Skip to content

Accounting Grade 10 P2 Gauteng November 2019 Addendum (Afr)

AddendumAccountingGrade 10201910 pages

Grade 10 Accounting Paper 2 addendum from the Gauteng November 2019 (Afrikaans), 10 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2019 GRAAD 10 REKENINGKUNDE VRAESTEL 2 ANTWOORDBOEK NAAM: ___________________________________________________________ VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 TOTAAL 10 bladsye Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 2 GP/November 2019 Graad 10 – Antwoordboek VRAAG 1 1.1 BTW 1.1.1 1.1.2 1.1.3 1.1.4 1.1.5 1.1.6 6 1.2 ETIEK Lewer kommentaar op hierdie voorstel. Verskaf TWEE punte. 4 TOTALE PUNTE 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 3 GP/November 2019 Graad 10 – Antwoordboek VRAAG 2 2.1 Stel ʼn korrekte Debiteurekontrolerekening vir September 2019 op deur van die foute en weglatings in ag te neem. Balanseer die rekening. ALGEMENE GROOTBOEK VAN SUNSHINE HANDELAARS Dt DEBITEUREKONTROLE Kt Bank en 2019 2019 Sept 01 Saldo a/b Sept 30 korting KOJ toegestaan 30 20 2.2 Stel ʼn korrekte lys van Debiteure op vir 30 September 2019. DEBITEUR Debiet Krediet S. Taylor 6 500 P. Africa G. Kruger M. Ahmed R. Dioka P. Hlapa T. Makobo 21 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 4 GP/November 2019 Graad 10 – Antwoordboek 2.3 Bespreek TWEE strategieë wat geïmplementeer kan word om debiteure aan te moedig om hul rekeninge op tyd te vereffen. 4 TOTALE PUNTE 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 5 GP/November 2019 Graad 10 – Antwoordboek VRAAG 3 3.1 Bereken die waardevermindering op toerusting vir die jaar geëindig 28 Februarie 2019. 5 3.2 Bereken die drawaarde (boekwaarde) van toerusting op 28 Februarie 2019. 4 3.3 BATEREGISTER CAT Pick- Datum BATES: 1 Desember 2016 up-Loader aangekoop: Waardevermin- 20% p.j. op Kosprys: R110 000 deringsmetode verminderde saldo REKORD VAN WAARDEVERMINDERING Waardever- Opgehoopte Drawaarde Datum mindering waardevermindering 28 Feb 2018 26 400 28 Feb 2019 5 3.4 Gee EEN rede waarom ʼn vastebateregister ʼn nuttige beheerinstrument vir vaste bates is. 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 6 GP/November 2019 Graad 10 – Antwoordboek 3.5 Noem TWEE interne kontrole maatreëls wat die eienaar in plek kan stel om die misbruik van die voertuig deur die drywer te verminder. 4 TOTALE PUNTE 20 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 7 GP/November 2019 Graad 10 – Antwoordboek VRAAG 4 4.1 Gebruik die volgende inligting en stel die Handelsvoorraad rekening op. Balanseer die rekening. ALGEMENE GROOTBOEK VAN BOOMA HANDELAARS Dt HANDELSVOORRAAD Kt 2019 Maart 1 24 4.2.1 Stel TWEE moontlike redes voor waarom hierdie bedrae van mekaar verskil. 4 4.2.2 Die besigheid koop meer op kontant as op krediet aan. Bewys hierdie stelling deur bedrae (syfers) aan te haal om jou antwoord te staaf. 2 TOTALE PUNTE 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 8 GP/November 2019 Graad 10 – Antwoordboek VRAAG 5 5.1 VERVAARDIGING 5.1.1 (a) (b) (c) 3 5.1.2 Bereken die volgende. Toon berekeninge duidelik. BEREKENINGE ANTWOORD (i) Direkte materiaalkoste per vlieër 4 (ii) Totale fabrieksbokoste vir Oktober 2019 5 (iii) Totale produksiekoste vir Oktober 2019 indien 2 500 vlieërs vervaardig word 7 (iv) Eenheidskoste per vlieër 3 (v) Wat is die persentasie wins wat Dan ontvang per vlieër gedurende Oktober 2019 as die vlieërs teen R155 elk verkoop word? 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 9 GP/November 2019 Graad 10 – Antwoordboek (vi) Verduidelik die verskil tussen vaste- en veranderlike koste. 4 5.2 BEGROTINGS 5.2.1 Wat is die doel met die opstel van ʼn kontantbegroting? 2 5.2.2 Noem TWEE items wat nie in ʼn kontantbegroting sal veskyn nie. 2 5.2.3 Indien kontantverkope 60% van die totale verkope is, bereken die totale verkope vir Januarie. 5 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 10 GP/November 2019 Graad 10 – Antwoordboek 5.2.4 Bereken die kontant oorskot / (tekort) vir Maart. 3 5.2.5 Bereken die banksaldo aan die einde van Maart. 3 TOTALE PUNTE 45 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 10 Accounting

View all