Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
JUNIE 2019
GRAAD 10
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
VRAAG PUNTE
1 26
2 44
3 40
4 18
5 72
TOTAAL 200
13 bladsye
1
Skip to contentAll 2019 papers %20June%202019%20Answer%20Book_hlayiso.com_--d991f335-91bf-4dff-81aa-ee577f9e42be/v1-da801b41cd7332566c68/card.webp)


%20November%202019%20Answer%20Book_hlayiso.com_--8f29f086-0e89-4fd1-965b-69eb790e84a6/v1-4e2096337ad05b8817fc/card.webp)
%20November%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--78f8df66-5bf9-4073-b3cb-c76eb99c7d79/v1-8752df336d2a428850e8/card.webp)
%20Answer%20Book_hlayiso.com_--5b3cc26c-76bc-4e0c-bc98-ae7f360baf18/v1-b623d496596f982bd0c6/card.webp)
View all


%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a/v1-72e5752a6c7b41803304/card.webp)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8485d01d-96f0-4e55-91d1-eda3bf9fb4fe/v1-83b6ec572882ca0636bc/card.webp)

Accounting Grade 10 Gauteng June 2019 Memo (Afrikaans)
Grade 10 Accounting memorandum from the Gauteng June 2019 (Afrikaans), 13 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Accounting · Grade 10 · Gauteng June · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- Gauteng June
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 286.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
Gauteng June 2019
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
GRAAD 10
VRAAG 1: BEGRIPPE EN KONTANTJOERNALE
1.1 BEGRIPPE
Pas die inligting in KOLOM A by die begrip in KOLOM B. Skryf slegs die letter neer.
KOLOM A KOLOM B
1.1.1 G
1.1.2 D
1.1.3 E
1.1.4 A
1.1.5 B 5
2
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
GRAAD 10
1.2 KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL VAN WATERKLOOF HANDELAARS VIR SEPTEMBER 2018
Ontleding
Dok Dag Besonderhede Fol van Bank Verkope Koste van Debiteure Korting Diverse rekeninge
ontvangste verkope kontrole toegestaan Bedrag Fol Besonderhede
BS 01 L. Lally 80 000 80 000 Kapitaal
92 K. Siwedi 152 152 160 8
93 03 Knysna Bank Bpk 16 600 16 600 16 000 Vaste deposito:
Knysna Bank Bpk
600 Rente op vaste
deposito
KRR 04 Verkope 3 900 3 900 1 950
BS 06 I. Patel 650
KRR 28 Verkope 1 520 1 520 760
# #*
20
* aanvaar Rente Inkomste
# 1 punt vir ten minste 4 uit 6 dokumentnommers korrek
#*1 punt vir ten minste 4 besonderhede korrek
3
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
GRAAD 10
KONTANTBETALINGSJOERNAAL VAN WATERKLOOF HANDELAARS VIR SEPTEMBER 2018
Dok Dag Begunstigde Fol Bank Debiteure- Handels- Krediteure- Korting Lone Diverse Rekeninge
kontrole voorraad kontrole ontvang Bedrag Fol Besonderhede
115 04 Gugu Groothandelaar 2 500 120
BS 05 B. Brown (V/T) 111001
110
116 10 Dada Handelaar 4 140
117 Go-Go Karweiers 300
118 20 Munisipaliteit 870 Water en Elektr.
119 22 Natal Bank 7 000 Lening: Natal Bank
350 Rente op lening
120 27 Kontant 1 980 520 Wisselgeld
BS 30 Knysna Bank Bpk 360 Rente op oortrekking
BS Knysna Bank Bpk 564 Bankkoste
*
*1 punt vir ten minste 6 besonderhede korrek
20
Totale Punte
45
4
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
GRAAD 10
VRAAG 2: ALGEMENE JOERNAAL
2.1 ALGEMENE JOERNAAL VAN DEVAAN WINKELS (Omskrywings nie verlang)
Debiteurekontrole Krediteurekontrole
Datum Besonderhede F Dt Kt Dt Kt Dt Kt
31 Totale a/b 624 316 702 454
Oninbare Skulde N 840
A. Pondor DL 840 840
J. Klop DL 30 30
Korting toegestaan N 30
Handelsvoorraad B 170
Onttrekkings B 170
Handelsvoorraad B 640
Verbruiksgoedere N 640
M. Mokwena DL 210 210
M. Mawema DL 210 210
T. Smith CL 550 550
B. Smith DL 550 550
Ken een punt vir besonderhede en bedrag 864 1 916 1 252 454
Vir beide totale Vir beide totale
Totale Punte
22
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 6
MERK RIGLYNE
VRAAG 3: ALGEMENE GROOTBOEK EN INTERNE KONTROLE
3.1 Voltooi die ontbrekende inligting
A Debiteurekontrole
B KOJ
C Handelsvoorraad
D R57 500
E Koste van verkope
F R50 000
G KBJ
H Krediteurekontrole
I Krediteurekontrole moenie krediteure-afslag aanvaar nie
J KKJ
K Koste van verkope
L R6 000
M AJ
N
R267 000 – R7 000 – R5 000 – R2 000 – R50 000 – R57 500 = R145 500
15
6
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 7
MERK RIGLYNE
3.2.1 Die eienaar het goedere vir eie gebruik geneem. Wat is die
verkoopsprys van die goedere geneem?
R5 000 x 1.6 = R8 000
2
3.2.2 Wat sal die brondokument wees vir die bedrag L, geboekstaaf in
DAJ?
Duplikaat kredietnota.
1
3.3 Lys TWEE interne kontroles om voorraad te beveilig.
Enige aanvaarbare antwoord (2 x 2)
Verdeling van pligte.
Alle aankope moet behoorlike goedgekeur word.
Behoorlike goedkeuring van voorraad uitgereik vanaf stoor.
Gereelde fisiese voorraadopname.
Installeer sekuriteitskameras in die stoorkamer en winkel.
Huur veiligheidswagte om die stoor te monitor.
Voorraad moet in ʼn veilige plek gestoor word.
Een punt vir gedeeltelik korrekte antwoord 4
Totale Punte
22
7
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 8
MERK RIGLYNE
VRAAG 4: DEBITEURE REKONSILIASIE EN INTERNE KONTROLE
4.1 DEBITEUREKONTROLEREKENING
ALGEMENE GROOTBOEK VAN SCHUMANN GROOTHANDELAARS
BALANSSTAAT-REKENINGE AFDELING
Dt DEBITEUREKONTROLE Kt
Mrt 1 Saldo a/b 83 560 00 Mrt 31 Bank en KOJ 266 040 00
[89 560 - korting
6 000] toegestaan
30 Verkope DJ 270 000 00 Debiteure- DAJ 1 930 00
afslag
[1 200 +
210+ 520]
Bank (V/T) KB 300 00 Joernaal- AJ 1 950 00
J krediete
Joernaal- AJ 1 020 00 Saldo o/d 84 960 00
debiete
[720 +
300]
354 880 00 354 880 00
Apr 1 Saldo a/b 84 960 00
1 punt vir alle folios ingevoeg
14
4.2 LYS VAN DEBITEURE OP 31 MAART 2019
NAAM Debiet
Cooper (17 900 – 520) 17 380
Baloyi (16 380 + 2 900 + 300) Een gedeelte 19 580
korrek
Hope (14 400 – 400) 14 000
Smith (21 900 – 2 900) Een gedeelte 19 000
korrek
Williams (18 200– 1 600 – 1 600) Een gedeelte 15 000
korrek
Een gedeelte 84 960
korrek 16
8
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 9
MERK RIGLYNE
4.3 Voorsien EEN rede hoekom jy dink die saldo van die Debiteure-
kontrole rekening moet ooreenstem met die Debiteurelys.
Enige aanvaarbare antwoord
Die debiteurekontrole is ʼn opsomming van die debiteurelys en die
debiteurelys is ʼn opsomming van die debiteuregrootboek.
Beide word voorberei vanaf dieselfde brondokumente (transaksies).
2
4.4 Die eienaar Paul Schumann is bekommerd dat debiteure nie betyds sal
betaal nie. Noem DRIE maatreëls wat in plek gestel kan word om te
verseker dat debiteure betyds betaal.
Enige DRIE aanvaarbare antwoorde (3 x 2)
Bied korting aan vir vroeë vereffenings.
Belas agterstallige rekeninge met rente.
Stuur aanmaningsbriewe.
Stuur SMS’e.
Handig rekeninge oor aan skuld invorderaars.
6
4.5.1 Indien die korting toegestaan R35 720 is, hoeveel is vanaf debiteure
ontvang gedurende Maart?
R266 040 – R35 720 = R230 320
2
4.5.2 Behalwe vir rente gehef, wat anders kan voorkom as joernaaldebiete?
Voorsien EEN item of antwoord.
Enige aanvaarbare antwoord
Oordragte tussen debiteure en krediteure
Herstel van foute
2
4.5.3 Voorsien TWEE moontlike redes vir die debiet van R300 in die
Debiteurekontrolerekening.
Enige TWEE aanvaarbare antwoorde
Terugbetaling aan ʼn debiteur wat oorbetaal het
ʼn Gedishonoreerde tjek 4
Totale Punte
46
9
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 10
MERK RIGLYNE
VRAAG 5: TRANSAKSIE-ONTLEDING
5.1 REKENINGKUNDIGE VERGELYKING
ALGEMENE GROOTBOEK BEDRAG VERGELYKING
Rekening Rekening R B E L
gedebiteer gekrediteer
+
Bv. Donasies Skryfbehoeftes 540 0 0
–
1 Rente uitgawe Krediteurekontrole 36 0 - +
7 Bank Debiteurekontrole 1 400 0 0
+/-
Oninbare skulde Debiteurekontrole 2 600 - - 0
16 Bank Rente-inkomste* 130 + + 0
19 Debiteurekontrole Bank 1 260 0 0
+/-
Debiteurekontrole Korting toegestaan 40 + + 0
25 Kleinkas Bank 480 0 0
+/-
31 Handelsvoorraad Krediteurekontrole 1 530 + 0 +
38
* Aanvaar rente op lopende rekening
10
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 11
MERK RIGLYNE
5.2.1 Wat is die betekenis van V/T? (Verwys na transaksie op die 19de)
Wanneer betaling nie deur die bank gemagtig is nie en die tjek is teruggestuur aan
die begunstigde.
2
5.2.2 Voorsien TWEE redes waarom ʼn bank ʼn tjek mag weier.
Enige twee aanvaarbare antwoorde
Die bedrag in woorde en syfers verskil.
Die tjek is nie geteken nie.
Die tjek is ouer as 6 maande.
Die tjek is vooruitgedateer.
Daar is ʼn fout op die tjek gemaak.
Die trekker het nie voldoende fondse in die bank nie.
Die trekker is oorlede en daar kan nie toegang tot sy rekening verkry word
nie.
4
Totale Punte
44
11
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 12
MERK RIGLYNE
VRAAG 6: BEGRIPPE EN SALARISSE EN LONE
6.1 Dui aan of die volgende bewerings WAAR of ONWAAR is
6.1.1 Waar
6.1.2 Onwaar
6.1.3 Onwaar
6.1.4 Waar
05
6.1.5 Onwaar
6.2 Bereken die ontbrekende bedrae in die Loonjoernaal en Salarisjoernaal
vir Mei 2018.
6.2.1 160 + 240 + 28.74 + 809 = R1 237.74
6.2.2 2 874 – 1 237.74* = R1 636.26 *sien 6.1.1
6.2.3 R28.74
6.2.4 13 261 – 1 480 – 1 450 – 2 111 = R8 220 2 gedeeltes korrek
6.2.5 21 110 – 13 261 = R7 849
6.2.6 R211,10
10
12
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE 13
MERK RIGLYNE
6.3.1 Voorsien die dubbelinskrywing vir die Pensioenfondsbydrae in die
Loonjoernaal.
DEBITEER: Pensioenfondsbydrae OF LoneAanvaar enige een van twee
KREDITEER: Pensioenfonds
2
6.3.2 Die netto salaris bereken in 6.2.5 in die Salarisjoernaal sal oorgeboek word
na die Salarisrekening en watter ander rekening?
Krediteure vir salarisse
1
6.4 Die eienaar Mr Thomas Ndebele het besluit om nie hierdie maand die LBS
bedrag oor te betaal nie omdat hy kontant nodig het, hy sal volgende
maand ʼn dubbele oorbetaling maak. Hoekom is jy teen hierdie besluit
gekant wat hy gemaak het. Voorsien EEN konsekwensie (gevolg) vir
hierdie aksie.
Oneties / Bedrog geld behoort aan SAID.
Konsekwensie
Laat betalingsboete / heffing sal deur SAID gehef word
3
Totale Punte
21
13
Study this subject
Recommended for this subject
%20June%202019%20Answer%20Book_hlayiso.com_--d991f335-91bf-4dff-81aa-ee577f9e42be/v1-da801b41cd7332566c68/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 10 Gauteng June 2019 Addendum (Afrikaans)

Memorandum
Accounting Grade 10 P1 Eastern Cape November 2019 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 10 P2 National November 2019 Memo (Afr)
%20November%202019%20Answer%20Book_hlayiso.com_--8f29f086-0e89-4fd1-965b-69eb790e84a6/v1-4e2096337ad05b8817fc/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 10 P2 Gauteng November 2019 Addendum (Afr)
%20November%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--78f8df66-5bf9-4073-b3cb-c76eb99c7d79/v1-8752df336d2a428850e8/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 10 P2 Gauteng November 2019 QP (Afr)
%20Answer%20Book_hlayiso.com_--5b3cc26c-76bc-4e0c-bc98-ae7f360baf18/v1-b623d496596f982bd0c6/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 10 Gauteng June 2018 Addendum (Afrikaans)
More from Grade 10 Accounting

Question paper and memo
Accounting Grade 10 Limpopo March Test 2026 Paper & Memo

Question paper and memo
Accounting Grade 10 Limpopo June 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Accounting Grade 10 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a/v1-72e5752a6c7b41803304/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 10 Gauteng June 2024 Addendum (Afrikaans)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8485d01d-96f0-4e55-91d1-eda3bf9fb4fe/v1-83b6ec572882ca0636bc/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 10 Gauteng June 2024 Question Paper (Afr)

Question paper and memo