Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD12
REKENINGKUNDE V2
NOVEMBER 2020(2)
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in
die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie).
Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in memo vir komponente
of bewerkings, dra hierdie nie die metode punt van die finale antwoord ook nie.
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te
differensieer.
7. Hierdie memorandum is nie vir verspreiding in die publiek nie' omdat sekere items dalk verkeerd
gehanteer is. Aanpassings is gemaak a.g.v. sekere vrae
8. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe
syfer getoon word nie. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die
redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word.
9. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
ondersoek voor die punt toegeken word.
10. 'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek.
Let wel: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees of per memo.
11. In bewerkings, moet nie punte toeken nie vir bewerking as teller en noemer omgeruil is – hierdie is
ook van toepassing op verhoudings.
12. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige vir enige
item wat foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met 'n .
13. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf. Neem
kennis dat een kommentaar meer as een aspek kan aanspreek
14. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2020 papers _hlayiso.com_--4cac0f65-ae9d-4da2-b413-d8c18d44450a/v1-b4a9f018324d7e5c86d5/card.webp)



_hlayiso.com_--f42d3e7f-93f7-42d0-9ab9-a62420582442/v1-b9ce4e88c25f8ecd60b2/card.webp)

View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)




%20June%202025%20Answer%20Book--7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd/v1-ed2bd6379e8f9c10b23d/card.webp)
Accounting Grade 12 P2 NSC November 2020 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Accounting Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 455.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 2 DBE November 2020 (2)
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1
1.1 BTW
1.1.1 Bewerkings Antwoord
(a) 89 700 – 78 000 11 700
12 400 X 15% of 15/100
(b) een punt vir beide syfers slegs as alle bewerking en geen ander
bewerkings gedoen nie
1 860
& as daar geen finale antwoord is
210 X 115/15 OF 1 400 + 210
(c) een punt vir beide syfers slegs as alle bewerking en geen ander
bewerkings gedoen nie
1 610
& as daar geen finale antwoord is
149 500 twee punte
(158 700 – 9 200) x 15/115
19 500
(d) moet x by 15/115
OF 20 700 -1 200 & een deel korrek
twee punte een punt
9
1.1.2 Lewer kommentaar op hierdie praktyk en gee Amahle raad.
KOMMENTAAR RAAD
deelpunte vir onvolledige / onduidelike/ gedeeltelike antwoorde
Oneties om geld te gebruik wat nie deur die Hou behoorlik rekord/
onderneming verdien is nie om lopende / verseker dat daar altyd fondse
bedryfskoste te betaal beskikbaar is vir betalings
Die onderneming is 'n agent vir SAID en Neem kennis van indien
moet betalings gereeld doen datums en beplan betyds.
Die onderneming kan beboet (gepenaliseer Gebruik slegs ondernemings
word) vir nienakoming / vermyding/ geld om ondernemings
manipulasie/uitstel van BTW betaling verpligtinge te betaal/ Werk
Dit kan lei tot 'n meer intensiewe ondersoek binne die begroting.
in die toekoms vir ongerymdhede
Dit is oorrol van kontant; wat kan eskaleer
tot 'n groter probleem 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 3 DBE November 2020 (2)
NSS – Nasienriglyne
1.2 KREDITEUREVERSOENING Aanvaar hakies vir negatiewe bedrae
of Dt (-) en Kt (+) in die KG en Dt (+) en Kt (-) in die staat
1.2.1 Krediteuregrootboek-
rekening van Thembeka Rekeningstaat van
Verskaffers in die Thembeka Verskaffers
Boeke van Ekasi Handelaars
Saldo 117 200 157 400
(a) – 49 100
13 100 – 10 300
(b) + 2 800 Geen
deelpunte
(c) + 12 500
(d) – 6 400
– 9 700 – 9 700
(e) een punt een punt
–19 400
9
(f) – 92 600
61 200 * 61 200
Beide totale: kontroleer. Moet beginsaldo's insluit kan verskillende bedrae wees
- 1 vir vreemde items per lyn indien „n punt verdien is op die lyn (bv. max kan -6 wees)
Aanvaar ten volle korrekte antwoorde op verkeerde lyn
1.2.2 Wat behoort die eienaar aan Bradley oor hierdie insident te sê? Verduidelik
TWEE punte.
Enige TWEE geldige verduidelikings
deelpunte vir onvolledige / onduidelike/ gedeeltelike antwoorde
Moet nie diefstal of ontslag/ onttrekkings as „n verduideliking aanvaar nie
Hy behoort nie misbruik maak van sy posisie in bestuur nie / misbruik van
gesag / moontlike botsing van belange
Dit kan gesien word as verkeerd ( bv oneties of slinks)
Teen ondernemingsbeleid bv alle transaksies moet gemagtig en
gedokumenteer word/ ondermyn interne kontrole
Hy moet die geld terugbetaal; hy kan 'n rekening oopmaak met die
onderneming oopmaak en die goedere koop.
Hy kan vooraf met die eienaar onderhandel vir „n spesiale prys of kosprys
Hy is onderhewig aan dissiplinêre aksie (waaarskuwing) en dit kan sy goeie
reputasie skaad
Opskorting / waarskuwing van ontslag/ posvermindering / sal oorweeg word
(indien weer gebeur) 4
TOTALE PUNTE
25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 4 DBE November 2020 (2)
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2
2.1 PERFECT FIT VERVAARDIGERS
2.1.1 PRODUKSIEKOSTESTAAT
VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2021
Vir misplaaste items ken deelpunte toe, nie vir bewerkings maar nie vir antwoord nie
Direkte materiaalkoste 1 575 000 + 75 000 1 650 000
een deel korrek
Direkte arbeidskoste Primêre koste– DMK 900 000
Primêre koste 2 550 000
Fabrieksbokoste een punt een punt
- 117 600 + 98 000
(117 600 x 5/6) – 117 600
516 000
een deel korrek
518 800 + 16 800 – 19 600
25 200 x 2/3 of 25 200 – 8 400
Totale vervaardigingskoste Primêre koste + FBK 3 066 000
Goedere-in-bewerking (begin) 230 000
3 296 000
Goedere-in-bewerking (einde) TPK – sub-totaal hierbo (104 000)
Moet nie 230 000
Vir hakies kontroleer op bewerking pos of neg is
aanvaar nie
Totale koste van produksie 7 600 x R420 3 192 000
geen deelpunte 14
2.1.2 Bereken: Bruto wins verdien met verkoop van hemde
Bewerkings Antwoord
Sien 2.1.1
4 860 000 – (342 000 + 3 192 000 – 168 000 )
3 366 000 drie punte 400 x 420
1 494 000
OF: (900 x 220) + (7 200 x 180) een deel korrek
een punt een punt een punt een punt Moet verkope –kvv
198 000 twee punte 1 296 000 twee punte wees
Tweede metode: 5
OOK: Aanvaar grootboekrekening Moet 2 bondels wees
Bereken: Winsopslag-% op hemde behaal
Bewerkings Antwoord
Sien 2 .1 .2 hierbo
1 494 000 x 100
3 366 000 sien 2.1.2
(342 000 + 3 192 000 – 168 000) 44,4%
Kontroleer korrekte oordrag van totale hierbo Een deel korrek
X 100 is nie deel van ‟een deel korrek nie‟ vir metode punt nie Moet wees BW ÷ kvV
Tekens nie nodig
OF: 3 366 000 x ((100 + y100) = 4 860 000 y=44,4%
2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 5 DBE November 2020 (2)
NSS – Nasienriglyne
2.2 LEATHER VERVAARDIGERS
BEURSIES:
2.2.1 Bereken die gelykbreekpunt vir beursies vir die jaar geëindig 28 Februarie 2021.
Bewerkings Antwoord
23 400 eenhede
R936 000 een deel korrek
Moet vastekoste÷ bydrae wees
R295 – R255 Mag nie R, c, % ens wees nie
R40 twee punte Aanvaar eenhede as geen ander 4
teken nie
2.2.2 Lewer kommentaar op die vlak van produksie bereik en die gelykbreekpunt
vir beursies vir 2021. Haal syfers aan.
Verpligte antwoord: moet nie opsionele opsies nasien as punte verdien by verpligte antwoorde
Vergelyking GBP tot produksie vir 2021 Syfers
Opsionele antwoorde: Maks twee punte in totaal(sien slegs een opsie na)
Vergelyking GBP van 2021 met 2020 maks twee punte
OF: Vergelyking van produksie van 2021 met 2020
Verwagte antwoorde vir 4 punte:
Die onderneming produseer 600 eenhede meer as gelykbreekpunt/wins op
600 eenhede/ R24 000 ekstra wins
GBP in vergelyking met produksie toon „n wins op 600 eenhede in 2021 in
vergelyking tot „n wins op 1 100 eenhede in 2020/ vermindering in winste
van 500 eenhede (1 100 – 600) in 2021 in vergelyking met 2020
Verwagte antwoorde vir 2 punte in totaal:
Produksie styg met 2 000 eenhede (24 000 – 22 000)/ tot 24 000 eenhede/
met 9% terwyl die GBP verhoog met 2 500 eenhede (23 400– 20 900) /tot
23 400 / met (12%); 4
2.2.3 Behalwe inflasie en loonverhogings, gee TWEE ander moontlike redes vir
die toename in die direkte arbeidskoste per eenheid vir beursies.
TWEE geldige redes Verduideliking nie nodig
Oortyd teen hoër tariewe aanbeveel of toegestaan / Bonus vir goeie optrede
of ekstra tyd/ onderhandel hoër byvoordele/ Mikpunte nie bereik met gewone
tyd /oortyd was nodig om mikpunte te bereik
Lae produktiwiteit van werkers (nie produktief of effektief nie)
Onderbrekenings (agv wanfunksionele masjienerie / beurtkrag /COVID-19
grendeltyd
Hoër kwalifikasies van werkers/ groter vaardighede werkers indiens geneem.
Swak opgeleide werkers/ gebrek aan toesig / tyd verlore deur oordoen van
werk
Moet nie aanvaar: Neem meer werkers indiens (hulle effektiwiteit is die probleeem / toename in aanvraag 4
2.2.4 Gee TWEE redes vir die vermindering in die direkte materiaalkoste per
eenheid vir beursies.
Enige TWEE geldige redes
Goedkoper (nuwe) of plaaslike verskaffers gebruik
Het voordeel geneem grootmaat kortings/ korting onderhandel
Beter toesig/ minder vermorsing/ beter kontrole oor die uitreik van materiaal
Beter sny metodes / gebruik 'n patroon of tegnologie//beter opgeleide
werkers/beter opleiding van werkers
Goedkoper transportkoste/petrolkoste/ gebruik eie vervoer 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 6 DBE November 2020 (2)
NSS – Nasienriglyne
BAADJIES:
2.2.5 Verduidelik waarom die direkte materiaalkoste per eenheid vir die
baadjies waarskynlik sou verhoog as grondstowwe ingevoer sou word.
Noem TWEE punte.
TWEE geldige punte
Addisionele / toename in vervoerkoste bv vraggeld, skeepsvrag
Hoë kwaliteit materiaal nie plaaslik beskikbaar nie
Doeaneregte /invoerregte /belasting
Beter verpakking 2
Verskillende/ swak wisselkoerse.
Verskaf syfers om te bewys dat Tello reg was oor die uitwerking wat
hierdie besluit op die koste van die baadjies sou hê.
Direkte materiaalkoste per eenheid verhoog (van R180) tot R360/ met
100%/ met R180 /dit verdubbel ( Let wel: kon die effek op totale Verandelike Koste noem) 2
2.2.6 Bereken die % toename in die verkoopprys van baadjies.
Bewerkings Antwoord
1 170 – 780 50%
390 x 100 een deel korrek
780 1 moet as % uitgedruk word
teken nie nodig
X 100 is nie deel van „een deel korrek‟ vir metode punt nie
verskil in VP moet die noemer wees 3
2.2.7 Verduidelik die impak van die toename in die verkoopprys van baadjies
op die verkope en wins. Haal syfers of berekeninge aan.
EEN rede deelpunte vir onvolledige / onduidelike/ gedeeltelike antwoorde syfers
Eenhede geproduseer en verkoop verminder met 2 719 eenhede / (van
6 350 – 3 631) / met 42,8%
Die GBP verminder met 1 250 eenhede / van 5 000 tot 3 750 / met 25%
Maak „n verlies op 119 eenhede in 2021 en „n wins op 1 350 eenhede in 2020/
verkope val van R4 953 000 tot R4 248 270/ met R704 730/ met 14,2%
Vir kandidate wat die omgekeerde syfers in GBP/Produksie gebruik het
OF 1 250 eenhede minder / van 5 000 – 3750/ met 25%
OF 2 719 eenhede minder/ van 6 350 – 3631/ met 42,8%
OF Maak en „n wins op 119 eenhede in 2021/verlies op 1 350 eenhede in 2020/
verkope verhoog van R 3 900 000 tot R4 387 000/ met 487 500/ met 12,5% 4
2.2.8 Tello wil die wins op baadjies met 'n addisionele R250 000 in die volgende
finansiële jaar verhoog. Neem aan dat die kostestruktuur dieselfde bly en
bereken die totale getal addisionele eenhede wat hy moet vervaardig om hierdie
doelwit te bereik. LW sien hierdie vraag onafhanklik van
2.2.7 na
Bewerkings Antwoord
250 000 Aanvaar 4 163 twee punte – 3 631 een punt
470 1 706 250 + 250 000) ÷470 532 eenhede
170 – 700 een deel korrek
Alternatief: Vir kandidate wat die omgekeerde syfers in GBP/Produksie
gekies het bv maw van verlies na wins beweeg. Moet nie penaliseer as OF : 651
vorige veerlie gebruik/nie gebruik
eenhede
OF: 532 +119 OF: 250 000 + 55 930 Aanvaar desimale syfers
470 4
OF : Gebruik die GBP berekeninge om die eenhede te bereken OF: 413 eenhede
Aanvaar 4 163 twee punte - 3 750 een punt Aanvaar desimale syfers
(1 706 250 + 250 000) ÷470
TOTALE PUNTE
50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 7 DBE November 2020 (2)
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3
3.1 DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE VIR MAART TOT MEI 2021 *een deel korrek
KREDIET- MAART APRIL MEI
MAANDE
VERKOPE R R R R
Januarie 204 750 16 380
Februarie 250 250 125 125 20 020
Maart 364 000 136 864 182 000 29 120
204
April 409 500 153 972
750
Mei 500 500 kredietverkope 188 188
x 40% x 94% Askr vx 0,376
As nie getoon word nie
geen punte op finale 278 369 335 992 422 058
antwoord Bewerking* 9
3.2 BEDRAE VIR KONTANTBEGROTING
Bewerkings Bedrag
(a) Kontantverkope vir April
630 000 x 35% R220 500
OF 630 000 – 409 500 akkuraatheid
punt om deelpunt
April kredietverkope
strydigheid te
OF: 630 000 – 409 500 OF: 360 000 x 175/100 x 35% akkommodeer
een punt een punt ( een punt ) een punt
OF: 409 500 x 35/65
een punt een punt 3
(b) Toename in lening van Janet Bloom
(2 625 – 1 365) OF 1260 X 100 / 9 x 12 *
OF 1 260 x 12 / 9% R168 000
1 260 ÷ 0,09 x 12
Wee bedag op verskillende twee punt een punt Een deel korrek
bewerkingsmetodes OF 350 000 – 182 000 4
(2 625 / 0,09 x 12) – (1 365 / 0,09 x 12)
(c) Salarisse vir April 2021
22 400 x 3/2 x 105% As aanvaar word die ekstra assistant het
nie die 5% verhoging gekry nie sal die
*
antwoord soos volg wees: R35 280
OF: 11 760 x 3 22 400 x 105% Een deel korrek
22 400/ 2 x 1,05 23 520 + 11 200 = 34 720 4
OF: (11 200 + 22400) Twee punte een punt eenmpunt
Wees bedag op ander kombinasies of syfers bv R 1 120, R23 520, R33 600
(d) Huuruitgawe vir Maart 2021
36 000*
39 960 x 100/111 OF (39 960 ÷ 111% OF 39 930 Een deel korrek
3
÷1,11 OF 39 960 – 3960 14
3.3 Verduidelik die besluite wat die direkteure met betrekking tot die begrote en
werklike uitgawes vir advertensies in Mei 2021 geneem het. Haal syfers of
berekeninge aan.
Verduideliking op begroting Syfers Verduideliking op werklike verkope Syfers
Verwagte antwoord vir 4 punte:
Die Advertensie begroting is verhoog met R18 000 /( van R12 000) tot R30 000
/ met 150%.
Werklike uitgawe op Advertensie oorskry die begroting met R12 000 / van R30
000 tot 42 000/ met 40% 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 8 DBE November 2020 (2)
NSS – Nasienriglyne
Die direkteure vra jou vir 'n verslag oor die invloed wat die besluite oor
advertensies werklik op kliënte en verkope in Mei 2021 gehad het.
Verskaf TWEE punte wat jy by jou verslag sal insluit. Haal syfers of berekeninge
aan.
Verduideliking op klante Syfers Verduideliking op verkope Syfers
Verwagte antwoorde vir 4 punte:
Klante: Die werklik was 135/ (25 meer as die verwagte 110) / 22,7% meer/ die
onderneming het „n toename van 20 klante/ begroot vir 22,2% toename in klante,
maar werklike toename (April tot Mei) is 50%
Verkope: Die werklike verkope was minder as begroot met R80 000 (van R77 000)
tot R690 000 met 10,4% 4
Verduidelik hoe die afname in die nasionale ekonomie die gemiddelde bedrag
wat klante in Mei 2021 gespandeer het, gehad het. Haal syfers aan.
EEN verduideliking met syfers
Verwagte antwoorde vir drie punte:
Die gemiddelde verkope is begroot teen R7 000 per klant maar dit het egter geval
tot R5 111 per klant (690 000/135);
Dit blyk dat die toename in advertensie baie meer nuwe klante (25) gelok het wat
nie dieselfde koopkrag as die bestaande klante het nie/ verkope per klant
verminder (hulle spandeer R5 111 ipv R7 000 elk)
Meer klante herstel hul rokke eerder as om nuwes te koop. Fooi inkomste oorskry
begroting met R 6 000 (R21 000 – R15 000)/40%. Verkope van nuwe rokke was
R80 000 onder die begroting (10,4%)
Verwagte antwoord vir een punt:
Baie klante mag dalk “window- shopping” doen/ baie spandeer nie meer soveel as voorheen
nie/meer koop op krediet 3
Lewer kommentaar daarop of die verbruiksgoedere goed beheer is, of nie. Haal
syfers of berekeninge aan.
Antwoorde vir twee punte: Kommentaar wat wys dat verbruiksgoedere gebruik was
goed beheer in vergelyking met fooi inkomste ontvang, met enige syfers verskaf
Antwoord vir een punt: Kommentaar wat wys dat verbruiksgoedere oorspandeer was
sonder om dit te vergelyk met fooi inkomste ontvang, met enige syfers verskaf
Verwagte antwoord vir geen punt: Kommentaar wat wys dat verbruiksgoedere
oorspandeer is sonder om dit te vergelyk met fooi inkomste ontvang, sonder syfers
Verwagte antwoord vir volpunte: sien kommentaar en syfers onafhanklik na
Verbruiksgoedere is begroot teen 28% (R4 200 ÷ R15 000) van fooi inkomste,
terwyl werklik spandeer 26% van werklike fooi inkomste was (R5 520 ÷ R21 000).
Verbruiksgoedere oortref die begroting met 31,4%/ met R1 320 (R5 520 – R4 200)
terwyl die fooi inkomste die begroting oortref met 40%/ met R6 000
(R21 000 – R15 000) 2
3.4 Bereken die vermindering van die oppervlakte gehuur (in vierkante meter).
Bewerkings Antwoord
Vermindering in huur = R39 960 – 31 968 = R7 992
39 960 /120 m2 = 333 *
Vermindering in oppervlakte = R7 992 ÷ R333 24 m2
een deel korrek antw moet
twee punte twee punte m2
teken nie podig
OF: 120 – (R31 968 ÷ 333) OF: 120 x 20 % as finale ant R333 of 96 m2
96 R7 992/R39 960 slegs twee punte
twee punte 4
TOTALE PUNTE
40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 9 DBE November 2020 (2)
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4
4.1 Aanvaar herkenbare afkortings
4.1.1 Geweegde gemiddeld
4.1.2 EIEU
4.1.3 Spesifieke Identifikasie
4.1.4 Deurlopende stelsel 4
4.2 LOTUS BYKOMSTIGHEDE
4.2.1 Bereken: Waarde van die eindvoorraad vir gaslampe (volgens EIEU)
Bewerkings Antwoord
(220 – 40) (270 – 180)
(180 x R80) + ( 90 x R75) R21 150 *
R14 400 drie punte as dit optel na 270 R 6 750 twee punte een deel korrek
moet twee groepe wees 6
Bereken: Die voorraadhoudingstydperk in dae vir gaslampe (gebruik eindvoorraad).
* een deel korrek: 365 word nie gesien as „ een deel korrek nie‟
Bewerkings Antwoord
Gebruik totale:
21 150 sien hierbo x 365 42,5 dae *
12 650 + 193 500 – 3 200 – 21 150 sien hierbo Moet met 365 x
een deel korrek
181 800 (40 x 80)
aanvaar 42 43 dae
OF: Gebruik eenhede:
270 een punt x 365 OF
2 180 vier punte 45,2 dae
Aanvaar 45 dae
OF: 270 x 365 OF
(230 + 2 750 – 40 – 270) 36,9 dae
or 2 940 – 270
Aanvaar 37 dae
2 670
OF: 270 x 365 OR
(230 + 2 770 – 40 – 270) 36,6 dae
or 2 960 – 270 Aanvaar 37 dae
2 690
Antwoord moet in dae getoon wees, maar „dae‟ hoef nie genoem te word nie 6
4.2.2 Alex vermoed dat die gaslampvoorraad nie goed beheer word nie. Bereken die
aantal gaslampe wat vermis word.
Bewerkings Antwoord
Een punt in totaal
230 + 2 750 - 40
Een punt in total
230 + 2 770 – 40
490
een deel korrek
2 940 – 2 180 – 270 2 960 – 2 180 – 270 OF 510 4
4.2.3 Wat moet Alex aan sy broer sê wanneer hy hierdie aangeleentheid hanteer? Verskaf
TWEE punte. Enige TWEE geldige punte
deelpunte vir onvolledige/ onduidelike/ gedeeltelike antwoorde
Sy aksies is oneties/onwettig/diefstal;benadeel winsgewendheid van onderneming;
Sê hom dat hy kan ontslaan word/dissipliênere aksie
Hy moet sy broer vergoed vir die verlies
Dit is botsing van belange/ trek voordeel omdat hy familie is/verryk homself ten koste
van die onderneming en moet dit stopsit
Hy behoort nie spesiale behandeling te verwag nie en is onderhewig aan die reëls en
prosedures van die onderneming.
Alle vooraadbewegings moet geboekstaaf word verklaar
Uitset BTW nie oorbetaal aan SAID (wat „n kriminele oortreding is) 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 10 DBE November 2020 (2)
NSS – Nasienriglyne
4.2.4 Bereken die waarde van die eindvoorraad vir gasstowe op
30 April 2021 (met gebruik van die spesifieke identifikasiemetode).
Bewerkings Antwoord
59 400 + 13 860 42 000 + 32 200
280 – 132 160 – 54
(148 x R495) + (106 x R700) R147 460 *
73 260 twee punte 74 200 twee punte *een deel korrek
Moet 2 modelle wees
5
4.2.5 Alex dink dat hy die verkoop van gasstowe moet staak aangesien dit
likiditeitsprobleme veroorsaak en die winste laag is. Verskaf syfers
om sy mening te staaf.
Enige geldige mening Syfer
Moontlike antwoorde:
wees bedag op kandidate wat slegs op een model fokus/ syfers sal verskil
Te veel kontant vas in voorraad, R147 460 sien 4.2.4
Totale wins op gasstowe is laag R54 060 (R38 940 + R15 120)
Lae omsetsnelheid/ slegs 186 eenhede verkoop, van 440 beskikbaar
(42,3%).
Te veel voorraad voorhande, 254 eenhede. 2
Verduidelik TWEE punte om hom te oortuig om NIE handel in
gasstowe te staak NIE.
Enige TWEE geldige punte
deelpunte vir onvolledige/ onduidelike/gedeeltelike antwoorde
Hy bereik 'n 60% wins op B-Lite en 'n 40% wins op Smart.
Hy kon sy winsopslag verminder om verkope te verhoog (gesien in die
lig van die status van die ekonomie en sy klante).
Hierdie voorraad items is duursaam en kan in die toekoms verkoop
word.
Die neiging is om na gas oor te gaan a.g.v. beurtkrag – die vraag sal in
die toekoms toeneem.
Klante mag dalk nie bewus wees dat hy hierdie produkte verkoop nie/
hy moet wyer en meer adverteer.
„n Verskeidenheid van voorraad sal meer klante trek
Gas is goedkoper as elektrisiteit 4
TOTALE PUNTE
35
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
_hlayiso.com_--4cac0f65-ae9d-4da2-b413-d8c18d44450a/v1-b4a9f018324d7e5c86d5/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 12 P2 NSC November 2020 Addendum (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 Memo (English)

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 2 FS Prelim 2020 Memo

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 NSC November 2025 Memo (Afrikaans)
_hlayiso.com_--f42d3e7f-93f7-42d0-9ab9-a62420582442/v1-b9ce4e88c25f8ecd60b2/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 12 P1 NSC November 2020 Addendum (Afr)

Addendum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 Addendum (Eng)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Addendum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 Addendum (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)
%20June%202025%20Answer%20Book--7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd/v1-ed2bd6379e8f9c10b23d/card.webp)
Addendum