Skip to content

Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)

Question paperAccountingGrade 12202211 pages

Grade 12 Accounting Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2022 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Naam: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2022 REKENINGKUNDE V1 ANTWOORDEBOEK PUNTE GEMODEREERDE VRAAG MAKS. PUNTE BEHAAL PUNT 1 60 2 40 3 35 4 15 150 Hierdie antwoordeboek bestaan uit 11 bladsye.
2 REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) (EC/SEPTEMBER 2022) VRAAG 1 1.1 1.1.1 1.1.2 1.1.3 1.1.4 4 1.2.1 Bereken die volgende: BEWERKINGS ANTWOORD Eindvoorraad 4 Voorraad wat vermis word: 2 1.2.2 Bereken die korrekte netto wins na belasting vir die jaar geëindig 30 Junie 2022. Dui ‘+’ vir vermeerdering en ‘–‘ vir vermindering by elke aangesuiwerde bedrag aan. NO. BEWERKINGS ANTWOORD Foutiewe netto wins voor belasting 3 199 890 (i) Voorraadverlies (ii) Voorsiening vir oninbare skuld- aansuiwering (iii) Direkteursfooie Huur-inkomste Advertensies (iv) Rente-uitgawe Inkomstebelasting Netto wins na belasting 17 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2022) REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) 3 1.2.3 STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE OP 30 JUNIE 2022 BATES NIE-BEDRYFSBASTES Vaste bates Finansiële bates 200 000 BEDRYFSBATES Voorrade Handels- en ander ontvangbares Kontant en kontantekwivalente TOTALE BATES EKWITEIT EN LASTE AANDEELHOUERSBELANG Gewone aandelekapitaal 3 948 000 NIE-BEDRYFSLASTE BEDRYFSLASTE Handels- en ander betaalbares Huidige deel van lening 185 000 TOTALE EKWITEIT EN LASTE 33 TOTALE PUNTE 60 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) (EC/SEPTEMBER 2022) VRAAG 2 2.1 Bereken die volgende finansiële aanwysers op 28 Februarie 2022. 2.1.1 Vuurproefverhouding BEWERKINGS ANTWOORD 4 2.1.2 % Opbrengs op gemiddelde kapitaal aangewend BEWERKINGS ANTWOORD 5 2.1.3 Dividend per aandeel (DPA) BEWERKINGS ANTWOORD 4 2.2 Gewone Aandelekapitaal 1 700 000 Aandele in uitreik op 1 Maart 2021 5 100 000 (150 000) 1 950 000 Saldo op 28 Februarie 2022 6 240 000 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2022) REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) 5 2.3 Bereken die volgende: 2.3.1 Verandering in ontvangbares (dui aan of dit 'n invloei of uitvloei van kontant is) BEWERKINGS ANTWOORD 5 2.3.2 Inkomstebelasting betaal BEWERKINGS ANTWOORD 5 2.3.3 Vaste bates aangekoop BEWERKINGS ANTWOORD 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) (EC/SEPTEMBER 2022) 2.4 Voltooi die volgende afdelings van die Kontantvloeistaat. 2.4.1 KONTANTGEVOLGE VAN FINANSIERINGSAKTIWITEITE 7 2.4.2 NETTO VERANDERING IN KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE Kontant (beginsaldo) 61 200 Kontant (eindsaldo) 3 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2022) REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) 7 VRAAG 3 3.1 Winsgewendheid: Identifiseer die maatskappy met die beter winsgewendheid finansiële aanwysers. Haal TWEE finansiële aanwysers aan. 3 3.2 Likiditeit: 3.2.1 Verduidelik watter maatskappy se likiditeitsposisie aandeelhouers gelukkig sal maak. Haal TWEE finansiële aanwysers in jou verduideliking aan. 6 3.2.2 Verduidelik TWEE punte oor hoe die ander maatskappy hul likiditeitsposisie kan verbeter. Verwys na ʼn spesifieke finansiële aanwyser. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) (EC/SEPTEMBER 2022) 3.3 Lewer kommentaar op die verandering in die dividenduitbetalingsbeleid van ELKE maatskappy. Verskaf in ELKE geval ʼn moontlike rede waarom die maatskappy op ʼn verandering van beleid besluit het. Haal syfers aan. Kommentaar Verduideliking Dally Bpk. Nana Bpk. ` 6 3.4 Risiko en hefboomfinansiering: Lewer kommentaar oor hoe elke maatskappy hul risiko en hefboomfinansiering bestuur. Haal TWEE finansiële aanwysers in jou verduideliking aan. Dally Bpk.: Nana Bpk.: 8 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2022) REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) 9 3.5 Persentasie aandeelhouding en aandeelprys: 3.5.1 Lewer kommentaar op die prys wat betaal is vir die terugkoop van aandele deur Dally Bpk. Verskaf TWEE punte. Haal syfers aan. 4 3.5.2 Verduidelik die effek van die terugkoop van aandele op die % aandeelhouding van die Bravo-familie in ELKE maatskappy. Verskaf 'n berekening om jou verduideliking te ondersteun. Dally Bpk.: Nana Bpk.: 4 TOTALE PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) (EC/SEPTEMBER 2022) VRAAG 4 4.1.1 Identifiseer die tipe verslag wat deur die ouditeur uitgereik is. Gee EEN rede vir jou antwoord. TIPE: REDE: 3 4.1.2 Verduidelik die impak van so 'n verslag op die beeld van die maatskappy. Noem EEN punt. 2 4.2.1 Verduidelik hoekom dit oneties is vir die HUB om hierdie aanbod te aanvaar. Noem TWEE punte. 4 4.2.2 Noem moontlike implikasies vir die HUB sou hy hierdie aanbod aanvaar. Verduidelik TWEE punte. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2022) REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) 11 4.2.3 Stel TWEE maniere voor hoe korporatiewe sosiale verantwoordelikheid bereik kan word deur goeie korporatiewe bestuur. 2 TOTALE PUNTE 15 TOTALE PUNTE: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all