Skip to content

Accounting Grade 12 P1 NSC June 2022 Addendum (Afrikaans)

AddendumAccountingGrade 12202210 pages

Grade 12 Accounting Paper 1 addendum from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 10 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PLAKKER SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN REKENINGKUNDE V1 GRAAD 12 2022 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 2 DBE/2022 SS/NSS – Antwoordeboek VRAAG 1 1.1 1.1.1 1.1.2 1.1.3 3 1.2 PRUDENCE BPK. 1.2.1 GEWONE AANDELEKAPITAAL 7 954 000 7 BEHOUE INKOMSTE Saldo op 1 Maart 2021 Aandele teruggekoop Gewone aandeledividende Finale dividende 213 400 Saldo op 28 Februarie 2022 1 196 000 7 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 3 DBE/2022 SS/NSS – Antwoordeboek STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE (BALANSSTAAT) OP 1.2.2 28 FEBRUARIE 2022 BATES NIEBEDRYFSBATES Vaste bates BEDRYFSBATES 2 080 000 Voorraad Handels- en ander ontvangbare bedrae TOTALE BATES EKWITEIT EN LASTE AANDEELHOUERSBELANG 9 150 000 Gewone aandelekapitaal 7 954 000 Behoue inkomste 1 196 000 NIEBEDRYFSLASTE BEDRYFSLASTE Handels- en ander betaalbare bedrae Oortrokke bankrekening TOTALE EKWITEIT EN LASTE 28 TOTALE PUNTE 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 4 DBE/2022 SS/NSS – Antwoordeboek VRAAG 2 2.1 2.1.1 2.1.2 2.1.3 3 2.2 JANTJES BEPERK 2.2.1 BEWERKINGS ANTWOORD (i) Drawaarde van voertuie op 1 Maart 2021 (ii) Totale waardevermindering op toerusting (iii) Drawaarde van die voertuig verkoop 11 2.2.2 Bereken die volgende bedrae vir die 2022-Kontantvloeistaat: BEWERKINGS ANTWOORD Vaste bates aangekoop 6 Dividende betaal 4 Vermindering in lening 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 5 DBE/2022 SS/NSS – Antwoordeboek 2.2.3 NETTO VERANDERING IN KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE 4 2.2.4 Bereken die volgende finansiële aanwysers op 28 Februarie 2022: BEWERKINGS ANTWOORD % winsopslag bereik 3 Vuurproefverhouding 4 Netto batewaarde per aandeel (NBW) 3 % opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang (OOAB) 4 TOTALE PUNTE 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 6 DBE/2022 SS/NSS – Antwoordeboek VRAAG 3 3.1 Winsgewendheid/Bedryfsdoeltreffendheid: Identifiseer en verduidelik watter maatskappy meer doeltreffend was met die beheer van hulle bedryfsaktiwiteite. Haal TWEE finansiële aanwysers aan. 5 3.2 Likiditeit: Identifiseer en verduidelik watter maatskappy beter likiditeits- finansiële aanwysers het. Haal TWEE finansiële aanwysers aan. 3 Verduidelik EEN bekommernis wat jy oor die likiditeit van die ander maatskappy het. Haal EEN finansiële aanwyser aan. 2 3.3 Dividende: Lewer kommentaar op die verskil tussen die dividenduitbetalingsbeleid wat deur die direkteure van die twee maatskappye geïmplementeer is en verduidelik EEN moontlike rede vir ELK van hulle besluite in hulle onderskeie maatskappye. Haal syfers of aanwysers aan. KOMMENTAAR OP BELEID MOONTLIKE REDE VIR (met syfers) BESLUIT VREDE BPK. NIGEL BPK. 6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 7 DBE/2022 SS/NSS – Antwoordeboek 3.4 Finansiële hefboom, risiko, finansierings- en beleggingsaktiwiteite: Verduidelik die spesifieke besluite wat deur die direkteure van ELKE maatskappy geneem is wat die finansiële hefboom en risiko geraak het. Haal bedrae in rand aan. VREDE BPK. NIGEL BPK. 4 Lewer kommentaar op die finansiële hefboom en risiko van Nigel Bpk. Haal TWEE finansiële aanwysers aan. 4 By die AJV van Nigel Bpk. het 'n woedende aandeelhouer gesê dat die direkteure se aggressiewe strategieë in die toekoms waarskynlik tot die mislukking van die maatskappy sal lei. Verduidelik TWEE punte waarom die aandeelhouer dalk so kon gevoel het. 5 3.5 Aandeelhouers se assessering van aandele se markpryse: Verduidelik, deur syfers of aanwysers aan te haal en identifiseer, vir elke maatskappy, 'n faktor wat die markprys van die aandele sou beïnvloed. VREDE BPK. NIGEL BPK. 6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 8 DBE/2022 SS/NSS – Antwoordeboek 3.6 Aandeelhouding van Jay Sonto in Vrede Bpk. en Nigel Bpk.: Verskaf berekeninge om die verandering in Jay se % aandeelhouding in Nigel Bpk. oor die finansiële jaar te toon. Lewer kommentaar op sy % aandeelhouding in ELKE maatskappy. VREDE BPK. NIGEL BPK. 4 Bereken die totale wins of verlies wat hy tans op sy aandele in ELKE maatskappy maak. VREDE BPK. NIGEL BPK. Gee raad of dit wys is om 19 000 aandele in Nigel Bpk. te verkoop, of nie. 6 TOTALE PUNTE 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 9 DBE/2022 SS/NSS – Antwoordeboek VRAAG 4 4.1 Verduidelik hoe jy op die HUB se stelling sou reageer. Noem TWEE punte. 4 4.2 Dui aan of Franco Bpk. 'n publieke of privaat maatskappy is. 1 Verduidelik waarom werknemers en beleggers (aandeelhouers) oor hierdie insident ontsteld was. Kommentaar oor werknemers: Kommentaar oor beleggers (aandeelhouers): 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 10 DBE/2022 SS/NSS – Antwoordeboek Verduidelik wat in die maatskappy verkeerd geloop het dat daar toegelaat is dat hierdie bedrog plaasvind. Noem DRIE verskillende/ aparte punte. 6 TOTALE PUNTE 15 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all