Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2022
REKENINGKUNDE V1
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ʼn kandidaat nie punte op ʼn ander plek in die
vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde item strafpunte vir misplaaste items nie). Geen
dubbel penalisering nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4. Indien ʼn vooraansuiweringsyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LET WEL: Indien punte in die memo toegeken word vir
komponente van bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die
punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
Hierdie memorandum is nie vir verspreiding in die publiek nie, omdat sekere items dalk verkeerd hanteer
7.
is. Aanpassings is gemaak as gevolg van sekere nuances in sommige vrae.
8. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ʼn negatiewe syfer
getoon word nie.
9. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
ondersoek voor die punt toegeken word.
10. ‘Bewerking’ beteken kontroleer bewerking. ‘Een deel korrek’ beteken Bewerking en een deel korrek. Let
Wel: Kontroleer bewerking. Moet +, -, x, ÷, of per memo wees.
11. In berekeninge, moet punte nie toegeken word indien noemer en deler omgeruil is nie. Dit is ook van
toepassing op verhoudings.
12. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
gedeeltelik foutief is nie. Dui aan d.m.v .
Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die nasienriglyn verskaf. Neem
13.
kennis dat een kommentaar meer as een aspek kan aanspreek.
14. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.
You're offline
Skip to contentMemorandum 

%20SEP%202022%20Answer%20Book_hlayiso.com_--d433311b-2ab8-4c86-90d3-42fe3c2ac6c3/v1-665616d76b0918d13570/card.webp)



View all





ACCOUNTING P2 GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans hlayiso.com
Accounting · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Pages
- 9
- File size
- 224.0 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 9
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 REKENINGKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
VRAAG 1
1.1 VOORRAADWAARDASIE
1.1.1 Bereken die volgende op 30 April 2022:
Waarde van slotvoorraad
BEWERKINGS ANTWOORD
290 x 285 = 82 650 een deel korrek
(470 – bedrag hierbo) 132 150
180 x 275 = 49 500 een deel korrek een deel korrek
5
Koste van verkope
BEWERKINGS ANTWOORD
sien hierbo
79 200 + 376 500 – 1 650 – 2 850 – 132 150 319 050
een deel korrek
6
1.1.2 Deb is bekommerd oor die verkope en die winsgewendheid
Bereken: gemiddelde voorraadhoudingsperiode (in dae)
BEWERKINGS ANTWOORD
105 675 drie punte sien 1.1.1
½ (79 200 + 132 150 ) x 365 120,9 dae
319 050 sien 1.1.1 Aanvaar 121 dae
Moet x 365 wees
5
Lewer kommentaar op grond van jou bevindings en sê of sy
bekommerd moet wees of nie.
EEN geldige punt deelpunte vir onvolledige /onduidelike antwoorde
Verkope is stadig / voorraad beweeg nie so vinnig as verwag nie /
voorraadopbouing.
Slotvoorraad is byna dubbel die openingsaldo / 121 dae (3 maande) op die
rakke.
Gevaar bestaan dat voorraad verouderd kan raak / oudmodies / klante mag
dalk nuwer modelle wil hê.
Die produk is duursaam en het ʼn langer raklewe.
Daar mag dalk ʼn groter vraag wees in die warmer maande / sal in die
toekoms verkoop kan word.
2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) REKENINGKUNDE V2 3
1.1.3 Deb wil oorskakel na die geweegde gemiddelde metode om die waarde
van die elektriese waaiers te bepaal aangesien sy voel dit kan die
winsgewendheid verbeter. Lewer kommentaar op hierdie voorstel.
Verskaf TWEE punte.
TWEE geldige punte deelpunte vir onvolledige /onduidelike antwoorde
• Oneties om voorraad te manupileer
• Geweegde gemiddelde het gewoonlik ʼn kleiner slotvoorraad – lei tot ʼn
kleiner bruto wins syfers
• Dit sal vergelykings moeilik maak – beplanning sal nie effektief wees nie.
• Hierdie waardasie is bloot ʼn boekinskrywing en sal nie die voorraadwaarde
op die lang duur beïnvloed nie.
4
1.2 BTW
1.2.1 Bereken die bedrag betaalbaar aan SAID vir BTW vir die twee maande
BTW-periode geëindig 30 Junie 2022.
3 800 + 86 100 + 1 260 – 1 125 – 142 500 – 3 750 – 6 000 – 540
= 62 755 een deel korrek
Aanvaar alternatiewe aanbiedings soos tekens wat omgeruil is, grootboekrekeninge, inset / uitset-totale
9
1.2.2 Wat sal jy, as ʼn senior bestuurder, vir Brenda sê in verband met hierdie
transaksie? Verskaf TWEE punte.
TWEE geldige punte deelpunte vir onvolledige /onduidelike antwoorde
• Dit is bedrog om BTW in te vorder en dit nie aan SAID oor te betaal nie.
• Die besigheid is ʼn agent van SAID – samel BTW in namens SAID / die
geld behoort nie aan die besigheid nie.
• Dit is onetiese sakepraktyk – nadelig vir die beeld van die besigheid.
• Negatiewe publisiteit sal op die lang duur verkope beïnvloed.
• Indien dit ontdek word, sal die besigheid beboet / gedagvaar word. 4
TOTALE
PUNT
35
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 REKENINGKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
VRAAG 2
2.1
2.1.1 Onwaar
2.1.2 Waar
2.1.3 Onwaar
3
2.2.1 Bring die totale van die KOJ en KBJ op datum in die tabel wat voorsien
word en bereken die korrekte saldo van die bankrekening in die Algemene
Grootboek op 31 Julie 2022.
KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL KONTANTBETALINGSJOERNAAL
116 400 132 500
1 800 1 150
1 840
740
118 200 136 230
Banksaldo:
21 800 + 118 200 – 136 230 = 3 770 een deel korrek
9
2.2.2 BANKREKONSILIASIESTAAT OP 31 JULIE 2022
DEBIET KREDIET
36 270
Saldo volgens Bankstaat balanserende bedrag;
mag krediet wees
Uitstaande deposito’s: 20/07 22 500
29/07 12 700
Deposito vir huur nog nie aangeteken 9 200
Uitstaande EFO 778 6 200
Fout op staat / bedrag dubbeld
1 840
aangeteken
Saldo volgens Bankrekening 3 770
sien 2.2.1
Vir beide totale 46 240 46 240 8
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) REKENINGKUNDE V2 5
2.2.3 Verwys na die uitstaande deposito van R22 500 gedateer 20 Julie 2022.
Verduidelik waarom die rekenmeester bekommerd moet wees oor
hierdie deposito. Verskaf EEN punt.
EEN geldige punt deelpunte vir onvolledige /onduidelike antwoorde
• Deposito is laat / nie goeie sakepraktyk om kontant te terug te hou nie
(sekuriteitsrisiko)
• Swak interne beheer – kontrole en beheer / toesig
• Geen verdeling van pligte – persoon buit situasie uit / nalatig
• Mag bydra tot swak bestuur van kontant – likiditeisprobleme in die
toekoms
• Moontlike rol van kontant
2
2.3 MOLLY SE DELI
2.3.1
KREDITEUREGROOTBOEKREKENING VAN GLADYS
VERSKAFFERS
Foutiewe saldo op 1 Augustus 2022 41 800
A 8 600
B (17 800)
C twee of 0 (9 000)
D 600
E – 2 240 een punt – 2 240 een punt (4 480)
Saldo na foute en weglatings 19 720
een deel korrek
9
2.3.2 Molly was teleurgsteld dat sy nie die voordeel van korting kon geniet
nie. Hoe kan Molly die interne beheerprosesse verbeter om te verseker
dat dit nie in die toekoms weer sal gebeur nie? Verskaf TWEE punte.
TWEE geldige punte
• Verbeter toesig en magtiging vir alle betalings
• Maak ’n lys van betalings wat gedoen moet word. (kontrolelys)
• Implementeer verdeling van pligte sodat Janice nie so baie take het nie.
• Bied vir Janice opleiding aan – sal ook oorboekingsfoute verminder. 4
TOTALE
PUNT
35
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 REKENINGKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
VRAAG 3
3.1
3.1.1 C
3.1.2 D
3.1.3 A
3.1.4 B
4
3.2.1 Bereken: DIREKTE ARBEIDSKOSTE
5 x 1 550 x 60 = 465 000 een deel korrek
225 x 96 = 21 600 een deel korrek
486 600 bewerking
WVF 1% = 4 866 1% van totaal hierbo
491 466 bewerking
8
3.2.2 FABRIEKSBOKOSTE-NOTA
Voorlopige totaal 203 720
Indirekte arbeid 60 000 x 25% + 15 000
Indirekte materiaal – 1 800
Versekering 19 200 / 4 + 4 800
Water en elektrisiteit – 47 400 + 33 180 OF 47 400 x 30% – 14 220
een deel korrek 207 500 9
3.2.3 PRODUKSIEKOSTESTAAT OP 28 FEBRUARIE 2022
Direkte materiaalkoste PK – DAK 321 034
Direkte arbeidskoste sien 3.2.1 491 466
PRIMÊRE KOSTE 812 500
Fabrieksbokoste sien 3.2.2 207 500
Totale vervaardigingskoste bewerking 1 020 000
Werk-in-proses (beginsaldo) 18 750
bewerking 1 038 750
Werk-in- proses (eindsaldo) (38 750)
Balanserende bedrag
Koste van produksie van klaar produkte Drie
1 000 000 9
42 300 + 1 004 500 – 46 800 punte
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) REKENINGKUNDE V2 7
3.3 EENHEIDSKOSTE EN GELYKBREEK
3.3.1 Lewer kommentaar oor die beheer oor direkte materiaalkoste per
eenheid en verkoops- en verspreidingskoste per eenheid. Haal syfers
aan. Verskaf in elke geval, ʼn moontlike rede vir die verandering.
KOSTE BESLUIT met syfers
Direkte Verminder van R140 tot R120 (met 14,3%)
materiaalkoste Het goedkoper materiaal / verskaffer gekies
Koop plaaslik / verminder vervoerkoste
Moontlik beter opleiding / verminder vermorsing /
effektiewe werksmag.
Verkoops- en Verhoog van R60 tot R90 (met 50%)
verspreidingskoste Poging om verkope aan te moedig
Poging om teikenmark uit te brei
Motivering vir verkoopspersoneel (kommissie)
Gratis aflewering (of teen verlaagde koste) 6
3.3.2 Verduidelik of Cage tevrede behoort te wees met die vlak van produksie
bereik en die gelykbreekpunt. Verskaf TWEE punte. Haal syfers aan.
TWEE geldige punte (met syfers) deelpunte vir onvolledige /onduidelike antwoorde
• Produksie het met 1 000 eenhede toegeneem, maar GBP het met 1 420
eenhede toegeneem.
• Verlede jaar op 1 500 eenhede wins gemaak, maar hierdie jaar slegs op
1 080 eenhede.
• Verlede jaar was wins R195 000 en hierdie jaar het dit gedaal tot
R159 840.
4
TOTALE
PUNT
40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 REKENINGKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2022)
VRAAG 4
4.1 Verduidelik waarom:
4.1.1 Oninbare skuld nie in ʼn kontantbegroting sal voorkom nie.
Dit is ’n nie-kontant item enige geldige verduideliking om nie-kontant item aan te dui
1
4.1.2 ʼn Kontantbegroting ʼn effektiewe interne beheermeganisme is.
EEN geldige punt deelpunte vir onvolledige /onduidelike antwoorde
Effektiewe beheer oor kontant-reserwes / monitering van kontant-ontvangstes en
betalings / rekonsiliasie van kontant (bank) saldo vir beplanning / verseker goeie
likiditeit / identifiseer kontantvloeiprobleme en neem stappe om dit reg te stel.
2
4.2.1 DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE
Maand Kredietverkope AUGUSTUS SEPTEMBER
JUNIE 360 000 64 800
JULIE 364 000 109 200 65 520
AUGUSTUS 382 200 183 456 114 660
SEPTEMBER 354 900 170 352
ONTVANGSTES VAN DEBITEURE 357 456 350 532 7
een deel korrek
4.2.2 Bereken: Wees bedag op alternatiewe metodes vir berekeninge
BEWERKINGS ANTWOORD
(i) Huurinkomste: Augustus 2
12 850
13 878 x 100/108 een deel korrek
(ii) Betalings aan krediteure: September 2
240 000
320 000 x 75% een deel korrek
(iii) Terugbetaling van lening: September 5
550 twee punte 60 000
(3 300 – 2 750) x 12 een deel korrek
0,11
(iv) Dividende op gewone aandele: September 4
(480 000 + 75 000 ) x 0,15 83 250
Moet x 0,15 wees 13
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) REKENINGKUNDE V2 9
4.2.3 Bereken: % verhoging in salarisse en lone.
BEWERKINGS ANTWOORD
8 058
x 100 6%
134 300
3
4.2.4 Verskaf TWEE redes waarom die maatskappy sou besluit om in
personeelopleiding te investeer.
Enige TWEE geldige punte
Dit bevorder die beeld van die besigheid / effektiewer arbeidsmag
Terugploeg in die gemeenskap wat die besigheid ondersteun.
Korporatiewe sosiale verantwoordelikheid (soos in King Kode uiteengesit)
Goeie korporatiewe bestuur.
Goeie publisiteit – beter wins (meer klante) 2
4.2.5 Lewer kommentaar oor die nuwe benadering rakende kontant- en
kredietverkope.
As gevolg van daling in verkope, is besluit om meer op krediet te verkoop
2
Verduidelik TWEE nadele van hierdie benadering.
TWEE nadele van kredietverkope
Kan tot kontantvloeiprobleme lei – debiteure betaal later
Beheer oor debiteure – addisionele administratiewe pligte – uitstuur van state, ens.
Moontlikheid van oninbare skuld / skuldinvorderaars / regsoptrede
4
Lewer kommentaar oor die werklike en begrote syfers vir die volgende
items:
ADVERTENSIES Begroot vir 3% van verkope; werklik is 4% van
Haal syfers aan verkope/
Kommentaar Verkope is 40% minder as begroot, maar
Syfer (rakende verkope)
advertensies is slegs 20% minder as begroot.
Advertensies was nie effektief nie – die verlangde
verkope is nie bereik nie.
3
VERPAKKINGS- Begroot vir 6% van verkope; werklik is 5,5% van
MATERIAAL verkope/
Kommentaar Verkope is 40% minder as begroot, maar
Syfer (rakende verkope)
verpakkingsmateriaal is 44,9% minder as begroot.
Verpakkingsmateriaal is goed beheer – effektiewe
gebruik van verpakking. Geen vermorsing of
wanbestuur is opgemerk nie. 3
TOTALE
PUNT
40
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Memorandum
ACCOUNTING P2 MEMO GR12 P2 JUNE 2022 Afrikaans Final hlayiso.com

Addendum
ACCOUNTING P2 GR12 ANSWERBOOK JUNE 2022 Afrikaans Finaal hlayiso.com
%20SEP%202022%20Answer%20Book_hlayiso.com_--d433311b-2ab8-4c86-90d3-42fe3c2ac6c3/v1-665616d76b0918d13570/card.webp)
Addendum
Gr12 Accounting P2 (Afrikaans) SEP 2022 Answer Book hlayiso.com

Question paper
ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans hlayiso.com

Memorandum
ACCOUNTING P1 GR12 MEMO JUNE 2022 Afrikaans Final hlayiso.com

Memorandum
ACCOUNTING P1 GR12 MEMO SEPT 2021 Afrikaans hlayiso.com
More from Grade 12 Accounting
Explore more published documents in this catalogue.

Question paper
ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D

Addendum
Accounting Grade 12 NSC ANSWER BOOK P2 May June 2025 KZN

Addendum
Accounting P1 May June 2025 Answer Book Afr

Memorandum
ACCOUNTING P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afrikaans hlayiso.com

Question paper
Accounting P1 Nov 2024 Eng

Question paper

%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)



