Skip to content

Accounting Grade 10 National November 2019 QP (Afr)

Question paperAccountingGrade 10201916 pages

Grade 10 Accounting question paper from the National November Exam 2019 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NOVEMBER 2019 REKENINGKUNDE V2 PUNTE: 300 TYD: 2 uur *XACCA2* Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en ʼn 10-bladsy antwoordeboek.
Downloaded from hlayiso.com 2 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2019) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig deur en volg dit noukeurig. 1. ʼn Spesiale ANTWOORDEBOEK word voorsien waarin jy AL die vrae moet beantwoord. 2. Toon ALLE bewerkings om deelpunte te verdien. 3. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 4. Jy mag ʼn donker potlood of blou/swart ink gebruik om die vrae te beantwoord. 5. Alle bewerkings moet tot EEN desimale plek getoon word, waar van toepassing. 6. ʼn Uiteensetting van die vrae word voorsien. Probeer om by die voorgestelde tyd vir beantwoording vraag te hou. VRAAG 1: 45 punte; 36 minute Onderwerp van die vraag: Hierdie vraag integreer: Bestuursrekeningkunde x Vervaardigings konsepte en basiese koste Kosteberekeninge en Interne berekeninge beheer Bestuur van hulpbronne x Interne beheer VRAAG 2: 25 punte; 20 minute Onderwerp van die vraag: Hierdie vraag integreer: Bestuur van hulpbronne Voorraadwaardasie en BTW x Deurlopende voorraadstelsel – aanteken x BTW konsepte VRAAG 3: 35 punte; 28 minute Onderwerp van die vraag: Hierdie vraag integreer: Bestuursrekeningkunde x Berekeninge Begrotings Bestuur van hulpbronne x Etiek VRAAG 4: 45 punte; 36 minute Onderwerp van die vraag: Hierdie vraag integreer: Bestuurshulpbronne Rekonsiliasie, Vaste bate, x Debiteurekontrolerekening Verhoudings en vertolkings en x Vaste bate en Interne beheer Interne beheer x Ontleding en vertolking van finansiele state Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) REKENINGKUNDE V2 3 VRAAG 1: KOSTEBEREKENINGE EN INTERNE BEHEER (45 punte; 36 minute) 1.1 Beantwoord die volgende vrae: 1.1.1 Direkte materiaalkoste plus direkte arbeidskoste is gelyk aan … (1) 1.1.2 Onderskei tussen ʼn handelsonderneming en ʼn vervaardigings- onderneming. (2) 1.1.3 Definieer vaste koste en veranderlike koste en gee EEN voorbeeld van elke koste. (4) 1.2 Lynx Sportsdrag is ʼn klein onderneming wat sokkertruie vervaardig en aan die plaaslike skole verskaf. Gedurende June 2019 het die onderneming 7 460 truie vervaardig. 1.2.1 Bereken die volgende: x Direkte materiaalkoste (3) x Direkte arbeidkoste (2) x Fabrieks / vervaardigingsbokoste (8) x Totale koste van produksie (5) x Eenheidskoste per sokkertrui (4) 1.2.2 Die rekenmeester is besorg dat die verkope vir die jaar met 40% gedaal het en die koste van verkope was hoër as die vorige jaar. Dit is toe te skryf aan die verhoging in die wolprys asook vervoerkoste. (a) Stel DRIE strategieë voor om die doelwit van verhoogde winste te bereik. (6) (b) As die verkope van verlede jaar R500 000 was en die winsgrens 25% was, bereken: x Die verkope vir die huidige jaar (5) x Die koste van verkope vir die huidige jaar (5) INLIGTING: Koste vir Junie 2019 Materiaal gebruik in die vervaardiging van R180 000 sokkertruie Wapens, nommers en logos 32 500 Salarisse en lone: ¾ Fabrieksvoorman 18 700 ¾ Boekhouer 21 600 ¾ Masjienoperateurs 210 000 Huur-uitgawes totaal (60% toegewys aan fabriek) 16 200 Water en elektrisiteit (2/3 toegewys aan fabriek) 9 600 Fabriek-uitgawes 5 200 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2019) VRAAG 2: VOORRAAD EN BTW (25 punte; 20 minute) 2.1 Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs ‘waar’ of ‘onwaar’ langs die vraagnommers (2.1.1–2.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer. 2.1.1 BTW word tans teen 15% in Suid Afrika gehef. 2.1.2 Inset-BTW is BTW wat van die klante af ingesamel word. 2.1.3 Fooie betaalbaar vir opvoeding is ʼn voorbeeld van goedere of dienste wat van BTW vrygestel is. 2.1.4 Belasting-ontduiking is onwettig en is volgens die wet strafbaar. 2.1.5 Uitset-BTW is BTW wat betaal word wanneer goedere en dienste deur die onderneming aangekoop word. (5) 2.2 VOORRAAD GEVRA: Die volgende inligting het betrekking op Tru Handelaars. Die onderneming gebruik die Deurlopende Voorraadstelsel om hul handelsvooraad op rekord te hou en te bestuur. Voltooi die onderstaande tabel deur die antwoorde in die oop spasies te skryf. Neem aan dat die banksaldo gunstig vir alle transaksies is. INLIGTING: Nr. Joernaal Rekening Rekening A E/B L gedebiteer Gekrediteer Bv. KOJ Bank Kapitaal + + 0 1. Telefoon Bank 2. KJ Handelsvoorraad 3. KOJ Huur-inkomste 4.1 DJ Verkope 4.2 Koste van verkope 5. KAJ Skryfbehoeftes (20) 25 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) REKENINGKUNDE V2 5 VRAAG 3: BEGROTINGS (35 punte; 28 minute) Kamva-hoërskool van Oos-Londen het besluit om op ʼn opvoedkundige toer na Port Elizabeth te gaan. Die toergroep bestaan uit twee onderwysers en tien leerders. Hulle het jou gevra om berekeninge van koste in verband met die toer te doen sodat hulle behoorlik kan beplan en begroot. Hulle beoog om ʼn suksesvolle toer te het. Bykomende inligting verskaf: x Vervoer per skoolbus van Oos-Londen na Port Elizabeth is R450 per leerder (Onderwysers betaal nie vir vervoer nie). x Verblyf in Port Elizabeth is R300 per kamer per aand en twee leerders deel ʼn kamer terwyl die onderwysers in enkelkamers woon teen R250 per kamer. Hulle gaan net vir EEN aand bespreek. x Die VW-fabriektoer is gratis. Hulle gaan die museum en slangpark waar die toegangsfooi R20 per persoon is besoek, maar daar is 10% korting wat aan alle skoolgroepe toegestaan word. x Hulle begroot R120 per persoon vir etes. LET WEL: Die skool betaal vir die onderwysers se verblyf en maaltye. 3.1 Bereken die volgende: 3.1.1 Totale vervoerkoste vir die leerders (3) 3.1.2 Verblyfkoste vir die leerders (3) 3.1.3 Verblyfkoste vir die onderwysers (3) 3.1.4 Totale verblyfkoste vir die onderwysers en die leerders (3) 3.1.5 Koste van die toergroep vir die museum en die slangpark (3) 3.1.6 Totale koste vir al die maaltye vir die toergroep (3) 3.1.7 TOTALE koste vir die toer (6) 3.1.8 Koste per leerder vir die toer (6) 3.2 Sindi Mpoma, die skoolklerk, is deur die onderwysers genader om die toer vir hulle te reël. Sy sal al die besprekings vir die onderwysers en leerders doen. Sindi het gedink om vir korting vir die leerders by die hotel waar hulle sal tuis gaan, te vra. Sy is van plan om die ekstra geld te gebruik om vir haar vakansiereis van twee dae met haar familie in Desember te betaal. Sy besluit om vir niemand van haar planne te vertel nie. 3.2.1 Moet Sindi voortgaan met haar plan? Motiveer jou antwoord. (3) 3.2.2 Watter gevolge sou Sindi in die gesig staar sou sy met haar plan voortgaan? Gee EEN punt. (2) 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2019) VRAAG 4: VERSOENINGS, VASTE BATE, VERHOUDINGS-ONTLEDING EN INTERNE BEHEER (45 punte; 36 minute) 4.1 DEBITEUREKONTROLEREKENING GEVRA: Bestudeer die grootboekrekening en beantwoord die vrae wat volg. 4.1.1 Voorsien die besonderhede vir die inskrywing van R7 500 aan die kredietkant. (1) 4.1.2 Voorsien die besonderhede vir die inskrywing van R12 000 aan die kredietkant. (1) 4.1.3 Gee ʼn rede vir die inskrywing van R13 200 aan die kredietkant. (2) 4.1.4 Voorsien die joernaal folio vir die inskrywing van R52 500 aan die debietkant. (1) 4.1.5 Watter brondokument sal vir die inskrywing van R7 500 aan die kredietkant ondersteun? (1) 4.1.6 Hoe kan die eienaar verifieer of vasstel dat die slot saldo korrek is? (2) 4.1.7 Gee ʼn rede vir die inskrywing van R1 400 aan die debietkant. (2) 4.1.8 Gee die totale aan beide kante vir die einde van die maand. (2) 4.1.9 Gee die slot saldo op 31 Mei 2019. (1) 4.1.10 Gee die openingsaldo op 1 Junie 2019. (1) ALGEMENE GROOTBOEK BALANSSTAATREKENINGE-AFDELING DEBITEUREKONTROLE DR CR 2019 2019 Mei 1 Saldo a/d 41 000 Mei 31 ? DAJ 7 500 31 Verkope ? 52 500 ? KOJ 12 000 Bank KOJ 2 100 Korting Toegestaan KOJ 600 Diverse Diverse Rekeninge AJ 1 400 Rekeninge AJ 13 200 Saldo o/d ? ? ? Junie 1 Saldo a/d ? Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) REKENINGKUNDE V2 7 4.2 VASTE BATES EN INTERNE BEHEER Die volgende inligting van UTH Handelaars word verskaf. Hulle finansiële jaar eindig op 28 Februarie 2019. Uittreksel van Proefbalans op 28 Februarie 2019 Voertuie R 250 000 Toerusting 210 000 Opgehoopte waardevermindering op voertuie (1 Maart 2018) 40 000 Opgehoopte waardevermindering op toerusting (1 Maart 2018) 16 000 ADDISIONELE INLIGTING: (a) Waardevermindering word as volg bereken: ¾ Voertuie teen 20% p.j. – Kosprys-metode ¾ Toerusting teen 15% p.j. – Verminderde saldo-metode (Drawaarde metode) (b) ʼn Nuwe voertuig was op 1 November 2018 vir R 150 000 kontant aangekoop. (Dit is reg aangeteken) GEVRA: 4.2.1 Bereken die waardevermindering op die NUWE voertuig aangekoop. (5) 4.2.2 Bereken die waardevermindering op die OU voertuig. (5) 4.2.3 Bereken die waardevermindering op die toerusting vir die jaar. (5) 4.2.4 Voorsien TWEE beheermaatreëls wat die eienaar in plek kan stel aangesien hy bekommerd is dat sy werknemers die voertuie en toerusting misbruik. Hulle het nog geen spesifiek beheermaatreël in plek nie. (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2019) 4.3 VERHOUDINGS-ONTLEDINGS Pambo Winkels, is ʼn klerewinkel wat goedkoop ingevoerde klere wat in China vervaardig is, verkoop. Hulle winsgrens op hul kosprys is 75%. Gebruik die gegewe inligting en beantwoord die vrae wat volg. PAMBO WINKELS UITTREKSEL VAN INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 30 JUNIE 2019 2019 2018 Verkope 1 280 000 1 118 000 Koste van verkope (800 000) ? Bruto wins ? 468 000 Ander Inkomste 29 200 27 500 Bruto bedryfsinkomste 509 200 495 500 Bedryfsuitgawes ? (106 590) Bedryfswins 390 400 ? Netto wins vir die jaar 389 550 392 010 Finansiële aanwysers vir die jaar geëindg 30 Junie 2018: Winsgrens behaal : 72% Bruto wins op verkop : 41,9% Bedryfswins op verkope : 34,8% Netto wins op verkope : 35,1% Bedryfsuitgawe op verkope : 9,5% GEVRA: 4.3.1 Bereken die persentasie Bruto wins op verkope vir 2019. Vergelyk die antwoord met 2018. Haal syfers aan en lewer kommentaar. (4) 4.3.2 Bereken die persentasie Bedryfsuitgawe op verkope vir 2019. Vergelyk die antwoord met 2018. Haal syfers aan en lewer kommentaar. (4) 4.3.3 Bereken die persentasie Netto wins op verkope vir 2019. Vergelyk die antwoord met 2018. Haal syfers aan en lewer kommentaar. (4) 45 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) REKENINGKUNDE V2 9 BYLAE A FORMULEBLAD GRAAD 10 Bruto Wins x 100 Bruto wins x 100 Netto wins x 100 Verkope 1 Koste van Verkope 1 Eienaarsbelang 1 Netto wins x 100 Bedryfsbate : Bedryfslaste Verkope 1 Bedryfsuitgawes x 100 (Bedryfsbate – Voorraad) : Bedryfslaste Verkope 1 Bedryfswins x 100 Totale Bate : Totale Laste Verkope 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com   
Downloaded from hlayiso.com  
Downloaded from hlayiso.com   
Downloaded from hlayiso.com 
Downloaded from hlayiso.com   
Downloaded from hlayiso.com 
Downloaded from hlayiso.com 

Study this subject

More from Grade 10 Accounting

View all