Skip to content

Accounting Grade 12 P2 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)

MemorandumAccountingGrade 12202514 pages

Grade 12 Accounting Paper 2 memorandum from the Gauteng June Exam 2025 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
JUNIE EKSAMEN GRAAD 12 2025 NASIENRIGLYNE REKENINGKUNDE (VRAESTEL 2) 12 bladsye NASIENRIGLYNE: 1. Tensy anders getoon in die nasienriglyne, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien ʼn kandidaat nie punte op ʼn ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde item-strafpunte vir misplaaste items nie.) Geen dubbelpenalisering toegepas nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het. 3. Tensy anders getoon, gee volpunte vir korrekte antwoorde. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is. 4. Indien ʼn vooraansuiweringsyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie) Let wel: As syfers aangedui word in die nasienriglyne vir komponente of bewerkings, dra hierdie syfers nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie. 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om tussen die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer. 7. Indien ʼn kandidaat meer as die vereiste aantal antwoorde voorsien, ondersoek alle antwoorde om die voordeel aan die kandidaat te gee. Strafpunte mag toegeken word vir vreemde items indien ʼn kandidaat volpunte vir die vraag verdien (maks. –2 per vraag). 8. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ʼn negatiewe syfer getoon word nie. 9. Waar metodepunte vir bewerking toegeken word, moet die nasiener eers die redelikheid van die antwoord ondersoek. 10. ‘Bewerking’ beteken ‘kontroleer bewerking’. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek. Let wel: Kontroleer bewerking moet +, –, x, ÷, of per nasienriglyne. 11. In bewerkings, moet punte nie toegeken word vir bewerking as die teller en noemer omgeruil is nie – hierdie is ook van toepassing op verhoudings. 12. Met die toekenning van metodepunte maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige items wat foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met ʼn . 13. Wees daarop bedag dat party kandidate geldige alternatiewe bied buite die nasienriglyne. Let wel dat een opmerking verskillende aspekte kan bevat. 14. Kodes: f = vreemde items; p = plasing/aanbieding; s = oorbodige item
REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 2) GR12 0625 VRAAG 1: KOSTEREKENINGKUNDE (56 punte; 45 minute) 1.1 KONSEPTE 1.1.1 Onwaar ✓ 1.1.2 Waar ✓ 1.1.3 Onwaar ✓ 3 (Aanvaar afkortings W of O.) 1.2 EASY DRINK VERVAARDIGERS 1.2.1 Bereken die direkte materiaal uitgereik vir die jaar geëindig 30 April 2025. Beginvoorraad 38 000 ✓ Netto aankope ( 2300 x 2,60) (280 000 ✓ – 5 400 ✓ – 2 600 ✓ + 5 980 ✓✓) 277 980* Vraggeld op aankope 5 548 ✓ * (5 600 – 52) of (280 000 – 2600 x 2/100) Invoerheffing (5 980 kontroleer bewerking x 30%) 1 794  Eindvoorraad (24 222) ✓ Direkte materiaal uitgereik kontroleer bewerking 299 100* *een deel korrek 13 1.2.2 Bereken die direkte arbeidskoste vir die jaar geëindig 30 April 2025 BEWERKINGS ANTWOORD 200 x R38 x 45 342 000 ✓ Moet basiese salaris x 1% 342 000 x 1% 3 420  (38 x 1.25) Of (38 x 5/4) 284 x [38 + 9,50] of 284 ✓ x 47,50 ✓✓ 13 490  Of 284 x [38 + (38 x ¼)] Of 284 x [38 + (38 x 0.25)] 8 If learners only used ¼ instead of 1¼: 284✓ x 9,50 ✓✓ = 2 698  Of 284 x [38 x ¼] Of 284 x [38 x 0.25] Totaal 358 910 Totaal indien slegs ¼ ipv 1¼ het = 348 118 2
REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 2) GR12 0625 1.2.3 Voltooi die Fabrieksbokoste-nota vir die jaar geëindig 30 April 2025. Indirekte materiaal [7 400 ✓ + 36 550 ✓– 8 150 ✓] x 35% 12 530 * Indirekte arbeid (13 000 x 13) of 156 000 + 13 000 169 000 ✓✓ Water en elektrisiteit (18 954 x 7/2) 66 339 ✓✓ Huuruitgawe (66 800 – 5 600) ✓ x 610/1 000 ✓ 37 332 * Waardevermindering op fabriekstoerusting 28 690 ✓ Versekering (15 000 x 5/6) 12 500 ✓✓ of 15 000 x 5/3 x 3/6 Telefoon (10 000 + 1 825) 11 825 ✓✓ 338 216 * *een deel korrek -1F indien waardevermindering op afleweringsvoertuie getoon word 17 1.3 SEGAL VERVAARDIGERS 1.3.1 Voltooi die ontbrekende syfers aangedui met ʼn asterisk (*). Koste Totaal Eenheids- Eenheids- koste koste 2025 2024 Direkte materiaal R250 000 *R10 ✓ R12 Direkte arbeid *R375 000 ✓ *R15 ✓ R11 Direkte koste *R625 000 ✓ R25 R23 Fabrieksbokoste R200 000 R8 R10 Administratiewekoste R75 000 R3 R3 Verkoop en verspreiding R100 000 R4 R2 4 Berekeninge slegs vir duidelikheid nie vir merk nie *250 000 / 25 000 = 10 * 25 – 10 = 15 *15 x 25 000 = 375 000 *250 000 + 375 000 = 625 000 1.3.2 Bereken die eenheidskoste van produksie vir 2025. BEWERKINGS ANTWOORD [625 000 + 200 000] 825 000/25 000 R33 ✓✓ OF 25 + 8 2 3
REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 2) GR12 0625 1.3.3 Bereken die gelykbreekpunt vir 2025. BEWERKINGS ANTWOORD 275 000 ✓✓ [200 000 + 75 000] 8 871 eenhede  60 ✓– (25 + 4) ✓ 29 (een punt) Aanvaar 8870.97 of 5 8870.9 31 (twee punte) 1.3.4 Lewer kommentaar op die maatskappy se vlak van produksie en gelykbreekpunt vir 2025. Vergelyking van produksie met gelykbreekpunt (Twee punte) Syfers (Twee punte) Merk volgens leerder se gelykbreekpunt berekeninge in 1.3.3. Moontlike antwoorde vir vier punte: (Merk slegs een van die volgende antwoorde vir vier punte) • In 2025 is 25 000 eenhede geproduseer wat meer is as die gelykbreekpunt van 8871 eenhede / met 16 129 eenhede / maak ‘n wins op 16 129 eenhede / maak ‘n wins van 16 129 x 31 = R499 999 (kontroleer leerder se berekeninge) • In 2025 het hulle wins gemaak op 16 129 eenhede of (25 000 – 8 871), wat meer is as die wins verdien in 2024 op 5 440 eenhede (18 000 – 12 560) / Maak op 10 689 eenhede meer wins as in 2024. Maks twee punte vir die volgende antwoorde: (Merk slegs een van die volgende antwoorde vir twee punte) • In 2025 was die produksie van 25 000 eenhede meer as die produksie van 18 000 eenhede in 2024/ met 7 000 eenhede. • In 2025 was die gelykbreekpunt van 8871 eenhede minder as die gelykbreekpunt van 12 560 eenhede in 2024 / met 3 689. 4 56 4
REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 2) GR12 0625 VRAAG 2: VOORRAAD (48 punte ; 38 minute) 2.1 2.1.1 C SIM/Spesifieke identifikasie ✓ 2.1.2 A EIEU/eerste-in-eerste-uit ✓ 2.1.3 B Geweegde gemiddelde ✓ 3 Aanvaar letter of naam van voorraadwaardasiemetode of afkorting. 2.2 MB SPORTWINKEL 2.2.1 Bereken die waarde van die eindvoorraad op 28 Februarie 2025, deur die geweegdegemiddelde-metode te gebruik. BEWERKINGS ANTWOORD ✓ ✓ ✓ ✓ [-30 500 – 700] [R420 850 + R4 302 500] + R110 250 – R31 200 x 465 350 ✓ + [3 150 – 20 ] ✓ 1 Moet x 465 3 500 (twee punte) R 641 700  of 4 802 400 (vier punte) x 465 3 480 (twee punte) of (ses punte) 1 380 x 465 7 2.2.2 Bereken die koste van verkope vir die jaar geëindig 28 Februarie 2025. BEWERKING ANTWOORD 4 802 400  sien 2.2.1 – 641 700  sien 2.2.1 R4 160 700  3 2.2.3 Bereken die bruto wins vir die jaar geëindig 28 Februarie 2025. BEWERKINGS ANTWOORD Sien 2.2.2 5 400 000 ✓ – 4160 700  R1 239 300  3 5
REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 2) GR12 0625 2.24 Bereken die persentasie winsopslag bereik vir die jaar geëindig 28 Februarie 2025. BEWERKINGS ANTWOORD R 1 239 300  sien 2.2.3 x 100 29,8%  R 4 160 700  sien 2.2.2 1 aanvaar 29,79% Moet x 100 Moenie 0,298 aanvaar nie 3 Ignoreer % 2.2.5 Die eienaar van die besigheid het jou gevra om die waarde van die eindvoorraad volgens die eerste-in-eerste-uit-metode te bereken. BEWERKINGS ANTWOORD 465 eenhede (1525 +35) (450 – 20) 430 ✓✓ x 1 560 ✓= 670 800 (Drie punte) (1 475 + 35) R723 650 (465 – 430) 35  x 1 510 ✓ = 52 850 (Twee punte) *of (450 – 20) 430 ✓✓ x 1 525 = 655 750 (Twee punte) (465 – 430) 35  x 1 475 = 51 625 (Een punt) 465 x 35 ✓ ✓ = 16 275 (Twee punte) *Merk slegs een van die twee opsies. 6 6
REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 2) GR12 0625 2.2.6 Die eienaar het gehoor dat hy die wins kan aanpas deur die voorraadwaardasiemetode te verander van die geweegde gemiddelde- metode na die eerste-in-eerste-uit-metode. (i) Verduidelik die verskil tussen die voorraadwaardasiemetodes aan die eienaar. Die eindvoorraadwaarde is hoër ✓ wanneer die EIEU metode gebruik word, daarom sal die koste van verkope minder wees ✓ en die bruto wins sal hoër ✓ wees as met die geweegdegemiddelde-metode. of Met die geweegdegemiddelde-metode is die eindvoorraadwaarde laer, koste van verkope hoër en die wins dan minder as wanneer EIEU gebruik word. of Bruto wins sal hoër wees as EIEU gebruik en bruto wins sal minder wees indien geweegde gemiddelde metode gebruik. ✓✓✓ Indien slegs na een voorraadwaardasie verwys gee twee punte. Moet albei metodes noem vir die alternatiewe antwoord vir drie punte. (indien slegs verwys na wins, aanvaar die leerder moet weet wat gebeur met voorraad en koste van verkope om die korrekte neiging van wins te gee) of Met EIEU voorraadwaardasie word die laaste aankooppryse✓ gebruik, terwyl met geweegde gemiddelde metode word die geweegde gemiddelde prys ✓gebruik wat steeds ou/goedkoper ✓aankooppryse kan insluit. 3 (ii) Watter advies sal jy aan die eienaar gee, rakende die verandering van een voorraadwaardasiemetode na ʼn ander? Enige geldige antwoord ✓✓ • Hy behoort dit nie te doen om syfers/finansiële inligting te manipuleer nie. • Hy behoort toestemming vanaf SAID te verkry voordat hy die voorraadwaardasiemetode verander. • Sal nie verskillende jare kan vergelyk as verskillende metodes gebruik is nie. • Indien waardasiemetodes verander, moet dit in ‘n nota tot die finansiële state genoem word. 2 7
REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 2) GR12 0625 2.2.7 Bereken hoe lank (in dae) dit sal neem om die eindvoorraad van 465 krieketkolwe te verkoop. BEWERKINGS ANTWOORD Metode punt Sien 2.2.1 Slegs indien x 365 641 700  x 365 4 160 700  1 56.3 dae  Sien 2.2.2 Aanvaar 56,29 of : INDIEN EENHEDE GEBRUIK WORD of 465 ✓/3 000 ✓ x 365 56.6 dae  Aanvaar 56,58 Indien EIEU gebruik word ipv geweegde gemiddeld: Sien 2.2.5 723 650  x 365 4 078 750  1 64.8 dae  [4 802 400 – 723 650] Aanvaar 64.76 Sien 2.2.1 Sien 2.2.5 3 2.2.8 (i) Voorsien ʼn berekening om Mango Brand se bekommernis rakende die beheer oor krieketkolwe te ondersteun. BEWERKINGS ANTWOORD 350 ✓ + 3 150 ✓ – 20 ✓ – 3 000 ✓ – 465 ✓ 15 eenhede vermis  Of (sien 2.2.1) 420 850✓ + [4 302 500+ 110 250] ✓ – 31 200  - 4 140 000  = 662 400 – 641 700  R20 700 (3 000 x 1 380) (sien 2.2.1) Of Indien EIEU gebruik: (sien 2.2.1) 420 850✓ + [4 302 500+ 110 250] ✓ – 31 200 R22 650 - 4 056 100✓ = 746 300 – 723 650  (Koste v verkope) (sien 2.2.5) EIEU koste van verkope bereken sonder vermiste eenhede: 420 850 + 1 413 500 + 1 315 750 + 906 000 6 8
REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 2) GR12 0625 (ii) Watter inskrywing sal jy in die besigheid se boeke maak om die probleem te boekstaaf? Verduidelik. Debiteer : Handelsvoorraadtekort of verlies a.g.v. diefstal ✓ Krediteer: Handelsvoorraad ✓ of Aankope Een punt vir geldige verduideliking: ✓ Vermiste items is ʼn verlies vir die besigheid/is ʼn uitgawe wat wins verminder./ Handelsvoorraadrekening sal verminder agv diefstal / Omsigtigheidsbeginsel word gevolg om nie wins te oorstateer nie. 3 (iii) Hoe kan Mango Brand die probleem oplos? Verskaf DRIE punte. Verwagte antwoord vir twee punte elk. ✓✓ ✓✓ ✓✓ • Doen gereeld voorraadopnames/Tel voorraad gereeld/lukraak en kontroleer teenoor voorraadrekords. • Bestel kleiner hoeveelhede, maar meer gereeld. • Verbeter fisiese sekuriteit bv. Beheer by die ingange/ sekuriteitskameras / sekuriteitskodes op items • Toegangsbeheer tot die stoorkamer. • Verdeling van pligte dat nie dieselfde persoon items bestel en ontvang nie. • Rotasie van pligte • Deursoek van personeel wanneer stoorkamer ingaan en weer wanneer uitgaan • Spesiale kabinette om items in toe te sluit Verwagte antwoord vir een punt : Voorraadopname/Kameras 6 48 9
REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 2) GR12 0625 VRAAG 3: BESTUUR VAN VASTE BATES (34 punte; 27 minute) 3.1 Bereken die TOTALE waardevermindering op voertuie vir die jaar geëindig 28 Februarie 2025. 216 000 x 20% x 8/12 28 800✓✓ 80 640 een punt [140 000 – 59 360] ✓ x 20% x 4/12 ✓ 5 376 449 360 twee punte 530 000 ✓ – 80 640 ✓ x 20% 89 872 of 710 000 260 640 (850 000 – 140 000) ✓ – (320 000 – 59 360) ✓ x 20% 124 048 8 3.2 Bereken die waardeverminderingskoers wat deur Bellairs Bpk gebruik word om hulle toerusting se waardeverminderings te bereken. [11 250 x 12/6] 22 500 ✓✓ 150 000 ✓ x 100 = 15%  Of [11 250 x 100/1 x 12/6] ✓✓x 1/150 000✓ = 15% Merk een lyn/opsie 4 10
REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 2) GR12 0625 3.3 Voltooi die uittreksel van die Vaste Bate Nota vir die jaar geëindig 28 Februarie 2025 deur al die relevante bedrae wat deur A – H aangedui word, te voltooi. A 216 000✓ B 140 000 ✓ – (59 360 + 5 376 sien 3.1)  140 000 – 64 736 of 80 640 – 5 376 75 264 twee punte C 124 048  (sien 3.1 totaal) D 850 000 + 216 000 – 140 000 926 000 ✓✓ E [-59 360 - 5 376] 320 000 + 124 048 – 64 736 379 312 ✓ een deel korrek F 926 000 (see D) – 379 312 (see E) 546 688 (Indien D – E) of 530 000 + 216 000 – 75 264 – 124 048 = 546 688 G 11 250 ✓+ (56 000 – 1) of 55 999✓✓ = 67 249 (Drie Slegs een punt indien punte) – 1 maar drawaarde verkeerd H (56 000 +150 000) ✓– 67 249  (see G) = 138 751 Twee punte Of [710 000 – 504 000] ✓– 67 249 = 138 751 Twee punte Of 1 ✓+ [150 000 – 11 250] ✓= 138 751 Twee punte 138 750 Merk slegs een lyn/opsie 14 11
REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 2) GR12 0625 3.4 Bereken die wins of verlies met verkoop van die voertuig. Gee advies wat in ag geneem behoort te word wanneer besluit word om ʼn bate te verkoop. Berekening: 73 360 – 75 264 (sien 3.3 B) = 1 904 (Verlies) ✓ Aanvaar T-rekeninge 140 000 (59 360+5 376) 64 736 73 360 1 904 Advies: ✓✓ Enige geldige advies • Drawaarde moet inaggeneem word wanneer die prys bereken word. • Tenderprosedure moet gevolg word. • Koste van instandhouding. • Of dit steeds voldoen aan produksievereistes. 4 3.5 Die besigheid moet interne kontroles instel om die misbruik van voertuie te voorkom. Jy is genader om te help om interne kontroles te verbeter. Gee TWEE interne kontroles wat geïmplementeer kan word. Enige geldige antwoord ✓✓ ✓✓ • Toegangsbeheer / ken voertuie toe aan spesifieke individue. • Voertuie moet in ʼn garage toegesluit word wanneer nie in gebruik nie/ Voertuie moet op perseel gehou word. • Fisiese inspeksie voor en na gebruik • Sleutels moet toegesluit word en voor geteken word • Hou ʼn logboek/ kilometerlesings • Installeer opspoortoestel / “dashboard- kamera”(paneelkamera) in voertuie 4 34 12
REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 2) GR12 0625 VRAAG 4: PROBLEEMOPLOSSING (12 punte; 10 minute) Merk relevante probleem en syfers indien in verkeerde kolomme/ken punte toe vir gepaste advies al is die probleem onduidelik/verkeerd. Wees bedag op addisionele korrekte opsies/syfers. PROBLEEM VIR 2025 ADVIES (met syfers) Een per probleem identifiseer Enige TWEE geldige probleme ✓ ✓ Probleme ✓ ✓ Merk advies onafhanklik Met syfers ✓ ✓ Verskillende probleme vereis • Te veel voorraad voorhande (615 • Verhoog aantal advertensies. eenhede)/styg met 208 eenhede (van • Oorweeg afslag. 407 tot 615). • Verminder die winsopslag %. • Verlaging in voorraadomset- • Bestel volgens verkope/ snelheidskoers van 1,9 tot 0,9 /baie bestellings ontvang. voorraad wat nie beweeg/hoër • Verlaag winsopslag % om winsopslag % dra ook by tot laer verkope te laat toeneem. omsetsnelheid. • Hou uitverkoping. Golf • Prys te hoog (Winsopslag % styg van • Gereelde voorraadopnames om T-Hemde 50% tot 75%/ʼn 25% puntestyging/ voorraad na te gaan. prysstyging van R90 per eenheid • Vervang voorraad volgens (R630 – R540) eenhede verkoop. • Koop dieselfde aantal eenhede (800) • Sekuriteitsetikette (tags) op ten spyte van oortollige voorraad/ produkte. voorraad ophoping. • Fisiese inspeksie of gereelde • Voorraaditems vermis of gesteel voorraadopnames. (42 eenhede of 407 + 800 – 550 – • Installeer kameras. 615). • Verkoop aanlyn. 13
REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 2) GR12 0625 PROBLEEM ADVIES Twee geldige probleme ✓ ✓ Een per probleem identifiseer ✓ ✓ Met syfers ✓ ✓ • Afname in eenhede verkoop: • Verhoog advertensies. 290 (2 260 – 1 970) of • Moedig gebruik van EFO aan. 302 ( 2 182 – 1880) • Versoek sms kennisgewings vir Of afname in verkope van deposito’s. 436 400 – 399 500 / met 36 900 / • Rekonsilieer deposito’s met 8,5% OF met 86 900 (436 400 - items verkoop. 349 500) • Aanlyn verkope/kaart Hemde • Kontant vermis of gesteel R50 000 transaksies – minder kontant (399 500 – 349 500) OF 69 125 hantering. (indien terugsendings nie • Daaglikse deposito. inaggeneem is nie). • Strenger terugsendings-beleid. • Hoë terugsendings van klante ; • Verbeter kwaliteit om 78 (3,5 % van verkope) na 90 (4,6 % terugsendings te verminder/ van verkope). Moenie goedkoper produkte koop nie. • Verander die styl van t-hemde/in die mode wees. • Lei personeel op om die beste advies aan klante te gee. 12 TOTAAL: 150 14

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all