Skip to content

Accounting Grade 10 Gauteng June 2023 Memo (Afrikaans)

MemorandumAccountingGrade 1020239 pages

Grade 10 Accounting memorandum from the Gauteng June Exam 2023 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2023 GRAAD 10 NASIENRIGLYNE REKENINGKUNDE 9 bladsye Nasienbeginsels: 1. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het. 2. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is. 3. Indien ʼn voor-aansuiweringsyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie) Let Wel: As syfers in die memo vir komponente of bewerkings aangedui is, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie. 4. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 5. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer. 6. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ʼn negatiewe syfer getoon word nie. 7. Waar metode punte toegeken word vir bewerking, moet die redelikheid van die antwoord nagegaan word en minstens een deel moet korrek wees voor die punt toegeken word. 8. Bewerking beteken ‘kontroleer bewerking’. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en een deel korrek. Let wel: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ wees, of per memo. 9. Met die toekenning van metode punte, maak seker dat die kandidate nie volpunte kry vir enige items wat foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met ʼn . 10. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe bied buite die memorandum. 11. Kodes: f = vreemde items; p = plasing/aanbieding 1
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE GRAAD 10 VRAAG 1: AARP KONSEPTE EN TRANSAKSIE ONTLEDING 1.1 KONSEPTE PAS KOLOM A BY KOLOM B KOLOM A KOLOM B 1.1.1 D  1.1.2 E  1.1.3 B  1.1.4 C   1.1.5 F 5 1.2 ONTLEDING VAN TRANSAKSIES Algemene Grootboek Vergelyking Rekening Rekening Bedrag B E L Gedebiteer Gekrediteer b.v. Skryfbehoeftes Bank R3 000 0 - + A Bank Verkope R91 000 0 + - Koste van Handelsvoorraad R65 000 - - 0 verkope B Onttrekkings Handelsvoorraad R15 000 - - 0 Krediteure - + C Bank R13 500 0 0 kontrole - Krediteure- Korting ontvang  R1 500 0 + - kontrole Vaste Deposito: D Bank R50 000 - 0 - NBS Bank Rente op vaste Bank * R5 000 0 + - deposito  E Bankkoste Bank R 550 0 - + Rente op Bank R700 0 - + oortrokke bank Handels- F Krediteurekontrole R38 000 + 0 + voorraad * Aanvaar enige redelike verskil tussen leerder se antwoord en R55 000 50 TOTALE PUNTE 55 2
Downloaded from hlayiso.com VRAAG 2: KONSEPTE EN SALARISJOERNAAL 2.1 KONSEPTE 2.1.1 Verduidelik die verskil tussen salarisse en lone. Gee ʼn punt vir elke geldige antwoord.   Salarisse  Salarisse word maandeliks betaal.  ʼn Salaris is ʼn vaste bedrag wat maandeliks verdien word. Lone  Lone word weekliks betaal.  Lone verdien word bereken volgens die aantal ure gewerk. 2 2.1.2. Aan watter staatsdepartement word die volgende betaal? Suid-Afrikaanse Inkomstediens  LBS: Aanvaar SAID/SARS WVF: Departement van Arbeid  2 3
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE GRAAD 10 2.2.1 SALARISJOERNAAL VAN HAIRCUT 100 VIR DESEMBER 2022 Aftrekkings Basiese Totale Totale Netto Naam Bonus Pensioen- Mediese salaris Verdienste LBS WVF aftrekkings salaris fonds fonds B. Makumo 10 000 10 000  20 000  900  1 000  1 000  100  3 000  17 000 J. Abrahams 12 000  10 800  22 800  1 300  1 200  1 100  120  3 720  19 080 T. Khumalo 12 000 0  12 000  1 300  1 200  1 100  120 3 720  8 280 Totaal Werkgewerbydraes Totale Naam Pensioen Mediese WVF bydraes Fonds fonds B. Makumo * 1 500 * 2 000 100  3 600 J. Abrahams  1 800  2 200 120  4 120 T. Khumalo  1 800  2 200 120  4 120 Totaal 41 * gee Vir pensioenfonds bedrag x 1,5 Vir mediese fonds bedrag x 2 TOTALE PUNTE 45 4
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE GRAAD 10 VRAAG 3: ALGEMENE JOERNAAL EN GROOTBOEKREKENINGE ALGEMENE JOERNAAL VAN VICIOUS HANDELAARS OP 28 FEBRUARIE 2023 Debiteure- Krediteure- No Dag Besonderhede Dt Kt kontrole kontrole Dt Kt Dt Kt 28 Totale 3 800 960 1 050 170 A L. Dlamini 25  25 Rente op agterstallige  25 debiteure B Herstelwerk 6 500 Grond en geboue 6 500 C Marie Handelaars 600 600 Mario Brothers 600 600 D Debiteure afslag 8 600 J.P. Morgan 8 600 8 600 E G. Hansen 900 900 Oninbare skuld verhaal 900 F Oninbare skuld 3 780 A.B. Villiers  3 780  3 780 G J. Michil 750 750 J. Michil 750 750 H Ray Verskaffers 4 500 4 500 Ray Handelaars 4 500 4 500 Gee ʼn punt vir korrekte besonderhede en bedrag 4 700 13 340 7 800 6 920 Gee een metode punt vir ʼn minimum van twee totale TOTALE PUNTE 30 5
Downloaded from hlayiso.com VRAAG 4: ALGEMENE GROOTBOEK EN INTERNE KONTROLE ALGEMENE GROOTBOEK VAN MANINGI HANDELAARS VIR FEBRUARIE 2023 4.1.1 DEBITEUREKONTROLE Bank en Feb 1 Saldo a/b  67 800 Feb 28 KBJ * 65 500 korting  28 Verkope Debiteure DJ 135 900 DAJ 17 100 afslag  Joernaal- Joernaal AJ 3 800 AJ 960 debiete krediete  Saldo o/b 123 940 207 500 207 500 Mar 1 Saldo *Aanvaar diverse rekeninge a/b 123 940 - 1 punt indien folio verwysings nie ingeskryf is nie 14 4.1.2 HANDELSVOORRAAD Koste van Feb 1 Saldo a/b 173 200 Feb 28 KOJ 156 000 verkope  KBJ Koste van Bank   80 000 DJ 90 600 verkope  Koste van Krediteure- 69 000 verkope  DAJ 11 400 kontrole  KAJ Krediteure AJ o/b  84 300 Saldo 33 300 kontrole  348 900 348 900 Saldo *Aanvaar diverse rekeninge Mar 1 a/b  33 300 - 1 punt indien folio verwysings nie ingeskryf is nie 16 6
Downloaded from hlayiso.com 4.2 INTERNE KONTROLE 4.2.1 Ray is bekommerd oor die voorraad syfers. Hy vermoed dat daar werknemers is wat van die besigheid steel. Verskaf berekeninge om sy bekommernis te staaf. Berekeninge Antwoord 85 000 + 75 000 – 63 000 – 89 000 8 000  een deel korrek Aanvaar rekening of Waarde van vermiste 2 handelsvoorraadrekening. items 4.2.2 Verskaf TWEE interne kontrole maatreëls wat implementeer moet word om voorraad teen diefstal te beskerm. Enige TWEE aanvaarbare antwoorde  Een punt vir gedeeltelik korrekte antwoorde  Gereelde en willekeurige fisiese voorraadopnames.  Bestel kleiner hoeveelhede, maar meer gereeld.  Verbeter fisiese sekuriteit bv. kontroles by ingang/sekuriteitkameras.  Verdeling van pligte – ontvangs van voorraad, betalings en voorraadhouding moet deur verskillende persone gedoen word om die risiko van diefstal te verminder. 4  Ewekansige oudits op voorraad moet gereeld uitgevoer word. 4.2.3Lewer kommentaar op die terugsendings van goedere deur klante. Verskaf syfers om jou antwoord te staaf. Watter kontrolemaatreëls moet in plek gesit word deur die besigheid? Kommentaar Geldige kommentaar Syfers   Die persentasie terugsendings van goedere is hoog in vergelyking met totale verkope, 12% terugsendings. (Aanvaar totale verkope is R39 000 en terugsendings is hoog teen R4 680) Kontrolemaatreëls Enige een aanvaarbare antwoord  een punt vir gedeeltelik korrekte antwoorde  Die besigheid moet verseker dat die korrekte goedere by klante afgelewer word/aflewering moet ooreenstem met bestelling geplaas.  Verpakking van goedere moet verbeter om enige beskadiging van goedere te voorkom.  Indien swak kwaliteit die rede vir terugsendings is, moet oorweeg om van verskaffer te verander.  Ontwerp ʼn beleid vir terugsendings (bv. terugsendings binne 14 dae).  Goedere moet nagegaan/gekontroleer word vir skade voor dit aan die klant oorhandig word. 4 TOTALE PUNTE 40 7
Downloaded from hlayiso.com VRAAG 5: KREDITEURE REKONSILIASIES EN INTERNE KONTROLE 5.1.1 KREDITEURE REKONSILIASIES ALGEMENE GROOTBOEK VAN KAGISO HANDELAARS BALANSSTAAT REKENINGE AFDELING KREDITEUREKONTROLE Feb 28 Bank en Korting KBJ 33 200 Feb 1 Saldo b/d 6 830 ontvang  (30 800 + 2 400) (8 330 - 1 500) Krediteure- KAJ 5 460 28 Totale Aankope AJ  48 220 afslag (48 400 – 180) (4 800 + 360 + 300) Joernaaldebiete AJ 450 Joernaalkrediete AJ 580 Saldo o/b 16 520 55 630 55 630 Mar 1 Saldo a/b  16 520 15 KREDITEURELYS VAN KAGISO HANDELAARS OP 28 FEBRUARIE 2023 NAAM Krediet S. Mvelase (7 500 - 2 400)  5 100 M. Pillay (3 800 – 250 – 250) of – 500 Een deel korrek  3 300 P. George (2 850 – 850 )  2 000 R. Mokoena (6 300 -180  –) kontroleer kontrolerek Een deel korrek  6 120 16 520 11 8
Downloaded from hlayiso.com 5.1.2 Watter maatreëls behoort implementeer te word om te voorkom dat daar betaal word vir goedere wat nooit deur die besigheid ontvang word nie? Verskaf TWEE punte. Enige twee aanvaarbare antwoorde   een punt vir gedeeltelik korrekte antwoorde  Alle aankope van goedere moet deur ʼn senior personeellid gemagtig word.  Goedere ontvang moet gekontroleer word met die aankoopbestelling, faktuur en afleweringsnota.  Ontvangs van goedere vanaf verskaffers, berging van goedere en rekordhouding van goedere moet deur verskillende persone hanteer word. 4 (Ken een punt toe vir verdeling van pligte.) TOTALE PUNTE 30 TOTAAL: 200 9

Study this subject

More from Grade 10 Accounting

View all