Skip to content

Accounting Grade 10 P1 Gauteng November 2023 Memo (Afr)

MemorandumAccountingGrade 1020236 pages

Grade 10 Accounting Paper 1 memorandum from the Gauteng November Exam 2023 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2023 GRAAD 10 NASIENRIGLYNE REKENINGKUNDE (VRAESTEL 1) 6 bladsye NASIENBEGINSELS: 1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ʼn kandidaat nie punte op ʼn ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering word toegepas nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir daardie item verdien het. 3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is. 4. Indien ʼn vooraansuiweringsyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in aggeneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer. 7. Waar stafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ʼn negatiewe syfer getoon word nie. 8. Bewerking beteken 'kontroleer bewerking'. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek. Nota: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ volgens kandidaat se berekeninge (indien geldig) of volgens memo. 9. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking moet die nasiener die redelikheid van die antwoord kontroleer en ten minste een deel moet korrek wees alvorens ʼn punt toegeken word. 10. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat gedeeltelik foutief is nie. 11. Wees bedag daarop dat kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum kan verskaf. 12. Kodes: F = vreemde item; P = plasing/aanbieding. 1
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE (VRAESTEL 1) NASIENRIGLYNE GRAAD 10 VRAAG 1: AARP KONSEPTE EN ONTLEDING VAN TRANSAKSIES 1.1 AARP KONSEPTE 1.1.1 D ✓ 1.1.2 C ✓ 1.1.3 A ✓ 1.1.4 B ✓ 4 1.2 ONTLEDING VAN TRANSAKSIES ALGEMENE GROOTBOEK BEDRAG VERGELYKING Rekening gedebiteer Rekening gekrediteer R B E L Vb. Skryfbehoeftes Bank 2 000 - - 0 1.2.1 Toerusting Krediteurekontrole ✓ ✓ 10 000 +✓ 0 +✓ +✓ 1.2.2 Bank ✓ Debiteurekontrole ✓ 4 750 0 0 _✓ Korting toegestaan ✓ Debiteurekontrole ✓ ✓ 250 _✓ +✓ 0 1.2.3 Bank Verkope✓ ✓✓4 500 +✓ +✓ 0 Koste van verkope Handelsvoorraad ✓ 3 000 _✓ _✓ 0 1.2.4 Onttrekkings ✓ Handelsvoorraad 850 _✓ _✓ 0 1.2.5 Krediteurekontrole ✓ Handelsvoorraad ✓✓ 1 710 _✓ 0 _✓ 29 TOTAAL 33 2
Downloaded from hlayiso.com VRAAG 2: STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE 2.1 STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE VAN SEBENZA HANDELAARS VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2023 Verkope (588 000 – 6 800) ✓✓ 581 200 Koste van verkope ✓ (420 000) Bruto wins 4  161 200 Ander bedryfsinkomste  49 750 Kommissie inkomste 10 150 Huur inkomste (36 200 ✓ + 3 400✓✓)  39 600 Bruto bedryfsinkomste 6  210 950 Ander bedryfsuitgawes  (139 855) Salarisse 43 500 Skryfbehoeftes 3 320 Advertensies 2 300 Water en elektrisiteit (19 100 + 1 830) ✓✓ 20 930 Versekering (12 500 – 1 980 ✓✓)  10 520 Verpakkingsmateriaal (7 100 – 1 950) ✓✓ 5 150 Oninbare skuld (4 800 + 600) ✓ 5 400 Donasies ✓✓ 1 800 Bankkoste (4 200 + 260) ✓ 4 460 Handelsvoorraadtekort (44 000✓ – 1 800 ✓- 41 000✓)  1 200 Waardevermindering (28 000 ✓+ 12 810 ✓✓+ 465✓✓)  41 275 Bedryfswins 25  71 095 Rente inkomste (1 620✓ + 540 ✓✓ + 220✓)  2 380 Wins voor rente uitgawe  73 475 Rente uitgawe (117 300 + 46 200 -150 000) ✓✓ (13 500) Netto wins vir die jaar 9  59 975 44 TOTAAL 44 3
Downloaded from hlayiso.com VRAAG 3: NOTAS EN STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE 3.1 3.1.1 EIENAARSEKWITEIT BEDRAG Kapaitaalsaldo op 01 Junie 2022 ✓ 3 000 000 Addisionele kapitaalbydrae ✓ 100 000 Netto wins ✓ 170 000 Onttrekkings (200 000 + 40 000) ✓✓ (240 000) Kapitaalsaldo op 31 Julie 2023 Bewerking  3 030 000 6 3.1.2 HANDELS EN ANDER BETAALBARES BEDRAG Handelskrediteure  420 500 (530 000 ✓ – 112 500 ✓✓ + 3 000✓) Pensioenfonds (19 000 + 1 500 ✓+ 3 000 ✓✓)  23 500 Mediesefonds (17 000✓ + 1 300 ✓ + 1 300 ✓)  19 600 Opgelope uitgawe ✓6 000 Inkomste vooruitontvang ✓12 000 SAID – LBS (51 000 + 2 100) ✓53 100 Krediteure vir salarisse #✓10 100 Bewerking  544 800 20 # Bedrag moenie R15 000 oorskrei nie. 3.2 STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE SOOS OP 31 JULIE 2023 EKWITEIT EN LASTE EKWITEIT 3 030 000 Eienaarsekwiteit sien 3.1.1  3 030 000 NIE-BEDRYFSLASTE 180 000 Lening: SWYS Bank  180 000 (240 000 ✓ – 60 000 ✓) BEDRYFSLASTE  606 800 Handels- en ander betaalbares  544 800 Korttermyn deel van lening  60 000 Oortrokke bank (105 000 ✓ – 100 000 ✓ – 3 000✓)  2 000 TOTALE EKWITEIT EN LASTE EB + NBL + BL  3 816 800 12 TOTAAL 38 VRAAG 4: KONSEPTE EN VERTOLKING VAN FINANSIËLE STATE 4.1 KONSEPTE 4
Downloaded from hlayiso.com 4.1.1 Onwaar ✓ 4.1.2 Waar ✓ 4.1.3 Waar ✓ 3 4.2 Bereken die finansiële aanwysers soos op 28 Februarie 2023: 4.2.1 Bereken die winsopslag persentasie. 156 000 ✓ 100  520 000 ✓ 1 30%  Een deel korrek 3 4.2.2 Bereken die netto wins op verkope. 81 000 ✓ 100  676 000 ✓ 1 12%  Een deel korrek 3 4.2.3 Bereken die bedryfsverhouding. 490 000 ✓ : 220 200 ✓ 2,2:1  Een deel korrek 3 4.2.4 Bereken die vuurproefverhouding. 490 000 ✓ – 200 000 ✓ : 220 200 ✓ OF 165 000 + 125 000 : 220 200 4 290 000 twee punte 1,3: 1  Een deel korrek 4.2.5 Bereken die opbrengs op eienaarsekwiteit. 81 120 ✓ 100  2 ✓ (550 000 ✓+ 500 000 ) 1 ✓ 1 1 050 000 2 punte 525 000 3 punte = 15,5% of 15,45% of 15%  Een deel korrek (Moenie 16% aanvaar nie) 5 5
Downloaded from hlayiso.com 4.2.6 James Milan is nie gelukkig met die beheer oor uitgawes nie. Haal EEN finansiële aanwyser aan met syfers om sy bekommernis te ondersteun. Finansiële aanwyser en kommentaar ✓✓ neiging en syfers ✓ Bedryfsuitgawes is swak beheer en het gestyg van 9% tot 14,2% of met 5,2 basispunte of met 57,8% (Aanvaar 58% en 57,77%) 3 4.2.7 Lewer kommentaar op likiditeit van die besigheid. Haal TWEE finansiële aanwysers aan en voorsien syfers om jou antwoord te ondersteun. Haal aanwysers aan ✓ ✓ Neiging en syfers ✓ ✓ • Die bedryfsverhouding het effens gedaal van 2,8:1 tot 2,2:1. Sien 4.2.3 4 • Vuurproefverhouding het gedaal van 1,5:1 tot 1,3:1. Sien 4.2.4 4.2.8 Millan Verskaffers het ʼn winsopslag beleid van 40% op alle handelsware. Die eienaar is bekommerd dat die besigheid nie die winsopslag behaal nie. Voorsien TWEE redes waarom die besigheid nie die beoogde winsopslag bereik nie. Twee geldige redes ✓ ✓ • Te veel korting was toegestaan aan klante. • Die foutiewe winsopslag was gebruik. • Die besigheid was forseer om goedere teen afslag pryse te verkoop om kompeterend te bly. • Daar is ʼn laer vraag na goedere wat deur die besigheid verkoop 2 word. 4.2.9 Noem of Milan Verskaffers gelukkig behoort te wees met die % opbrengs op ekwiteit. Gee TWEE redes vir jou antwoord. Haal die finansiële aanwysers en relevante syfers aan. Antwoord: Ja ✓ Redes of finansiële aanwysers ✓ ✓ neiging en syfers ✓ ✓ • % opbrengs op gemiddelde ekwiteit styg van 12,8% tot 15,5%. • % opbrengs op gemiddelde ekwiteit is hoër as die rente op vaste deposito van 9%. Sien 4.2.5 5 TOTAAL 35 TOTAAL: 150 6

Study this subject

More from Grade 10 Accounting

View all