NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
JUNIE 2025
REKENINGKUNDE V1
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1. Tensy anders getoon in die nasienriglyn, sal strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing is indien 'n kandidaat
nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste
items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir
die bedrae vir daardie item verdien het.
3. Tensy anders getoon, ken volpunte toe vir 'n korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die
bewerkings wat getoon is.
4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die
metodepunt vir die antwoord nie). LET WEL: As syfers aangedui in nasienriglyn vir komponente of bewerkings, dra
hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te
ken. Indien geen + of - teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar dit getoon word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7. Indien kandidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot voordeel van die
kandidaat. Strafpunte kan toegeken word vir vreemde items indien kandidate volpunte vir 'n vraag gekry het (maks.
-2 per vraag).
8. Hierdie nasienriglyn is nie vir verspreiding in die publiek nie, omdat sekere items dalk verkeerde hantering kan
impliseer. Aanpassings word gemaak op grond van die nuanses/konteks van sekere vrae.
9.
word nie.
10. Waar metodepunte vir bewerking toegeken word, moet die nasiener eers die redelikheid van die antwoord
ondersoek voordat die punt toegeken word.
11. Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek.
LET WEL: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ , soos kandidaat se berekening (indien geldig) wees, of soos per
nasienriglyn.
12. Bewerkings: Moet nie punte vir bewerkings toeken waar die teller & noemer omgeruil is nie. Dit is ook van toepassing
op verhoudings.
13. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat in geheel of
gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met 'n .
14. Wees bedag daarop dat sommige kandidate geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyn kan gee. Let ook daarop
dat een kommentaar meer as een korrekte aspek kan toon.
15. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.
Skip to contentAll 2025 papers 




%20June%202025%20Answer%20Book--7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd/v1-ed2bd6379e8f9c10b23d/card.webp)
View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
%20June%202025%20Answer%20Book%20(1)--73bffe7c-1c96-49bd-af78-abb8db8c6618/v1-9300ba3da644c1030c0e/card.webp)




Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 Memo (Afr)
Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the Eastern Cape June Exam 2025 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 12 · Eastern Cape June Exam · 2025. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2025
- Exam period
- Eastern Cape June Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 194.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Eastern Cape June Exam 2025
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 REKENINGKUNDE V1 (EC/JUNIE 2025)
VRAAG 1
(a) Bereken die koste van Grond en Geboue op 1 Maart 2024.
1.1
1 780 000 230 000 1 550 000
2
(b) Bereken die drawaarde van toerusting wat op 28 Februarie 2025 verkoop
is
W/V. op 29 Feb 2024: 70 000 x 10% x 9/12 = 5 250
W/V. op 28 Feb 2025: (70 000 5 250) x 10% = 6 475
70 000 5 250 6 475 58 275
een deel korrek
4
(c) Bereken die totale waardevermindering op voertuie op
28 Februarie 2025
46 500 1 = 46 499
500 000 x 20% x 3/12 = 25 000
46 499 + 25 000 71 499
een deel korrek 3
(d) Bereken die drawaarde van voertuie op 28 Februarie 2025
46 500 + 500 000 71 499 475 001
een deel korrek
4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2025) REKENINGKUNDE V1 3
1.2 HANDELS- EN ANDER ONTVANGBARES
Netto handelsdebiteure (328 590 + 175 ) 328 765
Vooruitbetaalde uitgawes (184 100 x 2/14) een deel korrek 26 300
Opgelope inkomste (187 440 x 112/1 136) een deel korrek 18 480
bewerking 373 545 7
BEHOUE INKOMSTE-NOTA
Saldo op 1 Maart 2024 298 000
[108 400 een punt + 142 768 een punt]
Netto wins na belasting (251 168 x 68/32 ) een deel korrek 533 732
Terugkoop van aandele (90 400)
Gewone aandele dividende Betaal + Aanbeveel (300 000)
- betaal 108 000
- aanbeveel (12/100 x 1 600 000) een deel korrek 192 000
Saldo op 28 Februarie 2025 441 332
Moet NWNB optel en GAD en terugkoop van aandele aftrek 8
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 REKENINGKUNDE V1 (EC/JUNIE 2025)
STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE OP 28 FEBRUARIE 2025
BATES
NIEBEDRYFSBATES 2 658 646
Tasbare bates
2 550 246
(1 780 000 + 475 001 + 295 245)
Finansiële bates (Vaste deposito)
108 400
(135 500 27 100 )
BEDRYFSBATES Totale Bates minus Niebedryfsbates 1 842 314
Voorrade (736 090 + 4 760 )
740 850
Handels- en ander ontvangbares sien H&AO Nota 373 545
Kontant en kontantekwivalente Balanserende syfer 727 919
TOTALE BATES sien Totale Ekwiteit en Laste 4 500 960
EKWITEIT EN LASTE
AANDEELHOUERSBELANG (1 600 000 x 220c) 3 520 000
Gewone aandelekapitaal Balanserende syfer 3 078 668
Behoue inkomste sien Behoue inkomste Nota 441 332
NIEBEDRYFSLASTE 325 940
Lening: Abu Bank
(448 000 114 060 + 57 000 65 000 ) 325 940
Een deel korrek
BEDRYFSLASTE 655 020
Handels- en ander betaalbares
289 620
(210 100 + 79 520 )
SAID (inkomstebelasting) 108 400
Aandeelhouers vir dividende sien Behoue inkomste Nota 192 000
Kortermyngedeelte van lening sien Lening 65 000
TOTALE EKWITEIT EN LASTE bewerking 4 500 960 27
Ondersoek: SAID: IB en AHVD mag by H&AO ingesluit wees.
TOTALE PUNTE
55
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2025) REKENINGKUNDE V1 5
VRAAG 2
MANTSANE BPK.
2.1.1 Bereken: Dividende betaal
BEWERKINGS ANTWOORD
144 000 + 120 000 264 000
een deel korrek
3
2.1.2 Bereken: Belasting betaal
BEWERKINGS ANTWOORD
246 090 twee punte
204 000 + (820 300 - 574 210 ) + 175 000 625 090
een deel korrek
5
2.2.1 Bereken: Persentasie opbrengs op totale kapitaal aangewend
BEWERKINGS ANTWOORD
935 800 twee punte
x 100 12,7%
een deel korrek
7 797 610 een punt 6 938 400 een punt
14 736 010 twee punte
7 368 005 drie punte
6
2.2.2 Bereken: Vuurproefverhouding
BEWERKINGS ANTWOORD
246 090 twee punte
(1 710 820 - 776 740 ) : 1 478 850 0,6 : 1
een deel korrek
OF
(648 310 + 285 770) : 1 478 850
4
2.2.3 Bereken: Persentasie bedryfswins op verkope
BEWERKINGS ANTWOORD
[2 521 000 1 682 200] een punt
x 100 17,5%
een deel korrek
3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 REKENINGKUNDE V1 (EC/JUNIE 2025)
2.3.1 KONTANTVLOEI UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE (551 000)
Vaste bates aangekoop
(1 350 000)
(5 810 000 475 360 549 000 6 135 640 )
Opbrengs uit verkoop van vaste bates 549 000
Beleggings verval (1 680 000 1 430 000) 250 000 8
LET WEL: Ken metodepunt toe vir beide een deel korrek en korrekte teken
2.3.2 KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE 600 000
Opbrengs uit die verkoop van aandele 2 000 000
Terugkoop van aandele (300 000 x 6 ) (1 800 000)
Lening verkry (900 000 500 000) 400 000 7
LET WEL: Ken metodepunt toe vir beide 'een deel korrek' en 'korrekte teken'
NETTO VERANDERING IN KONTANT EN
2.3.3 338 770
KONTANTEKWIVALENTE
Kontant (saldo aan die begin van die jaar)
(53 000)
(22 000 75 000)
Kontant (saldo aan die einde van die jaar) 285 770
4
LET WEL: Ken metodepunt toe vir beide een deel korrek en korrekte teken
TOTALE PUNTE
40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2025) REKENINGKUNDE V1 7
VRAAG 3
3.1 Winsgewendheid:
Haal aan en verduidelik TWEE finansiële aanwysers om te wys watter
maatskappy sy uitgawes meer doeltreffend bestuur.
Finansiële aanwysers syfers en tendense van Lisele Bpk. met syfers
As syfers vir Sinako Bpk. getoon word, ken punte toe aan name van aanwysers (maks. 2 punte)
Lisele Bpk.:
- % bedryfsuitgawes op verkope het verbeter/afgeneem (van 19,2%) tot
15,1% / met 21,4% / met 4,1 % punte
- % bedryfswins op verkope het toegeneem (van 24,5%) tot 27,0% /met
10,2% / met 2,5 % punte
- % netto wins op verkope het toegeneem (van 17,3%) tot 20,9% /
met 20,8% / met 3,6 % punte 4
3.2 Dividende, verdienste en opbrengste:
Lewer kommentaar op die dividend-uitbetalingsbeleid van Sinako Bpk.
Verduidelik waarom die verandering in beleid onverantwoordelik was.
Syfers tendens
- Die dividend uitbetalingskoers het gestyg (van 64%) tot 110%/ met 71,9% /
met 46% punte
Verduideliking
- Die maatskappy gebruik die behoue inkomste-reserwe op groot skaal (wat
effektief gebruik kan word om winsgewendheid te herbou)/die maatskappy
probeer om die aandeelhouers gelukkig te hou ten koste van die
maatskappy/probeer om die markprys van aandele te beïnvloed deur
dividende te verhoog. 4
Lewer kommentaar op die % opbrengs op aandeelhouersbelang van
ELKE maatskappy. Verduidelik die effek op Sinako Bpk.
Finansiële aanwyser met syfers en tendens (vir elke maatskappy)
Sinako Bpk.:
OOAHB het gedaal (van 13,7%) tot 9,4% / met 31,4% / met 4,3% punte
Lisele Bpk.:
OOAHB het verbeter (van 11,2%) tot 17,5% / met 56,3% / met 6,3% punte
Verduideliking (Sinako Bpk.)
- Sinako Bpk.: opbrengs verdien uit die besigheid is minder as 14% wat uit
alternatiewe belegging verdien kan word/Beter opbrengs op alternatiewe
belegging van 14%. 4
Sindiswa, aandeelhouer, voel dat verdienste per aandeel (VPA) in
Lisele Bpk. beter is as in Sinako Bpk. Verduidelik hoekom jy met haar
saamstem.
Vergelyk VPA met die waarde van aandele (MP/NBW) vir beide maatskappye met syfers
Deelpunte vir onvolledige/gedeeltelike/onduidelike antwoorde
Sinako Bpk. het 96c verdien op aandeel ter waarde van 1060c/1158c terwyl
Lisele Bpk. 87c verdien het op aandeel ter waarde van 800c/743c
VPA tot NBW is 8,3% in Sinako Bpk. en 11,7% in Lisele Bpk.
VPA tot MP is 9,1% in Sinako Bpk. (96/1060) en 10,9% in Lisele Bpk. (87/800) 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 REKENINGKUNDE V1 (EC/JUNIE 2025)
3.3 Aandeelhouding van Lorna Ngendu:
Lewer kommentaar oor die prys wat betaal is vir die aandele wat deur
Sinako Bpk. teruggekoop is. Verskaf TWEE punte.
Enige TWEE geldige punte Syfers deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike / onduidelike
antwoorde
- Die terugkoopprys van R15,00 oorskry die markwaarde per aandeel van
R10,60 / met R4,40 (440 sent).
- Die terugkoopprys van R15,00 oorskry die NBW per aandeel van R11,58 / met
R3,42 (342 sent).
- Sy trek voordeel uit haar status as meerderheidsaandeelhouer (sy besit 51%
van die maatskappy-aandele) 4
Bereken die aantal aandele wat Lorna in Lisele Bpk. gekoop het met die geld
wat sy ontvang het uit die terugkoop van aandele by Sinako Bpk.
= 375 000 aandele 2
Verduidelik die effek van die terugkoop van aandele op die %
aandeelhouding van Lorna Ngendu in Lisele Bpk. Haal syfers aan.
Verduideliking insluitend aandeelhoudingstatus neiging met syfers
- Lorna het 42,5% van die aandele in Lisele Bpk. gehad. Sy het nou 50,6% van
die aandele (1 012 500 / 2 000 000)
- Sy is nou die meerderheidsaandeelhouer. 4
3.4 Finansieringstrategieë en hefboom:
Verduidelik die besluite wat geneem is deur die direkteure van Lisele
Bpk. en hoe dit die maatskappy sal bevoordeel. Verskaf TWEE punte met
syfers.
Enige TWEE besluite Syfers
- Het die lening met R550 000 verminder
- Verhoog die aandelekapitaal met R4 000 000 / 500 000 aandele
- Netto verhoging van R3 450 000 tot totale kapitaal aangewend
Verduideliking van TWEE voordele
- Verbeterde skuld-ekwiteitverhouding / verminderde risiko / verbeterde
kredietwaardigheid
- Verbeterde % opbrengs op gemiddelde kapitaal aangewend
- Geld wat gegenereer word om aan items bestee te word wat in die toekoms
verdere wins kan genereer (vaste bates) 8
Verduidelik hoe die besluite wat deur Sinako Bpk. geneem is, die risiko
en hefboomfinansiering van die besigheid beïnvloed het. Haal TWEE
finansiële aanwysers met syfers aan.
TWEE finansiële aanwysers tendens met syfers
- Skuld/Ekwiteit: verhoog (van 0,5 : 1) tot 1,2 : 1 / met 0,7 : 1
- OOTKA: word verlaag (van 13,7%) tot 9,4% / met 31,4% / met 4,3% punte
Verduideliking (kan gekombineer word met aanwysers en syfers hierbo)
- Die besigheid is op hoë risiko as gevolg van groot toename in lening
- Die besigheid ervaar negatiewe hefboomfinansiering (OOTKA is 9,4% wat laer
is as die rentekoers van 16%) / lening is nie effektief gebruik om wins te
genereer nie 6
TOTALE PUNTE
40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2025) REKENINGKUNDE V1 9
VRAAG 4
4.1 Kies die korrekte woord(e) uit dié wat tussen hakies gegee word.
4.1.1 Direkteure
4.1.2 Vrywaring van mening
4.1.3 Goeie korporatiewe bestuur 3
4.2 Ouditverslag
4.2.1 Watter tipe ouditverslag het Kanghol Bpk. in 2025 ontvang?
- Gekwalifiseerde ouditverslag 1
4.2.2 Waar word verwag dat hierdie ouditverslag aangebied sal word?
Gee EEN punt.
Enige EEN geldige punt
- Op die jaarverslag aan aandeelhouers
- By die Algemene Jaarvergadering (AJV)
- Op finansiële publikasies en koerante
- Op die internet
1
4.2.3 Verduidelik TWEE punte oor die impak van hierdie verslag op die
maatskappy.
Enige TWEE geldige punte
- Daar mag nie op die finansiële verslagdoening en interne
beheermaatreëls van die maatskappy staatgemaak word nie.
- Dit maak beleggers bewus oor potensieel groter probleme wat die
langtermyn lewensvatbaarheid van die maatskappy kan bedreig.
- Dit wek kommer oor die maatskappy se finansiële gesondheid en bestuur
wat sy reputasie/beeld kan skaad.
- Dit kan dit vir die maatskappy moeilik maak om in die toekoms
finansiering te verseker.
- Dit kan finansiële bestuurspanne help om areas van die maatskappy te
identifiseer wat ondersoek moet word om sy finansiële status te verbeter. 4
4.3 Verduidelik hoekom maatskappye aan die gemeenskappe wil teruggee.
Noem DRIE punte.
Enige DRIE geldige punte
- Om te voldoen aan die riglyne vir KSV wat deur die King-kode vir
maatskappye vasgestel is.
- Volgens arbeidswetgewing is maatskappye verantwoordelik vir
vaardigheidsontwikkeling.
- Maatskappye is afhanklik van gemeenskappe vir hul sukses.
- Die welstand van sy werknemers sal die wins van die maatskappy beïnvloed. 6
TOTALE PUNTE
15
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Addendum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 Addendum (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2024 Memo (English)

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)
%20June%202025%20Answer%20Book--7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd/v1-ed2bd6379e8f9c10b23d/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Addendum (English)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting
%20June%202025%20Answer%20Book%20(1)--73bffe7c-1c96-49bd-af78-abb8db8c6618/v1-9300ba3da644c1030c0e/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 12 P2 Gauteng June 2025 Addendum (English)

Addendum
Accounting Grade 12 Paper 2 KZN June 2025 Addendum

Addendum
Accounting Grade 12 P1 NSC June 2025 Addendum (Afrikaans)

Addendum
Accounting Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Addendum (English)

Memorandum