Skip to content

Accounting Grade 12 Paper 2 NSC June 2022 Memo (Afrikaans)

MemorandumAccountingGrade 12202210 pages

Grade 12 Accounting Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN REKENINGKUNDE V2 NASIENRIGLYNE 2022 PUNTE: 150 NASIENBEGINSELS: 1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het. 3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is. 4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in memo vir komponente of bewerkings, dra hierdie nie die metode punt van die finale antwoord ook nie. 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer. 7. Hierdie memorandum is nie vir verspreiding in die publiek nie' omdat sekere items dalk verkeerd gehanteer is. Aanpassings is gemaak a.g.v. sekere vrae 8. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe syfer getoon word nie. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word. 9. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word. 10. 'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek. Let wel: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees of per memo. 11. In bewerkings, moet nie punte toeken nie vir bewerking as teller en noemer omgeruil is – hierdie is ook van toepassing op verhoudings. 12. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige vir enige item wat foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met 'n . 13. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf. Neem kennis dat een kommentaar meer as een aspek kan aanspreek 14. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding. Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 2 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 1 1.1 BTW 1.1.1 Gee EEN rede waarom Chuckles besluit het om vir BTW te registreer. EEN geldige rede  deelpunte vir onvolldedige/ gedeeltelike/onduidelike antwoorde  Hy sal in staat wees om BTW insette van SAID terug te eis/ Hy ondersteun of betaal BTW op die meeste van sy aankope/ Hy wil bevoordeel word van die Inset BTW wat hy op sekere uitgawes of bates wat hy hy aankoop betaal  Hy verkoop goedere wat onderhewig is aan die standaard BTW-koers (15%)  BTW invorderinge sal oor 'n tydperk rente verdien  Sou sy omset R1 000 000 oorskry, sal hy nie bekommerd hoef te wees dat hy deur SAID gepenaliseer gaan word nie vir nie nakoming (verpligte registrasie)  Hy verwag dat sy besigheid sal groei en hy verplig sal wees om te registreer  Verantwoordelike burger – vorder belasting in vir SAID – verbeter ekonomie Moet nie aanvaar voordeel van kontantvloei 2 1.1.2 Bereken die bedrag BTW wat vir die tweemaandetydperk geëindig 30 April 2022 aan SAID betaalbaar is. BEWERKINGS ANTWOORD Sien slegs EEN opsie na. Kontroleer om aan kandidaat maksimum voordeel toe te ken Wees bedag op alternatiwe korrekte permutasies van items van inset/uitset       2 600 + 8 850 – 11 400 – 1 200 + 2 820 – 3 360 OF – 2 600 – 8 850 + 11 400 +1 200 – 2 820 + 3 360 1 690  OF Een deel korrek BTW KONTROLE BTW KONTROLE 2 600 11 400 11 400 2 600 8 850 1 200 1 200 8 850 2 820 3 360 3 360 2 820 9 1.1.3 Chuckles gebruik die geld wat vir BTW ingevorder word, om besigheidsuitgawes te betaal. Hy het nie voldoende kontant om die BTW- betalings op die betaaldatum te betaal nie. Wat sal jy aan Chuckles sê? Noem TWEE verskillende/aparte punte. Enige TWEE geldige punte   kan ‘n kommentaar of advies wees  Dit is onwettig/ kan gedagvaar word/ regsaksie/ kriminele aksie/ belasting ontduiking / boetes deur SAID gehef as ondersoek word  Dit is oneties/ die geld behoort nie aan die ondereming. nie/ agent vir SAID  Hy moet sy uitgawes meer effektief begroot/beplan/ bestuur  Hy moet die besigheidsfondse apart van die BTW beplan of begroot  Gedetailleerde rekords van BTW apart van besigheidsrekords hou en dagboek hou van betalingsdatums  Om die geld te gebruik kan ‘n slegte gewoonte word/oorrol van geld  Hy moet hiermee ophou 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 3 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne 1.2 KREDITEUREVERSOENING 1.2.1 REKENINGSTAAT KREDITEUREGROOTBOEK- ONTVANG VAN REKENING VAN LAWES LAWES GROOTHANDELAARS GROOTHANDELAARS Saldo 67 870 46 590 (i) – 750  (ii) + 580  – 580 (iii) – 900  (– 8 700 + 7 800) twee punte – 1 280   (iv) – 640 – 640 een punt een punt (v) – 11 400  (vi) – 1 920 – 14 720 + 12 800 (vii) + 1 250  (viii) + 3 180 (ix) + 9 900 SALDO 56 270* 56 270  *een deel korrek, vir beide totale. Kontroleeer; moet die beginsaldos insluit; Aanvaar hakies vir – teken; iindien geen teken, aanvaar positief Oortollige (vreemde) inskrywings – 1 op elke lyn as punte verdien op daardie lyn . Wees bewus van strafpunte vir vreemde items 13 1.2.2 Mani voel dat die krediteureklerk nie doeltreffend is in die uitvoering van haar pligte nie. Verskaf bewyse om sy mening te staaf. EEN relevante punt  Verwys na onderstreepte gedeelte met bewyse  Oorskry die kredietlimiet van R45 000 (Saldo is R46 590 of R67 870)  Hou nie by kredietterme van 30 dae (R4 380 is > 90 dae; R11 430 > 60 dae)  Swak boekhouding van transaksies, bewyse soos: terugsendings nie geboekstaaf (750); oorboek na verkeerde kant (640); oorboek na verkeerde rekening (11 400) / noem spesifieke dokumente foutief geboekstaaf.  Benut nie voordeel van korting agv laat betalings. (R1 250) 2 Verduidelik hoe hy hierdie probleem kan oplos. EEN geldige punt  Deelpunte vir onvolledige /gedeeltelike of onduidelike antwoorde  Beter toesig (monitering deur gereelde oudits en kontroleer rekords  Hou ‘n register vir verwagte betaaldatums / EFT (debietorder) betalings  Verdeling van pligte soos een persoon doen die rekordering, ‘n ander doen die betalings, ens. sodat die een persoon die ander kontroleer  Verskaf opleiding aan die klerk om boekhouding prosedures te verbeter & roetine take  Installeer rekeningkundige pakket (toepassing) / rekenaarstelsel 2 TOTALE PUNTE 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 4 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 2 2.1.1 Bereken die volgende vir die Produksiekostestaat: BEWERKINGS ANTWOORD Direkte materiaalkoste     3 000 x 3,2m x 105% x 450 4 536 000  Wees bewus van verskeie permutasies vir berekeninge bv. een deel korrek 9 600 x 105% x 450 of 10 080 x 450 of 3 000 x 3,36 x 450 Slotvoorraad 976 500 of 5 512 500 – (2 170 x 450) een punt twee punte twee punte 6 Direkte arbeidskoste 40 x 9 800 x 12 4 704 000 * 4 963 140 * Bonus betalings 210 000  *een deel korrek Bruto loon 4 914 000 WVF (1% van bruto) 49 140  as1% of bruto 6 Fabrieksbokoste TOTAL 941 500 Verbruiksgoedere 35 700  1 327 260 * Huuruitgawe 248 000  *een deel korrek Versekering 102 060 * 31 500 x 108% x 3 of (31 500 + 2 520) x 3 7 2.1.2 Verkorte Staat van Omvattende Inkomste (Inkomstestaat) vir die jaar geëindig 31 Maart 2022 Verkope 18 104 000 Koste van verkope 3 000 x 3750) een punt 260 000  + 11 250 000  – 195 000  (11 315 000) * + 10 826 400 m.punt sien 2.1.1 10 891 400 (4 536 000 + 4 963 140 + 1 327 260) Bruto wins Verkope - KvV 6 789 000  7 212 600 Bedryfsuitgawes Bewerking (1 670 400) Verkoops- en verspreidingskoste 1 052 400  866 400 + 186 000 Administrasiekoste 532 200 + 23 800  + 62 000  618 000 * Sien FBK ( 59 500 – 35 700 Vg bedrag Netto wins vir die jaar 5 118 600  BW - BU 5 542 200 11 * Een deel korrek Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 5 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne 2.2.1 Bereken die gelykbreekpunt vir hemde in 2022. BEWERKINGS ANTWOORD (94,20 x 22 000) een punt 18 275,1  2 072 400  Een deel korrek 360  – 246,60  Aanvaar 18 276 of 18 275; 113,40 twee punte Moet nie R of s of % aanvaar nie Sien noemer en teller as sulks na ( Beginsel 11) 4 2.2.2 Fiona het in nuwe toerusting vir die maak van die skoene belê. Sy weet dat sy 10% op die vaste koste vir skoene bespaar het, maar sy kan nie verstaan waarom die vaste koste per eenheid toegeneem het nie. Verduidelik. Verskaf syfers. Geldige verduideliking  Syfers   Produksie verminder van 21 200 eenhede tot 15 000 eenhede / met 6 200 eenhede / met 29,2% wat veroorsaak dat vaste koste per eenheid toeneem van R97,80 tot R117,90 / met R20,10 / met 20,6%/ Dis-ekonomieë van skaal / Vaste koste word nie beïnvloed deur die vlak van produksie nie.  Vaste koste (FBK) in 2021 was R1 320 760; en verminder tot R1 096 500 in 2022 / verskil: R 224 260 of 16,9% Alhoewel daar ‘n vermindering in die totale vaste koste is, sal die vaste koste per eenh. toeneem agv die afname in produksie (met 6 200 eenh). 2 2.2.3 KOSTE (met syfers) OPLOSSING Direkte arbeid (DAK)  Lei (fabriekswerkers) op om meer effektief te wees  Verbeter toesig HEMDE Dit vermeerder van  Verminder/ kontroleer oortyd/ Koste  R110,00 tot R136,70/ met R26,7/ met 24,3% gebruik toevallige, goedkoper Syfer  werkers na ure Oplossing  Stel mikpunte vir normale tyd ure (tyd en werkstudie)  Aansporings / bonusse as doelwitte behaal is Verkoop en verspreiding  Verminder / monitor/ kyk uit na (VVK) goedkoper/ meer effektiewe advertensies SKOEN Dit vermeerder van  Verkoopspersoneel kan geskuif word Koste  R35,50 tot R44,80/ na ander take as prod.val Syfer  met R9,30/  Bied kommissie aan verkooppers. ipv (vaste) basiese salaris met 26,2% Oplossing  Uitkontrakteer/ verminder/ monitor installeer opsporingsstelsel aan afleweringsdienste/ gebruik koste effektiewe voertuie (hybrid) Direkte materiaal (DMK)  Kyk uit vir goedkoper verskaffer (sonder om kwaliteit in te boet) DAS Dit vermeerder van  Plaaslike verskaffers/ verminder Koste  R36,30 tot R48,00 / transport en stoorkoste Syfer  met R11,70 /  Koop in groot maat om voordeel van met 32,2% grootmaat korting te benut Oplossing  Gebruik afvalsnitte (by- produkte)/verminder vermorsing  Lei en hou fabriekswerkers dop 9 TOTALE PUNTE 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 6 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 3 3.1 3.1.1 Eerste-in-eerste-uit-metode 3.1.2 Deurlopende stelsel 3.1.3 Geweegdegemiddelde-metode 3 3.2 RATO KOOKWARE 3.2.1 Bereken die waarde van die eindvoorraad van potte op 28 Februarie 2022. BEWERKINGS ANTWOORD 1 936 000 twee punte drie punte 224 000  + 1 712 000  x 980 OF 352 x 980 5 500  R344 960 (800 + 4 700) een punt een deel korrek &as x 980 Sien noemer en teller as sulks na (Beginsel 11) 4 3.2.2 Lerato is onseker oor hoe lank dit gaan neem om die eindvoorraad-potte te verkoop. Verskaf 'n berekening om haar bekommernis uit die weg te ruim. BEWERKINGS ANTWOORD Sien 3.2.1 hierbo 79,1 dae  OF eenhede 2,6 maande 344 960  x 365 980 een puntx 365 OF 1 591 040 4 270 een puntt 83,8 dae 2.8 maande Noemer en teller moet Noemer en teller moet aantal eenhede wees Randwaardes wees een deel korrek. Sien noemer en teller as sulks na (Beginsel 11) As x 365 of 12 As Randbedrae met eenhede gemeng word, 1 punt moet slegs aan die noemer toegeken word, geen punt vir finale antwoord Verduidelik of die tydperk wat bereken is, aanvaarbaar is, of nie. Geldige verduideliking  Deelpunte vir onvolledige /gedeeltelike of onduidelike antwoorde Afhangende van berekeninge hierbo, syfers nie nodig Moontlike antwoorde vir “tydperk is Aanvaarbaar”: Potte is duursame items en kan verkoop word in die nabye toekoms / het ‘n lang rakleeftyd/ daar is altyd ‘n behoefte (aanvraag). Moontlike antwoorde vir “tydperk NIE Aanvaarbaar NIE”: Verbruikers smaak of voorkeure mag verander / moontlikheid om deur ‘n later model vervang te word, verbeterde produkte / risiko van diefstal of skade (moet afgeskryf word)/ neem stoorplek op. 5 3.2.3 Bereken die getal vermiste potte. BEWERKINGS ANTWOORD (800 +4 700) een punt 5 500  – 4 270 – 980  250 Sien 3.2.1 een deel korrek Kontroleer vir alternatiewe aanbieding van syfers (of permutasies) 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 7 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne 3.2.4 Bereken die waarde van die eindvoorraad van mikrogolfoonde. BEWERKINGS ANTWOORD SWIFT: (380 + 750 – 965) 165  x 2 800  drie punte drie punte 462 000 drie punte 462 000 + 1 056 000 Aanvangsvoorrad aankope eenh.verkoop eenh.koste verkope bruto wins OF: (1 064 000 + 2 100 000) (965 x 2 800) of (4 053 000 – 1 351 000) 3 164 000 een punt – 2 702 000 twee punte 1 518 000  DELTA: 430 + 600 – 120 – 580) een deel korrek 330  x 3 200  1 056 000 drie punte Aanvangsvoorrad aankope terugsending eenh.verkoop eenh.koste verkope bruto wins OF: (1 376 000 + 1 920 000 – 384 000) (580 x 3 200) of (3 248 000 – 1 392 000) 2 912 000 een punt – 1 856 000 twee punte 7 Wees bedag op alternatiewe metodes van berekening, soos die gebruik van koste van verkope, bruto wins of Handelsvoorraadrek. 3.2.5 TWEE redes ten gunste van die besluit om die verkoop van Delta-model te staak: TWEE Redes   syfers    Hoë terugsendings: waarskynlik swak kwaliteit, 120 mikrogolfoonde (20% van aankope)  Hoë slotvoorraad/ kapitaal opgesluit in voorraad; 330 eenh. of R1 056 000 sien 3.2.4  Lae verkoopsvolume; slegs 580 van 910 (63,7%) / 385 eenhede of R805 000 minder as Swift  Te duur vir klante (R5 600 wat R1 400 meer is as die Swift model)  Dit is ‘n duurder produk; R3 200 (betaal R400 meer as Swift) EEN rede teen die besluit om die verkoop van Delta-model te staak: EEN rede  syfer   Delta stowe genereer ‘n hoër bruto wins van R1 392 000 (R41 000 meer as Swift ), hoër winsopslag van 75% In vergelyking van 50% vir Swift/ Opsie is om verkoopprys te verlaag R5 600 (R1 400 meer as Swift model)  Verlies van hoë verkoopinkomste van R3 248 000 mag kontantvloei raak / verloor die ondersteuning van ‘n geselekteerde groep klante (580 eenhede) of vermindering van opsies vir klante. 6 3.2.6 Identifiseer die probleem met betrekking tot die Swift- mikrogolfoonde op 6 Januarie 2022. Haal syfers aan. Probleem geïdentifiseer syfer (verskil van 25 genoem/ geïmpliseer  75 was afgelewer maar 50 eenhede is geboekstaaf op voorraadkaart/ Die voorraadrekord toon 25 eenhede minder as die totale aantal afgelewer 2 Noem TWEE interne kontrolemaatreëls wat die Delta interne ouditeur moet implementeer om te verseker dat sulke insidente nie in die toekoms plaasvind nie. TWEE kontrolemaatreëls Deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike of onduidelike antwoorde  Benodig fisiese inspeksie en verifikasie (kontroleer) die voorraad teen rekords  Vergelyk/ verifieer/ kontroleer die inligting op die bestelvorm, afleweringsnota en faktuur voordat voorraadrekords opgedateer word of besonderhede na boekhouer gestuur word  Verskillende werknemers moet verantwoordelik wees vir bestellings, ontvangs, rekordering, voorraadkontrole aanvaar Verdeling van pligte en installeer van kameras (CCTV) as onvolledige aparte antwoorde vir 1 punt elk 4 TOTAL PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 8 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 4 4.1.1 DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE MAAND KREDIETVERKOPE JUNIE 2022 JULIE 2022 Oortollige inskrywings April 2022 567 000 68 040 Verloor metode in totaal Mei 2022 577 500 259 875 69 300  Junie 2022 598 500 227 430 269 325  Julie 2022 609 000 231 420  ONTVANGSTE VAN DEBITEURE 555 345 570 045  een deel korrek 7 Ken punte toe vir korrekte syfers vir Julie , as nie in die korrekte lyn aangebied is 4.1.2 Bereken: # ken 1 punt toe as die tot. bewerkings as korrek getoon, as die finale syfers of foutief of uitgelaat is BEWERKINGS ANTWOORD (i) Kommissie-inkomste in Julie 2022 1 015 000  x 8%  81 200  een deel korrek (ii) Oninbare skulde in Julie 2022 afgeskryf # 567 000 x 3% OF 567 000 – 549 990 17 010  een deel korrek (iii) Salarisse en lone in Junie 2022 # 196 980 x 100/105 OF 196 980 – 9 380 187 600  een deel korrek (iv) Korting in Junie 2022 toegestaan # 598 500 x 40% x 5% 11 970  een deel korrek OF 227 430 x 5/95 OR 239 400 – 227 430 OF 997 500 x 1,2 / 100 9 4.1.3 Bereken: BEWERKINGS ANTWOORD Betalings aan krediteure in Julie 2022 962 500  x 100/175  x 20%  OF 550 000 – 440 000 110 000  550 000 twee punte een deel korrek 4 Leningsbedrag wat op 1 Julie 2022 betaal sal word Wees bedag op verskillende metodes van berekeninge 525  x 12  twee punte twee punte 45 000  0,14  OF 390 000 – 345 000 een deel korrek As enige een syfer as ‘n finale antwoord getoon word, ignoreer teken, ken 2 punte toe 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 9 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne 4.2 FRAZILA (EDMS.) BPK. 4.2.1 Verduidelik of Peter met die werklike afleweringskoste in April 2022 tevrede moet wees, of nie. Haal syfers aan. Verduideliking insluitend ‘n vergelyking met verkope  Syfers (bedrae of persentasie) vir afleweringsuitgawe  Syfers (bedrae of persentasie) vir verkope  * * Syfers mag reflekteer as ‘n verskil of gekombineerde antwoord. Peter behoort nie tevrede te wees nie want  Hy begroot om 15% van verkope op aflewering te spandeer; (425 250 ÷ 2 835 000) maar werklike bedrag spandeer was 18% van werklike verkope (408 240 ÷ 2 268 000) / + 3% punte  As hy by die begroting gebly het van 15% van verkope, sou die werklike bedrag spandeer R340 200 (2 268 000 x 15%) wees (408 240 – 340 200)  Werklike verkope is 20% of R567 000 minder as begroot (of 150 stowe minder) maar aflewerings was 4% of R17 010 minder as begroot. (425 250 – 408 240)  Afleweringsbegroting per stoof R567, betaal R680 per stoof (op gemiddeld) 3 Verduidelik of Peter 'n goeie besluit geneem het om die afleweringsdiensverskaffer na Prime Aflewerings te verander, of nie. Haal syfers aan. Verduideliking insluitend ‘n vergelyking met verkope  Syfers (bedrae of persentasie) vir afleweringsuitgawe  Syfers (bedrae of persentasie) vir verkope  * * Syfers mag reflekteer as ‘n verskil of gekombineerde antwoord. Peter sal tevrede wees met die verandering  Hy begroot om 15% van begrote verkope (425 250 ÷ 2 835 000) maar het slegs 10% van werklike verkope (319 500 ÷ 3 195 000) spandeer in Mei  As hy 15% van werklike verkope spandeer het, sou dit hom R479 250 (3 195 000 x 15%) gekos het. Hy het ‘n besparing van R159 750 (479 250 – 319 500) gehad  Werklike verkope oorskry begroting met 20% (360 000÷2835 000) of 150 stowe; maar afleweringskoste was minder as begroting R105 750 (425 250 – 319 500)  Werklike verkope verhoog met 50% (met 300 eenhede) of met 40,1% (R927 000) maar sie afleweringskoste val met 21,7% (R88 740)  Begroot R567 per stoof, maar betaal gemiddeld R355 3 4.2.2 Behalwe vir die verandering van die afleweringsdiens, identifiseer TWEE ander strategieë wat Peter in Mei 2022 in reaksie op die mededinger geïmplementeer het. Haal syfers aan. Advertensies: Begroot R120 000, spandeeer R192 000 / spandeer R72 000 meer 60% meer (72 000/120 000) STRATEGIE Aangepaste samestelling van kontant/ kredietverkope: 1  Kredietverkope begroot teen 50% van totale verkope Verduideliking  syfers bedrae of (1 417 500 / 2 835 000) werklik was 70% van verkope % (2 236 500 / 3 195 000) of 58% meer as begroot (819 000 / 1 417 500)  Boet / verminder/ minderkontantverkope in, begrote was 50% STRATEGIE van verkope (1 417 500 / 2 835 000), werklik was 30% (958 500 / 3 195 000); of 32,4% minder as begroot (459 000 /1 2 417 500) Verduideliking  syfers bedrae of Aangepaste winsopslag% / Verminderde Verkoopprys: % Verminder verkoopprys van R3 780 tot R3 550 / met R230 / 6,1%, Verminder winsopslag% van 80% tot 69% 4 Verduidelik hoe hierdie ander strategieë die verkope en wins geraak het. Haal syfers aan. Verduideliking: op verkope  syfer Verduideliking op wins  syfer  aanv. bedrae of % Totale Verkope:  Meer as begrote bedrag bedrag met 12,7% of R360 000 (Kredietverkope÷ 819 000; Kontantverkope: - 459 000)  Meer as die werklik bedrag behaal in April met R927 000 of 40,9%  Verkoop 50 eenhede (20%) meer as begroot 750 of 300 meer as April verkope. Bruto wins:  Meer as begrote met 3,6% (45 000 / 1 260 000)  Meer as wins verdien in April met 29,5% (297 000 / 1 008 000) 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 10 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne 4.2.3 Peter is verward oor hoekom die kontantsaldo's nie so goed is nie, ten spyte van die feit dat verkope in Mei 2022 toegeneem het. Verduidelik. Haal syfers aan. EEN geldige punt  met syfers  aanvaar bedrae of % Die skuif na meer kredietverkope: klem op lae kontantverkope  Kontantverkope van R958 500 is is minder as begroot met R459 000 / 32,4% minder as wat verwag / slegs 30% van totale verkope.  Kontantverkope is R288 900 minder as April kontantverkope / 23,2% minder Betalings aan krediteure: klem op die groot kontantuitleg  Kredietterme is 30 dae, April koste van verkope, R1 260 000 moet in Mei betaal word, waar debiteure uitstaande saldos’s oor ‘n tydperk sal betaal, (volgens betalingsneigings). 2 TOTALE PUNTE 40 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all