Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
REKENINGKUNDE V1
NASIENRIGLYNE
2022
PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in
die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie).
Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in memo vir komponente
of bewerkings, dra hierdie nie die metode punt van die finale antwoord ook nie.
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te
differensieer.
7. Hierdie memorandum is nie vir verspreiding in die publiek nie' omdat sekere items dalk verkeerd
gehanteer is. Aanpassings is gemaak a.g.v. sekere vrae
8. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe
syfer getoon word nie. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die
redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word.
9. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
ondersoek voor die punt toegeken word.
10. 'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek.
Let wel: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees of per memo.
11. In bewerkings, moet nie punte toeken nie vir bewerking as teller en noemer omgeruil is – hierdie is
ook van toepassing op verhoudings.
12. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige vir enige
item wat foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met 'n .
13. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf. Neem
kennis dat een kommentaar meer as een aspek kan aanspreek
14. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2022 papers 





View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)




%20June%202025%20Answer%20Book--7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd/v1-ed2bd6379e8f9c10b23d/card.webp)
Accounting Grade 12 Paper 1 NSC June 2022 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 12 · NSC June Exam · 2022. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 417.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1 2 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1
1.1
1.1.1 Interne ouditeur
1.1.2 Eksterne ouditeur
1.1.3 Direkteure
3
1.2 PRUDENCE BPK.
1.2.1 GEWONE AANDELEKAPITAAL sien aandele teruggekoop eerste na, gebruik selfde GAP*
900 000 Saldo op 1 Maart 2021 7 650 000 *
1 200 000 x 75% 900 000 x 8,50* sien hieronder Aantal aantal X GAP
(680 000)
(80 000) Aandele teruggekoop. Enige een deel korrek #moet nie 136 000 as
80 000 X 8,50* finale syfer aanvaar nie
150 000 Aandele uitgereik op 1 Desember 2021 984 000
Kontroleer korrekte bewerking balanseersyfer
970 000
bewerking& Saldo op 28 Februarie 2022 7 954 000
een deel korrek 7
BEHOUE INKOMSTE
Saldo op 1 Maart 2021 753 000
Kontroleer berekening van onder af:;[ + GAK + aand terkoop – NWNB] balanseersyfer
Netto wins na belasting 438 000 x 70/30 1 022 000
Aandele teruggekoop (136 000)
(443 000)
Gewone aandele dividende Interim + final div
Interim dividende 820 000 x 28 sent 229 600
OF 28% /0,28 een deel korrek
Finale dividende 213 400
Saldo op 28 Februarie 2022 1 196 000
7
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1 3 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
1.2.2 STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE (BALANSSTAAT) OP
28 FEBRUARIE 2022
BATES
NIEBEDRYFSBATES TB – BB 12 030 000
Vaste bates NBB – VD 11 781 000
Vaste deposito 489 000 – 240 000 4 249 000
BEDRYFSBATES 2 080 000
Voorraad 966 600
balanseersyfer
Handels- en ander ontvangbare bedrae
875 000 – 26 250 + 25 600 – 17 950 + 12 000* 868 400
12 800 een punt bewerking
VOS Huurink oordrag v deb SAID een deel korrek
(23 640 + 2 610) (12 800 + 12 800) (450 000 – 438 000) sien beginsel nr 4
(102 400 x 2/8)
Kontant en kontantekwivalente (240 000+ 5 000) 245 000
of TWEE punte
TOTALE BATES sien totale AHB +NBL + BL 14 110 000
12
EKWITEIT EN LASTE
AANDEELHOUERSBELANG 9 150 000
Gewone aandelekapitaal 7 954 000
Behoue inkomste 1 196 000
NIEBEDRYFSLASTE 9 150 000 x 0,4 3 660 000*
Lening: XY Bank 2 3 660 000
*ken TWEE punte as berekeninge op hierdie lyn getoon word
BEDRYFSLASTE 2 080 000 / 1,6 1 300 000
Handels- en ander betaalbare bedrae 647 500
een deel korrek
617 450 + 48 000 – 17 950 sien beginsel nr 4
Ouditfooie oordrag van deb
Aandeelhouers vir dividende ** 213 400
Huidige deel van lening ** 228 000
mag deel wees van bewerkings vir H&AO
Oortrokke bankrekening 211 100
Balanseersyfer
TOTALE EKWITEIT EN LASTE AHB + NBL + BL 10 14 110 000 28
TOTALE PUNTE 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1 4 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2
2.1
2.1.1 bedryfsbate
finansieringsaktiwiteit of bedryfsaktiwiteite
2.1.2
(agv tegniese/ aanbieding redes)
2.1.3 direkteursverslag 3
2.2 JANTJES BEPERK
2.2.1 BEWERKINGS Aanvaar T-rekeninge ANTWOORD
(i) Drawaarde van voertuie op 1 Maart 2021
1 510 000
2 350 000 – 840 000
(ii) Totale waardevermindering op toerusting
640 000 x 10% = 64 000 (DW is 28 000) 28 0000 een punt
Oud: 28 000 – 1 = 27 999 36 124
Nuut: 195 000 x 10 % x 5/12 = 8 125 enige een deel korrek
enige een deel korrek
(iii) Drawaarde van voertuie verkoop
Huidige waardevermindering: 68 000
een deel korrek
80 000 x 20% x 9/12 = 12 000 een punt een metode punt
OF 298 000 – 286 000 = 12 000
252 000 – 172 000 – 12 000 een deel korrek
80 000
OF: 252 000 – (172 000 + 12 000)
184 000 twee punte een m punt 11
2.2.2 Bereken die volgende bedrae vir die 2022 Kontantvloeistaat:
BEWERKINGS ANTWOORD
Vaste bates aangekoop
334 124 twee punte (waardevermindering)
2.2.1 (iii) 2.2.1 (ii) 1 160 624
een deel korrek
7 988 000 – 68 000 – 298 000 – 36 124 – 8 746 500
Aanvaar alternatiewe aanbieding van berekeninge
Soos tekens omgeruil, gb formaat; nota formaat
Berekening HV(HG) van Nota:
Een punt Een punt Een punt Een punt Een punt
1 144 000 + 186 876 – 8 746 500 + 6 450 000 – 195 000
OF: –1 144 000 – 186 876 + 8 746 500 – 6 450 000 + 195 000 6
Dividende betaal
288 000 twee punte
180 000 + 552 500 – 264 500
OF: 468 000
Tekens omgeruil of grootb -288 000 twee punte een deel korrek
Een punt Een punt Een punt
–180 000 – 552 500 + 264 500 4
Vermindering in lening
Betalings – rente = 456 000 – 216 000 240 000
OF: Begin– einde = 2 057 600 – 1 817 600 een deel korrek
OF: tekens omgeruil of grootboek
–456 000 + 216 000 OF –2 057 600 + 1 817 600 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1 5 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
2.2.3 NETTO VERANDERING IN KONTANT EN
(254 000)
KONTANTEKWIVALENTE
Beginsaldo 129 000 + 5 000 134 000
129 000
Eindsaldo – 125 000 + 5 000 moet hakies he
(120 000)
(125 000) 4
2.2.4 Bereken die volgende finansiële aanwysers op 28 Februarie 2022:
BEWERKINGS ANTWOORD
% winsopslag bereik
75%
5 400 000 x 100* Bewerking:een deel korrek &
7 200 000 1 as %
(12 600 000 – 5 400 000)
3
Vuurproefverhouding
(1 323 000 – 514 500) twee punte; geen deelpunte
808 500 : 735 000 1,1 :1
een deel korrek &
as in formaat van x: 1
4
Netto batewaarde per aandeel (NBW)
8 840 700 x 100* (vir sent) 768,8 cents
1 150 000 Bewerking:een deel korrek
Kan nie % wees nie
(1 000 000 + 200 000 – 50 000) een punt
aanvaar769 sent
of R7,69
3
% opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang
(OOAB)
609 200 x 100* 7,4%
½ (7 600 000 + 8 840 700) Bewerking:een deel korrek
as ‘n %
16 440 700 een punt
8 220 350 twee punte
4
* x 100 word nie gesien as een deel korrek nie
TOTALE PUNTE 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1 6 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3
3.1 Winsgewendheid/Bedryfsdoeltreffendheid:
Identifiseer en verduidelik watter maatskappy meer doeltreffend was met die beheer
van hulle bedryfsaktiwiteite. Haal TWEE finansiële aanwysers aan.
Nigel Bpk.
TWEE aanwysers : naam van aanwyser syfers ( vergelyking of geïmpliseer)
-1 vir addissionele foutiewe aanwysers verskaf (maks. -1)
% Bedryfsuitgawes op verkope (23,0%) is laer as die van Vrede Bpk. (23,9%) / versk.
0,9 punte
% Bedryfswins op verkope (19,9%) is beter as Vrede Bpk.13,6%/verskil 6.3% punte
% Netto wins op verkope (9,2%) is beter as Vrede Bpk.7,0%/ verskil 2,2% punte
5
3.2 Likiditeit:
Identifiseer en verduidelik watter maatskappy beter likiditeits- finansiële aanwysers
het. Haal TWEE finansiële aanwysers aan.
Vrede Bpk of Nigel Bpk. Name van aanwysers met syfers
bedryfsverhouding; 1,8 : 1 ( Vrede) of 1,2:1 (Nigel)/ verskil 0,6:1
vuurproefverhouding; 0,7 : 1 (Vrede ) of 0,5 (Nigel)/ verskil 0,2: 1
voorraadomsetsnelheid 11 keer (Vrede) of 23 keer (Nigel) / verskil 12 keer 3
Verduidelik EEN bekommernis wat jy oor die likiditeit van die ander maatskappy het.
Haal EEN finansiële aanwyser aan.
Verduideliking op maatkappy nie hierbo genoem (met finansiële aanwyser en syfers)
Nigel Bpk: Vuurproefverhouding van 0,5 : 1 of bedryfsverhouding 1,2: 1 kan op
swak bestuur van bedryfskapitaal of kontantvloei probleme dui/moeilik om
korttermyn skuld te dek/ voorraadomsetsnelheid is 23 keer mag aandui op te lae
vlakke om aan vraag te voldoen te dek.
Vrede Bpk:Voorraadomsetsnelheid 11 keer (verminder van 12)/ of
vuurproefverh. van 0,7:1 kan dui op hoë voorraadvlakke/ laer aanvraag v produk 2
3.3 Dividende:
Lewer kommentaar op die verskil tussen die dividenduitbetalingsbeleid wat deur die
direkteure van die twee maatskappye geïmplementeer is en verduidelik EEN moontlike
rede vir ELK van hulle besluite in hulle onderskeie maatskappye. Haal syfers of
aanwysers aan.
KOMMENTAAR OP BELEID
MOONTLIKE REDE VIR BESLUIT
(met syfers)
Dividenduitbetaalkoers is Probeer aandeelhouers gelukig hou
74,8% /maatskappy gee et hulle belegging
VREDE 74,8% van VPA aan Om toe te laat vir uitbreiding/ groei
BPK. aandeelhouers Besluit om fondse in reserwe te hou
Kommentaar Hulle behou slegs 25,2% as ‘n vir onvoorsiene gebeure
Syfer/s reserwe vir die maatskappy (konserwatiewe benadering)
+
Rede Betaal190c DPS van 254c Om ‘n balans te handhaaf tussen om
VPA (75%) / behou 64 c vir aandeelhouers tevrede te stel en
toekomstige groei kontuitiet te verseker
Dividenduitbetaalkoers is Probeer om aandeelhouers gelukkig
NIGEL 107,4%; behoue inkomste van te hou met hul belegging
vorige jare gebruik om vir Direkteure wil ‘n positiewe beeld van
BPK. dividend te betaal maatskappy of sy direkteure skep
Kommentaar
Syfer/s Dividende van 440c oorskry (vir herverkiesing)
+ die VPA van 410c/ negatiewe Aggressiewe besluit/poging om
Rede effek van 30c aandeelhouers oor strategie te
oortuig 6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1 7 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
3.4 Finansiële hefboom, risiko, finansierings- en beleggingsaktiwiteite:
Verduidelik die spesifieke besluite wat deur die direkteure van ELKE maatskappy
geneem is wat die finansiële hefboom en risiko geraak het. Haal bedrae in rand aan.
-1 vir oortollige items as meer as 2 besluite verskf is vir enige maatskappy (maks -1)
VREDE Ken een punt in elke getal toe vir besluit & bedrag
Aandele uitgereik; 9 900 000
BPK. Lening terugbetaal; 2 500 000
Moet nie aanvaar: Vaste bates of beleggings
Ken een punt in elke geal toe vir besluit & bedrag
NIGEL Aandele teruggekoop; 7 540 000
BPK. Lening verhoog; 3 000 000
Moet nie aanvaar: Vaste bates of beleggings 4
Lewer kommentaar op die finansiële hefboom en risiko van Nigel Bpk. Haal TWEE
finansiële aanwysers aan.
( kommentare kan gekombineer word of apart )
Aanwysers (met bedrae) noem hoë risiko noem positief gerat
Skuld-ekwiteit-verhouding (1,3 : 1) hoë finansiële risiko; 'n oorstaatmaking van
geleende fondse/grens aan insolvensie
OOTKA (16,2%) positief gerat; (beter rentekoers van 12%);maak effektief gebruik
van kapitaal aangewend om winste te genereer 4
By die AJV van Nigel Bpk. het 'n woedende aandeelhouer gesê dat die direkteure se
aggressiewe strategieë in die toekoms waarskynlik tot die mislukking van die
maatskappy sal lei. Verduidelik TWEE punte waarom die aandeelhouer dalk so kon
gevoel het.
Twee geldige items geïdentifiseer (syfers nie nodig)
Deelpunte vir onduidelike antwoorde Aanvaar ander geldige alternatiewe
Algehele kommentaar kan ingesluit wees in kommentaar op strategiee: kandidate moet
waarom hierdie besluiteprobleme vir die maatskappy kan veroorsaak bv verhoogde
risiko,swak kontantvloei, kan lei tot groot verliese, swak beeld, ontsenu aandeelhouers
Aandele teruggekoop (R7 540 000)groot kontantvloei probleme/ skep vals indruk van
aandelewaaardes /het nie solvensieverhouding gekontroleer nie
Verhoging van lening (R3 000 000) plaas die maatskappy in hoë risiko/
risiko vn verhoging in rentekoers
Verkoop van bate (R730 000) - relaag produktiewe kapasiteit
Verval van vaste deposito (R150 000) – beleggingsgeleentheid verlore/ meer behoort
bele te word/ Sou daar enige onvoorsiene terugslae in die toekoms wees, sal die
onderneming dit moeilik vind om al sy finansiële verpligtinge na te kom (solvensie-
kwessie)
die maatskappy fokus op die maak van wins eerder as om na langtermyn
volhoubaarheid/ plaas maatskappy in risiko (solvensie-kwessie)
aanvaar ook: hoë dividende (107,4% of R2,64m) raak kontantvloei of solvensie 5
3.5 Aandeelhouers se assessering van aandele se markpryse:
Verduidelik, deur syfers of aanwysers aan te haal en identifiseer, vir elke maatskappy,
'n faktor wat die markprys van die aandele sou beïnvloed. Vergelyking van MP met NBW is NB
in elke geval.Slegs een punt nodig. Deelpunte vir gedeeltelike of onvolledig antw
Markprys R24 is laer as NBW van R32,95 / met R8,95
VREDE Identifiseer faktor (syfers nie nodig):
BPK. Lae aanvraag of weerstand om aandele te koop in hierdie maatskappy / OOAB
val / behoue inkomste minder as vorige jaar/ konserwatiewe besluitneming deur
direkteure / bang om brawe besluite te neem/ swak beeld van maatskappy of
direkteure / gebrek aan vertroue in bestuur
MP van R32 is beter as die NBW van R23,08 / met R8,92
NIGEL Identifiseer faktor (syfers nie nodig):
BPK. Aandele is in aanvraag/ beleggers het vertroue in maatskappy / verbeter
opbrengs (OOAB) / hoë dividend of uitbetaalkoers / risikonemers / vertroue /
dinamiese bestuur (aggressief/ goeie of positiewe beeld 6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1 8 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
3.6 Aandeelhouding van Jay Sonto in Vrede Bpk. en Nigel Bpk.:
Verskaf berekeninge om die verandering in Jay se % aandeelhouding
in Nigel Bpk. oor die finansiële jaar te toon.
320 000/600 000 x 100 = 53,3% impliseer vergelyking
Aanvaar ook: Verander (van 37,2%) tot 53,3%/ met 16,1% punte/met 43,3%
Lewer kommentaar op sy % aandeelhouding in ELKE maatskappy.
Hy is steeds 'n minderheidsaandeelhouer (klein invloed op besluite)
VREDE BPK. Sy % aandeel-houding het verder geval (van 33,3% tot 22,2%)
Enige een punt Het nie bykomende aandele gekoop toe daar weer aandele uitgereik
Syfers nie nodig
is nie
As berekening meer as 50% is:
Hy is nou 'n meerderheidsaandeelhouer as gevolg van die terugkoop
NIGEL BPK. van aandele/aandeelhouding vermeerder
Enige een punt Vermin. in aandelekaphet hom 'n meerderheid besluitnemer gemaak
Syfers nie nodig As berekening minder as 50% is:
Hy is nog die minderheidsaandeelhouer (min invloed op besluitneming
Sy % aandeelhouding vermeerder/afgeneem 4
Bereken die totale wins of verlies wat hy tans op sy aandele in ELKE
maatskappy maak.
VREDE BPK. NIGEL BPK.
Belê: 200 000 x 27 = R5 400 000 Belê:: 320 000 x 15 = R4 800 000
Nou werd: 200 000 x 24 Nou werd: R320 000 x 32
R4 800 000 R10 240 000
Verlies in belegging: R600 000 Groei in belegging:
OF R5 440 000
3 x 200 000 = 600 000 OF: 17 x 320 000 = 5 440 000
Aanvaar ook 11,1% twee punte Aanvaar ook 113,4% twee punte
Gee raad of dit wys is om 19 000 aandele in Nigel Bpk. te verkoop, of
nie.
EEN geldige punt (met syfers) kan beïnvloed word deur wins/verlies hierbo.
Deelpunte kan toegeken word vir onduidelike of gedeeltelike antwoorde
Verwagte antwoorde
Dit is wys om te verkoop aangesien die aandeleprys tans hoog is
(R32,00)
Dit dalk nie ‘n goeie idee om te verkoop sou die aandeleprys in die
toekoms bo R32 styg nie
Hy sal 'n opbrengs van R608 000 (19 000 x R32) kry
Sal 'n wins van R323 000 maak op hierdie verkoop
Hy sal nog steeds 'n meerderheid aandeelhouer wees (301 000/600 000
= 50,2%) 6
TOTALE PUNTE 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1 9 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4
4.1 Verduidelik hoe jy op die HUB se stelling sou reageer. Noem TWEE
punte.
TWEE punte deelpunte vir onvolledige/onduidelike/gedeeltelike antwoorde
Enige geldige verduidelikings, bv.
Die maatskappy is afhanklik van die gemeenskap vir sy sukses/dit is
deel van 'n gemeenskap wat hulle ondersteun.
Die gesondheid van sy werknemers sal 'n invloed op die winste van 'n
maatskappy waardeur die HUB vergoed word, hê
Die maatskappy moet op sy verantwoordelikheid en groei fokus eerder
as om op die regering en ander instellings te vertrou.
Hulle behoort saam met die regering te werk om gemeenskaplike
doelwitte van opheffing van die gemeenskap te bereik/nie onafhanklik
nie.
Die regering behoort 'n goeie voorbeeld te stel deur misdaad en
korrupsie uit te wis.
Die King Kode het riglyne vasgelê vir die KSV waaraan maatskappye
moet voldoen.
Volgens arbeidswetgewing moet maatskappye verantwoordelik wees vir
vaardigheidsontwikkeling,
Voorbeelde vir 1 punt antwoorde:
Gemeenskap is belangrik / weerknemers moeet gelukkig wees / reels is
in plek 4
4.2 Dui aan of Franco Bpk. 'n publieke of privaat maatskappy is.
Publieke
1
Verduidelik waarom werknemers en beleggers (aandeelhouers) oor
hierdie insident ontsteld was.
Kommentaar oor werknemers:
Enige geldige punt deelpunte vir onvolledige /onduidelike antwoorde
Toekomstige indiensneming/afleggings.
Geen loonvehoging/bonusse /oortyd
Verlies van voordeel in toekoms bv pensioen, mediesefonds
Maatskappy kan dalk toemaak/ lei tot verdere werkloosheid
Onsekere ekonomie/ werk is skaars/ hoë werkloosheidskoers.
Kommentaar oor beleggers (aandeelhouers):
Enige geldige punt deelpunte vir onvolledige /onduidelike antwoorde
Hulle beleggings/spaargeld is nou uitgeput of verlore as gevolg van 'n
vermindering in die aandeleprys.
Verlies van verdienste (dividende)/ Nie in staat om daaglikse
lewenskoste te hanteer nie.
Lae beleggersvertroue in direkteure /ouditeure (agv hulle nalatigheid of
doelbewuste bedrieglike aktiwiteite)/dissiplinêre prossese nodig
Kan dit moeilik/onmoontlik maak om hul aandele te verkoop 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1 10 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
Verduidelik wat in die maatskappy verkeerd geloop het dat daar
toegelaat is dat hierdie bedrog plaasvind. Noem DRIE
verskillende/aparte punte.
Enige DRIE geldige punte
Verduideliking moet die faktore wat die punte in die scenario beïnvloed, aandui bv moet
nie ‘n verbatin herhaling van die scenario aanvaar nie
deelpunte vir onvolledige /onduidelike antwoorde
Onbetroubare ouditverslae/ eksterne ouditeure/internal ouditeure was
bevooroordeeld of nalatig
Direkteure het buite karakter opgetree/ op ‘n onetiese of bedrieglike
wyse (kriminele aktiwiteit)
Daar is van personeel verwag/beïnvloed om onreëlmatige gebruike te
volg wat deur senior bestuurders goedgekeur of oorgesien is.
Omkoop/sameswering in die verskaf of oorsien van beduidende
transaksies
Gebrek aan gereelde/effektiewe interne beheermaatreëls (bv. verdeling
van pligte) in plek.
Geen behoorlike toepassing van GAAP/IFRS met die opstel van
finansiële state
6
TOTALE PUNTE 15
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Addendum
Accounting Grade 12 Paper 1 NSC June 2022 Addendum (English)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 NSC June 2022 Question Paper (Eng)

Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2022 Memo (Afr)

Addendum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2022 Addendum (Eng)

Addendum
Accounting Grade 12 Paper 1 KZN Prelim 2022 Addendum

Question paper
Accounting Grade 12 Paper 1 MP Prelim 2022 Question Paper
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Addendum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 Addendum (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)
%20June%202025%20Answer%20Book--7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd/v1-ed2bd6379e8f9c10b23d/card.webp)
Addendum