Skip to content

Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

MemorandumAccountingGrade 12202211 pages

Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2022 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2022 REKENINGKUNDE V1 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 NASIENBEGINSELS: 1. Tensy anders aangedui in die nasienriglyn, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen strafpunte vir misplaaste item). Geen dubbelpenalisering toegepas nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het. 3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is. 4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in nasienriglyn vir komponente of bewerkings, dra hierdie nie die metode punt van die finale antwoord ook nie. 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer. 7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ʼn negatiewe syfer getoon word nie. 8. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek. 9. ‘Bewerking’ beteken kontroleer bewerking. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en een deel korrek. LET WEL: kontroleer bewerking moet +, –, x, ÷, wees of soos per nasienriglyn. 10. In bewerkings, moet nie punte toeken nie vir bewerking as teller en noemer omgeruil is – hierdie is ook van toepassing op verhoudings. 11. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat foutief is nie, ten minste gedeeltelik. In sulke gevalle, moenie die metodespunt toeken nie. Dui aan met ʼn . 12. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die nasienriglyn kan verskaf. 13. Kodes f vreemde item; p = plasing/aanbieding Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN) (EC/SEPTEMBER 2022) VRAAG 1 1.1 1.1.1 D✓ 1.1.2 E✓ 1.1.3 B✓ 1.1.4 A✓ 4 1.2.1 Bereken die volgende: BEWERKINGS ANTWOORD Eindvoorraad: 82 x 7 000 574 000 ✓✓ + 297 000 ✓ 871 000  4 een deel korrek Voorraad wat vermis word: (200 – 198) 2 x 1 500 3 000 ✓  een deel korrek 2 1.2.2 Bereken die korrekte netto wins na belasting vir die jaar geëindig 30 Junie 2022. Dui ‘+’ vir vermeerdering en ‘–’ vir vermindering by elke aangesuiwerde bedrag aan. NO. BEWERKINGS ANTWOORD Foutiewe netto wins voor belasting 3 199 890 (i) Voorraadverlies sien 1.1 hierbo -3 000  Voorsiening vir oninbare skuld- (ii) -1 450 ✓✓ aansuiwering (iii) Direkteursfooie 992 000 ÷ 64 -15 500 ✓✓ Huur-inkomste 7 600 ✓+ 8 360 ✓ +15 960 * Advertering 12 400 ÷ 2 -6 200 ✓✓ (iv) Rente-uitgawe (2 431 400 – 374 400) een punt  2 246 000 ✓– 2 057 000 ✓ -189 000 * Inkomstebelasting 947 620 ✓ – 17 400 ✓ -930 220 ✓ Netto wins na belasting bewerking 2 070 480  17 *een deel korrek Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2022) REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN) 3 1.2.3 STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE OP 30 JUNIE 2022 BATES NIE-BEDRYFSBASTES TB - BB 4 536 570  Vaste bates NBB – Fin B 4 336 570  Finansiële bates 200 000 2 BEDRYFSBATES bewerking 5 558 810  sien 1.1 hierbo Voorrade 2 757 000 ✓+ 871 000  – 3 000  3 625 000 * Handels- en ander ontvangbares Advertensies Huur inkomste 1 595 000 ✓- 79 750 ✓✓+ 6 200 + 15 960 +17 400 ✓ 1 554 810 * Kontant en kontantekwivalente 276 000 ✓ + 100 000 ✓ 376 000 * TOTALE BATES sien TE & L 10 095 380 * 16 EKWITEIT EN LASTE AANDEELHOUERSBELANG bewerking 6 273 780  Gewone aandelekapitaal 3 948 000 Behoue inkomste sien 1.2 NWNB 1 100 300 ✓+ 2 070 480  – 275 000 ✓ – 570 000 ✓ 2 325 780  6 NIE-BEDRYFSLASTE 2 061 100 Verbandlening 2 246 000 ✓ – 185 000 ✓ 2 061 100 * 3 BEDRYFSLASTE bewerking 1 760 500  Handels- en ander betaalbares Direkteursfooie 1 264 000 ✓ + 15 500  1 279 500 * Huidige deel van lening 185 000 6 Aandeelhouers vir dividende 296 000 ✓ TOTALE EKWITEIT EN LASTE bewerking 10 095 380  33 *een deel korrek TOTALE PUNTE 60 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN) (EC/SEPTEMBER 2022) VRAAG 2 2.1 Bereken die volgende finansiële aanwysers op 28 Februarie 2022. 2.1.1 Vuurproefverhouding BEWERKINGS ANTWOORD 1 536 500-671 000 OF 829 000+33 000+3 500 865 500 ✓✓ : 1 048 200 ✓ 0,8 : 1  een deel korrek 4 2.1.2 % Opbrengs op gemiddelde kapitaal aangewend BEWERKINGS ANTWOORD 1 726 000 ✓ x 100* ✓ ½(8 184 500 ✓ + 6 920 000 ✓) 22,8  15 104 500 twee punte aaanvaar 22,9 of 23 7 552 250 drie punte een deel korrek 5 * 100 is nie een deel korrek 2.1.3 Dividend per aandeel (DPA) BEWERKINGS ANTWOORD 323 000 ÷ 1 700 000 19 ✓✓ + 15 ✓ 34c  een deel korrek 4 2.2 Gewone Aandelekapitaal Nota 1 700 000 Aandele uitgereik op 1 Maart 2021 5 100 000 400 000 ✓ Addisionele aandele uitgereik 1 620 000 ✓ (150 000) Aandele teruggekoop (480 000)  1 950 000 Saldo op 28 Februarie 2022 6 240 000 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2022) REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN) 5 2.3 Bereken die volgende: 2.3.1 Verandering in ontvangbares (dui aan of dit ʼn invloei of uitvloei van kontant is) BEWERKINGS ANTWOORD een punt een punt 829 000 + 33 000 (65 800)  862 000 ✓✓ – 796 200 ✓ een deel korrek 5 2.3.2 Inkomstebelasting betaal BEWERKINGS ANTWOORD -13 800 ✓ + 480 000 ✓✓ – 28 600 ✓ 437 600  een deel korrek Wees bewus van tekens omgekeer en gebruik van hakies of grootboekrek. formaat 5 2.3.3 Vaste bates aangekoop BEWERKINGS ANTWOORD 7 296 200 ✓ + 810 700 ✓ – 6 117 800 ✓ 1 989 100  Wees bewus van tekens omgekeer en gebruik van hakies of grootboekrek. formaat een deel korrek 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN) (EC/SEPTEMBER 2022) 2.4 Voltooi die volgende afdelings van die Kontantvloeistaat. 2.4.1 KONTANTGEVOLGE VAN FINANSIERINGSAKTIWITEITE bewerking 760 000  Opbrengs uit uitgereikte aandele 1 620 000 ✓ Fondse gebruik om aandele terug te koop sien 2.2 hierbo 150 000 x 20c (510 000) * 150 000 x R3,40 ✓✓ of 480 000 + 30 000 een punt een punt Verandering in lening 1 400 000 – 1 050 000 (350 000) ✓✓ 7 *een deel korrek 2.4.2 NETTO VERANDERING IN KONTANT EN (84 100)  KONTANTEKWIVALENTE Kontant (beginsaldo) 61 200 Kontant (eindsaldo) 3 500 – 26 400 (22 900) ✓✓ 3 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2022) REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN) 7 VRAAG 3 3.1 Winsgewendheid: Identifiseer die maatskappy met die beter winsgewendheid finansiële aanwysers. Haal TWEE finansiële aanwysers aan. Dally Bpk. ✓ Indien verkeerde maatskappy geïdentifiseer is, ken slegs punt toe vir aanwyser % Bedryfsuitgawes op verkope – 31% ✓ % Bedryfswins op verkope – 25% ✓ 3 3.2 Likiditeit: 3.2.1 Verduidelik watter maatskappy se likiditeitsposisie aandeelhouers gelukkig sal maak. Haal TWEE finansiële aanwysers in jou verduideliking aan. TWEE finansiële aanwysers (verduidelik tendens) van Dally Bpk. met syfers ✓✓ ✓✓ As syfers vir Nana getoon word, ken punte toe aan name van aanwysers (maks. 2 punte) • Vuurproefverhouding het verbeter van 0,6 : 1 tot 1 : 1 / met 0,4 : 1 • Debiteure-invorderingstydperk het verbeter van 46 tot 28 dae / met 18 dae Verduideliking ✓✓ deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike / onduidelike antwoorde • In staat om korttermynskuld te betaal sonder om voorraad te verkoop 6 • Debiteure vereffen hul rekeninge binne 30 dae 3.2.2 Verduidelik TWEE punte oor hoe die ander maatskappy hul likiditeitsposisie kan verbeter. Verwys na ʼn spesifieke finansiële aanwyser. Enige twee geldige antwoorde ✓✓ ✓✓ deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike / onduidelike antwoorde • Aanmanings (SMS’e, e-posse, oproepe ens.) stuur aan debiteure om betalings te maak. • Afslag aangebied vir vroeë betaling. • Hef rente vir laat betalings / agterstallige rekeninge 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN) (EC/SEPTEMBER 2022) 3.3 Lewer kommentaar op die verandering in die dividenduitbetalingsbeleid van ELKE maatskappy. Verskaf in ELKE geval ʼn moontlike rede waarom die maatskappy op ʼn verandering van beleid besluit het. Haal syfers aan. Kommentaar  Verduideliking  (met syfers) deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike / onduidelike antwoorde 20% van verdienste as dividende in 2022 uitbetaal teenoor 60% in Hierdie maatskappy het meer 2021 Dally Bpk. wins behou om in die toekoms OF op groei/volhoubaarheid te Het 80% van verdienste fokus. in 2022 behou vergeleke met 40% in 2022. Het 80% van verdienste as dividende in 2022 Die maatskappy probeer uitbetaal vergeleke met aandeelhouers gelukkig hou. 25% in 2021. OF Nana Bpk. OF Direkteure wil vir die 20% van verdienste in uitbetalingskoers in 2021 2022 behou vergeleke vergoed. 6 met 75% in 2022 3.4 Risiko en hefboomfinansiering: Lewer kommentaar oor hoe elke maatskappy hul risiko en hefboom- finansiering bestuur. Haal TWEE finansiële aanwysers in jou verduideliking aan. Dally Bpk.: Finansiële aanwysers met syfers en tendens  kommentaar  Skuld-ekwiteitverhouding het van 0,7 : 1 tot 0,4 : 1 / met 0,3 : 1 verbeter OOTKA het van 12% tot 16% / met 2,7% punte verbeter Kommentaar: • Finansiële risiko geneem is laer / maak minder gebruik van lenings • Positief gerat / opbrengs is hoër as rentekoers op lenings (12%) Nana Bpk: Finansiële aanwysers met syfers en tendens  kommentaar  • Skuld-ekwiteitverhouding het van 0,2 : 1 tot 0,6 : 1 / met 0,4 : 1 vermeerder • OOTKA het van 13% tot 9% / met 4% punte verminder Kommentaar vir 4 punte: Finansiële risiko is hoër / maak meer gebruik van lenings Negatief gerat / opbrengs is laer as die rentekoers op lenings (12%) Gekombineerde kommentaar vir 4 punte: Daly presteer beter met eie kapitaal, of laer risiko, terwyl Nana nie doeltreffend 8 gebruik maak van verhoogde lening nie. Dit sal beter wees om die lening af te betaal Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2022) REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN) 9 3.5 Persentasie aandeelhouding en aandeelprys: 3.5.1 Lewer kommentaar op die prys wat betaal is vir die terugkoop van aandele deur Dally Bpk. Verskaf TWEE punte. Haal syfers aan. Syfers mag by die verduideliking ingesluit word. Enige TWEE geldige punte , waarvan ten minste een verband moet hou met 'n finansiële aanwyser met syfers: deelpunte vir onvolledige, gedeeltelike of onduidelike antwoorde Billike prys betaal aan die aandeelhouer • Die prys is billik aangesien die markprys ʼn stygende neiging toon van R13,90 tot R14,20. • Die prys is billik aangesien die netto batewaarde ʼn stygende neiging toon van R11,20 tot R12,60. OF Onbillik teenoor die maatskappy / bestaande aandeelhouers – uitputting van die maatskappy se finansiële hulpbronne / swak bestuur van kontant • Die prys is onbillik aangesien dit hoër is as die markprys van R14,20 / R13,90. • Die prys is onbillik aangesien dit hoër is as die netto batewaarde van 4 R12,60 / R11,20. 3.5.2 Verduidelik die effek van die terugkoop van aandele op die % aandeelhouding van die Bravo-familie in ELKE maatskappy. Verskaf ʼn berekening om jou verduideliking te ondersteun. Verduideliking van % aandeelhouding ✓ Vergelyking in Dally Bpk. met syfers ✓ Verduideliking van % aandeelhouding ✓ Vergelyking in Nana Bpk. met syfers ✓ Wees bewus van gekombineerde verduideliking met syfers Dally Bpk.: Die Bravo-familie is steeds die meerderheidsaandeelhouer alhoewel die % van 58% tot 51% / met 7% punte gedaal het. Nana Bpk.: Die Bravo-familie was die meerderheidsaandeelhouer met 52% wat nou tot 48,3% / met 3,7%-punte gedaal het. Hulle het die status van meerderheidsaandeelhouer verloor. 4 TOTALE PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN) (EC/SEPTEMBER 2022) VRAAG 4 4.1.1 Identifiseer die tipe verslag wat deur die ouditeur uitgereik is. Gee EEN rede vir jou antwoord. TIPE: Ongekwalifiseerde verslag   REDE: Een geldige punt  deelpunte vir gedeeltelike / onvolledige / onduidelike antwoorde Die ouditeure het geen probleme met inligting op die finansiële state gevind nie. 3 4.1.2 Verduidelik die impak van so 'n verslag op die beeld van die maatskappy. Noem EEN punt. Een geldige punt  deelpunte vir gedeeltelike / onvolledige / onduidelike antwoorde • Goeie interne beheermaatreëls word toegepas • Dit sal ʼn positiewe impak op die aandeelprys / vraag na aandele hê • Potensiële beleggers sal belangstel om aandele te koop • Direkteure wat aangestel is, is betroubaar – sal nie vertroue in hulle verloor nie. 2 4.2.1 Verduidelik hoekom dit oneties is vir die HUB om hierdie aanbod te aanvaar. Noem TWEE punte. TWEE geldige en verskillende punte  deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike antwoorde Wees bewus van alternatiewe geldige antwoorde • Dit is korrupsie / ‘kick-backs’ of omkoopgeld betrokke / onwettig. • Onderhandse ooreenkoms wat nie die normale tenderprosesse volg nie • Die finansiële hoof misbruik sy invloed/gesag. 4 4.2.2 Noem moontlike implikasies vir die HUB sou hy hierdie aanbod aanvaar. Verduidelik TWEE punte. TWEE geldige en verskillende punte  deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike antwoorde Wees bewus van alternatiewe geldige antwoorde • Staan ʼn dissiplinêre verhoor in die gesig • Kan krimineel aangekla word • Verloor sy posisie as direkteur • Kompromitteer sy integriteit as HUB / verloor vertroue van die aandeelhouers 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2022) REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN) 11 4.2.3 Stel TWEE maniere voor hoe korporatiewe sosiale verantwoordelikheid deur goeie korporatiewe bestuur bereik kan word. TWEE geldige en verskillende punte  Wees bewus van alternatiewe geldige antwoorde • Deursigtige besluitneming • Gereelde vergaderings met sleutelrolspelers • Tydige verslagdoening – aanspreeklikheid • Implementering van goeie interne beheermaatreëls – kontrole en teenwigte • Toewysing van verantwoordelikheid en respek vir besluite van bestuurders • Konstante toesig en ontwikkeling van werknemers • Omsien na die belange van kliënte / klante • Deelname aan gemeenskapsfunksies en diensleweringsinisiatiewe. 2 TOTALE PUNTE 15 TOTALE PUNTE: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all