Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
JUNIE 2022
REKENINGKUNDE V2
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ʼn kandidaat nie punte op ʼn ander plek in
die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde item strafpunte vir misplaaste items nie).
Geen dubbel penalisering nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4. Indien ’n vooraansuiweringsyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie).
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te
differensieer.
7. In berekeninge, moet punte nie toegeken word indien noemer en deler omgeruil is nie. Dit is ook van
toepassing op verhoudings.
8. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ʼn negatiewe
syfer getoon word nie.
9. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
ondersoek voor die punt toegeken word.
10. Bewerking beteken ‘kontroleer bewerking’. ‘Een deel korrek’ beteken ‘Bewerking en een deel korrek’.
11. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
gedeeltelik foutief is nie. In sulke gevalle, moet die metodepunt nie toegeken word nie. Dui aan
d.m.v. .
12. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die nasienriglyn verskaf.
13. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.
You're offline
Skip to contentMemorandum 
%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)




%202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--813d0ccb-dfb0-4caa-917e-f4fad84da119/v1-1eb00d6628aa32a175b1/card.webp)
View all


ACCOUNTING P2 MEMO GR12 P2 JUNE 2022 Afrikaans Final_hlayiso.com_.pdf
Accounting · Grade 12 · Eastern Cape June · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- Eastern Cape June
- Paper
- 2
- Pages
- 9
- File size
- 253.2 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 9
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 REKENINGKUNDE V2 (EC/JUNIE 2022)
VRAAG 1
1.1 KREDITEUREREKONSILIASIE
1.1.1
Krediteuregroot- Staat ontvang van
boekrekening van Fragrance
Fragrance Verskaffers Verskaffers
Voorlopige saldo/totaal R28 375 R33 770
(i) - 375
(ii) - 1 500
(een punt
( - 750 – 750) elk)
(iii) - 500
(iv) + 1 800
(9 700 – R7 900) (twee of 0)
(v) - 12 500
(vi) + 6 320
(vii) - 8 000
- 400
Korrekte saldo/totaal 23 495 * 23 495 13
* vir beide totale Openingsaldo/totaal moet ingesluit wees.
1.1.2 Bereken die gemiddelde krediteurebetalingstermyn (in dae).
114 000 drie punte
½ (100 000 + 128 000 ) x 365
832 200
114 000 x 365
832 200
50 dae Een deel korrek en MOET met 365 vermenigvuldig wees
5
1.1.3 Verskaf TWEE interne beheermaatreëls wat geïmplementeer kan word
om beter bestuur van krediteure te verseker.
Enige TWEE
• Interne oudits kan die moontlikheid van bedrog verminder
• Kontroleer dokumente om korrektheid van inskrywings te verseker
• Behoorlike magtiging vir aankope
• Maak seker krediteure word betyds betaal om te kwalifiseer vir kortings
/ om goeie kredietwaardigheid te behou
• Maak ten volle gebruik van volle krediettermyn om kontantvloei te
vergemaklik 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022) REKENINGKUNDE V2 3
1.2 BESTUUR VAN KONTANT
1.2.1 Verskaf TWEE bekommernisse, rakende die uitstaande deposito’s,
waaroor die eienaar besorgd behoort te wees.
Enige TWEE
• Moontlike diefstal / bedrog
• Oorrol van kontant
4
1.2.2 Verskaf TWEE voorstelle wat gebruik kan word om te verseker dat
dit nie weer sal gebeur nie.
Enige TWEE
• Kontant moet daagliks gedeponeer word OF kontant moet daagliks
deur sekuriteitsfirmas afgehaal word
• Skeiding van pligte
• Moedig EFO’s aan vir debiteure en ander betalende klante 4
VRAAG 1:
TOTALE PUNTE 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 REKENINGKUNDE V2 (EC/JUNIE 2022)
VRAAG 2
2.1 STUTTERHEIM VERVAARDIGERS
2.1.1 Produksiekostestaat vir die jaar geëindig 30 April 2022.
Direkte arbeidskoste 2 150 880
Direkte materiaalkoste (112 800+1 665 000– 63 000– 175 680) 1 539 120 *
Primêre koste DAK + DMK 3 690 000
Fabrieksbokoste (1 405 350 + 40 950 – 36 300) 1 410 000
Totale vervaardigingskoste 5 100 000 *
Goedere-in-bewerking (1 Mei 2021) 426 000
5 526 000
Goedere-in-bewerking (30 April 2022) (261 000) *
Koste van produksie van klaarprodukte (39 000 x R145) 5 265 000 17
* Toets bewerking; -1 vreemde items, maks. 2
2.1.2 Verkorte Staat van Omvattende Inkomste (Inkomstestaat) vir die jaar
geëindig 30 April 2022.
Bruto wins 3 750 000
Verkoops- en verspreidingskoste (1 829 550 + 14 520 ) (1 844 070)
Administrasiekoste (1 331 850 – 40 950 sien 2.1.1 + 21 780 ) (1 312 680)
Netto wins 593 250 * 10
2.2 EENHEIDSKOSTE EN GELYKBREEK
2.2.1 Verduidelik die verskil tussen vaste koste en veranderlike koste.
Enige geldige verduideliking
Vaste koste bly dieselfde ongeag die hoeveelheid eenhede geproduseer.
Veranderlike koste varieer in direkte verhouding tot die aantal eenhede
geproduseer. 2
2.2.2 Bereken die gelykbreekpunt vir 2022.
240 000 een punt x R16,20 een punt
3 888 000
53,40 – 34,80
18,60 twee punte
209 032,2 → 209 033eenhede Een deel korrek 5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022) REKENINGKUNDE V2 5
2.2.3 Lewer kommentaar oor die gelykbreekpunt en die vlak van produksie
vir 2021 en 2022. (Haal syfers aan.)
Kommentaar en vergelyk GBP met Produksie vir 2021 syfer
Kommentaar en vergelyk GBP met Produksie vir 2022 syfer sien 2.2.2
In 2021 was die gelykbreekpunt 195 000 en 195 000 is geproduseer en
verkoop.
Die besigheid het gelyk gebreek / geen wins of verlies is gemaak nie.
In 2022 was die gelykbreekpunt 209 033 eenhede (Sien 2.2.2) en 240 000
eenhede is geproduseer en verkoop.
Die besigheid het ’n wins op 30 967 eenhede gemaak. 6
2.2.4 Identifiseer die veranderlike koste waaroor die eienaar besorgd
behoort te wees. Verduidelik en verskaf ’n berekening om jou antwoord
te ondersteun.
Direkte arbeidskoste het met 15,7% vermeerder (1,65/10,50) of
met 1,65.
Direkte arbeidskoste het met meer as die inflasiekoers van 6%
verhoog.
OF: Aanvaar verkoop- en verspreidingskoste wat met 54c verlaag word – kan
verkope in die toekoms beïnvloed / mededingers kan die mark betree 4
2.2.5 Alhoewel daar ’n daling in die vaste koste per eenheid was, is die
eienaar steeds nie tevrede met die kontrole oor vaste koste nie.
Verduidelik waarom hy so voel en verskaf berekeninge om sy
bekommernis te ondersteun.
Verduidelik ekonomie van skaal
Haal vergelykende syfers aan
In 2021 was die totale vaste koste R3 217 500 (195 000 x R16,50) en in
2022 was die totale vaste koste R3 888 000 sien 2.2.2
OF
Totale vaste koste het met R670 500 of met 20,8% verhoog.
Totale vaste koste is veronderstel om redelik konstant (of onveranderd) te
bly, ongeag die aantal eenhede geproduseer – binne perke. 4
2.2.6 Gee EEN moontlike rede vir die daling in die verkoops- en
verspreidingskoste.
Enige EEN geldige verduideliking
Effektiewer of plaaslike advertering
Verkope vind plaas volgens kommissie-basis i.p.v. vaste salaris
Goedkoper aflewerings 2
VRAAG 2:
TOTALE PUNTE 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 REKENINGKUNDE V2 (EC/JUNIE 2022)
VRAAG 3
3.1 VOORRAADWAARDASIE
3.1.1 Bereken die waarde van slotvoorraad op 28 Februarie 2022.
63 140 + 328 330 – 3 740 – 2 900 x 320
412 + 2 010 – 22 – 20
5 punte
384 830 x 320
2 380
4 punte
9 punte
161,69 x 320
= R51 740,80 Aanvaar R51 741
Moet x 320 wees
10
Bereken die bruto wins vir die jaar geëindig 28 Februarie 2022.
Verkope (1 986 x R220) 436 920
Koste van verkope (384 830 – 51 741 ) (333 089)
Bruto wins 103 831 een deel korrek
6
3.1.2 Watter advies kan jy vir Happiness gee in verband hiermee? Noem
TWEE punte.
Enige TWEE geldige punte
Hy moet aan Nelson verduidelik dat dit oneties is om familie/vriende ten
koste van die besigheid te bevoordeel.
Daar behoort beleide in plek te wees om te verseker alle werknemers
verstaan en onderwerp hulleself hieraan.
Beste kwaliteit en pryse behoort altyd ’n prioriteit vir die besigheid te wees.
4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022) REKENINGKUNDE V2 7
3.2 BESTUUR VAN VOORRAAD (PROBLEEMOPLOSSING)
3.2.1 Verskaf ’n berekening om te bewys dat sonhoede gesteel word.
412 + 1 968 – 320 – 1 986 = 74 een deel korrek
Gee TWEE punte van advies vir Happiness om hierdie probleem aan te
spreek.
Enige TWEE geldige punte
Verbeter sekuriteit / sekuriteitswagte / sekuriteitsetikette (“tags”) aan hoede
Beperk toegang tot voorraadkamers
Bestel kleiner hoeveelhede, meer gereeld / bestel soos benodig
Tel voorraad gereeld en vergelyk dit met die voorraadrekords
9
3.2.2 Happiness is onseker of hy die korrekte verkooppryse vir die sonbrille
en strandsakke vra.
Gee vir hom advies oor ELKE produk. Haal syfers aan.
PRODUK ADVIES MET SYFERS
Enige geldige advies
Syfers
Sonbrille Winsopslag van 25% word deur die kopers as redelik beskou.
Verkoopprys van R3 438 is vir kopers aanvaarbaar.
1 850 eenhede is verkoop.
Voorraadhoudingsperiode is 52 dae.
Slotvoorraad is slegs 280 eenhede.
Strandsakke Winsopslag van 80% word as te hoog, deur kopers beskou.
Verkoopprys van R702 is nie aanvaarbaar vir kopers nie.
Slegs 740 eenhede is verkoop.
Voorraadhoudingsperiode is 163 dae/ heeltemal te lank
Slotvoorraad van 420 eenhede is te hoog.
Indien winsopslag % verlaag word, sal verkope dalk verhoog. 6
VRAAG 3:
TOTALE PUNTE 35
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 REKENINGKUNDE V2 (EC/JUNIE 2022)
VRAAG 4
4.1 VASTE BATES
4.1.1 ALGEMENE GROOTBOEK VAN FEZEKA HANDELAARS BPK
Dt Toerusting Kt
2021 Saldo a/b 260 000 2022 Bateverkope 35 000
Jul 1 Mar 31
2022 Krediteurekontrole 192 000 2022 Saldo o/b 420 000
Apr 1 Jun 30
2022 Bank 3 000
Apr 1
455 000 455 000
2022 Saldo a/b 420 000
Jul 1
7
Opgehoopte waardevermindering op toerusting
2022 Bateverkope 11 200 2021 Saldo a/b 90 000
Mar 31 Jul 1
(7 000 + 4 200 )
2022 Saldo o/b 121 150 2022 Waardevermindering 4 200 *
Apr 30 Mar 31
2022 Waardevermindering 38 150
Jun 30 (28 400 * + 9 750 *)
132 350 132 350
2022 Saldo a/b 121 150
Mei 1
12
Bateverkope
2022 Toerusting 35 000 2022 Opgehoopte waardever- 11 200
Mar 31 Mar 31
mindering op Toerusting
Wins met verkoop van 2 000 Bank 25 800
bate Toets bewerking Balanserende
bedrag Een deel
korrek
37 000 37 000
7
*Toets bewerkings. Gee een metodepunt indien enige een deel korrek is.
Bewerkings:
WVM op 31 Maart 2022:
1/7/20 – 30/6/21 35 000 x 20% = 7 000
1/7/21 – 31/3/22 (35 000 – 7 000) x 20% x 9/12 = 4 200
WVM op 30 Junie 2022:
Ou T: (260 000 – 35 000) – (90 000 – 7 000) x 20% = 28 400
Nuwe T: 195 000 x 20% x 3/12 = 9 750
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022) REKENINGKUNDE V2 9
4.2 INTERNE OUDITPROSESSE
4.2.1 Noem die tipe verslag wat ontvang is.
Gekwalifiseerd
1
4.2.2 Verduidelik TWEE moontlike gevolge van hierdie ouditverslag vir die
maatskappy.
Enige TWEE geldige punte
Kan dalk ’n negatiewe effek op winsgewendheid hê / kan klante verloor /
swak beeld.
Negatiewe beeld van die maatskappy mag dalk die vraag na aandele en
die aandeleprys beïnvloed.
Potensiële beleggers mag dalk besluit om nie in die maatskappy te belê
nie.
4
4.2.3 Hoe behoort die Raad van Direkteure hierdie saak te hanteer?
Verskaf TWEE punte.
Enige TWEE geldige punte
Ondersoek die bevindings van die eksterne ouditeur.
Versoek die interne ouditeur om verslag te doen oor nalatigheid
Verhoor/ dissiplinêre optrede / ondersoek
Gee die HUB ’n geleentheid om te verduidelik en bewyse te verskaf. 4
VRAAG 4:
TOTALE PUNTE 35
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Memorandum
Acc P2 Memo ENg_watermark.pdf
%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)
Memorandum
Accounting P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers.pdf

Memorandum
Accounting-Grade-12-NSC-MEMO-P1-May-June-2025-Limpopo.pdf
Memorandum
Accounting P1 May-June 2025 MG Afr.pdf

Memorandum
Accounting P2 May-June 2025 MG Afr.pdf
Memorandum
ACCOUNTING P1 GR12 MEMO SEPT2024_Xhosa_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Addendum
ACCOUNTING P2 GR12 ANSWERBOOK JUNE 2022 Afrikaans Finaal_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
ACCOUNTING P1 GR12 MEMO JUNE 2022 Afrikaans Final_hlayiso.com_.pdf
Question paper
ACCOUNTING P1 GR12 QP JUNE 2022 Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Addendum
Gr12 Accounting P2 (Afrikaans) SEP 2022 Answer Book_hlayiso.com_.pdf
Question paper
ACCOUNTING P1 GR12 QP JUNE 2023_Afrikaans.pdf
%202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--813d0ccb-dfb0-4caa-917e-f4fad84da119/v1-1eb00d6628aa32a175b1/card.webp)
Question paper
Grade 12 NSC Accounting P2 (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 12 Accounting
Explore more published documents in this catalogue.
Question paper
ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D_watermark.pdf

Addendum
Accounting P1 May-June 2025 Answer Book Afr.pdf
Question paper
Accounting P2 Nov 2024 MG Afr.pdf
Addendum
2023 MP Prelim P2 Answer Book_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
2023 MP Prelim P2 Memo_hlayiso.com_.pdf

Question paper