Skip to content

Accounting Grade 12 P2 NSC November 2025 Addendum (Afr)

AddendumAccountingGrade 12202511 pages

Grade 12 Accounting Paper 2 addendum from the NSC November Exam 2025 (Afrikaans), 11 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Vertroulik PLAKKER SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE V2 GRAAD 12 NOVEMBER 2025 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 11 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 2 DBE/November 2025 NSS – Antwoordeboek Vertroulik VRAAG 1 1.1 BANKVERSOENING 1.1.1 KONTANTJOERNALE OP 31 JULIE 2025: Kontantontvangstejoernaal Kontantbetalingsjoernaal R162 000 R55 200 10 1.1.2 Kies slegs EEN templaat hieronder om die vraag te beantwoord. TWEEKOLOM-METODE: BANKVERSOENINGSTAAT OP 31 JULIE 2025 Debiet Krediet 7 OF EENKOLOM-METODE: BANKVERSOENINGSTAAT OP 31 JULIE 2025 7 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 3 DBE/November 2025 NSS – Antwoordeboek Vertroulik 1.1.3 Identifiseer TWEE probleme (met syfers) met die bestuur van kontant by Duma Winkels. Verskaf in ELKE geval 'n ander oplossing vir hoe hierdie probleme in die toekoms voorkom kan word. 2025 Probleem met syfers Oplossing 6 1.2 KREDITEUREVERSOENING 1.2.1 Krediteuregrootboek- rekening van Matsulu Rekeningstaat Verskaffers Foutiewe saldo 270 140 287 600 (i) (ii) (iii) (iv) (v) (vi) 11 1.2.2 Verduidelik hoe die besigheid kan voorkom dat hierdie probleem in die toekoms gebeur, die verdeling van pligte uitgesluit. Verskaf TWEE punte. 4 Hoe kan daar teen die aankoopbestuurder opgetree word, behalwe om hom af te dank? Verskaf EEN punt. 2 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 4 DBE/November 2025 NSS – Antwoordeboek Vertroulik VRAAG 2 2.1 SUPERSAVERS SUPERMARK 2.1.1 Bereken die waarde van die eindvoorraad op 28 Februarie 2025, deur die EIEU-metode te gebruik. BEWERKINGS ANTWOORD 7 2.1.2 Bryan het gemerk dat sommige van die voorraad gegeurde sappe hulle raklewe (vervaldatum) van 65 dae oorskry het. Identifiseer die waarde van die voorraad waarna Bryan verwys deur die EIEU-voorraad- waardasiemetode te gebruik. BEWERKINGS ANTWOORD 2 2.1.3 Hoe kan Bryan die voorraad gegeurde sap bestuur om verliese wat die besigheid gely het, te vermy? Verskaf TWEE punte. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 5 DBE/November 2025 NSS – Antwoordeboek Vertroulik 2.2 BANDURA DRUKKERS 2.2.1 Rotrim-model: Bereken die waarde van die eindvoorraad op 30 Junie 2025 deur die spesifieke identifikasiemetode te gebruik. BEWERKINGS ANTWOORD 4 2.2.2 Punchies-model: Bereken die voorraadhoudingsperiode (in dae) deur die eindvoorraad te gebruik. BEWERKINGS ANTWOORD 5 Lewer kommentaar op die voorraadhoudingsperiode. Verskaf EEN punt, met syfers. Die voorraadhoudingsperiode vir die jaar geëindig 30 Junie 2024 was 69 dae. 2 2.2.3 Clear View-model: Alhoewel daar terugsendings vir die Clear View-model was, is Moses baie tevrede met sy besluit om dit as 'n nuwe model bekend te stel. Verskaf TWEE punte (met syfers) om te verduidelik waarom Moses tevrede is. 4 Moses wil die aantal eenhede wat aan die verskaffers teruggestuur word, verminder. Gee EEN voorstel oor hoe om dit te bereik. 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 6 DBE/November 2025 NSS – Antwoordeboek Vertroulik 2.3 BESTUUR VAN VOORRADE 2.3.1 Elektriese waaiers: Identifiseer die besluit wat Robin oor die elektriese waaiers geïmplementeer het. 1 Verduidelik hoe hierdie besluit 'n positiewe gevolg vir die besigheid gehad het. Verskaf EEN punt, met syfers. 2 2.3.2 Yskaste: Robin het die handelsmerk van yskaste wat hy verkoop, verander. Verskaf EEN punt, met syfers, om te toon dat dit nie 'n goeie idee was nie. 2 TOTALE PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 7 DBE/November 2025 NSS – Antwoordeboek Vertroulik VRAAG 3 3.1 LOCKSMITH VERVAARDIGERS 3.1.1 FABRIEKSBOKOSTE-NOTA Ander fabrieksuitgawes 737 010 16 3.1.2 Bereken die koste van produksie van klaarprodukte vir die jaar geëindig 28 Februarie 2025. BEWERKINGS ANTWOORD 4 3.2 PICASO VERVAARDIGERS SELFOONHOUERS 3.2.1 Bereken die gelykbreekpunt op 31 Augustus 2025. BEWERKINGS ANTWOORD 4 3.2.2 Lewer kommentaar daarop of Dawn tevrede moet wees met die getal eenhede geproduseer en verkoop. Verskaf EEN punt, met syfers. 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 8 DBE/November 2025 NSS – Antwoordeboek Vertroulik 3.2.3 Identifiseer die vastekoste-item (met syfers) wat swak beheer is. Gee 'n moontlike rede vir hierdie bekommernis. KOSTE-ITEM REDE VIR KOMMER 3 SELFOONSKERM-BESKERMERS 3.2.4 Veranderlikekoste-item (met syfers) wat swak beheer is. Gee raad oor hoe om die beheer oor hierdie koste-item te verbeter. KOSTE-ITEM RAAD 3 Veranderlikekoste-item (met syfers) wat goed beheer is. Verduidelik hoe hierdie item goed beheer is. KOSTE-ITEM REDE 3 TOTALE PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 9 DBE/November 2025 NSS – Antwoordeboek Vertroulik VRAAG 4 4.1 VIVAN HANDELAARS 4.1.1 DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE: KREDIET- DESEMBER JANUARIE MAAND VERKOPE 2025 2026 R R R Oktober 2025 1 417 500 198 450 November 2025 1 443 750 721 875 Desember 2025 1 496 250 430 920 Januarie 2026 ONTVANGSTE VAN DEBITEURE 1 351 245 6 4.1.2 Bereken: BEWERKINGS ANTWOORD (i) Oninbare skuld in Januarie 2026 (ii) Salaris: verkoopsbestuurder vir Januarie 2026 (iii) Salarisse: assistente vir Desember 2025 (iv) Advertensies vir Desember 2025 13 4.1.3 Bereken: BEWERKINGS ANTWOORD Kontantaankope van handelsvoorraad in Januarie 2026 3 Betalings aan krediteure in Januarie 2026 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 10 DBE/November 2025 NSS – Antwoordeboek Vertroulik 4.1.4 Bereken die bedrag van die vaste deposito wat op 31 Januarie 2026 sal verval. BEWERKINGS ANTWOORD 4 4.2 WARMBAD HANDELAARS 4.2.1 Verduidelik waarom dit belangrik is om die begrote syfers met die werklike syfers te vergelyk. Verskaf EEN punt. 2 4.2.2 Verlies van verkope: Die aantal eenhede wat in Oktober verkoop is, het afgeneem. Gee 'n rede, met syfers, vir hierdie afname. 2 Verskaf 'n berekening om die bedrag kontant wat met die verkope van Oktober 2025 in vergelyking met September 2025 verlore gegaan het, te toon. BEWERKINGS ANTWOORD 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 11 DBE/November 2025 NSS – Antwoordeboek Vertroulik 4.2.3 Noem TWEE voordele wat Warmbad Handelaars sal verbeur indien hulle nie in Oktober 2025 hulle finansiële verpligtinge teenoor verskaffers nakom nie. 2 4.2.4 Vergoeding aan werknemers: Gee EEN rede waarom Dozer gedurende September 2025 sy werknemers met kommissie beloon het. Haal syfers aan. 2 Gee EEN rede waarom die werkers nie met die hersiene vergoedingsbeleid tevrede sal wees nie. Haal syfers aan. 2 TOTALE PUNTE 40 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all
Accounting Grade 12 P2 NSC November 2025 Addendum (Afr) | Hlayiso