Skip to content

Accounting Grade 10 P1 Gauteng June 2023 QP (Afr)

Question paperAccountingGrade 10202311 pages

Grade 10 Accounting Paper 1 question paper from the Gauteng June Exam 2023 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2023 GRAAD 10 REKENINGKUNDE TYD: 2½ uur PUNTE: 200 11 bladsye + ʼn antwoordboek van 9 bladsye b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 2 GRAAD 10 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Antwoord al die vrae in die ANTWOORDBOEK wat voorsien is. 3. Toon ALLE berekeninge om deelpunte te verdien. 4. Nie-programmeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 5. Jy mag blou of swart ink gebruik om die vrae te beantwoord. 6. Waar van toepassing, toon ALLE berekeninge tot EEN desimale punt. 7. Skryf netjies en leesbaar. 8. Gebruik die inligting in die onderstaande tabel as ʼn riglyn wanneer die vraestel beantwoord word. Poog om NIE hiervan af te wyk Nie. Vraag Onderwerp Punte Tyd 1 AARP Konsepte en Transaksie Ontleding 55 40 minute 2 Konsepte en Salarisse 45 34 minute 3 Algemene Joernaal en Grootboekrekeninge 30 23 minute Algemene Grootboekrekeninge en Interne 4 40 30 minute Kontrole 5 Krediteure Rekonsiliasie en Interne Kontrole 30 23 minute Totaal 200 150 minute b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 3 GRAAD 10 VRAAG 1: AARP KONSEPTE EN ONTLEDING VAN TRANSAKSIES (55 punte; 40 minute) 1.1 AARP KONSEPTE Pas KOLOM A by KOLOM B. Skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommer (1.1.1 tot 1.1.5) in die ANTWOORDBOEK. KOLOM A KOLOM B A Finansiële rekords wat voorberei is, moet 1.1.1 Besigheidsentiteit dieselfde rekeningkundige beginsels handhaaf regdeur rekeningkundige periodes. B Bankkoste en rente op oortrokke bank word 1.1.2 Paring apart in die boeke getoon. C Die markwaarde van die grond en geboue is 1.1.3 Wesentlikheid R4 000 000. Die oorspronklike kosprys in die finansiële rekords is R800 000. D Voorraad geneem deur die eienaar vir eie 1.1.4 Historiese koste gebruik word as onttrekkings in die boeke van die besigheid getoon. E Die koste van verkope moet in dieselfde finansiële periode as die ooreenstemmende 1.1.5 Lopende saak bedrag gegenereer uit verkoop van goedere getoon word. F Handelsvoorraad word getoon as R100 000 in die finansiële rekords, al kan dit slegs vir R75 000 in die voorsienbare toekoms verkoop word. (1 x 5) (5) 1.2 ONTLEDING VAN TRANSAKSIES Die transaksies verskyn in die boeke van Naidoo Handelaars. Die besigheid handhaaf ʼn bruto wins opslag van 40% op kosprys. GEVRA: Ontleed die onderstaande transaksies volgens die tabel voorsien in die ANTWOORDBOEK. Die eerste transaksie is vir jou as ʼn voorbeeld gedoen. (50) LET WEL: Aanvaar dat die banksaldo ongunstig vir al die transaksies is. Voorbeeld: Koop skryfbehoeftes vir kontant, R3 000. b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 4 GRAAD 10 TRANSAKSIES: A. Verkoop goedere vir kontant aan klante, R91 000. B. Die eienaar het voorraad ter waarde van R15 000 geneem vir eie gebruik. C. Betaal J.A. Gupta, ʼn krediteur, R13 500 per EFO, nadat ʼn korting van 10% afgetrek is. D. Ontvang R55 000 van NBS Bank. Dit is vir die vaste deposito wat verval het plus rente. Die vaste deposito is 12 maande gelede aangegaan teen ʼn rentekoers van 10% p.j. E. Die bankstaat ontvang van BB Bank aan die einde van die maand, toon die volgende:  Kontantdeposito fooie R350  Administrasie fooie R200  Rente op ongunstige banksaldo R700 F. Koop handelsware van J.A. Gupta, ʼn krediteur, vir R40 000 en ontvang ʼn 5% handelskorting. 55 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 5 GRAAD 10 VRAAG 2: KONSEPTE EN SALARISJOERNAAL (45 punte; 34 minute) 2.1 KONSEPTE 2.1.1 Verduidelik die verskil tussen salarisse en lone. (2) 2.1.2 Aan watter staatsdepartemente word die volgende betaal?  LBS  WVF (2) 2.2 SALARISJOERNAAL HAIRCUT 100 Haircut 100 is ʼn salon en word besit deur Nick Heyward. Hy het onlangs die besigheid begin en het hulp gevra rakende salarisse. GEVRA: 2.2.1 Gebruik die onderstaande inligting onderstaande om die Salarisjoernaal vir Desember 2022 op te stel. (41) INLIGTING A: Salaris inligting vir Desember 2022 Besonderhede B. Makumo J. Abrahams T. Khumalo Basiese salaris ? R12 000 R12 000 100% van 90% van Bonus maandelikse basiese maandelikse Geen salaris basiese salaris Aftrekkings S. Makua J. Murray K. Mashaba LBS R 900 R1 300 R1 300 First Pensioen 10% van basiese 10% van 10% van Fonds salaris basiese salaris basiese salaris R1 000 op basiese salaris van R10 000, en ʼn verdere 5% word KG Mediese gebruik om mediese aftrekking te bereken vir alle bedrae bo fonds R10 000. 1% van basiese salaris 1% van basiese 1% van basiese WVF salaris salaris INLIGTING B: Werkgewersbydraes vir die maand van Desember, is soos volg:  Aan die pensioenfonds R1,50 vir elke R1 afgetrek van die werknemer.  Aan die mediese fonds R2 vir elke R1 afgetrek van die werknemer.  Aan die WVF op ʼn rand tot rand basis. 45 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 6 GRAAD 10 VRAAG 3: ALGEMENE JOERNAAL EN GROOTBOEKREKENINGE (30 punte; 23 minute) VICIOUS HANDELAARS Die inligting voorsien is onttrek uit die rekeningkundige rekords van Vicious Handelaars op 28 Februarie 2023. Die besigheid gebruik ʼn winsopslag van 50% op kosprys. GEVRA: Boekstaaf die onderstaande transaksies in die Algemene Joernaal. Redes hoef nie gegee te word nie. (30) Transaksies vir die maand, Februarie 2023: A. Hef rente teen 10% p.j. op L. Dlamini, ʼn debiteur, se agterstallige rekening. Sy saldo van R1 500 is twee maande agterstallig. B. ʼn Gebou is herstel teen R6 500. Die bedrag is foutiewelik na die Grond- en Gebouerekening oorgeboek. C. Korting van R600 ontvang van Marie Handelaars is foutiewelik na die rekening van ʼn krediteur, Mario Brothers, geboekstaaf. Stel die fout reg. D. ʼn Kredietnota is uitgereik aan J.P. Morgan, ʼn debiteur, vir goedere teruggestuur deur hom vir R8 600. Die inskrywing is weggelaat uit die rekords. E. Ontvang R900 van G. Hansen, ʼn debiteur wie se rekening voorheen afgeskryf is. Die inskrywing is in die Debiteurekontrole rekening in die KOJ ingeskryf en so oorgeboek. Stel die fout reg. F. Ontvang ʼn EFO vir R2 520 van ʼn debiteur, A.B. Villiers, wat ʼn dividend van 40 sent uit elke rand wat hy die besigheid skuld, is. Die geld ontvang is behoorlik in die Kontantontvangstejoernaal geboekstaaf. Skryf die res af. G. Plaas ʼn kredietsaldo van R750 van J. Michil in die Debiteuregrootboek oor na sy rekening in die Krediteuregrootboek. H. 25% van die goedere wat die besigheid gekoop het vir R18 000, is teruggestuur aan Ray Verskaffers, ʼn krediteur. Die terugsendings is foutiewelik in die krediteuregrootboek van Ray Handelaars geboekstaaf. b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 7 GRAAD 10 VRAAG 4: ALGEMENE GROOTBOEK EN INTERNE KONTROLE (40 punte; 30 minute) 4.1 ALGEMENE GROOTBOEK Die inligting voorsien het betrekking op die finansiële rekords van Maningi Handelaars vir die maand geëindig 28 Februarie 2023. Die besigheid gebruik ʼn winsopslag van 50% op kosprys. GEVRA: Stel die volgende rekeninge in die algemene grootboek op: 4.1.1 Debiteurekontrole (14) 4.1.2 Handelsvoorraad (16) Skryf folio verwysings in en saldeer die grootboekrekeninge behoorlik. INLIGTING A: Die volgende saldo’s verskyn in die boeke op 1 Februarie 2023: Debiteurekontrole R67 800 Krediteurekontrole R80 600 Handelsvoorraad R173 200 INLIGTING B: Kontantontvangstejoernaal vir Februarie 2023 Koste van Debiteure- Korting Diverse Bank Verkope verkope kontrole toegestaan rekeninge 290 500 234 000 156 000 ? 10 000 1 000 Kontantbetalingsjoernaal vir Februarie 2023 Handels- Krediteure- Korting Diverse Bank Skryfbehoeftes voorraad kontrole ontvang rekeninge 433 900 80 000 355 500 4 000 1 500 900 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 8 GRAAD 10 Debiteurejoernaal vir Februarie 2023 Verkope Koste van verkope ? 90 600 Debiteure Afslagjoernaal vir Februaie 2023 Debiteure afslag Koste van verkope 17 100 ? Krediteurejoernaal vir Februarie 2023 Krediteure- Handels- Diverse Toerusting Verbruiksgoedere kontrole voorraad rekeninge 258 600 84 300 150 000 24 000 300 Krediteure Afslagjoernaal vir Februarie 2023 Krediteure- Handels- Diverse Toerusting Skryfbehoeftes kontrole voorraad rekeninge 81 000 ? 10 000 1 500 500 Algemene Joernaal vir Februarie 2023 Debiteurekontrole Krediteurekontrole Dt Kt Dt Kt 3 800 960 1 050 170 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 9 GRAAD 10 4.2 INTERNE KONTROLE RAINBOW HANDELAARS Die onderstaande inligting is onttrek uit die boeke van Rainbow Furnishers, wat besit word deur Ray Ndlovu. GEVRA: Verwys na die onderstaande inligting wat voorsien is en beantwoord die vrae wat volg. 4.2.1 Ray is bekommerd oor die voorraadsyfers. Hy vermoed dat daar werknemers is wat van die besigheid steel. Verskaf berekeninge om sy bekommernis te staaf. (Verwys na Inligting A.) (2) 4.2.2 Voorsien TWEE interne kontrole maatreëls wat implementeer moet word om die voorraad teen diefstal te beskerm. (4) 4.2.3 Lewer kommentaar op die terugsendings van goedere deur klante. Verskaf syfers om jou antwoord te staaf. Watter kontrolemaatreëls moet in plek gesit word deur die besigheid? (4) (Verwys na Inligting B.) INLIGTING A Saldo’s en transaksies wat handelsvoorraad beïnvloed Beginsaldo R85 000 Handelsvoorraad aankope gedurende die maand 75 000 Koste van goedere verkoop gedurende die maand 63 000 Eindsaldo 89 000 INLIGTING B Opsomming van transaksies met betrekking tot verkope en debiteure Saldo (1 Maart 2023) R19 220 Kredietverkope 21 000 Totale verkope 39 000 Verkoopprys van goedere teruggestuur deur klante 4 680 Bank (bedrag ontvang van debiteure gedurende die maand) 22 480 Saldo (31 Maart 2023) 15 060 40 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 10 GRAAD 10 VRAAG 5: KREDITEURE REKONSILIASIE EN INTERNE KONTROLE (30 punte; 23 minute) 5.1 KREDITEURE REKONSILIASIE KAGISO HANDELAARS Die onderstaande inligting vir Februarie 2023 voorsien het betrekking op die boeke van Kagiso Handelaars. GEVRA: 5.1.1 Gebruik die onderstaande inligting om die Krediteurekontrolerekeninge met die krediteurelys reg te stel en te rekonsilieer. (26) 5.1.2 Die interne ouditeur van Kagiso Handelaars, het fakture van verskaffers identifiseer wat nie ooreenstem met die inskrywings in die voorraadrekords van die besigheid nie. Hy vermoed dat sommige goedere nie by die besigheid afgelewer is nie. Watter maatreëls behoort implementeer te word om te voorkom dat daar betaal word vir goedere wat nie deur die besigheid ontvang word nie? Verskaf TWEE punte. (4) INLIGTING: A: ALGEMENE GROOTBOEK VAN KAGISO HANDELAARS KREDITEUREKONTROLE Feb Bank en korting KBJ 30 800 Feb Saldo a/b 8 330 28 ontvang 28 Krediteure afslag KAJ 4 800 Totale aankope KJ 48 400 Joernaalkrediete AJ 580 Joernaaldebiete AJ 450 Saldo o/b 21 000 57 180 57 180 Mar Saldo a/b 21 000 1 B. KREDITEURELYS Krediet S. Mvelase 7 500 M. Pillay 3 800 G. George 2 850 R. Mokoena 6 300 20 450 b.o.
Downloaded from hlayiso.com ADDISIONELE INLIGTING: (i) Die beginsaldo in die krediteurekontrole rekening is te veel met R1 500. (ii) Die bedrag vir goedere gekoop van R. Mokoena is foutiewelik geboekstaaf as R6 750 in die boeke. Die korrekte syfer verskyn op die faktuur, R6 570. (iii) ʼn Bedrag van R2 400 is oorgeplaas na S. Mvelase per EFO. Die transaksie is nog nie geboekstaaf in die boeke van die besigheid nie. (iv) ʼn Debietnota uitgereik aan R. Mokoena vir R360 is nog nie in die joernaal aangeteken nie, maar is oorgeboek na sy rekening in die Krediteuregrootboek. (v) P. George is R850 betaal. Die transaksie is korrek aangeteken in die joernaal maar nie oorgeboek na sy grootboekrekening nie. (vi) ʼn Debietnota van R250 gestuur aan M. Pillay is aangeteken as aankope in sy grootboekrekening. Hierdie transaksie is korrek in die joernaal aangeteken. (vii) Die totale van die Krediteureafslagjoernaal is te min met R300 en is so oorgeboek. 30 TOTAAL: 200 EINDE

Study this subject

More from Grade 10 Accounting

View all