Downloaded from hlayiso.com
PROVINSIALE EKSAMEN
NOVEMBER 2022
GRAAD 10
NASIENRIGLYNE
REKENINGKUNDE (VRAESTEL 2)
9 bladsye
NASIENBEGINSELS:
1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ʼn kandidaat nie punte op ʼn ander plek in die vraag
vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen
dubbelpenalisering word toegepas nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte
vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4. Indien ʼn vooraansuiweringsyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie
die metodepunt vir die antwoord nie). Let Wel: As syfers aangedui is in die nasienriglyne vir komponente van
bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe
te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om tussen die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ʼn negatiewe syfer getoon
word nie.
8. 'Bewerking' beteken ‘kontroleer bewerking’. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek. Let wel:
Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, of per memo wees.
9. 'Een deel korrek' beteken 'bewerking en een deel korrek', Waar metodepunte toegeken word vir een deel korrek,
moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word. Indien ʼn metode-
punt verdien is, sal dit beskou word as ‘een deel korrek’.
10. In bewerkings, moet nie punte toeken nie vir bewerking as teller en noemer omgeruil is – hierdie is ook van
toepassing op verhoudings.
11. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat foutief is nie,
ten minste gedeeltelik. Dui aan met ʼn .
12. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe bied buite die memorandum.
Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding
Skip to contentAll 2022 papers %20November%202022%20Answer%20book%20(1)_hlayiso.com_--48ff2aec-0abc-4a3b-be22-f80e9c757fe4/v1-d6bacd6294291fbc7282/card.webp)
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7cbab7d4-9e95-4be4-a588-c44de8a5bc79/v1-a4d2c350ffa503477b58/card.webp)
%202020%20Exemplars%20Answer%20Book_hlayiso.com_--c7540050-925b-4917-b3fa-2dbf55983458/v1-146840a214ce7003aab9/card.webp)
%202020%20Exemplars%20Question%20%20Paper_hlayiso.com_--43c6b624-adc2-4135-a4ab-144be323c754/v1-c743ae789a295a79dae8/card.webp)
%20November%202019%20Answer%20Book_hlayiso.com_--8f29f086-0e89-4fd1-965b-69eb790e84a6/v1-4e2096337ad05b8817fc/card.webp)
%20November%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--78f8df66-5bf9-4073-b3cb-c76eb99c7d79/v1-8752df336d2a428850e8/card.webp)
View all


%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a/v1-72e5752a6c7b41803304/card.webp)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8485d01d-96f0-4e55-91d1-eda3bf9fb4fe/v1-83b6ec572882ca0636bc/card.webp)

Accounting Grade 10 P2 Gauteng November 2022 Memo (Afr)
Grade 10 Accounting Paper 2 memorandum from the Gauteng November 2022 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 10 · Gauteng November · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- Gauteng November
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 209.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 2) GRAAD 10
VRAAG 1: DEBITEUREVERSOENING EN INTERNE BEHEER
1.1 ALGEMENE GROOTBOEK VAN ARAMIS HANDELAARS
Dt DEBITEUREKONTROLE Kt
2022 2022 Bank en
Jun 01 Saldo Jun
a/b 209 510 30 korting KOJ ✓124 380
(216 210✓– 6 700✓) toegestaan
Debiteure-
30 Verkope afslag
DJ 316 100 DAJ 55 940
(310 920✓+ 5 180✓✓) (55 580✓ + 360✓)
Bank Joernaal-
KBJ ✓600 AJ ✓1 600
(Terugbetaling) krediete
Joernaaldebiete
AJ 3 710 Saldo o/b 348 000
(1 820✓+ 1 800✓✓+ 90✓✓)
529 920 529 920
2022
01 Saldo a/b 348 000 20
Jul
1.2 Debiteurelys op 30 Junie 2022
DEBITEUR Debiet Krediet
S. Tyler (80 000 ✓ – 900 ✓✓) 79 100
Y. Putin (74 800 ✓ – 12 000✓) 62 800
G. Krigler (72 400 ✓ – 400✓) 72 000
M. Ahmod Sien verkope in kontrole rekening
24 080
(18 900✓ + 5 180 )
R. Dire (66 730 ✓+ 12 000✓) 78 730
Indien geen
berekeninge
P. Hlope (-1 800 ✓+ 1 800 ✓) 0 getoon nie gee
1 punt vir 0
Sien joernaaldebiete in kontrole rekening
J. Phillip (7 200 ✓+ 90 ) 7 290
T. Makoe (18 000 ✓ + 6 000 ✓✓) 24 000
3 000 (1 punt)+3 000 (1 punt) Een deel korrek 348 000 26
2
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 2) GRAAD 10
1.3 Verduidelik die volgende terme:
Krediet terme
Kredietterm is die tyd wat ʼn debiteur toegelaat word om sy/haar
rekening af te betaal. ✓✓
Kredietlimiet
Kredietlimiet is die maksimum bedrag wat ʼn debiteur mag hê as ʼn
uitstaande saldo. ✓✓OF Die maksimum bedrag wat ʼn debiteer 4
toegelaat word om op krediet aan te koop.
1.4 ʼn Totale korting van R6 219 is toegestaan aan debiteure. Bereken
die werklike bedrag wat van debiteure ontvang is in Junie.
124 380✓ – 6 219✓ = 118 161 Een deel korrek
3
1.5 Die persentasie terugsendings deur debiteure beloop 17%. Verskaf
TWEE kontrole maatreëls wat geïmplementeer kan word om
terugsendings te verminder.
Enige twee geldige antwoorde ✓✓ ✓✓
• Volg bestellings op wat klante bestel het.
• Die kwaliteit van goedere kan ʼn probleem wees. Soek alternatiewe
verskaffers.
• Vind uit wat ander verskaffers vra vir goedere wat normaalweg
teruggestuur word deur klante./Vind goedkoper verskaffers. 4
1.6 Gee DRIE punte as advies aan die eienaar om die invorderings van
debiteure te verbeter.
Enige drie geldige antwoorde ✓✓ ✓✓ ✓✓
• Hef rente op agterstallige rekeninge van debiteure.
• Stuur rekeningstate uit/sms as herinneringe./Stuur
aanmaningsbriewe.
• Bied kortings vir tydige betalings.
6
TOTALE PUNTE
63
3
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 2) GRAAD 10
VRAAG 2: BELASTING OP TOEGEVOEGDE WAARDE EN ETIEK
2.1 KONSEPTE
2.1.1 Waar ✓
2.1.2 Vals ✓
2.1.3 Waar ✓
2.1.4 Vals ✓
2.1.5 Waar ✓
2.1.6 Waar ✓ 6
2.2 BEREKENINGE
A R2 100 ✓✓
B R315 ✓✓
C R126 ✓✓
D R966 ✓✓
E R42 000 ✓✓
F R48 300 ✓✓
G R747,50 ✓✓ 14
2.3 ETIEK
2.3.1 Verduidelik die verskil tussen belastingontduiking en
belastingvermyding.
• Belastingontduiking is die gebruik van onwettige metodes
om minder/geen belasting te betaal. ✓✓
• Belastingvermyding is die gebruik van wettige metodes om
minder belasting te betaal. ✓✓
4
4
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 2) GRAAD 10
2.3.2 (a) Bokang het oneties opgetree. Verduidelik die aksies wat
SAID neem teen die BTW handelaars wat oneties optree.
Verskaf TWEE punte.
Enige twee geldige punte. ✓✓ ✓✓ Ken een punt toe vir
gedeeltelik korrekte antwoord.
• SAID hef boetes op besighede vir nie-nakoming of
belasting ontduiking.
• Tronkstraf vir bedrog van SARS.
• Die Kommissaris kan die besigheid se registrasie
kanselleer indien behoorlike rekeningkundige rekords nie
gehou word nie. 4
(b) Verskaf EEN rede waarom BTW op hierdie transaksie
aan SAID betaal moet word.
Enige een geldige punt. ✓✓ Ken een punt toe vir
gedeeltelik korrekte antwoorde.
• Goedere geskenk aan individue en besighede is
onderhewig aan uitset BTW.
• Uitset BTW word nie gehef op goedere wat geskenk
word aan geregistreerde liefdadigheidsorganisasies nie. 2
TOTALE PUNTE
30
5
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 2) GRAAD 10
VRAAG 3: VASTE BATES EN INTERNE KONTROLE
No. BEREKENINGE ANTWOORD
3.1.1 Opgelope waardevermindering
230 000 – 152 000 R78 000 ✓✓
2
3.1.2 Kosprys van nuwe voertuig
380 000 – 230 000 R150 000✓✓
2
3.1.3 Waardevermindering – voertuie
10
230 000 x = 23 000 ✓ Een deel korrek
100 R30 500
Een deel korrek
10 6
150 000 x x = 7 500 ✓ Een deel korrek Sien 3.1.2
100 12 5
3.1.4 Kosprys van toerusting aan die begin van die jaar
R420 000 ✓✓
290 000 + 130 000
2
3.1.5 Waardevermindering – toerusting
R43 500 ✓✓
15
290 000 x
100
2
3.1.6 Drawaarde aan die einde van die jaar – toerusting
Sien 3.1.5
290 000 – 43 500 246 500 ✓
Een deel korrek
2
6
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 2) GRAAD 10
No. BEREKENINGE ANTWOORD
3.1.7 Kosprys van toerusting – einde van die jaar
Sien 3.1.6
246 500 + 173 500 420 000 ✓
Een deel korrek
OF
Vanaf 3.1.4
420 000 2
3.2.1 Verduidelik hoe die besigheid geaffekteer word deur die
privaatgebruik van voertuie. Verskaf TWEE punte.
Enige twee geldige punte. ✓✓ ✓✓ Ken een punt toe vir gedeeltelik
korrekte antwoord.
• Die besigheid sal meer geld spandeer aan herstel van die voertuie.
• Die besigheid sal meer geld spandeer aan brandstof.
• Die waarde van voertuie sal vinniger depresieer as verwag.
• Die instandhoudingsplan of diensplan sal vinniger verval.
• Die uitgawes van die besigheid sal toeneem en dit sal die wins laat
daal. 4
3.2.2 Verskaf interne kontrole maatreëls wat deur die eienaar
geïmplementeer moet word om die wanbestuur van roerende,
tasbare bates te voorkom. Verskaf TWEE punte.
Aanvaar enige twee geldige punte. ✓✓ ✓✓ Ken een punt toe vir
gedeeltelik korrekte antwoord.
• In en uit teken van voertuie deur persone wat dit neem vir gebruik
om boek te hou van waar voertuie is en deur wie dit gebruik was.
• Die beweging van bates moet in ʼn logboek bygehou word./Teken
kilometers gereis aan en gaan die voertuie na.
• Installeer ʼn sporingstoestel/sisteem in die voertuig om beweging te
monitor. 4
TOTALE PUNTE
25
7
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 2) GRAAD 10
VRAAG 4: KOSTEREKENINGKUNDE
4.1 KONSEPTE
4.1.1 Primêre ✓
4.1.2 Indirekte ✓
4.1.3 Fabrieksbokoste ✓
4.1.4 Indirekte ✓
4.1.5 Fabrieksbokoste ✓ 5
4.2 Verduidelik die verskil tussen vaste koste en veranderlike koste.
Veranderlike koste verander in direkte verhouding tot die hoeveelheid
goedere geproduseer, bv. grondstowwe. ✓✓
Vaste koste bly konstant ongeag die hoeveelheid goedere geproduseer, bv.
huur. ✓✓ 4
4.3 Voltooi die volgende:
No. BEREKENINGE ANTWOORD
4.3.1 Direkte materiaalkoste per vlieër vir Oktober 2022.
25 ✓+ 5 ✓+ 5 ✓ R35
Een deel korrek 4
4.3.2 Totale fabrieksbokoste vir Oktober 2022.
5 000 ✓ + 8 000 ✓ + 2 500 ✓ + 500 ✓ R16 000
Een deel korrek
5
8
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 2) GRAAD 10
No. BEREKENINGE ANTWOORD
4.3.3 Totale produksiekoste vir Oktober 2022 indien
2 500 vlieërs geproduseer is.
85 twee punte Een deel korrek 228 500
(35 Sien 4.3.1 + 50 ✓) x 2 500 ✓ = 212 500 ✓
Een deel korrek
Sien 4.3.2 +16 000
7
4.3.4 Produksie koste per eenheid.
228 500 Sien 4.3.3/2 500 ✓ 91,40
Een deel korrek
3
4.3.5 Die persentasie wins wat Dan Malgas per vlieër
gedurende Oktober 2022 verdien het, indien die
vlieërs teen R155 elk verkoop word.
69,6% OR
155 ✓ – 91,40 x 100 70%
91,40 1 Een deel korrek
4
TOTALE PUNTE
32
TOTAAL: 150
9
Study this subject
Recommended for this subject
%20November%202022%20Answer%20book%20(1)_hlayiso.com_--48ff2aec-0abc-4a3b-be22-f80e9c757fe4/v1-d6bacd6294291fbc7282/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 10 P2 Gauteng November 2022 Addendum (Afr)
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7cbab7d4-9e95-4be4-a588-c44de8a5bc79/v1-a4d2c350ffa503477b58/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 10 P1 Gauteng November 2022 QP (Afr)
%202020%20Exemplars%20Answer%20Book_hlayiso.com_--c7540050-925b-4917-b3fa-2dbf55983458/v1-146840a214ce7003aab9/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 10 P2 Gauteng November 2020 Addendum (Afr)
%202020%20Exemplars%20Question%20%20Paper_hlayiso.com_--43c6b624-adc2-4135-a4ab-144be323c754/v1-c743ae789a295a79dae8/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 10 P2 Gauteng November 2020 QP (Afr)
%20November%202019%20Answer%20Book_hlayiso.com_--8f29f086-0e89-4fd1-965b-69eb790e84a6/v1-4e2096337ad05b8817fc/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 10 P2 Gauteng November 2019 Addendum (Afr)
%20November%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--78f8df66-5bf9-4073-b3cb-c76eb99c7d79/v1-8752df336d2a428850e8/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 10 P2 Gauteng November 2019 QP (Afr)
More from Grade 10 Accounting

Question paper and memo
Accounting Grade 10 Limpopo March Test 2026 Paper & Memo

Question paper and memo
Accounting Grade 10 Limpopo June 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Accounting Grade 10 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a/v1-72e5752a6c7b41803304/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 10 Gauteng June 2024 Addendum (Afrikaans)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8485d01d-96f0-4e55-91d1-eda3bf9fb4fe/v1-83b6ec572882ca0636bc/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 10 Gauteng June 2024 Question Paper (Afr)

Question paper and memo