Skip to content

Accounting Grade 12 P1 NSC November 2020 Addendum (Afr)

AddendumAccountingGrade 1220209 pages

Grade 12 Accounting Paper 1 addendum from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 9 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PLAKKER SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE V1 GRAAD 12 NOVEMBER 2020(2) SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 9 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 2 DBE/November 2020(2) NSS – Antwoordeboek VRAAG 1 1.1.1 (i) Bereken: Drawaarde van voertuie voorhande op 1 Maart 2020 Bewerkings Antwoord 2 (ii) Bereken: Waardevermindering op voertuie vir die jaar Bewerkings Antwoord 5 (iii) Bereken: Drawaarde van toerusting verkoop Bewerkings Antwoord 4 1.1.2 Bereken: Wins/Verlies met verkoop van toerusting Bewerkings Antwoord 2 1.2 Bereken: Handelsvoorraadtekort Bewerkings Antwoord 4 LET WEL: Die betrokke syfers hierbo bereken moet na die Staat van Omvattende Inkomste oorgedra word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 3 DBE/November 2020(2) NSS – Antwoordeboek 1.3 STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2021 Verkope Koste van verkope (6 966 000) Ander inkomste Bruto bedryfswins Bedryfsuitgawes Lone en salarisse 1 468 120 Waardevermindering Diverse uitgawes 452 310 Bedryfswins Wins voor rente-uitgawe Rente-uitgawe Netto wins voor belasting Netto wins na belasting 1 054 000 43 TOTALE PUNTE 60 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 4 DBE/November 2020(2) NSS – Antwoordeboek VRAAG 2 2.1 2.1.1 2.1.2 2.1.3 3 2.2 USANDA BEPERK 2.2.1 Bereken: Inkomstebelasting betaal Bewerkings Antwoord 4 Bereken: Dividende betaal Bewerkings Antwoord 4 2.2.2 KONTANTGEVOLGE VIR FINANSIERINGSAKTIWITEITE 11 NETTO VERANDERING IN KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE Kontant (beginsaldo) Kontant (eindsaldo) 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 5 DBE/November 2020(2) NSS – Antwoordeboek 2.2.3 Bereken finansiële aanwysers vir die jaar geëindig 28 Februarie 2021: % bedryfswins op verkope Bewerkings Antwoord 2 Vuurproefverhouding Bewerkings Antwoord 4 % opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang (OOAB) Bewerkings Antwoord 4 Dividenduitbetalingkoers (%) Bewerkings Antwoord 4 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 6 DBE/November 2020(2) NSS – Antwoordeboek VRAAG 3 3.1 3.1.1 3.1.2 3.1.3 3.1.4 4 3.2 SCI-FI GEEKS BPK. 3.2.1 Die direkteure is tevrede met die verbetering in die bedryfsverhouding en die vuurproefverhouding. Verduidelik waarom jy van hulle sal verskil. Haal TWEE finansiële aanwysers in jou antwoord aan. 6 3.2.2 Lewer kommentaar op die dividend per aandeel oor die afgelope twee jaar. Haal syfers aan. 2 Verduidelik die verandering in die dividendbetalingkoers. Haal syfers aan. Gee 'n rede vir hierdie verandering. 4 'n Aandeelhouer voel dat hulle tevrede moet wees met die dividende wat hulle ontvang het, aangesien dit beter as verlede jaar is. Verduidelik waarom jy met hom saamstem. Haal syfers aan. 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 7 DBE/November 2020(2) NSS – Antwoordeboek 3.2.3 Lewer kommentaar op die risiko en finansiële hefboom vir albei jare. Haal TWEE finansiële aanwysers (met syfers) aan. 6 3.2.4 Bestaande aandeelhouers is ontevrede dat die nuwe aandele wat op 1 April 2020 uitgereik is, aan die HUB, Ida Shark, verkoop is. Gee TWEE redes waarom jy dink dat hulle gevoelens geregverdig is. Haal syfers aan. 6 3.2.5 Die Kontantvloeistaat het 'n positiewe verandering van R980 000 getoon. Verskaf TWEE punte waarom dit steeds 'n bekommernis vir die direkteure behoort te wees. Haal syfers aan. 4 TOTALE PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 8 DBE/November 2020(2) NSS – Antwoordeboek VRAAG 4 4.1 Verduidelik waarom 'n gekwalifiseerde ouditverslag nie 'n goeie weerspieëling van 'n maatskappy is nie. Verskaf TWEE punte. 4 4.2 Verduidelik waarom dit vir 'n maatskappy belangrik is om nie- uitvoerende sowel as uitvoerende direkteure by die Direksie in te sluit. 4 4.3 Volgens die Maatskappywet, 2008 (Wet 71 van 2008) moet 'n maatskappy 'n Vergoedingskomitee hê. Verduidelik die rol/verantwoordelikheid van hierdie komitee en gee 'n rede waarom hierdie komitee noodsaaklik is. VERDUIDELIKING: REDE: 3 c Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 9 DBE/November 2020(2) NSS – Antwoordeboek 4.4 Direkteure kom gereeld met kliënte in aanraking in 'n poging om oor kontrakte te onderhandel en om verkope en dienste te verbeter. Verduidelik waarom daar 'n maatskappybeleid moet wees dat direkteure alle geskenke, donasies of gunste deur hulle van kliënte ontvang, aan die Direksie moet verklaar. Verskaf TWEE punte. 4 TOTALE PUNTE 15 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all