Skip to content

Accounting Grade 10 P2 Gauteng November 2022 Addendum (Afr)

AddendumAccountingGrade 1020229 pages

Grade 10 Accounting Paper 2 addendum from the Gauteng November 2022 (Afrikaans), 9 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2022 GRAAD 10 REKENINGKUNDE (VRAESTEL 2) ANTWOORDBOEK NAAM VAN SKOOL: NAAM VAN LEERDER: TOTALE GEMODEREERDE VRAAG PUNTE VERDIEN PUNTE PUNTE 1 63 2 30 3 25 4 32 TOTAAL 150 9 bladsye b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 2 (VRAESTEL 2) GRAAD 10 VRAAG 1: DEBITEURE VERSOENING EN INTERNE BEHEER 1.1 ALGEMENE GROOTBOEK VAN ARAMIS HANDELAARS Dt DEBITEUREKONTROLE Kt 20 1.2 Debiteurelys op 30 Junie 2022 DEBITEUR Debiet Krediet S. Tyler Y. Putin G. Krigler M. Ahmod R. Dire P. Hlope J. Phillip T. Makoe 26 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 3 (VRAESTEL 2) GRAAD 10 1.3 Verduidelik die volgende terme: Krediet terme Kredietlimiet 4 1.4 ʼn Totale korting van R6 219 is toegestaan aan debiteure. Bereken die werklike bedrag wat van debiteure ontvang is in Junie. 3 1.5 Die persentasie terugsendings deur debiteure beloop 17%. Verskaf TWEE kontrole maatreëls wat geïmplementeer kan word om terugsendings te verminder. 4 1.6 Gee DRIE punte as advies aan die eienaar om die invorderings van debiteure te verbeter. 6 TOTALE PUNTE 63 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 4 (VRAESTEL 2) GRAAD 10 VRAAG 2: BELASTING OP TOEGEVOEGDE WAARDE EN ETIEK 2.1 KONSEPTE 2.1.1 2.1.2 2.1.3 2.1.4 2.1.5 2.1.6 6 2.2 BEREKENINGE A B C D E F G 14 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 5 (VRAESTEL 2) GRAAD 10 2.3 ETIEK 2.3.1 Verduidelik die verskil tussen belastingontduiking en belastingvermyding. 4 2.3.2 (a) Bokang het oneties opgetree. Verduidelik die aksies wat SAID neem teen die BTW handelaars wat oneties optree. Verskaf TWEE punte. 4 (b) Verskaf EEN rede waarom BTW op hierdie transaksie aan SAID betaal moet word. 2 TOTALE PUNTE 30 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 6 (VRAESTEL 2) GRAAD 10 VRAAG 3: VASTE BATES EN INTERNE KONTROLE No. BEREKENINGE ANTWOORD 3.1.1 Opgelope waardevermindering 2 3.1.2 Kosprys van nuwe voertuig 2 3.1.3 Waardevermindering – voertuie 5 3.1.4 Kosprys van toerusting aan die begin van die jaar 2 3.1.5 Waardevermindering – toerusting 2 3.1.6 Drawaarde aan die einde van die jaar – toerusting 2 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 7 (VRAESTEL 2) GRAAD 10 No. BEREKENINGE ANTWOORD 3.1.7 Kosprys van toerusting – einde van die jaar 2 3.2.1 Verduidelik hoe die besigheid geaffekteer word deur die privaatgebruik van voertuie. Verskaf TWEE punte. 4 3.2.2 Verskaf interne kontrole maatreëls wat deur die eienaar geïmplementeer moet word om die wanbestuur van roerende, tasbare bates te voorkom. Verskaf TWEE punte. 4 TOTALE PUNTE 25 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 8 (VRAESTEL 2) GRAAD 10 VRAAG 4: KOSTEREKENINGKUNDE 4.1 KONSEPTE 4.1.1 4.1.2 4.1.3 4.1.4 4.1.5 5 4.2 Verduidelik die verskil tussen vaste koste en veranderlike koste. Veranderlike koste Vaste koste 4 4.3 Voltooi die volgende: No. BEREKENINGE ANTWOORD 4.3.1 Direkte materiaalkoste per vlieër vir Oktober 2022. 4 4.3.2 Totale fabrieksbokoste vir Oktober 2022. 5 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 9 (VRAESTEL 2) GRAAD 10 No. BEREKENINGE ANTWOORD 4.3.3 Totale produksiekoste vir Oktober 2022 indien 2 500 vlieërs geproduseer is. 7 4.3.4 Produksiekoste per eenheid. 3 4.3.5 Die persentasie wins wat Dan Malgas per vlieër gedurende Oktober 2022 verdien het, indien die vlieërs teen R155 elk verkoop word. 4 TOTALE PUNTE 32 TOTAAL: 150 EINDE

Study this subject

More from Grade 10 Accounting

View all