Skip to content

Accounting Grade 12 P2 NSC June 2022 Addendum (Afrikaans)

AddendumAccountingGrade 12202210 pages

Grade 12 Accounting Paper 2 addendum from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 10 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PLAKKER SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN REKENINGKUNDE V2 GRAAD 12 2022 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 2 DBE/2022 SS/NSS – Antwoordeboek VRAAG 1 1.1 BTW 1.1.1 Gee EEN rede waarom Chuckles besluit het om vir BTW te registreer. 2 1.1.2 Bereken die bedrag BTW wat vir die tweemaandetydperk geëindig 30 April 2022 aan SAID betaalbaar is. BEWERKINGS ANTWOORD 9 1.1.3 Chuckles gebruik die geld wat vir BTW ingevorder word, om besigheidsuitgawes te betaal. Hy het nie voldoende kontant om die BTW-betalings op die betaaldatum te betaal nie. Wat sal jy aan Chuckles sê? Noem TWEE verskillende/aparte punte. 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 3 DBE/2022 SS/NSS – Antwoordeboek 1.2 KREDITEUREVERSOENING 1.2.1 REKENINGSTAAT KREDITEUREGROOTBOEK- ONTVANG VAN REKENING VAN LAWES LAWES GROOTHANDELAARS GROOTHANDELAARS Saldo 67 870 46 590 (i) (ii) (iii) (iv) (v) (vi) (vii) (viii) (ix) SALDO 13 1.2.2 Mani voel dat die krediteureklerk nie doeltreffend is in die uitvoering van haar pligte nie. Verskaf bewyse om sy mening te staaf. 2 Verduidelik hoe hy hierdie probleem kan oplos. 2 TOTALE PUNTE 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 4 DBE/2022 SS/NSS – Antwoordeboek VRAAG 2 2.1.1 Bereken die volgende vir die Produksiekostestaat: BEWERKINGS ANTWOORD Direkte materiaalkoste 6 Direkte arbeidskoste 6 Fabrieksbokoste 941 500 7 2.1.2 Verkorte Staat van Omvattende Inkomste (Inkomstestaat) vir die jaar geëindig 31 Maart 2022 Verkope 18 104 000 Koste van verkope Bruto wins Bedryfsuitgawes Verkoops- en verspreidingskoste 866 400 Administrasiekoste 532 200 Netto wins vir die jaar 11 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 5 DBE/2022 SS/NSS – Antwoordeboek 2.2.1 Bereken die gelykbreekpunt vir hemde in 2022. BEWERKINGS ANTWOORD 4 2.2.2 Fiona het in nuwe toerusting vir die maak van die skoene belê. Sy weet dat sy 10% op die vaste koste vir skoene bespaar het, maar sy kan nie verstaan waarom die vaste koste per eenheid toegeneem het nie. Verduidelik. Verskaf syfers. 2 2.2.3 KOSTE (met syfers) OPLOSSING HEMDE SKOEN DAS 9 TOTALE PUNTE 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 6 DBE/2022 SS/NSS – Antwoordeboek VRAAG 3 3.1 3.1.1 3.1.2 3.1.3 3 3.2 RATO KOOKWARE 3.2.1 Bereken die waarde van die eindvoorraad van potte op 28 Februarie 2022. BEWERKINGS ANTWOORD 4 3.2.2 Lerato is onseker oor hoe lank dit gaan neem om die eindvoorraad-potte te verkoop. Verskaf 'n berekening om haar bekommernis uit die weg te ruim. BEWERKINGS ANTWOORD Verduidelik of die tydperk wat bereken is, aanvaarbaar is, of nie. 5 3.2.3 Bereken die getal vermiste potte. BEWERKINGS ANTWOORD 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 7 DBE/2022 SS/NSS – Antwoordeboek 3.2.4 Bereken die waarde van die eindvoorraad van mikrogolfoonde. BEWERKINGS ANTWOORD SWIFT: DELTA: 7 3.2.5 TWEE redes ten gunste van die besluit om die verkoop van Delta-model te staak: EEN rede teen die besluit om die verkoop van Delta-model te staak: 6 3.2.6 Identifiseer die probleem met betrekking tot die Swift- mikrogolfoonde op 6 Januarie 2022. Haal syfers aan. 2 Noem TWEE interne kontrolemaatreëls wat die interne ouditeur moet implementeer om te verseker dat sulke insidente nie in die toekoms plaasvind nie. 4 TOTALE PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 8 DBE/2022 SS/NSS – Antwoordeboek VRAAG 4 4.1.1 DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE MAAND KREDIETVERKOPE JUNIE 2022 JULIE 2022 April 2022 567 000 68 040 Mei 2022 577 500 259 875 Junie 2022 598 500 227 430 Julie 2022 609 000 ONTVANGSTE VAN DEBITEURE 555 345 7 4.1.2 Bereken: BEWERKINGS ANTWOORD (i) Kommissie-inkomste in Julie 2022 (ii) Oninbare skulde in Julie 2022 afgeskryf (iii) Salarisse en lone in Junie 2022 (iv) Korting in Junie 2022 toegestaan 9 4.1.3 Bereken: BEWERKINGS ANTWOORD Betalings aan krediteure in Julie 2022 4 Leningsbedrag wat op 1 Julie 2022 betaal sal word 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 9 DBE/2022 SS/NSS – Antwoordeboek 4.2 FRAZILA (EDMS.) BPK. 4.2.1 Verduidelik of Peter met die werklike afleweringskoste in April 2022 tevrede moet wees, of nie. Haal syfers aan. 3 Verduidelik of Peter 'n goeie besluit geneem het om die afleweringsdiensverskaffer na Prime Aflewerings te verander, of nie. Haal syfers aan. 3 4.2.2 Behalwe vir die verandering van die afleweringsdiens, identifiseer TWEE ander strategieë wat Peter in Mei 2022 in reaksie op die mededinger geïmplementeer het. Haal syfers aan. STRATEGIE 1 STRATEGIE 2 4 Verduidelik hoe hierdie ander strategieë die verkope en die wins geraak het. Haal syfers aan. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 10 DBE/2022 SS/NSS – Antwoordeboek 4.2.3 Peter is verward oor hoekom die kontantsaldo's nie so goed is nie, ten spyte van die feit dat verkope in Mei 2022 toegeneem het. Verduidelik. Haal syfers aan. 2 TOTALE PUNTE 40 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all