Skip to content

Accounting Grade 10 P2 Eastern Cape November 2018 Memo (Afr)

MemorandumAccountingGrade 10201810 pages

Grade 10 Accounting Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2018 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NOVEMBER 2018 REKENINGKUNDE V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2018) ALGEMENE REËLS: 1. Ken volpunte toe vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is. As ʼn bewerking bedrag as finale antwoord gegee is, ken bewerkingpunt toe. 2. “Metode” punte word as  aangedui.  In berekening van die finale antwoord, moet een deel van die bewerking korrek wees, om die punt te verdien.  Wanneer antwoorde van vorige gedeeltes gebruik moet word, kontroleer die oordrag.  Ignoreer hakies op state, maar kontroleer bewerking voordat punte toegeken word. 3. Waar strafpunte toegeken word, kan die totale punt vir die afdeling nie ʼn negatiewe waarde hê nie. 4. Vir vrae wat verduidelikings en kommentaar vereis, ken deelpunte toe. ʼn Goeie verduideliking noem en verduidelik ʼn stelling. Pasop vir alternatiewe bewoording wat dieselfde punte beskryf. Hierdie nasienriglyn bevat sommige alternatiewe. Wees bedag op kandidate se verduideliking en ken punte toe vir geldige verduidelikings. 5. Waar van toepassing / geldig, aanvaar erkende afkortings. 6. Van opvoeders word verwag om deur die vraestel te werk en redelike aanpassings, binne die raamwerk vir puntetoekenning, waar nodig op die nasienriglyn te maak. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) REKENINGKUNDE V2 3 VRAAG 1: INTERNE BEHEER EN BTW (25 punte; 20 minute) 1.1 INTERNE BEHEER 1.1.1 Interne  2 1.1.2 Maak ’n aanbeveling van DRIE beheermaatreëls of -prosedures wat geïmplementeer kan word om die voorraad en kontant teen diefstal te beskerm. HANDELSVOORRAAD    KONTANT    Enige geldige antwoord Enige geldige antwoord Hou voorraad altyd in ’n veilige en Hou kontant in ’n geskikte sluitbare sluitbare stoorplek. geldtrommel. Slegs een leerder hou die sleutel vir Kontant moet altyd in ’n veilige die stoorplek. stoorplek toegesluit word. Gereelde voorraadopnames om Kontant moet gereeld gebank word. verkope en kontant ontvangste te kontroleer. 12 1.2 1.2.1 Waar  1.2.2 Onwaar  1.2.3 Onwaar  1.2.4 Waar  1.2.5 Waar  1.2.6 Waar  6 1.3 BTW GOEDERE / DIENSTE 15% BTW 0% BTW VRY 1.3.1 Petrol X  1.3.2 Nuwe kasregister X  1.3.3 Bruinbrood X  Skoolfonds van 1.3.4 X  staatskool Salaris van hotel- 1.3.5 X  bestuurder 5 VRAAG 1 25 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2018) VRAAG 2: KOSTEBEREKENING EN INTERNE BEHEER (45 punte; 35 minute) 2.1 PRODUKSIEKOSTE 2.1.1 Direkte materiaalkoste vir 250 tafels KOSTE-ITEM BEREKENING BEDRAG Hout 250  x 12  x 2,8  x 10  84 000  Hout 250 x 8  x 4  x 12  96 000  Koper skroewe 250 x 2  X 3  1 500  Skuurpapier 250 x 6  x 6  9 000  Vernis 250 x 20  5 000  TOTAAL 195 500  20 2.1.2 Direkte arbeid vir 250 tafels BEREKENING BEDRAG 250  X 5  X 20  25 000  4 2.1.3 Primêre koste 195 500 + 25 000 = 220 000  2 2.1.4 Bereken die bokoste Fabriekversekering 3 000  Huur 3 000  Verbruiksgoedere 200  Skoonmaakmiddels 150  Salaris: Fabriekbestuurder 8 000  Salaris: Fabriekskoonmaker 2 800  Totaal 17 150  7 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) REKENINGKUNDE V2 5 2.1.5 Bereken die totale produksiekoste vir 250 tafels 220 000 + 17 150 = 237 150  2 2.2 Bereken die eenheidkoste per tafel 237 150  ÷ 250 = 948,60  3 2.3 Bereken die verkoopprys per eenheid as die winsopslag 30% is. 948,60  X 1,3 = 1 233,18  3 2.4 Win-Wood Vervaardigers ervaar groot verliese as gevolg van foute tydens die produksieproses. Voorsien TWEE oplossings vir hierdie probleem. Enige geldige antwoord   Lei masjien-operateurs op Diens masjiene gereeld Verbeter toesighouding tydens produksieproses 4 VRAAG 2 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2018) VRAAG 3: BEGROTING (25 punte; 20 minute) 3.1 1.3.1 Waar  1.3.2 Onwaar  1.3.3 Onwaar  1.3.4 Onwaar  1.3.5 Waar  5 3.2.1 Begroting vir 2019 matriekafskeid. INKOMSTE Koekverkoping 2 000  Donasies 6 000  Sokkertoernooi 17 600  Lootjies 4 500  Verkoop van bunny chows 3 900  UITGAWES Dekor 5 000  Spyseniering 24 000  Huur van saal 6 000  SURPLUS / (TEKORT) (1 000)  10 3.2.2 Maak ’n voorstel om die kostes vir dekor en kos in 2019 te besnoei. DEKOR  KOS  Enige geldige antwoord Enige geldige antwoord Beplan behoorlik om onnodige Betrek ouers by spyseniering kostes te vermy Vra donasies vir bestanddele Maak dekor van herwonne materiaal 4 3.2.3 Noem EEN ander moontlike fondsinsamelingspoging. Enige geldige antwoord  Steakaand Dans 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) REKENINGKUNDE V2 7 3.2.4 Noem TWEE bronne van inkomste en TWEE uitgawes wat op ’n huishoudelike begroting sal verskyn. INKOMSTE   UITGAWES   Enige geldige antwoord Enige geldige antwoord Salaris Water en elektrisiteit Rente Kos en klere Huurinkomste Vervoer 4 VRAAG 3 25 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2018) VRAAG 4: REKONSILIASIE EN ALGEMENE GROOTBOEK (55 punte; 45 minute) 4.1.1 ALGEMENE GROOTBOEK VAN SPAZA HANDELAARS Debiteurekontrole Sep 1 Saldo a/b 41 550 Sep 30 Bank KOJ  90 936 Verkope 95350  – Debiteure afslag 574 - 30 DJ  92 350 DAJ  394 3000 180 Joernaalkrediete 292+ Bank KBJ  95 AJ  422 130 Joernaaldebiete AJ 518 Saldo o/b  42 761 508+10 134 513 134 513 Okt 1 Saldo a/b  42 761 16 4.1.2 Debiteurelys C Rode 0 + (95 + 10)  105  D Mahoman 130 – 130  0  RE Truter 35 641 + 180  35 821  Master & Seuns 7 000 0  7 4.1.3 Voorsien TWEE strategieë wat geȉmplementeer kan word om debiteure aan te moedig om hul rekeninge betyds te betaal. Enige geldige antwoord   Voeg rente by agterstallige rekeninge Staan korting toe vir vroeë betaling Stuur gereeld rekeninge uit Volg agterstallige rekeninge op 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) REKENINGKUNDE V2 9 4.2.1 A 4 500  B Bank  C KJ  D Koste van verkope  E KKJ  F KAJ  G Koste van verkope  H DJ  I Onttrekkings / Donasies / Enige geldige antwoord  J 2 410  11 4.2.2 Gee EEN moontlike verklaring vir die inskrywing van R2 220. Enige geldige antwoord  Goedere wat nie aan die verwagtinge voldoen nie is teruggestuur 2 4.2.3 Gee TWEE moontlike verklarings vir die inskrywing van R60. Enige geldige antwoord   Onttrekkings deur die eienaar Donasie aan ’n skool / ouetehuis 4 4.3.1 Noem en verduidelik die AARP-beginsel wat in die scenario toegepas behoort te word. Besigheidsentiteit  Transaksies van die eienaar moet apart van die van die besigheid gehou word en as onttrekkings aangeteken word.  3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2018) 4.3.2 NT Handelaars oefen nie behoorlike beheer oor handelsvoorraad toe nie. Identifiseer DRIE probleemareas en gee ʼn oplossing vir elk. PROBLEEMAREA    OPLOSSING    M Snook het te veel Verdeling van pligte verantwoordelikhede i.v.m. bestellings, aanteken van transaksies, betaling van verskaffers Bestel van voorraad vir persoonlike Teken transaksies van die eienaar gebruik van eienaar en ander as onttrekkings aan en personeel personeellede mag slegs bestellings plaas met die nodige magtiging Voorraadopnames word nie gereeld Voorraad moet gereeld getel word. gedoen nie Stel ekstra personeel aan om M Snook te help 6 4.3.3 Daar is opgemerk dat die kwaliteit van die handelsvoorraad voorsien deur een van die gereelde verskaffers, verswak het. Gee EEN voorstel hoe NT Handelaars hierdie probleem kan oorkom. Enige geldige antwoord  Bespreek dit met die verskaffer Vind ʼn verskaffer met beter kwaliteit produkte 2 VRAAG 4 55 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 10 Accounting

View all