Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD12
REKENINGKUNDE V1
NOVEMBER 2020(2)
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in die
vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen
dubbelpenalisering toegepas nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat
punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer
(nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in memo vir komponente of
bewerkings, dra hierdie nie die metode punt van die finale antwoord ook nie.
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die
punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7. Hierdie memorandum is nie vir verspreiding in die publiek nie' omdat sekere items dalk verkeerd gehanteer
is. Aanpassings is gemaak a.g.v. sekere vrae
8. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe syfer
getoon word nie. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van
die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word.
9. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
ondersoek voor die punt toegeken word.
10. 'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek. Let
wel: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees of per memo.
11. In bewerkings, moet nie punte toeken nie vir bewerking as teller en noemer omgeruil is – hierdie is ook van
toepassing op verhoudings.
12. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige vir enige item
wat foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met 'n .
13. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf. Neem kennis
dat een kommentaar meer as een aspek kan aanspreek
14. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 9 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2020 papers _hlayiso.com_--f42d3e7f-93f7-42d0-9ab9-a62420582442/v1-b9ce4e88c25f8ecd60b2/card.webp)
_hlayiso.com_--4cac0f65-ae9d-4da2-b413-d8c18d44450a/v1-b4a9f018324d7e5c86d5/card.webp)




View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)




%20June%202025%20Answer%20Book--7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd/v1-ed2bd6379e8f9c10b23d/card.webp)
Accounting Grade 12 P1 NSC November 2020 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 365.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1 2 DBE/November 2020(2)
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1
1.1.1 (i) Bereken: Drawaarde van voertuie voorhande op 1 Maart 2020
Bewerkings Antwoord
460 000 – 396 750 63 250
2
(ii) Bereken: Waardevermindering op voertuie vir die jaar
Bewerkings Antwoord
25 500 twee punte
25 500 + 63 249
(510 000 x 15% x 4/12) een deel korrek twee punte twee punte
460 000 x 15% = 69 000; DW is 63 250
Waardevermindering is dus: 63 250 – R1 = 63 249 88 749
een deel korrek 5
(iii) Bereken: Drawaarde van toerusting verkoop
Bewerkings Antwoord
360 0000 - 285 000 - 41 080 2 punte
33 920
75 000 – 36 600 – 4 480 een deel korrek
OF: 75 000 – (36 600 + 4 480)
4
1.1.2 Bereken: Wins/Verlies met verkoop van toerusting
Bewerkings Antwoord
Sien (iii) hierbo
40 000 – 33 920 As 40 000 - (iii)
Geen deelpunte
OF
6 080 2
-40 000 + 75 000 – 41 080
1.2 Bereken: Handelsvoorraadtekort
Bewerkings Antwoord
18 twee punte
(280 - 262) x 4 050 R72 900#
280 een punt 262 een punt 4 050 een punt
# as x 4 050
(280 x 4050) – ( 262 x 4 050)
1 134 000 1 061 100 4
LET WEL: Die betrokke syfers hierbo bereken moet na die Staat van
Omvattende Inkomste oorgedra word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1 3 DBE/November 2020(2)
NSS – Nasienriglyne
1.3 STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2021
Ignoreeer hakies - kontroleer of berekening korrek is
# ken ook van onder na bo toe as kvv berekening gedoen is *een deel korrek
Verkope 15 325 200 – 648 000 OF( 6 966 000 x 1,2) +6 966 000 -648 000 14 677 200 *#
( 6 966 000 x 2,2)
Koste van verkope (6 966 000)
Bruto wins 6 966 000 x 1,2 7 711 200
8 359 200 - 648 000 drie punte as nie toegeken by verkope 5 Verkope - kvv
Ander inkomste Bewerking 175 000 *
Wins met verkoop van bate* sien1.2 verlies sal in B Uitgs getoon word 6 080
Huurinkomste 173 000+ 9 000 – 14 000
OF 182 000 -14 000 OF 173 000 - 5 000 OF 182 000 x 12 /13 168 000 *
twee punte twee punte een punt drie punte twee punte twee punte
Voorsiening vir oninbare skulde aans. 7 030 – 6 110 920 *
Bruto bedryfswins Bewerking 10 Bw +AI 7 886 200
Bedryfsuitgawes Bewerking (6 286 200) *
Lone en salarisse 1 468 120
Waardevermindering 31 281 + 88 749 sien 1.1.1 (ii) 120 030 *
Handelsvoorraadtekort sien 1.2 72 900
Direkteursfooie 3 330 000 + 180 000 of 39/37
3 510 000 *
3 330 000 x 2/37 90 000 x 39
Alternatief 3 330 000 + 135 918 (of x 51/49) = 3 465 918
Ouditfooie 91 000 + 39 000 of 91 000 / 0,7 of x 100/70 130 000 *
91 000 + (91 000 X 30/70)
Herstelwerk476 000 + 9 000 as finale syfer 476 000 OF 9 000 is een punt 485 000 *
Oninbare skulde19 200 + 800 as finale syfer as 19 200 of 800 een punt 20 000 *
twee punte een punt twee punte
2 160 19 200 8 640 27 840 *
Advertensies 25 680 + 2 400 – 240 (2 400 x 8) + (2 160 x4)
Diverse uitgawes 452 310
BBI - BU
Bedryfswins aanvaar negatiewe bedrag afhangende van syfers in kolom 22
1 600 000 *
Rente-inkomste 25 000
BW + Rente
Wins voor rente-uitgawe bewerking; 1 625 000
Rente-uitgawe Wins voor rente uitgawe - NW voor B
(75 000)
Aanvaar ‘n pos balanseer syfer
Netto wins voor belasting NW + IB
1 550 000
1 054 000 + IB
1 054 000 x 100 / 68 twee punte
Inkomstebelasting vir die jaar 1 054 000 x 32/68
(496 000)
As balanseersyfer ken een punt toe
Netto wins na belasting 6 1 054 000 43
-1 vreemde item bv BS items (maks -2) vir misplaaste items ken slegs punte vir bewerkings (nie vir finale antwoord)
TOTALE PUNTE
60
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1 4 DBE/November 2020(2)
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2
2.1
2.1.1 Direkteursverslag
2.1.2 Interne
2.1.3 Beperk 3
2.2 USANDA BEPERK
2.2.1 Bereken: Inkomstebelasting betaal
Bewerkings Antwoord
(1 777 000 – 1 243 900) een punt
69 300 + 533 100 – 19 800
R582 600
een deel korrek
Alternatiewe aanbiedings: sien slegs EEN alternatief
na
-69 300 – 533 100 + 19 19 800 69 300
800
(69 300) + (533 100) + 582 600 533 100
19 800 4
Bereken: Dividende betaal
Bewerkings Antwoord
495 000 twee punte
247 500 + (835 000 – 340 000 )
R742 500
een deel korrek
Alternatiewe aanbiedings: sien slegs EEN alternatief
na
-247 500 – 835 000 + 19 340 000 247 500
800
(247 500) + (835 000) + 742 500 835 000
340 000 4
* een deel korrek # korrekte gebruik van hakies of nie moet getoon word om m punt te
kry vir antwoord
2.2.2 KONTANTGEVOLGE VAN
(2 652 500) *
FINANSIERINGSAKTIWITEITE
Opbrengs van aandele uitgereik
335 000 een punt x R7,00 een punt
9 555 000 + 2 345 000 –
11 220 000
OF Wees bewus van verskillende metodes bv T-rek of omgekeerde 680 000 *#
tekens
-9 555 000 - 2 345 000 +11 220 000
Let wel: 50 000 is nie gebruik in die berekeninge nie
aangesien die R680 000 die balanseer syfer in die GAK nota
is
Fondse gebruik om aandele terug te koop
3 182 550 sonder
hakie is een punt (3 182 500)
335 000 x R9,50
Verandering in lening
2 080 000 – 1 930 000 of 270 000 –
420 000 (150 000) *#
(2 080 000 - 420 000 + 270 000)
35 000 x 12 11
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1 5 DBE/November 2020(2)
NSS – Nasienriglyne
NETTO VERANDERING IN KONTANT EN
56 000 *
KONTANTEKWIVALENTE
Kontant (beginsaldo) 154 700 – 90 000 moet nie
64 700
in hakies nie
Kontant (eindsaldo) 120 700
4
2.2.3 Bereken finansiële aanwysers vir die jaar geëindig 28 Februarie 2021:
# LW 100 tel nie as een deel korrek vir die metode punt nie
% bedryfswins op verkope
Bewerkings Antwoord
een deel korrek
2 262 100 x 100 12,7%#
17 800 000 1 aanvaar 12,7 twee punte
Uitgedruk as ‘n % (teken nie nodig) aanvaar 13 twee punte
2
Vuurproefverhouding
Bewerkings Antwoord
(659 500 – 276 500) twee punte een deel korrek
of (262 300 + 120 700) twee punte 0,6 :1
383 000 : 611 900 Moet nie 1:1 aanvaar nie
As x : 1 Nie 0,6 alleen n
Aanvaar 0.63:1 4
% opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang (OOAB)
Bewerkings Antwoord
1 243 900 x 100 een deel korrek
½ (11 985 000 + 9 891 400) 11,4%
21 876 400 een punt 11,37% of 11%
10 938 200 twee punte
Uitgedruk as ‘n % (teken nie nodig) Nie 0,114 4
Dividenduitbetalingkoers (%)
Bewerkings Antwoord
30 sent of R0,3 + 20 sent of R0,2; een punt elk (aanvaar R of c indien geen teken)
Moet konstant wees met berekeninge
67,6% #
een deel korrek
50 sent x 100
74 sent 1 of
een punt 67,1%
OF R 835 000 x 100 (2021 Totale div)
R1 243 900 1 (2021 NW n B) aanvaar 67% / 68%
twee punte
Uitgedruk as ‘n % (teken nie nodig) Nie 0,676 4
TOTALE PUNTE
40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1 6 DBE/November 2020(2)
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3:
3.1 3.1.1 C
3.1.2 E
3.1.3 B
3.1.4 A 4
3.2 SCI-FI GEEKS BPK.
As kandidate meer aanwysers gee as verwag , -1 vir enige onvanpaste een (maks -1) in Vr3,2
3.2.1 Die direkteure is tevrede met die verbetering in die bedryfsverhouding en die
vuurproefverhouding. Verduidelik waarom jy van hulle sal verskil. Haal TWEE finansiële
aanwysers in jou antwoord aan.
Finansiële aanwysers Syfers Verduideliking
deelpunte vir onvolledige/ gedeeltelike/onduidelike antwoord
Die voorraadhoudingsperiode het verhoog (van 32 dae) tot 102 dae (of 70 dae).
Gemid debiteure-invorderingstermyn verhoog (van 31 dae) tot 46 dae (15 dae)
Bedryfsverhouding verhoog (van 1,1:1) tot 2.4:1/ met 1,3:1
Vuurproefverhouding verhoog (van 0,4:1) tot 1 :1/met 0,6:1
Enige EEN geldige verduideliking; deelpunte vir onvolledige/ onduidelike antwoord
Te veel likiede bates (kontant) in voorraad toon dat daar ‘n oorspandering in
voorraad is/ die verskil tussen die bedryfverhouding en vuurproefverhouding
toon ophoping van voorraad
Hoë voorraad volumes veroorsaak sekuriteitsprobleme
Voorraad kan maklik oortollig raak a.g.v. verbeterde tegnologie wat die
voorraad onverkoopbaar maak.
Die onderneming het die invorderingsbeleide verslap/verwaarloos/grendeltyd
tydens Covid 19 en dit impakteer op die debiteure/voorraad/ kontantvloei 6
3.2.2 Lewer kommentaar op die dividend per aandeel oor die afgelope twee jaar. Haal
syfers aan.
EEN geldige kommentaar Syfers
Die DPA het verminder van 90 sent tot 72 sent / met 18 sent/ 20% 2
Verduidelik die verandering in die dividendbetalingkoers. Haal syfers aan.
Verduideliking syfers
Die dividend-uitbetaalkoers verhoog van 69% (90/130) tot 136,5% of 72/58 (aanvaar
124,1%)/ of ‘n 97,8% toename van vorige jaar
Gee 'n rede vir hierdie verandering.
Een geldige punt deelpunte vir onvolldige, gedeeltelike of onduidelike antwoord
Direkteure het gepoog om die aandeelhouers gelukkig te hou vir die lae
winsgewendheid
Vergoeding deur gebruik te maak van vorige jare se behoue inkomste
Geen planne vir groei/uitbreidings (geen rede om addissionele fondse terug te hou nie) 4
'n Aandeelhouer voel dat hulle tevrede moet wees met die dividende wat hulle
ontvang het, aangesien dit beter as verlede jaar is. Verduidelik waarom jy met hom
saamstem. Haal syfers aan.
Verduideliking met ‘n vergelyking met ‘n ander aanwyser Syfers
Antwoorde vir 3 punte
VPA verminder van 130c tot 58c (met 72 sent/55%) maar DPA verminder van 90c tot
72c ( met 18 sent/20%)
As die beleid gehandhaaf was op 69% van VPA sou hulle 40 sent ontvang.
Die val in die markprys van 540 sent tot 410 sent toon dividend verdien (DPA/MP) van
17,6% hierdie jr in vergelyking met 16,7 % verlede jaar
Voorbeelde van antwoorde vir twee punte::
Die dividenduitbetaalkoers verhoog van 69% (90/130) tot 136,5% of 72/58 (aanvaar
124,1%) / of ‘n 98,4% toename van verlede jaar.
Voorbeelde van antwoorde vir een punte:
Die dividenduitbetaalkoers verhoog 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1 7 DBE/November 2020(2)
NSS – Nasienriglyne
3.2.3 Lewer kommentaar op die risiko en finansiële hefboom vir albei jare. Haal
TWEE finansiële aanwysers (met syfers) aan.
Skuld-ekwiteit verhouding verhoog (van 0,3 : 1) tot 0, 4: 1 (of met 0,1:1)
OTKA veminder (van 39%) tot 23,2% (of met 15,8%)
Enige geldige kommentaar op bg
deelpunte vir onvolledige/onduidelike/gedeeltelike
antwoorde
Toename in leen is nie effektief gebruik om winsgewendheid te
verbeter/verhoog
Alhoewel nog steeds 'n positiewe hefboom (OTKA meer as
rentekoers), is, is die val in winsgewendheid/afwaartse neiging ‘n
bekommernis
Alhoewel daar ‘n lae finansiële risiko is, maak die maatskappy meer
op eie kapitaal staat. 6
3.2.4 Bestaande aandeelhouers is ontevrede dat die nuwe aandele wat op
1 April 2020 uitgereik is, aan die HUB, Ida Shark, verkoop is. Gee TWEE
redes waarom jy dink dat hulle gevoelens geregverdig is. Haal syfers aan.
Kandidate moet twee redes verskaf wat in een verduideliking vervat kan wees
Enige twee verskillende redes deelpunte vir onvolledige/ onduidelike
antwoord bv.
Etiese redes bv. Dit is ‘n baie lae prys en die HUB pas onregverdige invloed
toe op die uitreikprys / ontvang voorkeur behandeling / teen die
Maatskappyewet of King Kode / gebrek aan deursigtigheid
Markverwante redes: Bv die maatskappy verloor uit op addissionle fondse
aaangesien die aandele in daardie prysklas verkoop kon word of op die
aandelebeurs verhandel word
Relevante syfer (enige twee):
Die verkoopprys van hierdie aandele (250 000) is 150 sent elk (R375 000 in
totaal) / markprys van 410s oorskry die NBW van 332s. 6
3.2.5 Die Kontantvloeistaat het 'n positiewe verandering van R980 000
getoon. Verskaf TWEE punte waarom dit steeds 'n bekommernis vir
die direkteure behoort te wees. Haal syfers aan.
TWEE punte Syfers
Verwagte antwoorde vir een punt elk, syfers een punt elk
Kontantvloei van bedryfsaktiwiteite is negatief R148 080
Addisionele aandele uitgereik, R375 000
Finansieringsaktiwiteite vermeerder met R1 026 500
Groot verhoging in lening, R651 500/ hoë rente betalings van R232
000
Baie hoë betalings van dividende, R925 000
Kontantvloei van beleggingsaktiwiteite, R101 580 4
TOTALE PUNTE
35
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1 8 DBE/November 2020(2)
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4
4.1 Verduidelik waarom 'n gekwalifiseerde ouditverslag nie 'n goeie
weerspieëling van 'n maatskappy is nie. Verskaf TWEE punte.
TWEE punte deelpunte vir onvolledige/onduidelike/gedeeltelike antwoorde
Sekere inligting van die finansiële state is nie duidelik nie / ontbreek.
Daar is onvoldoende bewyse vir beduidende items; Ouditeure kan sekere
inligting nie verifieer nie
Gebrek aan interne kontrole; moontlike nalatigheid of sameswering
Negatiewe impak in die toekoms, gevolge op die beeld / aandelepryse a.g.v.
afname in vraag na aandele (van potensiële aandeelhouers).
Bestaande aandeelhouers kan besluit om hulle aandele te verkoop 4
4.2 Verduidelik waarom dit vir 'n maatskappy belangrik is om nie-uitvoerende
sowel as uitvoerende direkteure by die Direksie in te sluit.
TWEE punte deelpunte vir onvolledige /onduidelike /gedeeltelike antwoorde
Uitvoerende direkteure is betrokke by interne funksionering (bedrywighede)
van die maatskappy / 'hands-on' / besluite mag gegrond wees op beknopte
perspektief.
Nie-uitvoerende direkteure sal 'n wyer perspektief op die besigheids-
omgewing hê en tree in die beste belang van die maatskappy op.
Die nie-uitvoerende direkteure sal die rol van 'n waghond vervul; hou
uitvoerende direkteure in beheer.
Meer gereelde insette as 'n interne ouditeur of ander direkteure;
Hulle insette sal onbevooroordeeld en onafhanklik wees
Hulle deel verantwoordelikheid met die ander direkteure /meer mense het die
belange van die maatskappye in gedagte.
Uitvoerende direkteure sal meer bedag en professioneel in hulle pligte
wees/nie getempteer wees om in onetiese aktiwiteite deel te neem nie
Hoe meer direkteure daar is, hoe meer opinies sal daar wees wat die
maatskappy kan bevoordeel
Die nie-uitvoerende direkteure kan minder betaal word as die ander
direkteure (want hulle werk nie op ‘n permanent basis in die maatskappy nie) 4
4.3 Volgens die Maatskappywet moet 'n maatskappy 'n Vergoedingskomitee
hê.
Verduidelik die rol/verantwoordelikheid van hierdie komitee en gee 'n rede
waarom hierdie komitee noodsaaklik is.
Verduideliking: Let wel: Punt vir die verduideliking kan deel van die rede wees
Hersien alle salarisse, bonusse en ander verdienste
Om te verhoed dat direkteure hulself nie te veel betaal nie
Hulle moet voorstelle goedkeur en raad gee mbt fooie, bonusse ens.
Rede: deelpunte vir onvolledige/onduidelike/ gedeeltelike antwoorde
Om regverdigheid te verseker/deursigtigheid in die betaling van fooie/
salarisse;
Om bedrog/korrupsie/vermorsing te voorkom
Opspoor van swak bestuur of bedrieglike aktiwiteite ;
Hulle kan die vergoeding/ verdienste teen finansiële inligting van ander
maatskappye beoordeel / regverdigheid teenoor werkers. 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1 9 DBE/November 2020(2)
NSS – Nasienriglyne
4.4 Direkteure kom gereeld met kliënte in aanraking in 'n poging om oor
kontrakte te onderhandel en om verkope en dienste te verbeter.
Verduidelik waarom daar 'n maatskappybeleid moet wees dat direkteure
alle geskenke, donasies of gunste deur hulle van kliënte ontvang, aan die
Direksie moet verklaar. Verskaf TWEE punte.
TWEE punte deelpunte vir onvolledige/onduidelike/ gedeeltelike antwoorde
Deursigtigheid in die toekenning in kontrakte, tenders of die aanstelling van
diensverskaffers;
Kan veroorsaak dat die mees geskikte kliënt nie aangestel word nie/ hou nie
by (ignoreer) maatskappybeleid
Die beleid sal sameswering van diensverskaffers verhoed
Direkteure/diensverskaffers sal die gevolge weet van die nie nakoming van
beleide en sal dus nie in die versoeking kom om met verdagte
aktiwiteite/korrupsie hulle besig te hou nie
Dit kan gesien word as omkopery vir kontrakte;
Dit kan as nepotisme (as familie en vriende betrokke is) gesien word
Om die beeld van die besigheid te beskerm
Konflik van belange (wat korrup/bedrieglik kan wees)
4
TOTALE PUNTE
15
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
_hlayiso.com_--f42d3e7f-93f7-42d0-9ab9-a62420582442/v1-b9ce4e88c25f8ecd60b2/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 12 P1 NSC November 2020 Addendum (Afr)
_hlayiso.com_--4cac0f65-ae9d-4da2-b413-d8c18d44450a/v1-b4a9f018324d7e5c86d5/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 12 P2 NSC November 2020 Addendum (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 Paper 1 KZN Prelim 2020 Question Paper

Addendum
Accounting Grade 12 P1 NSC November 2023 Addendum (English)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 NSC November 2023 QP (Eng)

Addendum
Accounting Grade 12 P1 NSC November 2021 Addendum (Afr)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Addendum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 Addendum (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)
%20June%202025%20Answer%20Book--7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd/v1-ed2bd6379e8f9c10b23d/card.webp)
Addendum