Skip to content

Accounting Grade 10 P2 Gauteng November 2022 QP (Afr)

Question paperAccountingGrade 10202210 pages

Grade 10 Accounting Paper 2 question paper from the Gauteng November 2022 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2022 GRAAD 10 REKENINGKUNDE (VRAESTEL 2) TYD: 2 uur PUNTE: 150 9 bladsye + 1 formuleblad en ʼn antwoordboek van 9 bladsye b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 2 (VRAESTEL 2) GRAAD 10 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies deeglik en volg dit noukeurig. 1. Beantwoord AL die vrae. 2. ʼn Spesiale ANTWOORDBOEK is voorsien waarin ALLE vrae beantwoord moet word. 3. ʼn FORMULEBLAD met finansiële aanwysers is agter aan die vraestel voorsien. Jy mag dit gebruik indien nodig. 4. Toon ALLE bewerkings om deelpunte te verdien. 5. Jy mag ʼn nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik. 6. Jy mag ʼn donker potlood of blou/swart ink gebruik om die vrae te beantwoord. 7. Waar van toepassing, toon ALLE bewerkings tot EEN desimale punt. 8. Skryf netjies en leesbaar. 9. Gebruik die volgende inligting in die onderstaande tabel as ʼn gids wanneer die vraestel beantwoord word. Probeer om NIE daarvan af te wyk nie. TYD VRAAG ONDERWERP PUNTE TOEGEKEN 1 Debiteure Versoening en Interne Beheer 63 50 2 Belasting op Toegevoegde Waarde en Etiek 30 24 3 Vaste Bates en Interne Beheer 25 20 4 Kosterekeningkunde 32 26 TOTAAL 150 120 minute b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 3 (VRAESTEL 2) GRAAD 10 VRAAG 1: DEBITEURE VERSOENING EN INTERNE BEHEER (63 punte; 50 minute) ARAMIS HANDELAARS Die onderstaande inligting het betrekking op Aramis Handelaars vir die periode geëindig 30 Junie 2022. Die besigheid gebruik ʼn 40% winsopslag op kosprys vir alle goedere verkoop. GEVRA: 1.1 Stel ʼn korrekte Debiteurekontrole Rekening vir Junie 2022 op, na in agneming van foute en weglatings. Nota: Toon alle berekeninge in hakies en saldeer die rekening. (20) 1.2 Stel ʼn korrekte debiteurelys vir 30 Junie 2022 op. (26) 1.3 Verduidelik die volgende terme: • Kredietterm (2) • Kredietlimiet (2) 1.4 ʼn Totale korting van R6 219 is toegestaan aan debiteure. Bereken die werklike bedrag wat van debiteure ontvang is in Junie. (3) 1.5 Die persentasie terugsendings deur debiteure beloop 17%. Verskaf TWEE kontrole maatreëls wat geïmplementeer kan word om terugsendings te verminder. (4) 1.6 Gee DRIE punte as advies aan die eienaar om die invorderings van debiteure te verbeter. (6) INLIGTING: ALGEMENE GROOTBOEK VAN ARAMIS HANDELAARS A Dt DEBITEUREKONTROLE Kt 2022 2022 Bank en korting 1 Saldo a/b 216 210 30 KOJ 124 380 Jun Jun toegestaan 30 Verkope DJ 310 920 Debiteureafslag DAJ 55 580 Bank (terug- 600 Joernaalkrediete AJ 1 600 betaling) Joernaal AJ 1 820 Saldo o/b 347 990 debiete 529 550 529 550 2022 1 Saldo a/b 347 990 Jul b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 4 (VRAESTEL 2) GRAAD 10 B DEBITEURELYS OP 30 JUNIE 2022 DEBITEUR Debiet Krediet S. Tylor 80 000 Y. Putin 74 800 G. Krigler 72 400 M. Ahmod 18 900 R. Dire 66 730 P. Hlope 1 800 J. Phillip 7 200 T. Makoe 18 000 338 030 1 800 C Foute en Weglatings i Die Debiteurekontrole se saldo op 1 Junie 2022 is oorstateer met R6 700. ii Die totaal van die Debiteureafslagkolom in die Debiteureafslagjoernaal is met R360 te min opgetel. iii ʼn Kredietfaktuur vir goedere verkoop aan M. Ahmod is nog nie deur die boehhouer geboekstaaf nie. Die kosprys van die goedere verkoop was R3 700. iv Die kredietsaldo in die Debiteuregrootboek van P. Hlope moet oorgedra word na sy rekening in die Krediteuregrootboek. v ʼn Bedrag van R400 wat per EFO ontvang is van G. Krigler, is in die joernaal aangeteken maar nie oorgeboek na sy rekening nie. vi ʼn Kwitansie uitgereik aan S. Tyler vir R19 800 kontant ontvang, is korrek in die hulpjoernaal geboekstaaf, maar is na haar rekening as R18 900 oorgeboek. vii ʼn Inskrywing ten opsigte van goedere op krediet verkoop aan T. Makoe ter waarde van R3 000 is korrek in die Debiteurejoernaal geboekstaaf maar is aan die verkeerde kant van sy rekening geboekstaaf. viii ʼn Betaling van R12 000 ontvang van Y. Putin is korrek in die hulpjoernaal geboekstaaf, maar is foutiewelik in die rekening van R. Dire geboekstaaf. ix Rente van 5% p.j. is gehef op J. Phillip se rekening wat 3 maande agterstallig is. 63 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 5 (VRAESTEL 2) GRAAD 10 VRAAG 2: BELASTING OP TOEGEVOEGDE WAARDE EN ETIEK (30 punte; 24 minute) 2.1 KONSEPTE Dui aan of die volgende stellings Waar of Vals is. Skryf slegs Waar of Vals in jou ANTWOORDBOEK. 2.1.1 Die verskaffing van opvoedkundige dienste is ʼn voorbeeld van ʼn BTW vrygestelde item. 2.1.2 BTW word nie gehef op goedere wat die eienaar vir persoonlike gebruik neem nie. 2.1.3 Bruinbrood en melk is voorbeelde van nulkoers items. 2.1.4 BTW word op salarisse en lone gehef. 2.1.5 ʼn Besigheid met ʼn jaarlikse omset van R50 000 en meer, mag vrywillig as ʼn BTW handelaar registreer. 2.1.6 BTW uitset word gehef op alle belasbare goedere en dienste gelewer. (6) 2.2 BEREKENINGE Voltooi die onderstaande tabel deur die ontbrekende bedrae in jou ANTWOORDBOEK in te vul. No. Bedrag BTW bedrag Bedrag (uitgesluit BTW) (15%) (ingesluit BTW) 2.2.1 A B R2 415 2.2.2 R840 C D 2.2.3 E R6 300 F 2.2.4 R650 R97,50 G (14) 2.3 ETIEK 2.3.1 Verduidelik die verskil tussen belastingontduiking en belastingvermyding. (4) 2.3.2 Jay Zee Handelaars Bokang is die eienaar van Jay Zee Handelaars. Hy skenk goedere ter waarde van R5 000, BTW uitgesluit, aan sy broer se besigheid wat onlangs nog gesukkel het om wins te maak. Hy het die boekhouer opdrag gegee om nie BTW op hierdie transaksie te hef nie. (a) Bokang het oneties opgetree. Verduidelik die aksies wat SAID neem teen die BTW handelaars wat oneties optree. Verskaf TWEE punte. (4) (b) Verskaf EEN rede waarom BTW op hierdie transaksie aan SAID betaal moet word. (2) 30 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 6 (VRAESTEL 2) GRAAD 10 VRAAG 3: VASTE BATES EN INTERNE KONTROLE (25 punte; 20 minute) 3.1 VASTE BATES Die onderstaande inligting het betrekking op Oceano Handelaars vir die finansiële jaar geëindig 28 Februarie 2022. GEVRA: Bereken die ontbrekende bedrae in die Vaste Bate nota. (17) INLIGTING: VASTE BATE NOTA – 28 FEBRUARIE 2022 VOERTUIE TOERUSTING Drawaarde aan die begin van die jaar 152 000 290 000 Kosprys 230 000 3.1.4 Opgelope waardevermindering 3.1.1 (130 000) Bewegings Toevoegings teen kosprys 3.1.2 0 Waardevermindering 3.1.3 3.1.5 Drawaarde aan die einde van die jaar 271 500 3.1.6 Kosprys 380 000 3.1.7 Opgelope waardevermindering (108 500) (173 500) Addisionele inligting en aansuiwerings: Voertuie • Waardevermindering op voertuie word gehef teen 10% p.j. op kosprys. • ʼn Nuwe voertuig is op 1 September 2021 aangekoop. Toerusting • Waardevermindering op toerusting word teen 15% p.j. op die verminderde saldo metode gehef. • Geen toerusting is gedurende die jaar aangekoop nie. b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 7 (VRAESTEL 2) GRAAD 10 3.2 SIZANANI HANDELAARS Selby, die eienaar van Sizanani Handelaars, verskaf gratis aflewering aan alle klante wat in grootmaat koop en binne ʼn 8 kilometer afstand bly. Die verkoopsyfers was die vorige maand laag, maar afleweringskoste het nie afgeneem nie. Hy vermoed dat afleweringskoste hoog is weens privaatgebruik van die besigheid se voertuie. 3.2.1 Verduidelik hoe die besigheid geaffekteer word deur die privaatgebruik van voertuie. Verskaf TWEE punte. (4) 3.2.2 Verskaf interne kontrole maatreëls wat deur die eienaar geïmplementeer moet word om die wanbestuur van roerende, tasbare bates te voorkom. Verskaf TWEE punte. (4) 25 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 8 (VRAESTEL 2) GRAAD 10 VRAAG 4: KOSTEREKENINGKUNDE (32 punte; 26 minute) 4.1 KONSEPTE Kies die korrekte term uit dié tussen hakies. Skryf slegs die korrekte term langs die vraagnommers (4.1.1 tot 4.1.5) in die ANTWOORDBOEK neer. 4.1.1 Direkte arbeid en direkte materiaal wat in die fabriek gebruik is, is gelyk aan die totale (bokoste/primêre koste). 4.1.2 Die salaris van die fabriekskoonmaker is ʼn (direkte/indirekte) arbeidskoste. 4.1.3 Huur van ʼn gebou word beskou as ʼn (fabrieksbokoste/ verspreidingskoste). 4.1.4 Fabrieksbokoste is (direkte/indirekte) vervaardigingsuitgawes wat te doen het met die produksie van klaarprodukte. 4.1.5 ʼn Uitgawe vir fabriekshuur word geboekstaaf as (direkte koste/ fabrieksbokoste). (5) 4.2 Verduidelik die verskil tussen vaste koste en veranderlike koste. (4) 4.3 DAN MALGAS Dan Malgas vervaardig en verkoop vlieërs vir kinders. Die verkoopsprys per vlieër is R155. Hy het 2 500 vlieërs gedurende Oktober vervaardig. ʼn Opsomming van al sy koste vir Oktober 2022 word onderaan verskaf. GEVRA: Voltooi die volgende: 4.3.1 Bereken die direkte materiaalkoste per vlieër vir Oktober 2022. (4) 4.3.2 Bereken die totale fabrieksbokoste vir Oktober 2022. (5) 4.3.3 Bereken die totale produksiekoste vir Oktober 2022 as 2 500 vlieërs geproduseer is. (7) 4.3.4 Bereken die produksiekoste per eenheid. (3) 4.3.5 Bereken die persentasie wins wat Dan Malgas per vlieër gedurende Oktober 2022 verdien het, indien die vlieërs teen R155 elk verkoop word. (4) b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 9 (VRAESTEL 2) GRAAD 10 INLIGTING: Koste per vlieër Materiaal per vlieër R25 Hout per vlieër R5 Lyn per vlieër R5 Lone per voltooide vlieër R50 Koste vir die maand Salaris van fabriekstoesighouer R5 000 Huur van fabriek R8 000 Water en elektrisiteit van die fabriek R2 500 Indirekte materiaalkoste R500 32 TOTAAL: 150 EINDE
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 10 (VRAESTEL 2) GRAAD 10 GRAAD 10 REKENINGKUNDE FINANSIËLE AANWYSER FORMULEBLAD Bruto wins x 100 Netto wins X 100 Bruto wins X 100 Koste van verkope 1 Verkope 1 Verkope 1 Bedryfswins X 100 Bedryfsuitgawes X 100 Verkope 1 Verkope 1 Bedryfsbates : Bedryfslaste (Bedryfsbates – Voorraad) : Bedryfslaste (Handels en ander ontvangbares + Kontant en kontantekwivalente) : Bedryfslaste ___Netto wins__ X 100 Totale bates : Totale laste Eienaarsbelang 1

Study this subject

More from Grade 10 Accounting

View all