JUNIE EKSAMEN
GRAAD 12
2025
REKENINGKUNDE
(VRAESTEL 1)
ANTWOORDBOEK
NAAM EN VAN:
NAAM VAN SKOOL:
VRAAG TOTALE PUNTE PUNTE VERWERF GEMODEREERDE PUNTE
1 55
2 40
3 40
4 15
TOTAAL 150
10 bladsye
Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2025 papers %20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)





View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)





Accounting Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Addendum (Afr)
Grade 12 Accounting Paper 1 addendum from the Gauteng June Exam 2025 (Afrikaans), 12 pages. Read online or get the free PDF download.
Accounting · Grade 12 · Gauteng June Exam · 2025 · Afrikaans. Addendum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Addendum
- Year
- 2025
- Exam period
- Gauteng June Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 766.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Gauteng June Exam 2025
Document textSearch extracted text and jump to a page.
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 2
(VRAESTEL 1) GR12 0625
VRAAG 1
1.1 1.1.1
1.1.2
1.1.3 3
1.2
1.2.1 Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig 28 Februarie 2025
Verkope
Koste van verkope (2 150 000)
Bruto wins
Ander bedryfsinkomste
Oninbare skuld ingevorder 15 400
Bruto bedryfsinkomste
Bedryfsuitgawes
Salarisse en lone 1 030 000
Bedryfswins 690 000
Rente Inkomste
Wins voor rente uitgawe
Wins voor inkomstebelasting
Netto wins na belasting 26
Blaai om asseblief
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 3
(VRAESTEL 1) GR12 0625
1.2.2 Staat van Finansiële Posisie (Balansstaat) op 28 Februarie 2025
BATES
NIE-BEDRYFSBATES
Vaste bates
Vaste deposito
BEDRYFSBATES
Handels en ander ontvangbares
382 700
Kontant en kontantekwivalente
TOTALE BATES
EKWITEIT EN LASTE
AANDEELHOUERSBELANG 2 069 000
Gewone aandelekapitaal 1 189 000
Behoue Inkomste 880 000
NIE-BEDRYFSLASTE
BEDRYFSLASTE
Handels en ander betaalbares
198 400
TOTALE EKWITEIT EN LASTE 26
55
Blaai om asseblief
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 4
(VRAESTEL 1) GR12 0625
VRAAG 2
2.1 Gewone Aandelekapitaalnota op 31 Mei 2025
556 100 Gewone aandele aan die begin
Gewone aandele uitgereik gedurende
120 000
die jaar R 2 169 150
Aandele aan die einde van die jaar
6
2.2 Bereken die volgende finansiële aanwysers vir die jaar geëindig
31 Mei 2025:
2.2.1 % Netto wins voor belasting op verkope
BEWERKINGS ANTWOORD
2
2.2.2 Netto batewaarde
BEWERKINGS ANTWOORD
3
2.2.3 % Opbrengs op totale kapitaal aangewend
BEWERKINGS ANTWOORD
7
Blaai om asseblief
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 5
(VRAESTEL 1) GR12 0625
2.3 KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 31 MEI 2025
KONTANTVLOEI UIT BEDRYFSAKTIWITEITE
Kontant genereer uit bedrywighede
Rente betaal (338 780)
KONTANTVLOEI UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE
Verandering in beleggings
KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE
Terugkoop van aandele
Verandering in lenings
NETTO VERANDERING IN KONTANT EN
KONTANTEKWIVALENTE
KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE AAN DIE
BEGIN
KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE AAN DIE
EINDE
22
40
Blaai om asseblief
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 6
(VRAESTEL 1) GR12 0625
VRAAG 3
3.1
3.1.1
3.1.2
3.1.3 3
3.2 Shanice Krates, een van die aandeelhouers en die HUB, het aangevoer
dat die direkteure nie die prestasiebonus verdien nie omdat hulle
versuim het om die maatskappy se bedryfskapitaal effektief te bestuur.
Haal TWEE finansiële aanwysers aan om Shanice se argument te
ondersteun.
6
3.3 Sommige aandeelhouers is nie tevrede met die verandering in die
dividenduitbetalingsbeleid nie. Verduidelik die rede vir die
verandering.
4
Blaai om asseblief
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 7
(VRAESTEL 1) GR12 0625
3.4 Reeves, ʼn voornemende aandeelhouer, is onseker of hy in die
maatskappy moet belê en of hy sy geld in ʼn langtermynbelegging by
ander finansiële instellings moet belê. Verskaf EEN punt van advies
deur EEN relevante finansiële aanwyser aan te haal.
4
3.5 Die direkteure het besluit om die uitreik van nog aandele op
31 Januarie 2025 toe te laat eerder as om ʼn addisionele lening aan te
gaan om die bedrywighede van die maatskappy te kan finansier. Haal
TWEE finansiële aanwysers aan om die direkteure se besluit te
regverdig.
6
3.6
3.6.1 Bereken die bedrag wat Shanice spandeer het op die aandele
aangekoop op 31 Januarie 2025.
(Sy is toegelaat om aandele gelykstaande aan een vyfde van die
aandele wat sy reeds besit, te koop.)
LET WEL: Geen aandele is gedurende die finansiële jaar teruggekoop
nie.
3
Blaai om asseblief
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 8
(VRAESTEL 1) GR12 0625
3.6.2
Shanice wil ʼn meerderheidsaandeelhouer wees. Verduidelik of sy
daarin geslaag het om haar doel te bereik. Toon ALLE berekeninge.
6
3.6.3 Verduidelik EEN gevolg aan die maatskappy van die besluit om
Shanice toe te laat om aandele gelykstaande aan een vyfde van die
aandele wat sy reeds besit, te koop.
2
3.7 By ʼn AJV het die direkteure genoem dat hulle beplan om 15 000
aandele van ʼn onlangs oorlede aandeelhouer, gedurende die
volgende finansiële periode terug te koop teen ʼn aandeelprys van
R8 per aandeel.
Sommige aandeelhouers stem nie met die besluit saam nie.
Verduidelik waarom hulle dalk nie met hierdie besluit saamstem nie
deur TWEE relevante finansiële aanwysers aan te haal.
6
40
Blaai om asseblief
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 9
(VRAESTEL 1) GR12 0625
VRAAG 4
4.1
4.1.1 Verskaf EEN sleutelfaktor wat gekontroleer behoort te word voordat
items as ʼn donasie gegee word.
2
4.1.2 Verduidelik hoekom dit belangrik is vir ʼn besigheid om betrokke te
wees by Korporatiewe Sosiale Verantwoordelikheid (KSV). Verskaf
TWEE punte.
4
4.2
4.2.1 Noem TWEE voordele van goeie korporatiewe bestuur vir
maatskappye.
4
Blaai om asseblief
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 10
(VRAESTEL 1) GR12 0625
4.2.2 Hoe kan besighede die King Kode beginsels van deursigtigheid en
aanspreeklikheid toepas? Verskaf TWEE punte.
4
4.2.3 Wat moet direkteure doen indien hulle ʼn botsing van belange het?
Verskaf EEN punt.
1
15
TOTAAL: 150
EINDE
JUNIE EKSAMEN
GRAAD 12
2025
REKENINGKUNDE
(VRAESTEL 1)
ANTWOORDBOEK
Study this subject
Recommended for this subject
%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)
Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 2 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afr)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo (English)

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 1 KZN June 2025 Memo

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 NSC November 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Memo (Afr)

Question paper