Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 10
NOVEMBER 2018
REKENINGKUNDE V1
PUNTE: 150
TYD: 2 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en ʼn 10-bladsy antwoordeboek.
Skip to contentAll 2018 papers 
%20%20November%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4b8d0bc6-19b5-452f-b16a-e5ed591af939/v1-69c5814af643a16ec3d9/card.webp)


%20November%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f14911e9-01d5-4d01-a046-64f1da8f6087/v1-2b7e1d5ee9d7c8a0ccc0/card.webp)
%202020%20Exemplars%20Question%20Paper_hlayiso.com_--c1d2e056-7097-4c64-86d4-2be619f15f6a/v1-b6fcd0b556190c393474/card.webp)
View all


%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a/v1-72e5752a6c7b41803304/card.webp)

%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--51dbb645-1089-4ac1-a5ca-1eacf8d53a3c/v1-358734154f155825fae9/card.webp)
Accounting Grade 10 P1 Eastern Cape November 2018 QP (Afr)
Grade 10 Accounting Paper 1 question paper from the Eastern Cape November 2018 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 10 · Eastern Cape November · 2018 · Afrikaans. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2018
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 389.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
Eastern Cape November 2018
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2018)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur en volg dit noukeurig.
1. Beantwoord AL die vrae.
2. ʼn Spesiale ANTWOORDEBOEK word voorsien waarin jy AL die vrae moet
beantwoord.
3. Toon ALLE bewerkings om deelpunte te verdien.
4. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
5. Jy mag ʼn donker potlood of blou/swart ink gebruik om die vrae te beantwoord.
6. Alle bewerkings moet tot EEN desimale plek getoon word, waar van toepassing.
7. ʼn Uiteensetting van die vrae word voorsien. Probeer om by die voorgestelde tyd
vir die beantwoording van elke vraag te hou.
VRAAG 1: 35 punte; 30 minute
Onderwerp van vraag: Hierdie vraag integreer:
Finansiële rekeningkunde
Rekeningkundige konsepte,
• Rekeningkundige konsepte
Ontleding van transaksies
• Rekeningkundige vergelyking
VRAAG 2: 35 punte; 30 minute
Onderwerp van vraag: Hierdie vraag integreer:
Finansiële rekeningkunde
• Hulpjoernaal
Etiek, Loonjoernaal, Interne
Bestuur van hulpbronne
beheer
• Etiek
• Bestuur van arbeid
VRAAG 3: 40 punte; 30 minute
Onderwerp van vraag: Hierdie vraag integreer:
Finansiële rekeningkunde
Notas tot finansiële state, • Notas tot finansiële state; Balansstaat
Balansstaat Bestuur van hulpbronne
• Bestuur van bates
VRAAG 4: 40 punte; 30 minute
Onderwerp van vraag: Hierdie vraag integreer:
Finansiële rekeningkunde
Rekeningkundge konsepte, • Konsepte; Interpretasie van finansiële state
Interpretasie van finansiële state Bestuur van hulpbronne
• Beheer van terugsendings, fondse en wins
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Please turn over
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) REKENINGKUNDE V1 3
FORMULEBLAD GRAAD 10
Bruto wins 100
X
Verkope 1
Bruto wins 100
X
Koste van verkope 1
Netto wins 100
X
Verkope 1
Bedryfsuitgawes 100
X
Verkope 1
Bedryfswins 100
X
Verkope 1
Netto wins 100
X
Eienaarsbelang 1
Bedryfsbates : Bedryfslaste
(Bedryfsbates - voorraad) : Bedryfslaste
Totale bates : Totale laste
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2018)
VRAAG 1: REKENINGKUNDIGE KONSEPTE EN REKENINGKUNDIGE
VERGELYKING
(35 punte; 30 minute)
1.1 REKENINGKUNDIGE KONSEPTE
Kies die regte antwoord uit die alternatiewe voorsien. Skryf slegs die letter (A–D)
langs die nommer (1.1.1–1.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer. byvoorbeeld
1.1.6 D
1.1.1 Telefoon is ʼn ... rekening.
A balansstaat
B bate
C uitgawe
D inkomste (1)
1.1.2 Persone wat aan die besigheid geld skuld, staan bekend as ...
A debiteure.
B krediteure.
C bankiers.
D groothandelaars. (1)
1.1.3 Watter van die volgende is nie ʼn nie-bedryfsbate nie?
A Grond en geboue
B Handelsvoorraad
C Voertuie
D Toerusting (1)
1.1.4 Wins gegenereer deur die besigheid sal altyd ... vermeerder.
A eienaarsbelang
B bates
C krediteure
D kontant (1)
1.1.5 Watter brondokument word gebruik om goedere wat op krediet
aangekoop is, aan te teken?
A Oorspronklike faktuur
B Duplikaat faktuur
C Kwitansie
D Tjekteenblad (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Please turn over
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) REKENINGKUNDE V1 5
1.2 REKENINGKUNDIGE VERGELYKING
Die bankrekening het ʼn gunstige saldo, tensy anders aangedui.
GEVRA:
Ontleed die gegewe transaksies. Noem die interne brondokument; die
algemene grootboekrekening om te debiteer en krediteer asook die invloed
van die transaksie op die rekeningkundige vergelyking.
INLIGTING:
1.2.1 Die eienaar het sy kapitaalbydrae verhoog deur ʼn elektroniese oordrag
van R180 000 na die onderneming se lopende rekening te maak.
1.2.2 Koop ʼn rekenaar by DD Tegnologie. Reik ʼn tjek ter waarde van R3 800
uit.
1.2.3 Verkoop goedere op rekening aan W Willie vir R2 800. ʼn 25%
winsopslag op kosprys is toegepas.
1.2.4 Koop goedere op rekening by NZ Handelaars vir R6 000 min 15%
handelskorting.
1.2.5 Ontvang ʼn tjek van W Willie (sien nr. 1.2.3) na aftrekking van 5% korting.
Die bank het ʼn ongunstige saldo. (30)
35
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2018)
VRAAG 2: ETIEK, INTERNE BEHEER EN LOONJOERNAAL
35 punte; 30 minute
ETIEK
2.1 Kies ʼn stelling uit KOLOM B wat by die etiese beginsel in KOLOM A pas. Skryf
slegs die letter (A–G) langs die nommer (2.1.1–2.1.5) in die ANTWOORDEBOEK
neer.
BEGINSEL STELLING
2.1.1 Dissipline A Die vermoë om voort te gaan as ʼn lonende
besigheid
2.1.2 Leierskap B Deelname aan sosiale- en ekonomiese
welsynsprojekte
2.1.3 Regverdigheid C Opregte toewyding en ʼn goeie werk etiek
2.1.4 Volhoubaarheid D Die regte van verskeie groepe word
gerespekteer
2.1.5 Verantwoordelik E Beskikbaarstel van beleidsdokumente oor die
heid hantering van moreel sensitiewe sake
F Van elke personeellid word verwag om
verantwoordelikheid te aanvaar vir sy/haar
dade
G ʼn Kultuur van goeie etiese beginsels begin met
die stel van ‘n voorbeeld (5)
2.2 Lees die paragraaf en beantwoord die vrae wat volg.
KLEIN BESIGHEDE MISLUK IN DIE BETALING VAN LEEFBARE LONE
‘Meer as ʼn derde van Suid-Afrika se klein besighede betaal hul werknemers
minder as die minimum loon (soos bepaal deur die regering). Dit is gebaseer op
ʼn ondersoek by 1 744 werkplekke in hierdie sektor waar bevind is dat slegs 65%
aan die vereistes voldoen het.’
2.2.1 Waarom stel die regering minimum lone vas? (2)
2.2.2 Beskou jy die optrede van hierdie besighede as eties? Motiveer jou
antwoord. (3)
2.3 INTERNE BEHEER EN LOONJOERNAAL
Super Skoon Skoonmaak Dienste is ʼn klein besigheid wat skoonmaakdienste
lewer aan ander besighede in die Nelson Mandela Metropool.
Super Skoon Skoonmaak Dienste het onlangs klagtes ontvang van verskeie
kliënte. Daar word beweer dat die skoonmakers dikwels in die kleedkamers
vergader en daar rook en dat hul produktiwiteit nie op standaard is nie.
GEVRA:
2.3.1 B Mills is gereeld laat vir werk en loop vroeg op ʼn Vrydag. Watter stappe
kan die eienaar van Super Skoon Skoonmaak Dienste doen om te verhoed
dat dit ʼn gewoonte van sy personeel word? (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Please turn over
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) REKENINGKUNDE V1 7
2.3.2 Noem TWEE interne beheermaatreëls wat die eienaar van Super Skoon
Skoonmaak Dienste kan implementeer in reaksie op die klagtes ontvang
oor rook in publieke areas en die swak produktiwiteit van sy personeel. (4)
2.3.3 Stel die Loonjoernaal vir die week geëindig 26 Oktober 2018 op. (18)
INLIGTING:
A Uittreksel uit die bywoningsregister op 26 Oktober 2018.
BYWONING WERKNEMER N KUNENE A XAXA B MILLS
TYD IN 07:00 08:00 08:30
TYD UIT 12:00 13:00 12:00
MAANDAG
TYD IN 13:00 14:00 13:00
TYD UIT 17:00 17:00 16:00
TYD IN 06:00 08:00 08:00
TYD UIT 12:00 13:00 12:00
DINSDAG
TYD IN 13:00 14:00 13:00
TYD UIT 17:00 17:00 17:00
TYD IN 06:00 08:00 08:30
TYD UIT 12:30 13:00 12:00
WOENSDAG
TYD IN 13:30 14:00 13:00
TYD UIT 17:00 17:00 16:00
TYD IN 07:00 08:00 08:00
TYD UIT 13:00 13:00 12:00
DONDERDAG
TYD IN 14:00 14:00 13:00
TYD UIT 18:00 17:00 17:00
TYD IN 08:00 08:00 08:00
TYD UIT 12:00 13:00 14:00
VRYDAG
TYD IN 13:00 14:00 -
TYD UIT 16:00 17:00 -
TOTALE URE GEWERK: 45 40 35
B Super Skoon Skoonmaak Dienste pas die volgende toe:
• Gewone loontarief, R20/h
• Gewone werkweek, 40 uur
• Oortydtarief, 1,5 maal die normale loontarief
Aftrekkings:
• LBS – 18% van bruto loon
• WVF – 1% van bruto loon
• Wees Seker Pensioenfonds – 8% van basiese loon
Bydraes:
• WVF – 1% van bruto loon
• Pensioenfonds – R2 vir R1 basis
35
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2018)
VRAAG 3: NOTAS TOT DIE FINANSIËLE STATE EN BALANSSTAAT
40 punte; 30 minute
Die inligting voorsien het betrekking op Wêreldwye Handelaars vir die finansiële jaar tot
28 Februarie 2018.
GEVRA:
TOON ALLE BEWERKING OM DEEPUNTE TE VERDIEN.
3.1 Stel die volgende notas tot die finansiële state op:
• Vaste bates (10)
• Voorraad (3)
• Handels- en ander ontvangbares (4)
• Handels- en ander betaalbares (6)
3.2 Stel die Balansstaat op 28 Februarie 2018 op. (17)
INLIGTING:
Voor-aansuiweringsproefbalans op 28 Februarie 2018
Balansstaatrekeninge-afdeling Debiet Krediet
Kapitaal 205 546
Onttrekkings 35 000
Grond en geboue 150 000
Voertuie 85 000
Toerusting 50 000
Opgehoopte waardevermindering: Voertuie 25 260
Opgehoopte waardevermindering: Toerusting 20 200
Vaste Deposito: Oostelike Bank (9% p.j.) 25 000
Debiteurekontrole 26 882
Bank 15 000
Handelsvoorraad 31 440
Wisselgeld 600
Kleinkas 300
Lening: Bid Bank (8,5% p.j.) 120 000
Krediteurekontrole 32 860
Nominale rekeninge-afdeling
Verkope 433 900
Koste van verkope 245 819
Debiteure-afslag 2 680
Huurinkomste 38 000
Rente op lening 6 990
Fooi-inkomste 70 235
Advertensies 8 384
Salarisse en lone 155 000
Telefoon 3 995
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Please turn over
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) REKENINGKUNDE V1 9
Water en elektrisiteit 3 385
Versekering 12 000
Skryfbehoeftes 3 459
Oninbare skuld 4 557
Bankkoste 2 988
Korting toegestaan 2 455
Korting ontvang 2 260
Rente op vaste deposito 889
Afleweringskoste 3 766
Oninbare skulde ingevorder 550
874 700 874 700
Aansuiwerings en addisionele inligting:
1. Die vaste deposito is op 1 Julie 2017 vir ʼn tydperk van vier jaar belê. Maak
voorsiening vir die uitstaande rente.
2. Die leningsooreenkoms bepaal dat paaiemente van R20 000 jaarliks op
31 Augustus betaal word. Suiwer die rente aan.
3. Langeni Handelaars huur sedert 1 Julie 2017 kantoorruimte. Huur is tot
einde April 2018 ontvang.
4. Volgens ʼn fisiese voorraadopname is die volgende voorhande:
• Handelsvoorraad 31 918
• Skryfbehoeftes 315
5. Waardevermindering vir die jaar is as volg:
• Voertuie teen 20% per jaar op die verminderde saldo metode. ʼn
Voertuig met ʼn kosprys van R40 000 is op 1 September 2017
aangekoop en korrek aangeteken.
• Toerusting teen 15% per jaar op kosprys.
6. Gedurende die jaar is ʼn ekstra stoorkamer teen ʼn koste van R20 000
aangebou. Hierdie transaksie is aangeteken.
40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2018)
VRAAG 4: REKENINGKUNDIGE KONSEPTE EN ONTLEDING EN VERTOLKING VAN
FINANSIËLE STATE 40 punte; 30 minute
4.1 REKENINGKUNDIGE KONSEPTE
Kies die regte woord uit die lys voorsien vir elk van die stellings gegee.
Likiditeit; solvensie; winsgewendheid; opbrengs op belegging
4.1.1 Hoe doeltreffend ʼn onderneming is.
4.1.2 Of die eienaarsbelang elders beter beloon sal word.
4.1.3 Hoe stabiel die onderneming is om op die langtermyn te kan oorleef.
4.1.4 Of die onderneming in staat is om sy korttermyn-skuld te betaal. (4)
INTERPRETASIE VAN FINANSIËLE STATE
4.2 SWIFT HANDELAARS
Die onderstaande inligting verwys na Swift Handelaars op 28 Februarie 2018.
Vergelykende syfers van die vorige jaar word voorsien.
GEVRA:
ʼn Formuleblad is voorsien.
Alle bewerkings moet tot EEN desimale plek getoon word.
Bereken die volgende verhoudings vir 2018 en lewer kommentaar soos aangedui:
4.2.1 Bedryfsverhouding (6)
4.2.2 Vuurproefverhouding (3)
4.2.3 Vergelyk hierdie resultate met dié van 2017 en lewer kommentaar oor die
likiditeit van die onderneming. (4)
4.2.4 Bereken die opbrengs op gemiddelde eienaarsbelang. (6)
4.2.5 Behoort die eienaar met hierdie opbrengs tevrede te wees? Motiveer jou
antwoord. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Please turn over
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) REKENINGKUNDE V1 11
INLIGTING:
Kapitaal (1 Maart 2017) 400 000
Netto wins 90 000
Handelsvoorraad 46 500
Krediteure 26 000
Onttrekkings 70 000
Debiteure 33 000
Oortrokke bank 24 000
Wisselgeld 2 500
Bedryfsverhouding (2017) 2:1
Vuurproefverhouding (2017) 1,5 : 1
4.3 LS REKENAARS
GEVRA:
4.3.1 Bereken die winsopslag persentasie vir 2018. (3)
4.3.2 Gee TWEE redes vir die afwyking van die winsopslag teiken van 40%. (4)
4.3.3 Die winsopslag vir 2017 was 50%. Watter invloed het die verandering in
winsopslag op die besigheid gehad? Haal syfers aan om jou antwoord te
ondersteun. (2)
4.3.4 LS Rekenaars spandeer minder op nasionale advertensies en fokus nou
op plaaslike advertensies. Was hierdie besluit tot hul voordeel? Haal
syfers aan om jou antwoord te ondersteun. (3)
4.3.5 Watter persentasie van verkope word aan salarisse en lone spandeer? (2)
INLIGTING:
2018 2017
Verkope 810 000 645 000
Koste van verkope 600 000
Bruto wins 210 000 215 000
Winsopslag teiken 40% 50%
Advertensies 30 000 55 000
Salarisse en lone 64 800
Netto wins 150 000 136 000
40
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Accounting Grade 10 P2 Eastern Cape November 2018 QP (Afr)
%20%20November%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4b8d0bc6-19b5-452f-b16a-e5ed591af939/v1-69c5814af643a16ec3d9/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 10 P1 Gauteng November 2018 QP (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 10 P2 Eastern Cape November 2018 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 10 P1 Eastern Cape November 2019 Memo (Afr)
%20November%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f14911e9-01d5-4d01-a046-64f1da8f6087/v1-2b7e1d5ee9d7c8a0ccc0/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 10 P2 Gauteng November 2018 QP (Afr)
%202020%20Exemplars%20Question%20Paper_hlayiso.com_--c1d2e056-7097-4c64-86d4-2be619f15f6a/v1-b6fcd0b556190c393474/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 10 P1 Gauteng November 2020 QP (Afr)
More from Grade 10 Accounting

Question paper and memo
Accounting Grade 10 Limpopo March Test 2026 Paper & Memo

Question paper and memo
Accounting Grade 10 Limpopo June 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Accounting Grade 10 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a/v1-72e5752a6c7b41803304/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 10 Gauteng June 2024 Addendum (Afrikaans)

Question paper and memo
Accounting Grade 10 KZN March Test 2024 Paper & Memo
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--51dbb645-1089-4ac1-a5ca-1eacf8d53a3c/v1-358734154f155825fae9/card.webp)
Memorandum