Skip to content

Accounting Grade 12 P2 NSC November 2021 Memo (Afrikaans)

MemorandumAccountingGrade 12202112 pages

Grade 12 Accounting Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE V2 NOVEMBER 2021 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 NASIENBEGINSELS: 1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien „n kandidaat nie punte op „n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. Besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het. 3. Tensy ander vermeld ken volpunte toe vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings. 4. Indien „n vooraansuiweringsyfer as „n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in memo vir komponente of bewerkings, dra hierdie nie die metode punt van die finale antwoord ook nie. 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer. 7. As die kandidaat meer as die verwagte aantal antwoorde gee, kontroleer all antwoorde en gee die voordeel aan die leerder. Strawwe kan toegepas word vir vreemde inskrywings as kandidate volpunte verdien vir die vraag (maks. -2 per vraag) 8. Hierdie memorandum is nie vir verspreiding in die publiek nie' omdat sekere items dalk verkeerd gehanteer is. Aanpassings is gemaak a.g.v. sekere vrae 9. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe syfer getoon word nie. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word. 10. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word. 11. Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek. Let wel: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees of per memo. 12. In bewerkings, moet nie punte toeken nie vir bewerking as teller en noemer omgeruil is – hierdie is ook van toepassing op verhoudings. 13. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige vir enige item wat foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met 'n . 14. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf. Neem kennis dat een kommentaar meer as een aspek kan aanspreek 15. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding. Hierdie nasienriglyne bestaan uit 12 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 2 DBE/November 2021 NSS– Nasienriglyne VRAAG 1 1.1 Verskaf TWEE dokumente wat Zig Zag Handelaars van potensiële debiteure sal nodig hê voordat hulle toegelaat sal word om rekeninge oop te maak. Enige twee   aanvaar herkenbare afkortings  ID dokument  Salarisadviesstrokie / bewys van inkomste / bewys van registrasie (student)  Bewys van adres(munisipale rekening/ van state) / huisadres  Verwysing/ krediet geskiedenis / nie gelys by kredietbureu/ krediettelling / Inkomstebelasting Sertifikaat (IBS)  Bankstate (3 maande)  Kriminêle rekord (polisie klaringsrekord) 2 1.2 Bereken: Korrekte eindsaldo van die Debiteurekontrolerekening op 30 September 2021. Dui veranderinge met ‘n '+' vir ‘n toename, '–' vir ‘n afname of '0' vir geen verandering. VOORLOPIGE SALDO R228 000 (i) + 1 750  (ii) 0 (iii) (62 500 – 65 200 ) twee punte 2 700  (iv) + 7 000  +3 500 een punt + 3 500 een punte (v) + 5 200  (vi) (250 -700) twee punte - 450  (vii) 0 R238 800 een deel korrek: moet voorlopige totale insluit Aanvaar hakies vir – teken: indien geen teken aanvaar positief -1 vreemde inskrywings (maks -2) sien ii en vii:; 9 Bereken: Korrekte bedrae verskuldig deur debiteure DEBITEUR BEWERKINGS ANTWOORD A Barnes (13 500 + 1 750  – 450 ) 14 800 * C Davis (25 000 + 3 500 + 3 500  ) 32 000 * of 7 000 twee punte E Foley (18 300 – 2 500  – 7 850 ) 7 950 * 9 Vooraf gedrukte saldo‟s word nie gereken as “een deel korrek” nie *een deel korrek Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 3 DBE/November 2021 NSS– Nasienriglyne 1.3 Verduidelik DRIE verskillende probleme wat deur die debiteure- ouderdomsanalise uitgelig word. Verskaf in ELKE geval die naam van die debiteur en/of die syfer(s). NAAM VAN DEBITEUR EN/OF SYFERS    PROBLEEM    Aanvaar „ ander debiteure‟ as syfers voorsien word Aanvaar naam van debiteur / syfers as nie ingesluit is by probleem  J Blom: (R20 000 > 30 dae  O. Mach; R4 000 > 60 dae Hou nie by kredietterme nie /  Ander debiteure: 42 864 > 60 dae stadige betalers  28% van debiteure hou nie by terme (66 864/ 238 800) Oorskry kredietlimiete  Z Phi :Oorskry kredietlimiet met R7 000; (limiet R22 000, saldo R29 000) Swak/ oneffektiewe interne  O.Mach: huidige aankope van R2 000 kontrole oor debiteure terwyl R4 000 van saldo > 90 dae (Laat debiteure wat oortree toe  J Blom: huidige aankope van R18 000 om op krediet te koop / oorskry terwyl R20 000 van saldo > 60 dae limiete gestel)  Ander debiteure met huidige aankope van R55 244 terwyl R30 148 van saldo > 60 dae is en R 12 716 > 90 dae 6 1.4 Verskaf TWEE punte om die interne ouditeur se kommer te ondersteun dat Susan se posbeskrywing tot moontlike bedrog kan lei. Enige TWEE aparte of verskillende punte   deelpunte vir onvolledige / onduidelike antwoorde  Te veel verwante funksies deur een persoon gedoen / kan effektiwiteit benadeel / werk nie goed gedoen  Gebrek aan toesig kan lei tot nalatigheid / oorrol van kontant / diefstal / geen magtiging vir terugsendendings / pas nie terugsendingsbeleid effektief toe nie  Geen verdeling van pligte nie – in die versoeking om in bedrieglike transaksies betrokke te raak / manupileer verkope of terugsendings / skep vals dokumente/ swak bestuur / swak rekordhouding (voorraadkaarte / debiteure).  Geen kontuïniteit van take nie / take mag dalk nie gedoen word nie/ agter raak as Susan met verlof/afwesig is  Kontant kan maklik gesteel word – gebruik nie elektroniese betalings/ kredietkaarte/ EFO 4 TOTALE PUNTE 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 4 DBE/November 2021 NSS– Nasienriglyne VRAAG 2 2.1 PRUDY VERVAARDIGERS 2.1.1 PRODUKSIEKOSTE STAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2021 Direkte materiaalkoste 1 494 000 Direkte arbeidskoste 647 400 x 100/78 of + 182 600 830 000 een deel korrek Primêre koste DM + DA 2 324 000 Vooraansuiweringssyfer word nie gereken as “een deel korrek nie” Fabrieksbokoste geen deelpunte op elk sub-syfer in bewerking 471 000 520 280 – 22 400 – 29 520  + 2 640  een deel korrek Koste van produksie van klaarprodukte PK + FBK 2 795 000 10 VERKORTE STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE (INKOMSTESTAAT) VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2021 Verkope 4 433 600 Koste van verkope 72 000 +2 795 000 (sien PKS (2.1.1)– 96 000 (2 771 000)* ken EEN metodepunt vir een deel korrek Bruto wins Verkope -KvV 1 662 600 Vooraansuiweringssyfer word nie gereken as “een deel korrek nie” Ander uitgawes Ignoreer hakies (462 000)* Verkoop en verspreidingskoste 242 000* 224 960 + 19 680  – 2 640  sien FBK hierbo Administratiewe koste 187 760 + 22 400 + 9 840  220 000* 98 400 x 10%i / as 50% van V en V koste Netto wins vir die jaar BW – AU 1 200 600 11 *een deel korrek Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 5 DBE/November 2021 NSS– Nasienriglyne 2.2 BEHEER VAN GRONDSTOWWE 2.2.1 Bereken die meter materiaal: Interne kontrole strategie   *moet nie” installeer kameras” aanvaar nie Vermis uit die stoorkamer  Fisiese voorraadopname / ewekansige voorraadopname / hou detail rekords/ kontroleer of monitor die beweging van 1 050 die materiaal (2 700 + 10 800 – 12 450) – 850  .Verdeling / omruil van dienste = 200 meters  Stoorkamer bestuurder moet een deel korrek verantwoordelik gehou word  Verbeter sekuriteit by ontvangs/ Versendingspunte / beperk toegang tot stoorkamer  Stoorkamer personeel moet sluitkassies he (geen sakke in stoorkamer) Vermors in die fabriek  Verbeter opleiding  Gebruik snypatrone / tegnologie 7 800 x 1,5meters  Verbeter toesig 12 450 – 11 700 = 750 m   Gebruik goeie kwaliteit materiaal een deel korrek  Effektiewe gebruik van “off-cuts” OF 12 450 / 1,5m  Aansporings om vermorsing te 8 300 – 7 800 verminder 500 x 1,5 m  Koop beter kwaliteit materiaal  Gereelde diens van masjiene 6 2.2.2 Die totale koste van verlore en vermorsde materiaal BEWERKINGS ANTWOORD 200 + 750 sien 2.2.1 200 x 120 750 x 120 950m x R120 OF R24 000 + R90 000 R114 000 As bedrae bereken in 2.2.1 x R120 twee of niks Verduidelik hoe die verlies in die state genoem in VRAAG 2.2.1 op die vorige bladsy getoon moet word. Enige geldige antwoord, bv.   Toon die syfer as 'n uitgawe item (in die Inkomstestaat)  Voorbeelde van moontlike uitgawe items: Bv. Verlies agv diefstal / administratiewe koste / verkoops- en verspreidingskoste Verhoogde direkte materiaalkoste/ pas fabrieksbokoste aan / koste van verkope 3 2.3 ROSEMARY SE SPEELGOEDFABRIEK 2.3.1 Verskaf 'n berekening om te bevestig dat die gelykbreekpunt vir die 2021 finansiële jaar korrek is. 224 000  = 3 556 eenhede 255 – 192  63 twee punte Noemer en teller moet as sulks nagesien word OF Verkope by GBP Totale VK VerK by GBP (255 x 3555,55) (192 x 3 555,55) 906 665 – 224 000 – 682 665 =0 een punt een punt een punt 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 6 DBE/November 2021 NSS– Nasienriglyne 2.3.2 Verduidelik waarom Rosemary met die produksievlakke, verkope en gelykbreekpunt tevrede is. Haal syfers aan. Geldige vergelyking  syfers  deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike / onduidelike antwoorde Moet Produksie (en verkope) en GBP noem vir vier punte  Produseer en verkoop 1 344 eenhede meer as GBP (4 900 – 3 556) / maak „n wins op 1 344 eenhede  Maak „n wins (sluit verkope en koste van verkope in) op 1 344 eenhede (4 900 – 3 556) in 2021 in vergelyking tot 500 eenhede (4 000 – 3 500) in 2020 / wins op „n addissionele 844 eenhede (168,8%)  Wins (sluit verkope en produksie in)) was R84 672 (1 344 x R63) in 2021 en R32 000 (500 x R64) in 2020; „n toename van R52 763 (164,8%)  Verkope / produksie verhoog met 900 eenh. (4 900 – 4 000) / met 22,5% terwyl GBP verhoog met slegs 56 (3 556 – 3 500) /met 1,6%.– goeie beheer oor uitgawes. 2 TWEE- punt opsie: (slegs EEN van: (maks 2 punte)  Inkomste op verkope verhoog van R960 000 tot R1 249 500 (R289 500 / 30,2%)  Vergelyking van slegs eenhede geproduseer (4 900 – 4 000) / 900  Vergelyking van slegs GBP (3 556 – 3 500) / met 56 4 2.3.3 Verduidelik aan Rosemary waarom die vaste koste per eenheid van R56,00 tot R45,71 verminder het. EEN punt wat ekonomieë van skaal noem of verduidelik  twee punte of niks  Ekonomieë van skaal – verhoogde produksie (met 900 eenhede) veroorsaak „n afname in vaste koste per eenheid, agv vaste koste wat redelik konstant bly/ nie geraak deur vlak van produksie nie  Verhoogde produksie met 900 eenhede), het veroorsaak dat vaste koste per eenheid daal.  Die gemid. vaste koste p.e.sal verminder as eenhede geproduseer verhoog/ totale vaste koste (konstant) word gedeel met n groter getal eenhede 2 2.3.4 Rosemary het doelbewuste besluite geneem rakende die veranderlike koste om die onderneming te verbeter. Verduidelik die besluite wat sy oor hierdie kostes kon geneem het en hoe dit 'n positiewe uitwerking op die onderneming kon gehad het. Haal syfers aan. Koste Kommentaar en positiewe uitwerking (met syfers) Eenheidskoste moet vergelyk word (nie totale koste van die items nie) Verhoog van R80 tot R100per eenheid/ met R20 / 25% Direkte  Verbeter kwaliteit van die tediebere; regverdig prys materiaalkoste verhoging Kommentaar (met syfer)  Positiewe effek  Beter kwaliteit – tevrede klante- minderr terugsendings- verbeter verkope – hoër winste Verminder van R72 tot R56 per eenheid / met R16 / 22,2% Direkte  Verbeter die doeltreffendheid deur opleiding arbeidskoste  Beter toesighouding van gewone tyd doelwitte / meer Kommentaar (met syfer)  Positiewe effek beheer oor oortyd  Skuif van fisiese arbeid na masjinerie Verkoops- en Verhoog van R24 tot R36 per eenheid / R12 / 50% verspreidings-  Meer advertensie verhoog verkope koste  Aflewering na 'n wyer gebied/ bied gratis aflewering Kommentaar(met syfer)   Kommissie om verkooppersoneel te motiveer Positiewe effek 6 TOTALE PUNTE 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 7 DBE/November 2021 NSS– Nasienriglyne VRAAG 3 3.1 DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE Bereken die bedrae aangedui deur (a)–(c) Krediet- Desember Januarie verkope 2021 2022 Oninbare R R R skulde Okt. 2021 308 000 67 760 (a) 13 860 Nov. 2021 319 200 143 640 70 224 Des. 2021 364 000 103 740 (b) 245 700  Jan. 2022 352 800 (c) 150 822 315 140 6 3.2 Bereken die bedrae aangedui deur (a)–(c) op die Kontantbegroting. (a) Huurinkomste vir Desember 2021 BEWERKINGS ANTWOORD 18 400 20 056 x 100/109 of 20 056 – 1656  een deel korrek (b) Betaling aan krediteure in Januarie 2022 BEWERKINGS ANTWOORD 364 800 456 000  x 80%   een deel korrek OF 456 000 – 91 200 (20% of 456 000) een punt een punt (c) Betaling van skoonmaakdienste in Januarie 2022 BEWERKINGS ANTWOORD 9 870 15 510 x 100/165  X 105/100   een deel korrek een punt een punt OF 15 510 x 105 Aanvaar: 9 400 as „n final antw: drie punte; 165 9 400 + 470; vier punte een punt as teller 9 400 + enige ander antw:: slegs drie punte 9 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 8 DBE/November 2021 NSS– Nasienriglyne 3.3 Werkslading van werknemers: Verskaf TWEE punte wat Brian aan sy verkoopspersoneel kan verduidelik om sy plan te regverdig. Haal syfers aan. Wees bedag op alternatiewe maniere om statistieke uit te druk TWEE punte (met syfers)   deelpunte vir onvolledige/gedeeltelike / onduidelike antwoorde  Hy het begroot vir 230 klante; slegs 175 was geboekstaaf / 55 minder (23,9%)/76 %  Verkope is minder as verwag (798 000 – 707 000), met R91 000 / 11,4%  Salarisse is gestel op „n basiese tarief van R16 400 per werker (dit kos die onderneming geld as begrote verkope nie bereik word nie) As Aanvaar 5 werkers (insluitend drywer)  Daar is verwag dat elke werker 46 klante moes hanteer (230/5); maar die werklik is „n gemiddeld van 35 klante (175/5) / 11 minder /23,9%  Aflegging van een persoon sal nie die verwagte werkslading van die oorblywende 4 personeel beïnvloed nie : projekteer 'n gemiddeld van 44 (175/4) klante) (verwagte 46) As Aanvaar 4 werkers (uitsluitend drywer)  Elke werker word verwag om 58 (230/4) te hanteer maar die werklik is 44 (175/4) / 14 minder / 24%  As een ontslaan word sal die gemiddeld aantal klante per werker 58 (175/3) wees; dieselfde as verwag 58 (230/4) 4 Verduidelik waarom die herstelpersoneellede nie met hulle werklas tevrede is nie. Haal syfers aan. Wees bedag op alternatiewe maniere om statistieke uit te druk EEN punt syfers  Hulle is oorwerk. Klante ( van 70 verwag tot 136 werklik) 66 meer as verwag / 94% meer / 194%. Klante verkies om goedere te herstel eerder as om nuwes te koop  Daar word verwag dat hulle 35 klante per werker sal sien maar het 68 klante gesien („n gemiddeld van 33 meer per werker)  Fooi inkomste is R34 000 meer as verwag (66 000 – 32 0000/ (106%)  Lone is vasgestel op „n basiese koers van R5 500 per werker – nie geraak deur werkslading / kommissie, en is R 10 900 ninder as „n verkooppersoon 3 Watter voorstelle kan jy aanbied om die probleem van die werklas van personeel op te los? Verskaf TWEE punte. TWEE punte  deelpunte vir onvolledige/gedeeltelike/onduidelike antwoorde  Lei die verkoopspersoneel op om herstelwerk te kan doen.  Stel aansporingsbonusse voor / oortydbetaling.  Onderhandel 'n beter loonpakket / kommissie  Lei personeel op om in ander departemente te werk / rotasie  Stel tydelike personeel aan / los werkers/ neem meer werkers indiens 4 3.4 Verkoopsneigings: Lewer kommentaar op die kontant- en kredietverkoopsyfers vir November 2021. Verduidelik waarom Brian bekommerd is. Haal syfers aan. Kommentaar op beide kontantverk.  en kredietverk.  ( vegelyk begrote en werklike syfers) Kommentaar op slegs kontantverkope (vergelyk begrote en werklike syfers) een punt Kommentaar op slegs kredietverkope (vergelyk begrote en werklike syfers) een punt Verwagte antwoorde vir 3 punte:  Kontantverkope is laer as verwag met R336 800 / 70,3% (478 800$ -142 000) terwyl kredietverkope is meer as verwag met R245 800 / 77% / (565 000 – 319 200$)  Kontantverkope is nou slegs 20% van totale verkope (142 000/707 000); verwag 60% terwyl kred.verkope nou 80% van tot. verkope is (565 000 – 319 200$) verwag 40% 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 9 DBE/November 2021 NSS– Nasienriglyne 3.5 Lewer kommentaar op die beheer van brandstof vir die afleweringsvoertuig en die verbruiksgoedere wat vir herstelwerk gebruik is. Haal syfers aan. UITGAWE KOMMENTAAR (met syfers) Verduideliking   Syfers: moet begrote met werklike % vergelyk   Ken EEN punt vir relevante totale bedrae gebruik vir ELKE uitgawe Brandstof vir Brandstofuitgawe is nie goed beheer nie, as aanvaar aflewerings word dat alle klante aflewering vereis / neem inflasie in ag voertuig / vermorsing Begroot teen 2,6% van verkope (20 800/ 798 000); werklik was 2,8% van werklike verkope (19 900/707 000)  Totale verkope is minder as begroot met 11,4%/ met R91 000 brandstof is minder as begroot met 4,3% / met R900 Verbruiksgoedere Effektiewe kontrole oor verbruikbare goedere / goed vir herstelwerk gekontroleeer / dui aan op minimum vermorsing  Begroot tot spandeer 25% van fooi inkomste (80 000/32 000; werklik is 18,3% (12 100/66 000)  Fooi inkomste meer as begroot met 106% / met R34 000 Verbruiksgoedere is slegs 51,3 % meer as die begrote bedrag / met R4 100 6 TOTALE PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 10 DBE/November 2021 NSS– Nasienriglyne VRAAG 4 4.1.1 Bereken: Waarde van die eindvoorraad op 28 Februarie 2021 BEWERKINGS ANTWOORD 2 346 040 vier punte 2 182 700 twee punte 60 x 900 2 490 x 25 101 090 + 2 236 700– 54 000+ 62 250  x 420 R373 800 2 636 een deel korrek Een deel korrek  206 + 2 490 – 60 Moet x 420 wees Noemer en teller moet as sulks nagesien word OF: R890 ses punte x 420 7 4.1.2 Bereken: Voorraadomsetsnelheid BEWERKINGS ANTWOORD Eenhede gebruik: 7,1 keer 2 216  een deel korrek aanvaar 7 keer ½(206 +420) 313 twee punte Gebruik bedrae: 1 972 240 een metode punt = 8,3 keer 2 346 040 – 373 800 sien 4.1.1 Een deel korrek ½ (101 090 + 373 800 sien 4.1.1) Aanvaar 8 keer een punt een m punt 237 445 metode twee punte Noemer en teller moet as sulks nagesien word 4 4.1.3 Lewer kommentaar op die voorraadomsetsnelhede vir stewels en sandale en identifiseer die groot probleem met betrekking tot ELKE produk. KOMMENTAAR OP IDENTIFISEER GROOT VOORRAADOMSETSNELHEID PROBLEEM (MET SYFERS) Verduideliking van probleem  Kommentaar   Syfers   Syfers is nie nodig nie; mag die kwaliteit van die antwoord versterk Stewels  Voorraadomset. van 2 (gemiddeld Te veel voorraad op hande (62% elke 6 maande); ervaar stadige van totale slotvoorraad); geld is verkope / genereer goeie bruto opgesluit in vorraad (R708 400) sal wins R1 122 300) „n impak he op likiditeit / ook „n  Winsopslag van 80% mag te sekuriteitsrisiko / diefstal/ kan hoog wees / duur vir klante- oortollige raak (eksklusiewe klante) Sandale  Omsetsnelheid is 76 (elke 5 dae) Onderneming hou nie by  Lae winsopslag van 33,3% maak bestellings(3 600 nie gelewer dit baie bekostigbaar / in (15 000 – 11 400) / Verlies van aanvraag; sandale is „n goeie inkomste van R1 728 000 (kan n verkoper negatiewe impak op likiditeit maak). 6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 11 DBE/November 2021 NSS– Nasienriglyne 4.2 VASTE BATES 4.2.1 Noem DRIE punte van goeie interne kontrole oor roerende vaste bates. Enige DRIE geldige punte  Aanvaar kort spesifieke stellings; moet nie algemene stellings aanvaar nie bv “goeie bestuur “ of “verdeling van pligte”  Handhaaf 'n opgedateerde vaste bateregister / waardevermindering / drawaarde / toestand  Gereelde fisiese inspeksie / tel die items/ identifikasie tekens ( strepieskode)  Diens- en onderhoudsplanne, en sien toe dat dit gereeld plaasvind  Versekeringsplan om verliese te dek / skade / ongelukke  Hou 'n logboek aan en teken die km aan/ installeeer opsporingsstelsel  Teken drywers / gebruikers in 'n register aan / magtiging vir gebruik / teken tyd in en uit aan.  Slegs opgeleide personeel mag tegniese toerusting gebruik.  Kameras om gebruik van tourusting te monitor  Beveilig stoorplek / gesluit motorhuis / alarmstelsel op perseel 3 4.2.2 Bereken: Kosprys van die grond en geboue aangekoop op 31 Augustus 2020 BEWERKINGS ANTWOORD 6 250 000 – 5 500 000 R750 000  – 60 000  R690 000  3 4.2.3 Bereken: Waardevermindering op voertuie vir die jaar geëindig 28 Februarie 2021 BEWERKINGS ANTWOORD R 30 000 - R1 R480 000 x 25% = R120 000 maar drawaarde is R30 000 Maksimum toegelaat: R30 000 R29 999  2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 12 DBE/November 2021 NSS– Nasienriglyne 4.2.4 Bereken: Verlies op die fotostaatmasjien wat op 30 November 2020 ingeruil is BEWERKINGS ANTWOORD 224 000 twee punte (30% x 224 000 x 9/12) twee punte 320 000 – (96 000 + 50 400) – 88 000 85 600 Een deel korrek 146 400 drie punte 173 600 vier punte OF Bateverkope Toerusting 320 000 een (96 000 + 50400) punt Opgeh wv 146 400 drie punt Kred Kontr 88 000 een punt Verlies met verk 85 600 met. punt Wees bedag op ander geldige alternatiewe aanbiedings vir berekeninge 6 Bereken: Waardevermindering op die nuwe fotostaatmasjien en op die oorblywende ou toerusting vir die jaar geëindig 28 Februarie 2021 BEWERKINGS ANTWOORD Waardevermindering op die nuwe fotostaatmasjien: R30 750 30% x R410 000 x 3/12 Een deel korrek Aanvaar alternatiewe uitdrukkings bv 0,3; 30/100; 1/4 ; 25%; 0,25 vir een deelpunt 2 Waardevermindering op oorblywende ou toerusting: Kies en sien EEN opsie konsekwent na OPSIE 1: * 30% is nie “een deel korrek” (2 100 000 – 320 000) = 1 780 000  een deel korrek (1 440 000 – 96 000) = (1 344 000)  een deel korrek 2 100 000 -1 440 000 – 224 000 436 000 vier punte x 30%* R130 800 OPSIE 2: * 30% is nie “een deel korrek” Een deel korrek As x 30% (2 100 000 – 1 440 000) x 30% = 198 000 een punt + een m.punt (320 000 – 96 000) x 30% = (67 200) een punt + een m.punt OPSIE 3: * 30% is nie “een deel korrek” (2 100 000 – 1 440 000) x 30% = 198 000 een punt + een m.punt [320 000 – (146 400 – 50 400)] x 30% = (67 200) een punt + een m.punt 5 4.2.5 Die HUB voel dat die grond en geboue ten minste R10 000 000 werd is en wil die syfer in die Staat van Finansiële Posisie (Balansstaat) dienooreenkomstig aanpas. Verduidelik waarom die ouditeur NIE saamstem NIE. Enige geldige rede  deelpunte vir onvolledige/gedeeltelike/onduidelike antwoorde  Historiese kostebeginsel: moet teen die oorspronklike kosprys aangetoon word. Omsigtigheid: om konserwatief te wees met die toon van bates in finansiële state  Wins kan realiseer met verkope  Oneties om syfers te manipuleer in die finansiële state / opgeblaaste waarde  HUB se mening is nie gebaseer op duidelike bewyse nie: benodig evaluering/ waardeerder 2 TOTALE PUNTE 40 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all
Accounting Grade 12 P2 NSC November 2021 Memo (Afrikaans) | Hlayiso