Skip to content

Accounting Grade 10 P1 Eastern Cape November 2019 Memo (Afr)

MemorandumAccountingGrade 1020199 pages

Grade 10 Accounting Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2019 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NOVEMBER 2019 REKENINGKUNDE V1 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 NASIENBEGINSELS: 1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ʼn kandidaat nie punte op ʼn ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het. 3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is. 4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LET WEL: As syfers aangedui in nasienriglyn vir komponente of bewerkings, dra hierdie nie ook die metodepunt van die finale antwoord nie. 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer. 7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ʼn negatiewe syfer getoon word nie. 8. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word. 9. Bewerking beteken ‘kontroleer bewerking’. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en een deel korrek. LET WEL: kontroleer bewerking moet ʼn +, -, x, ÷, of volgens memo. 10. In berekeninge, moet nie punte vir bewerkings toeken nie indien noemer en deler omgeruil is. Dit is ook van toepassing op verhoudings. 11. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat gedeeltelik foutief is. In sulke gevalle, moet nie die metode punt toeken nie. Dui deur middel van . 12 Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf. 13 Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding. Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2019) VRAAG 1: REKENINGKUNDIGE BEGRIPPE EN REKENINGKUDIGE VERGELYKING 1.1 BEGRIPPE 1.1.1 F  1.1.2 C  1.1.3 A  1.1.4 B  1.1.5 D  5 1.2 REKENINGKUDIGE VERGELYKING NR. JOERNAAL BATES EIENAARSBELANG LASTE REDE EFFEK REDE EFFEK REDE EFFEK VB. KBJ Bank -1 000 Lone -1000 1.2.1 KJ Handelsvoor- +8 000  Krediteure- +8 000  raad  kontrole  1.2.2 (a) DJ Debiteure- +3 400  Verkope  +3 400  kontrole  (b) DJ Handels- -2 125  Koste van -2 125  voorraad  verkope  1.2.3 KOJ Bank  +100 000  Kapitaal  +100 000  1.2.4 (a) KOJ Bank +1 900 Debiteur- -1 900 kontrole (b) KOJ Debiteure- -100  Korting toe- -100  kontrole  gestaan  20 25 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) REKENINGKUNDE V1 3 VRAAG 2: AARP-BEGINSELS, INKOMSTESTAAT, BALANSSTAAT EN INTERNE BEHEER 2.1 AARP-BEGINSELS 2.1.1 omsigtigheid  2.1.2 wesenlikheid  2.1.3 besigheidentiteit  2.1.4 historiese-koste  4 2.2.1 INKOMSTESTAAT VAN LOLO HANDELAARS VIR DIE JAAR GEËINDIG 30 JUNE 2019 Verkope (4 350 000 – 18 000 – 12 000)  4 320 000 Koste van verkope  (2 900 000) Brutowins  1 420 000 Ander bedryfsinkomste  374 600 Fooie-inkomste 149 600 Korting ontvang 2 400 Huur inkomste (200 700 + 18 900 )  219 600 Oninbare skulde verhaal (1 800 + 1 200)  3 000 Bruto bedryfsinkomste 1 794 600 Bedryfsuitgawes  (816 600) Salarissse en lone 478 000 Eiendomsbelasting 18 000 Water en elektrisiteit 86 150 Korting toegestaan 900 Skryfbehoeftes (2 100 – 500 )  1 600 Telefoon (9 000 + 1 600)  10 600 Versekering (12 100 – 3 200 )  8 900 Oninbare skulde (3 800 + 600 )  4 400 Bankkoste (1 200 + 1 000 )  2 200 Verbruiksgoedere (4 000 – 800)  3 200 Handelsvoorraadtekort (418 400 – 4 800– 406 100)  7 500 Waardevermindering  195 150 Brutowins  978 000 Rente inkomste (9 000 + 3 000 ) 1  12 000 Wins voor rente uitgawe  990 000 Rente uitgawe 2   (89 600) Nettowins vir die jaar  900 400 40  bewerking, een deel korrek, vreemde items -1 (maks.2), aanvaar alternatiewe formaat (twee kolomme) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2019) 2.2.2 EIENAARSBELANG Saldo op die laaste dag van die vorige jaar  900 000 Addisionele kapitaal bygedra  100 000 Nettowins vir die jaar sien 2.2  900 400 Onttrekkings (42 600  + 4 800 ) bewerking, een deel korrek  (47 400) Saldo op die laaste dag van die huidige jaar bewerking, een deel korrek  1 853 000 7 2.2.3 EKWITEIT EN LASTE AFDELING VAN DIE BALANSSTAAT EIENAARSBELANG sien 2.3.1  1 853 000 NIEBEDRYFSLASTE 582 000 Lening: Live Bank (652 000  – 70 000)  bewerking, een deel korrek  582 000 Bedryfslaste bewerking, een deel korrek  575 400 Handel en ander betaalbares (380 000  + 1 600 ) bew. een deel korrek  381 600 Huidige deel van lening sien bo  70 000 Bankoortrekking (124 000 + 1 000 – 1 200)  123 800 TOTALE EKWITEIT EN LASTE bewerking, een deel korrek  3 010 400 11 2.2.4 G. Grey, die eienaar van LOLO Handelaars, is besorg oor die grootte van sy tekort op die handelsvoorraad. (a) • Wat is die oorsake vir die tekort in handelsvoorraad? Gee TWEE punte. ▪ Winkeldiefstal ▪ Diefstal deur werknemers ▪ Papierwerkfout ▪ Verkopersbedrog Enige twee geldige punte   Deelpunte vir onduidelike antwoorde • Stel TWEE realistiese maatreëls voor om die tekort op die handelsvoorraad te beheer en te verminder. ▪ Voldoende rekordhouding ▪ Skeiding van pligte ▪ Stel verantwoordelikhede op ▪ Gereelde en onafhanklike voorraadopname ▪ Toegang tot voorraad moet beperk word ▪ Ekstra veiligheidsmaatreëls moet getref word vir elke duur item. Enige twee geldige punte   Deelpunte vir onduidelike antwoorde 8 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) REKENINGKUNDE V1 5 (b) Die rekenmeester het die eienaar (G. Grey) aangeraai om die vaste deposito in te betaal en die geld te gebruik om ʼn deel van die lening af te betaal. Stem jy saam met die rekenmeester? Gee ʼn rede vir jou antwoord. ▪ Ja, ▪ die rede om skuld vroeg af te betaal is om geld te bespaar en op te hou om rente te betaal.  OF ▪ Nee, ▪ opbrengste van ʼn vaste deposito is verseker en geen risiko is verbonde. ▪ Vaste deposito bied hoër rentekoerse in vergelyking met die spaarrekening. ▪ Deur in vaste deposito te belê, kan jy meer bespaar as wat jy met algemene beleggingsopsies doen.  3 Deelpunte vir onduidelike antwoorde 73 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2019) VRAAG 3: REKENINGKUNDIGE BEGRIPPE EN VERTOLKING 3.1 REKENINGKUNDIGE BEGRIPPE 3.1.1 niebedryfsbates  3.1.2 bedryfsinkomste  3.1.3 niebedryfslaste  3.1.4 bedryfsbates  4 3.2 3.2.1 Bereken die volgende finansiële aanwysers. • Bedryfswins op verkope 300 000 ÷ 1 200 000 x 100 = 25%  een deel korrek, antwoord moet % wees 3 • Vuurproefverhouding 190 000  / 240 000 = 0,8 : 1  een deel korrek 3 • Opbrengs op die gemiddelde eienaarsbelang 160 000  ½ (400 000 + 900 000)  x 100 = 24,6%  OF 25% 0F (1 300 000) een deel korrek, antwoord moet % wees 5 3.2.2 Lewer kommentaar of die onderneming minder of meer winsgewend was as verlede jaar. Haal ʼn finansiële aanwyser met syfers aan om jou mening te staaf. Finansiële aanwyser  Syfer en Neiging  Verduideliking  Die winsopslag % behaal het afgeneem van ʼn begrote 60% in 2018 tot 50% in 2019. Die onderneming het dus nie sy winsopslag behaal nie. Dit kan wees as gevolg van een van die volgende redes: • Tydens verkope is daar te veel afslag toegestaan • Foute is begaan tydens die opneem van pryse, brondokumente of in die boeke. • Sterk mededinging het pryse laat daal • Verskaffers het hul pryse verhoog. Deelpunte vir onduidelike antwoorde 3 3.2.3 Lewer kommentaar op die likiditeit van die onderneming. Haal TWEE finansiële aanwysers met syfers aan om jou mening te staaf. Finansiële aanwyser:  Syfer en neiging  Verduideliking:  • Bedryfskapitaalverhouding het van 3,5 : 1 tot 1,6 : 1 gedaal. • Vuurproefverhouding het ook afgeneem van 1,6 : 1 tot 0,8 : 1 In die algemeen is die onderneming in staat om sy onmiddellike skuld af te betaal ondanks die afname in hul likiditeitsposisie. 5 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) REKENINGKUNDE V1 7 3.2.4 Dink jy die eienaar behoort tevrede te wees met die opbrengs op die gemiddelde eienaarsbelang? Verduidelik deur syfers aan te haal. Syfer  en neiging: ; Verduideliking:  Nee,  Die persentasie opbrengs het gedaal van 34,2% in 2018 tot 24,6% in 2019. Dit dui daarop dat die opbrengs van die eienaar minder is as die vorige jaar (2018). Die eienaar kry egter redelik goeie rente op sy belegging ondanks die afname in vergelyking met ander alternatiewe beleggings. Hy sal egter moet besluit of dit die risiko werd is. 4 27 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2019) VRAAG 4: SALARISJOERNAAL EN INTERNE BEHEER 4.1.1 SALARISJOERNAAL VAN EC DIENSSTASIE – APRIL 2019 WERKGEWERS AFTREKKINGS WERK- BRUTO NETTO BYDRAES NEMERS SALARIS Pensioen- Medie- SALARIS Pensioen Mediese LBS WVF Totaal WVF fonds sefonds fonds fonds C Can 10 200 816 2 000 1 500 102 4 418 5 782 1 020 102 4 000 B Breeze 10 000 800 1 000 1 250 100 1 350 6 850 1 000 100 2 000 D Dann 12 000 1 200 500 1 800 120 338 8 620 1 200 120 1 000 14 4.1.2 Hoeveel het dit EC Diensstasie in totaal gekos om D. Dan vir April 2019 in diens te neem. R12 000  + R1 200 + R120 + R1 000 = R14 320 12 000 x 10/100 een deel korrek 4 4.1.3 Wat interne beheer betref, wat moet ʼn effektiewe beleid rakende salarisse en lone behels? Noem enige TWEE punte. (a) Daar moet voldoende toesig oor werknemers wees om produktiwiteit te verseker. (b) Daar moet rekords gehou word ten opsigte van elke werknemer rakende: • Ure gewerk, tarief per uur, ens. • Bruto salaris / loon per werk. • Besonderhede van aftrekkings en toepaslike belasting. • Siek, jaarlikse en lang diensverlof beskikbaar en geneem. (c) Alle oortyd moet deur die bestuurder goedgekeur word. (d) Lone/salarisstate moet deur ʼn verantwoordelike beampte korrek gesertifiseer word. (e) Alle salarisse en lone moet in die bankrekening inbetaal word soos deur die werknemer benoem. (f) Alle navrae moet op ʼn deursigtige wyse hanteer word en moet behoorlik gedokumenteer word. Enige twee geldige interne kontroles   Deelpunte vir onduidelike antwoorde 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) REKENINGKUNDE V1 9 4.2 Die volgende salarisskaal is vir J. Jerry opgestel. R288 000 x R14 400 → R 331 200 x R22 600 → R376 400 x R28 400 →R433 200 4.2.1 Wat is Jerry se maandelikse beginsalaris? R288 000  / 12 = R24 000  4.2.2 In watter jaar van diens sal J. Jerry ʼn jaarlikse salaris van R404 800 verdien? In jaar 7  3 25 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 10 Accounting

View all