Skip to content

Accounting Grade 12 Eastern Cape June 2025 Memo (Afrikaans)

MemorandumAccountingGrade 1220259 pages

Grade 12 Accounting memorandum from the Eastern Cape June Exam 2025 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 JUNIE 2025 REKENINGKUNDE V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 NASIENBEGINSELS: 1. Tensy anders in die nasienriglyne aangedui, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing -item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het. 3. wat getoon is. 4. finale syfer getoon word, ken die deelpunt toe vir die bewerking van daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LET WEL: As syfers aangedui is in die nasienriglyne vir komponent- dele in bewerkings wat nie deelpunte verdien nie, kan die metodepunt van die finale antwoord ook nie toegeken word nie. 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar aangedui in die nasienriglyne, kan deelpunte toegeken word om die verskil in kwaliteit van kandidate se antwoorde te bepunt. 7. Indien kandidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot voordeel van die kandidaat. Strafpunte kan toegeken word vir vreemde items, indien volpunte toegeken is. (maks -2 per V) 8. word nie. 9. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek. 10. Bewerking LET WEL: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees vlg. kandidaat se bewerkings (indien geldig) of vlg. nasienriglyne. 11. In bewerkings, moet nie punte vir bewerking as teller en noemer omgeruil is toeken nie hierdie is ook op verhoudings van toepassing. 12. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat gedeeltelik . 13. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die nasienriglyn verskaf. Neem kennis dat een kommentaar meer as een aspek kan aanspreek. 14. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding; s = oortollig Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye. Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
2 REKENINGKUNDE V2 (EC/JUNIE 2025) VRAAG 1 1.1 DEBITEURE-OUDERDOMSONTLEDING 1.1.1 Verduidelik EEN punt om te wys waarom debiteure-ouderdoms- ontleding belangrike interne beheermaatreël is vir enige besigheid wat op krediet verkoop. Enige EEN 2 of 0 Geen deelpunte nie Identifiseer stadige / nie-betalende debiteure Identifiseer debiteure wat nie by die kredietvoorwaardes hou nie Identifiseer debiteure wat hul kredietperke oorskry Help met stappe wat geneem moet word om debiteure te herinner Identifiseer debiteure wie se kredietgradering aangepas moet word Besigheid kan potensiële kontanvloeiprobleme vooruitskat en die nodige stappe neem om probleme te voorkom 2 1.1.2 Verwys na Inligting B en verduidelik TWEE probleme wat deur die debiteure-ouderdomsontleding uitgewys is. Verskaf name en syfers in jou antwoord. PROBLEEM NAAM EN SYFER Enige TWEE NAAM SYFER Debiteure oorskry Holtz se limiet, R7 000, totale skuld R8 400 kredietlimiete Agterstallige rekeninge Jansen skuld R1 900 vir 90 dae /stadige betalers Peens skuld R11 225 vir 60+ dae Rootman skuld R3 200 vir 60 dae Swak beheer oor toestaan van Jansen R1 900 agterstallig, lopend R1 000 krediet/verkoop steeds aan Peens R11 225 agterstallig, lopend R14 050 debiteure wie se rekeninge Rootman R3 200 agterstallig, lopend R3 800 agterstallig is 6 1.2 DEBITEUREREKONSILIASIE Nr. Debiteurekontrole- Debiteurelys rekening Voorlopige saldo/totaal R65 600 R67 790 (i) + 2 500 (ii) - 1 300 (iii) + 1 800 (iv) - 2 700 - 2 700 (v) - 90 (vi) - 2 400 (-1 200 1 200) een punt elk (vii) - 2 500 - 2 500 (viii) Geen inskrywing OF [+3 500 3 500] (ix) + 1 800 + 1 800 OF + 1 800 + 1 800 (x) - 900 Korrekte saldo/totaal 63 100 * 63 100 17 Punte toegeken vir korrekte teken met bedrag. Aanvaar gebruik van hakies vir negatiewe bedrae *Een deel korrek vir beide totale (hoef nie dieselfde totaal te wees nie) Moet voorlopige saldo/totaal insluit Oortollige inskrywings, verloor metodepunt vir totaal Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) REKENINGKUNDE V2 3 1.3 KREDITEURE Makanda Handelaars is nie heeltemal tevrede met die kwaliteit van goedere wat van Gqeberha Dienste ontvang word nie. Noem TWEE faktore om te oorweeg voordat hulle van verskaffer verander. Enige TWEE Deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde Die kredietterme aangebied Sal daar korting vir vroeë betaling wees Sal alternatiewe verskaffer aan die besigheid se eise kan voldoen Die kwaliteit van die produkte wat hulle sal kan lewer/betroubaarheid en aflewerings 4 1.4 BANKREKONSILIASIE DEBIET KREDIET Kredietsaldo volgens bankstaat 53 900 Krediteer laat deposito 38 250 Debiteer uitstaande EFO Nr. 675 5 400 Debiteer fout op EFO Nr. 687 900 Krediteer vreemde debietorder 2 500 Debietsaldo volgens bankrekening 88 350 * 94 650 94 650 6 *Bewerking, een deel korrek. Beide totale moet dieselfde wees OF 1 kolommetode Merk slegs een opsie; kies opsie wat kandidaat bevoordeel. Opsie 1 Opsie 2 Saldo volgens bankstaat (53 900) 53 900 Laat deposito (38 250) 38 250 Uitstaande EFO Nr. 675 5 400 (5 400) Fout op EFO Nr. 687 900 (900) Vreemde debietorder (2 500) 2 500 Debietsaldo volgens bankrekening (88 350) * 88 350 * *Bewerking, een deel korrek TOTALE PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
4 REKENINGKUNDE V2 (EC/JUNIE 2025) VRAAG 2 2.1 BEGRIPPE 2.1.1 Verkoops- en verspreidingskoste 2.1.2 Direkte materiaalkoste 2.1.3 Fabrieksbokoste 2.1.4 Administratiewe koste 4 2.2.1 Bereken die direkte materiaalkoste. BEREKENING ANTWOORD 260 500 + 1 500 600 + 89 000 13 700 1 653 300 * * Een deel korrek 183 100 = 6 Bereken die direkte arbeidskoste. BEREKENING ANTWOORD Gewone tyd 9 x 60 x 1 950 = 1 053 000 * Oortyd 150 x 60 x 1,5 = 13 500 * 1 171 800 * Bydrae (10% van gewone tyd) 105 300 * Een deel korrek 6 Bereken die fabrieksbokoste. Voorlopige totaal R530 200 Huuruitgawe [60 000 x 6/3 x 6/10] - 60 000 + 12 000 * 72 000 Water en elektrisiteit (240 800 x 20%) - 48 160 * Versekering (85 000 x 70%) + 59 500 * Toets bewerking; moet R530 200 insluit; Huur en Versekering moet bygetel word; Water en elektrisiteit moet afgetrek word 553 540 * * Een deel korrek 7 2.2.2 Produksiekostestaat vir die jaar geëindig 30 April 2025. Direkte materiaalkoste Sien 2.2.1(i) 1 653 300 Direkte arbeid Sien 2.2.1(ii) 1 171 800 Primêre koste 2 825 100 Fabrieksbokoste Sien 2.2.1(iii) 553 540 Totale vervaardigingskoste 3 378 640 Goedere-in-bewerking (1 Mei 2024) 75 200 3 453 840 Goedere-in-bewerking (30 April 2025) Balanserende syfer (15 840) Koste van produksie vir klaarprodukte (3 820 x R900) 3 438 000 9 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) REKENINGKUNDE V2 5 2.2.3 Bereken die gelykbreekpunt vir 2025. BEREKENING ANTWOORD 1 008 000 2 520 eenhede 1 350 950 Een deel korrek 400 vier punte 6 Verduidelik of die eienaar bekommerd moet wees of nie, oor die resultate. Verskaf syfers in jou verduideliking. Vergelyk GBP met vlak van produksie Syfers Die eienaar hoef nie bekommerd te wees nie aangesien die besigheid 3 820 rekenaarsakke vervaardig en verkoop het en die gelykbreekpunt was 2 520 (sien 2.2.3 hierbo) Die besigheid het wins op 1 300 rekenaarsakke gemaak. 3 2.2.4 Verduidelik die verskil tussen vaste en veranderlike koste. Vaste koste bly dieselfde ongeag die aantal eenhede geproduseer. Veranderlike koste styg/daal indien die aantal eenhede geproduseer styg/daal. 2 2.2.5 Verduidelik die term in terme van vaste koste. Deelpunte vir onvolledige antwoorde Soos meer eenhede geproduseer word, sal die vaste koste per eenheid daal. 2 TOTALE PUNTE 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
6 REKENINGKUNDE V2 (EC/JUNIE 2025) VRAAG 3 3.1 BEGRIPPE 3.1.1 D Spesifieke identifikasie 3.1.2 A Eerste-in-eerste-uit 3.1.3 E Geweegdegemiddelde 3.1.4 C Deurlopende stelsel 4 3.2 VOORRAADWAARDASIE 3.2.1 Bereken die eenheidsprys van die krieketkolwe op 1 Maart 2024. BEREKENING ANTWOORD 1 050 000 1 500 700 Geen deelpunte nie 2 3.2.2 Bereken die waarde van voorraad voorhande op 28 Februarie 2025. BEREKENING ANTWOORD 1 050 000 +12 575 000 -[18 000+106 000] +218 300 x 930 [700 + 6 300] - 50 OF 13 719 300 (vier punte) x 930 (een punt) 6 950 (twee punte) 1 835 820 Een deel korrek OF 1 974 x 930 (een punt) = indien x 930 (ses punte) 8 3.2.3 Bereken die bruto wins op 28 Februarie 2025. BEREKENING ANTWOORD Verkope (6 050 x R3 200) 19 360 000 7 476 520 * * Een deel korrek Koste v verkope (13 719 300 - 1 835 820 ) 11 883 480 Indien Verkope - (sien 3.2.2) Koste 6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) REKENINGKUNDE V2 7 3.2.4 Bereken hoeveel dae dit behoort te neem om die eindvoorraad van krieketkolwe te verkoop. Gebruik die eindvoorraad in jou berekening. Hou in gedagte dat die voorraadhoudingsperiode vir 2024, 34 dae was en lewer kortliks kommentaar op jou antwoord. BEREKENING ANTWOORD 1 835 820 (sien 3.2.2) x 365 = 56,4 dae 11 883 480 (sien 3.2.3) Een deel korrek slegs indien x 365 Toets bewerking KOMMENTAAR Enige EEN kommentaar Antwoord hang af van berekening hierbo Syfers word nie benodig Voorraadhoudingsperiode het toegeneem van 34 dae tot 56,4 dae (sien hierbo) Geld is vir langer as in 2024 (slegs 34 dae) opgesluit in voorraad. Te veel voorraad Groter moontlikheid vir diefstal van voorraad Voorraad kan verouderd raak /beter kolwe op die mark 5 3.2.5 Rabada vermoed dat sommige van die krieketkolwe gedurende die jaar Gee TWEE punte van advies vir Rabada om hierdie situasie te verbeter. BEREKENING ANTWOORD [700 + 6 300 - 50] 6 950 30 gesteel (sien 3.2.2) - 6 050 - 930 = ADVIES Enige TWEE punte van advies Verbeter fisiese sekuriteit Sekuriteitsplaatjies op toerusting Verdeling van pligte (een punt); ten minste 2 mense betrokke by elke transaksie Gereelde voorraadtelling wat geverifiëer word met voorraadkaarte/ rekening Installeer kameras (een punt) vir beter beheer oor voorraad 8 3.2.6 Verduidelik EEN rede waarom die besigheid verskillende metodes gebruik om hul voorraad te waardeer. Een geldige punt Hoeveelheid van produkte verskil. Waarde van produkte verskil. Ontwerp van kriekethemde verander gedurig / voorraad kan verouder. Ontwerp van krieketkolwe bly redelik dieselfde. 2 TOTALE PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
8 REKENINGKUNDE V2 (EC/JUNIE 2025) VRAAG 4 4.1 VASTE BATES 4.1.1 Bereken die drawaarde van grond en geboue op 1 Maart 2024. BEREKENING ANTWOORD 5 100 000 860 000 = 4 240 000 (Geen deelpunte nie) 2 4.1.2 maatskappy se gebou is, is onlangs teen R10 000 000 verkoop. Die hoof- uitvoerende beampte het die interne ouditeur versoek om die maatskappy se geboue teen R8 000 000 te herwaardeer. -beginsel in jou verduideliking. Beginsel Verduideliking Historiese kostebeginsel Oorspronklike faktuur /dokument dien as bewys van betaling en bates moet in die boeke teen kosprys aangeteken word. 3 Voorkom dat syfers van jaar tot jaar gemanupileer word. 4.1.3 Bereken die totale waardevermindering op voertuie vir die jaar geëindig 28 Februarie 2025. BEREKENING ANTWOORD Ou voertuie: 700 000 x 15% = 105 000, maar 19 999 56 999 Maks d/w (Een deel korrek) Nuwe voertuie: 740 000 15% x 4/12 37 000 (x 15% een deel korrek) 6 4.1.4 Bereken die totale opgehoopte waardevermindering op toerusting wat op 31 Oktober 2024 verkoop is. BEREKENING ANTWOORD 1/03/22 28/02/23 30 000 x 10/100 3 000 1/03/23 28/02/24 [30 000 3 000] x 10% 2 700 7 320 (Een deel korrek) 1/03/24 31/10/24 [30 000 5 700] x 10% x 8/12 1 620 6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) REKENINGKUNDE V2 9 4.1.5 Algemene grootboek van Govender Bpk. Bateverkoperekening 2024 31 Toerusting 30 000 2024 31 Opgehoopte waardever- Okt Okt mindering op toerusting 7 320 Bank 5 000 Verlies met verkoop 17 680 van bate balanserende bedrag 30 000 30 000 *besonderhede en bedrag moet korrek wees 5 4.1.6 toe hy hoor dat die toerusting aan een van die direkteure verkoop is. Lewer kommentaar op hierdie situasie. Enige TWEE Dit is onetiese gedrag van die direkteur. R17 680 verkoop. Dit moes vir alle belangstellendes beskikbaar gewees het/alle belangegroepe Verkoopprys moes baie hoër gewees het. 4 4.2 PROBLEEMOPLOSSING PROBLEEM (MET SYFERS) ADVIES EEN punt probleem EEN punt advies EEN punt syfer Eindvoorraad is te hoog (400 Bestel voorraad soos benodig nie verkoop van beskikbare Verlaag verkoopprys Vincent 550) / Verkooppromosies / adverteer Baie lae verkope (150 van om verkope te verhoog 550) Verlaag winsopslag-% Winsopslag te hoog (70%) Lei verkoopspersoneel op Hoë getal fietse Opleiding aan personeel om teruggebring vir herstelwerk herstelwerk te verminder Cambridge (10) Ondersoek vermiste kontant Vermiste kontant Verdeling van pligte 2 verskil- (R285 000) lende mense moet kontant ontvang en deponeer Nie genoeg voorraad vir Kry voorraad van Vincent vraag nie (500 bestellings, winkel Selborne slegs 380 beskikbaar) Koop meer voorraad Geen voorraad op hande om nuwe jaar te begin (0) 9 TOTALE PUNTE 35 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all