Skip to content

Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 Addendum (Afr)

AddendumAccountingGrade 12202516 pages

Grade 12 Accounting Paper 1 addendum from the Eastern Cape June Exam 2025 (Afrikaans), 16 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NAAM: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 JUNIE 2025 REKENINGKUNDE V1 ANTWOORDEBOEK MAKS. PUNTE GEMODEREERDE PUNTE VRAAG PUNTE BEHAAL Skool Distrik Provinsie 1 55 2 40 3 40 4 15 TOTAAL 150 *JACABA1* Hierdie antwoordeboek bestaan uit 9 bladsye. Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
2 REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) (EC/JUNIE 2025) VRAAG 1 1.1 (a) Bereken die koste van Grond en geboue op 1 Maart 2024.  2 (b) Bereken die drawaarde van toerusting wat op 28 Februarie 2025 verkoop is. 4 (c) Bereken die totale waardevermindering op voertuie op 28 Februarie 2025. 3 (d) Bereken die drawaarde van voertuie op 28 Februarie 2025. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) REKENINGKUNDE V1 (ANTWORDEBOOEK) 3 1.2 HANDELS- EN ANDER ONTVANGBARES Netto handelsdebiteure (328 590 7 BEHOUE-INKOMSTE-NOTA Saldo op 1 Maart 2024 298 000 Terugkoop van aandele (90 400) Gewone aandele dividende - betaal 108 000 Saldo op 28 Februarie 2025 8 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
4 REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) (EC/JUNIE 2025) STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE OP 28 FEBRUARIE 2025 BATES NIEBEDRYFSBATES Tasbare bates Finansiële bates (Vaste deposito) (135 500 BEDRYFSBATES Voorrade (736 090 TOTALE BATES EKWITEIT EN LASTE AANDEELHOUERSBELANG Gewone aandelekapitaal Behoue inkomste NIEBEDRYFSLASTE Lening: Abu Bank (448 000 BEDRYFSLASTE Handels- en ander betaalbares (210 100 TOTALE EKWITEIT EN LASTE 27 55 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) REKENINGKUNDE V1 (ANTWORDEBOOEK) 5 VRAAG 2 MANTSANE BPK. 2.1.1 Bereken: Dividende betaal BEWERKINGS ANTWOORD 3 2.1.2 Bereken: Belasting betaal BEWERKINGS ANTWOORD 5 2.2.1 Bereken: Persentasie opbrengs op totale kapitaal aangewend BEWERKINGS ANTWOORD 6 2.2.2 Bereken: Vuurproefverhouding BEWERKINGS ANTWOORD 4 2.2.3 Bereken: Persentasie bedryfswins op verkope BEWERKINGS ANTWOORD 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
6 REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) (EC/JUNIE 2025) 2.3.1 KONTANTVLOEI VAN BELEGGINGSAKTIWITEITE Opbrengs uit verkoop van vaste bates 549 000 8 2.3.2 KONTANTVLOEI VAN FINANSIERINGSAKTIWITEITE 7 2.3.3 NETTO VERANDERING IN KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE Kontant (saldo aan die begin van die jaar) Kontant (saldo aan die einde van die jaar) 4 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) REKENINGKUNDE V1 (ANTWORDEBOOEK) 7 VRAAG 3 3.1 Winsgewendheid: Haal aan en verduidelik TWEE finansiële aanwysers om te wys watter maatskappy sy uitgawes meer doeltreffend bestuur. 4 3.2 Dividende, verdienste en opbrengste: Lewer kommentaar op die dividend-uitbetalingsbeleid van Sinako Bpk. Verduidelik waarom die verandering in beleid onverantwoordelik was. 4 Lewer kommentaar op die % opbrengs op aandeelhouersbelang van ELKE maatskappy. Verduidelik die effek op Sinako Bpk. Sinako Bpk.: Lisele Bpk.: Effek op Sinako Bpk.: 4 Sindiswa, ʼn aandeelhouer, voel dat verdienste per aandeel (VPA) in Lisele Bpk. beter is as in Sinako Bpk. Verduidelik hoekom jy met haar saamstem. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
8 REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) (EC/JUNIE 2025) 3.3 Aandeelhouding van Lorna Ngendu: Lewer kommentaar oor die prys wat betaal is vir die aandele wat deur Sinako Bpk. teruggekoop is. Verskaf TWEE punte. 4 Bereken die aantal aandele wat Lorna in Lisele Bpk. gekoop het met die geld wat sy ontvang het uit die terugkoop van aandele by Sinako Bpk. BEWERKING ANTWOORD 2 Verduidelik die effek van die terugkoop van aandele op die % aandeelhouding van Lorna Ngendu in Lisele Bpk. Haal syfers aan. 4 3.4 Finansieringstrategieë en hefboom: Verduidelik die besluite wat deur die direkteure van Lisele Bpk. geneem is en hoe dit die maatskappy sal bevoordeel. Verskaf TWEE punte met syfers. BESLUITE VOORDELE 8 Verduidelik hoe die besluite wat deur Sinako Bpk. geneem is, die risiko en hefboomfinansiering van die besigheid beïnvloed het. Haal TWEE finansiële aanwysers met syfers aan. Verduideliking van effek op Finansiële aanwysers (met syfers) besigheid 6 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) REKENINGKUNDE V1 (ANTWORDEBOOEK) 9 VRAAG 4 4.1 Kies die korrekte woord(e) uit dié wat tussen hakies gegee word. 4.1.1 4.1.2 4.1.3 3 4.2 Ouditverslag 4.2.1 Watter tipe ouditverslag het Kanghol Bpk. in 2025 ontvang? 1 4.2.2 Waar word verwag dat hierdie ouditverslag aangebied sal word? Gee EEN punt. 1 4.2.3 Verduidelik TWEE punte oor die impak van hierdie verslag op die maatskappy. PUNT 1 PUNT 2 4 4.3 Verduidelik hoekom maatskappye aan die gemeenskappe wil teruggee. Noem DRIE punte. PUNT 1 PUNT 2 PUNT 3 6 15 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all