Skip to content

Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Addendum (Afr)

AddendumAccountingGrade 1220229 pages

Grade 12 Accounting Paper 2 addendum from the Eastern Cape Mock Exam 2022 (Afrikaans), 9 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com Naam: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2022 REKENINGKUNDE V2 ANTWOORDEBOEK MAKSIMUM PUNTE GEMODEREERDE VRAAG PUNTE BEHAAL PUNTE 1 35 2 35 3 40 4 40 150 Hierdie antwoordeboek bestaan uit 9 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 REKENINGKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2022) VRAAG 1 1.1 VOORRAADWAARDASIE 1.1.1 Bereken die volgende op 30 April 2022: Waarde van slotvoorraad BEWERKINGS ANTWOORD 5 Koste van verkope BEWERKINGS ANTWOORD 6 1.1.2 Deb is bekommerd oor die verkope en die winsgewendheid Bereken die gemiddelde voorraadhoudingsperiode (in dae). BEWERKINGS ANTWOORD 5 Lewer kommentaar op grond van jou bevindings of sy bekommerd moet wees of nie. 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2022) REKENINGKUNDE V2 3 1.1.3 Deb wil oorskakel na die geweegde-gemiddelde-metode om die waarde van die elektriese waaiers te bepaal aangesien sy voel dit kan die winsgewendheid verbeter. Lewer kommentaar op hierdie voorstel. Verskaf TWEE punte. 4 1.2 BTW 1.2.1 Bereken die bedrag betaalbaar aan SAID vir BTW vir die twee maande BTW-periode geëindig 30 Junie 2022. 9 1.2.2 Wat sal jy, as ʼn senior bestuurder, vir Brenda sê in verband met hierdie transaksie? Verskaf TWEE punte. 4 TOTALE PUNT 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 REKENINGKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2022) VRAAG 2 2.1 2.1.1 2.1.2 2.1.3 3 2.2.1 Bring die totale van die KOJ en KBJ op datum in die tabel wat voorsien word en bereken die korrekte saldo van die bankrekening in die Algemene Grootboek op 31 Julie 2022. KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL KONTANTBETALINGSJOERNAAL 116 400 132 500 Banksaldo: 9 2.2.2 BANKREKONSILIASIESTAAT OP 31 JULIE 2022 8 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2022) REKENINGKUNDE V2 5 2.2.3 Verwys na die uitstaande deposito van R22 500 gedateer 20 Julie 2022. Verduidelik waarom die rekenmeester bekommerd moet wees oor hierdie deposito. Verskaf EEN punt. 2 2.3 MOLLY SE DELI 2.3.1 KREDITEUREGROOTBOEKREKENING VAN GLADYS VERSKAFFERS Foutiewe saldo op 1 Augustus 2022 41 800 A B C D E Saldo na foute en weglatings 9 2.3.2 Molly was teleurgsteld dat sy nie die voordeel van korting kon geniet nie. Hoe kan Molly die interne beheerproses verbeter om te verseker dat dit nie in die toekoms weer sal gebeur nie? Verskaf TWEE punte. 4 TOTALE PUNT 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 REKENINGKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2022) VRAAG 3 3.1 3.1.1 3.1.2 3.1.3 3.1.4 4 3.2.1 Bereken: DIREKTE ARBEIDSKOSTE 8 3.2.2 FABRIEKSBOKOSTE-NOTA Voorlopige totaal 203 720 9 3.2.3 PRODUKSIEKOSTESTAAT OP 28 FEBRUARIE 2022 PRIMÊRE KOSTE 812 500 Totale vervaardigingskoste Werk-in-proses (beginsaldo) 18 750 Werk-in-proses (eindsaldo) Koste van produksie van klaarprodukte 9 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2022) REKENINGKUNDE V2 7 3.3 EENHEIDSKOSTE EN GELYKBREEK 3.3.1 Lewer kommentaar oor die beheer oor direkte materiaalkoste per eenheid en verkoops- en verspreidingskoste per eenheid. Haal syfers aan. Verskaf in elke geval, ʼn moontlike rede vir die verandering. KOSTE BESLUIT met syfers Direkte materiaalkoste Verkoops- en verspreidingskoste 6 3.3.2 Verduidelik of Cage (die eienaar) tevrede behoort te wees met die vlak van produksie bereik en die gelykbreekpunt. Verskaf TWEE punte. Haal syfers aan. 4 TOTALE PUNT 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 REKENINGKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2022) VRAAG 4 4.1 Verduidelik waarom: 4.1.1 Oninbare skuld nie in ʼn kontantbegroting sal voorkom nie. 1 4.1.2 ʼn Kontantbegroting ʼn effektiewe interne beheermeganisme is. 2 4.2.1 DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE Maand Kredietverkope AUGUSTUS SEPTEMBER JUNIE 360 000 64 800 JULIE 364 000 109 200 AUGUSTUS 382 200 183 456 SEPTEMBER 354 900 ONTVANGSTES VAN DEBITEURE 357 456 7 4.2.2 Bereken: BEWERKINGS ANTWOORD (i) Huurinkomste: Augustus (ii) Betalings aan krediteure: September (iii) Terugbetaling van lening: September (iv) Dividende op gewone aandele: September 13 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2022) REKENINGKUNDE V2 9 4.2.3 Bereken: % verhoging in salarisse en lone. BEWERKINGS ANTWOORD 3 4.2.4 Verskaf TWEE redes waarom die maatskappy sou besluit om in personeelopleiding te investeer. 2 4.2.5 Lewer kommentaar oor die nuwe benadering rakende kontant- en kredietverkope. 2 Verduidelik TWEE nadele van hierdie benadering. 4 Lewer kommentaar oor die werklike en begrote syfers vir die volgende items: ADVERTENSIES 3 VERPAKKINGS- MATERIAAL 3 TOTALE PUNT 40 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all