Skip to content

Accounting Grade 10 P2 National November 2019 Memo (Afr)

MemorandumAccountingGrade 10201910 pages

Grade 10 Accounting Paper 2 memorandum from the National November Exam 2019 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NOVEMBER 2019 REKENINGKUNDE V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2019) ALGEMENE REЁLS: 1. Ken volpunte vir korrekte antwoord toe. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is. As ʼn bewerkingsbedrag as finale antwoord getoon word, pas die gepaste bewerkingspunt toe. 2. “Metode” punte word as  aangedui.  In berekening van die finale antwoord, moet een deel van die bewerking korrek wees, om die punt te verdien.  In gevalle waar die antwoorde van vorige vrae gebruik moet word, kontroleer die oordrag.  Ignoreer hakies op state, maar kontroleer bewerking voordat punte toegeken word. 3. Waar strafpunte toegeken word, kan die punte vir hierdie afdeling nie negatiewe waarde hê nie. (vreemde items) 4. Vir vrae waar verduidelikings en kommentaar vereis word, ken deelpunte toe. ʼn Goeie verduideliking sal gewoonlik ʼn punt vermeld en dit dan verduidelik. Waak teen alternatiewe bewoording wat dieselfde punte uitspel. Hierdie nasienriglyn voorsien enkele verduidelikings – en is nie finaal nie. Lees die kandidate se antwoorde en gee krediet vir hulle vertolkings. 5. Waar toepaslik/geldig, aanvaar erkende afkortings. 6. Van opvoeders word verwag om deur die vraestel te werk en redelike aanpassings, binne die raamwerk vir puntetoekenning, waar nodig op die nasienriglyn te maak. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) REKENINGKUNDE V2 3 VRAAG 1: KOSTE REKENINGKUNDE EN INTERNE BEHEER 1.1 VERVAARDIGINGSBEGRIPPE: 1.1.1 Primêre Koste  1 1.1.2 Onderskei tussen ʼn handelsonderneming en vervaardigingsonderneming.  ʼn Handelsonderneming koop en verkoop goedere aan die publiek om ʼn wins te maak.   ʼn Vervaardigingsonderneming koop grondstowwe, omskep dit / vervaardig klaarprodukte en verkoop dit aan kleinhandelaars of direk aan die publiek.  2 1.1.3 Definieer vaste koste en ʼn veranderlike koste en EEN voorbeeld van elk.  Vaste koste bly dieselfde, maak nie saak hoeveel eenhede geproduseer word nie  bv. huur-uitgawes,  versekering, salarisse, ens.  Veranderlike koste verander met die aantal eenhede vervaardig  bv. grondstowwe  direkte arbeid, advertensies, water en elektrisiteit ens. 4 1.2.1 Bereken die volgende:  Direkte materiaalkoste 180 000  + 32 500  = 212 500  3  Direkte Arbeidskoste 210 000  2  Fabrieks- / vervaardigingsbokoste 18 700 + (16 200 x 60%) + (9600 x 2/3) + 5 200       = 40 020  Een deel korrek OF 18 700 (1 punt) + 9 720 (2 punte) + 6 400 (2 punte) + 5 200 (1 punt) 8  Totale Produksiekoste 212 500  + 210 000  + 40 020  = 462 520  Een deel korrek 5 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2019)  Eenheidskoste per trui Sien koste van produksie hierbo 462 520  / 7 460  = R62  Een deel korrek 4 1.2.2 (a) Stel DRIE strategieë voor om die doelwit van verhoogde wins te bereik: DRIE geldige antwoorde     Soek na goedkoper verskaffer  Vergroot die teikenmark  Gebruik plaaslike verskaffers  Verminder oortyd  Aflegging van werkers (heel laaste opsie) 6 (b) As die verkope van verlede jaar R500 000 was en die winsgrens 25% was, bereken:  Die verkope vir die huidige jaar 60% x 500 000 = 300 000    Een deel korrek 5  Die koste van verkope vir die huidige jaar 100/125 x 300 000 = 240 000     Een deel korrek 5 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) REKENINGKUNDE V2 5 VRAAG 2: VOORRAAD EN BTW 2.1 WAAR OF ONWAAR 2.1.1 Waar  2.1.2 Onwaar  2.1.3 Waar  2.1.4 Waar  2.1.5 Onwaar  5 2.2 REKENINGKUNDIGE VERGELYKING Nr. Journaal Rekening Gedebiteer Rekening B E L Gekrediteer bv. KOJ Bank Kapitaal + + 0 1. KOJ Telefoon Bank - - 0    2. KJ Handelsvooraad Krediteurekontrole + 0 +    3. KOJ Bank Huur Inkomste + + 0    4.1 DJ Debiteurekontrole Verkope + + 0    4.2 DJ Koste van Verkope Handelsvoorraad - - 0     5. KAJ Krediteurekontrole Skryfbehoeftes 0 + -    20 25 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2019) VRAAG 3: BEGROTINGS 3.1 BEREKEN DIE VOLGENDE: 3.1.1 Totale vervoerkoste vir die leerders 450  x 10  = R4 500  Een deel korrek 3 3.1.2 Verblyfkoste vir die leerders 5  kamers x 300  = R1 500  Een deel korrek 3 3.1.3 Verblyfkoste vir die onderwysers 2  kamers x R250  = R500  Een deel korrek 3 3.1.4 Totale verblyfkoste vir onderwysers en leerders 1 500  + 500  = 2 000  Een deel korrek 3 3.1.5 Koste vir die besoek aan die museum en slangpark (12 persone x 20) min 10% korting 240  – 24  = R 216  Een deel korrek 3 3.1.6 Totale koste vir al die maaltye vir die groep 12  persone x 120  = R 1 440  Een deel korrek (Onderwysers 240 + leerders 1 200) 3 3.1.7 Totale koste vir die toer Vervoer + verblyf + besoek + maaltye = Totale koste 4500  + 1500  + 500  + 216  + 1440  = R 8156  Een deel korrek 6 3.1.8 Koste per leerder vir die toer 8156 – (500  + 240  + 36  ) / 10  leerders (1 punt) (3 punte) (1 punt) (1 punt) (1 punt) (2 punte) (1 punt) 8156 – 776 / 10 leerders OF 4 500 + 1 500 + 180 + 1 200 = 7 380 7380/10 = R 738  per leerder Een deel korrek 6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) REKENINGKUNDE V2 7 3.2 3.2.1 Moet Sindi voortgaan met haar plan? Nee  Dis oneties. Deur vir ʼn korting vir leerders aan te vra en daardie inligting van hulle te weerhou in die hoop dat jy persoonlik daaruit baat, is ʼn kriminele oortreding.  3 3.2.2 Watter gevolge sou Sindi in die gesig staar sou sy met haar planne voortgaan? EEN geldige punt   Sy kan van bedrog aangekla word  Sy kan by die werk geskors word  Daar sal van haar verwag word om die geld terug te betaal Enige redelike antwoord 2 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2019) VRAAG 4: VERSOENINGS, VASTE BATES, VERHOUDINGS-ONTLEDINGS EN INTERNE BEHEER 4.1 DEBITEUREKONTROLE- REKENING 4.1.1 Debiteure-toeloe  4.1.2 Bank  4.1.3 EEN geldige rede   Oninbare Skulde  Regstelling van fout  Oordrag van rekening ens. 4.1.4 DJ  4.1.5 Kredietnota  4.1.6 Vergelyk die Debiteurekontrole saldo met individuele saldo’s van Debiteure (Lys van Debiteure) want die TWEE moet dieselfde wees.  4.1.7 EEN geldige rede   Rente gehef op agterstallige debiteure  Regstelling van fout  Oordrag van rekening ens. 4.1.8 R97 000  4.1.9 R63 700  4.1.10 R63 700  (Dieselfde as 4.1.9 hierbo) 14 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) REKENINGKUNDE V2 9 4.2 VASTE BATES EN INTERNE BEHEER ANTWOORD 4.2.1 Bereken waardevermindering op die NUWE voertuig aangekoop. 20% x 150 000 x 4/12 R10 000     5 4.2.2 Bereken waardevermindering op die OU vertuig 100 000 20% x (250 000 – 150 000) R20 000     5 4.2.3 Bereken waardevermindering op toerusting 194 000 15% x (210 000 – 16 000) R29 100     5 4.2.4 Voorsien TWEE beheermaatreëls wat ingestel moet word om die misbruik van voertuie en toerusting te verhoed. Enige TWEE maatreëls    Beheer die voertuie en toerusting deur middel van ʼn logboek (teken in / teken uit).  Sluit voertuie en toerusting in ʼn veilige plek toe (Moenie werknemers toelaat om voertuie en toerusting huis toe te neem nie.) Enige ander aanvaarbare antwoord. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2019) 4.3 VERHOUDINGONTLEDINGS Berekeninge Vergelyk en lewer kommentaar met bedrae Bedrae  Kommentaar  4.3.1 Bruto wins % op verkope Verminder met 4,4% BW % op Verkope het verminder van 41,9% in 2018 tot 37,5% in 480 000 / 1 280 000 x 100 2019. = 37,5%  een deel korrek Verkope het gestyg, maar die styging in koste van verkope kon hierdie daling veroorsaak het. 4 4.3.2 % Bedryfuitgawes op Vergelyk en lewer verkope kommentaar met bedrae Bedrae  Kommentaar  Verminder effens met 0,2%, verminder van 9,5% in 2018 118 800 / 1 280 000 x 100 tot 9,3% in 2019. Styging in = 9,3%  een deel korrek verkope kon hierdie geringe toename veroorsaak het. 4 4.3.3 % Netto wins op verkope Vergelyk en lewer kommentaar met bedrae Bedrae  Kommentaar  Verminder met 4,7% % netto wins op verkope daal van 35,1% in 2018 389 550 / 1 280 000 x 100 tot 30,4% in 2019. Dit kan = 30,4% een deel korrek toegeskryf word aan die styging in uitgawes vir 2019. 4 45 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 10 Accounting

View all