Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 10
NOVEMBER 2018
REKENINGKUNDE V2
PUNTE: 150
TYD: 2 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye en ʼn 10-bladsy antwoordeboek.
Skip to contentAll 2018 papers 

%20November%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f14911e9-01d5-4d01-a046-64f1da8f6087/v1-2b7e1d5ee9d7c8a0ccc0/card.webp)
%20November%202018%20Answer%20Book_hlayiso.com_--8d8cb60e-3f2f-4118-ad72-a1ff618c16bf/v1-1298a5e644c6bf8f1e75/card.webp)

%20%20November%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4b8d0bc6-19b5-452f-b16a-e5ed591af939/v1-69c5814af643a16ec3d9/card.webp)
View all


%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a/v1-72e5752a6c7b41803304/card.webp)

%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--51dbb645-1089-4ac1-a5ca-1eacf8d53a3c/v1-358734154f155825fae9/card.webp)
Accounting Grade 10 P2 Eastern Cape November 2018 QP (Afr)
Grade 10 Accounting Paper 2 question paper from the Eastern Cape November 2018 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 10 · Eastern Cape November · 2018 · Afrikaans. Question paper, 7 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2018
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 7
- File size
- 235.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 7
This exam
Eastern Cape November 2018
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2018)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur en volg dit noukeurig.
1. ’n Spesiale ANTWOORDEBOEK word voorsien waarin jy AL die vrae moet
beantwoord.
2. Toon ALLE bewerkings om deelpunte te verdien.
3. Jy mag ’n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
4. Jy mag ’n donker potlood of blou/swart ink gebruik om die vrae te beantwoord.
5. Alle bewerkings moet tot EEN desimale plek getoon word, waar van toepassing.
6. ’n Uiteensetting van die vrae word voorsien. Probeer om by die voorgestelde
tyd vir die beantwoording van elke vraag te hou.
VRAAG 1: 25 punte; 20 minute
Onderwerp van die vraag: Hierdie vraag integreer:
Finansiële rekeningkunde
BTW konsepte
Interne beheer, BTW
Bestuur van hulpbronne
Beheer van kontant en voorraad
VRAAG 2: 45 punte; 35 minute
Onderwerp van die vraag: Hierdie vraag integreer:
Bestuursrekeningkunde
Kosteberekeninge; Interne Berekening van produksiekoste
beheer Bestuur van hulpbronne
Beheer van grondstowwe en goedere-in-bewerking
VRAAG 3: 25 punte; 20 minute
Onderwerp van die vraag: Hierdie vraag integreer:
Bestuursrekeningkunde
Konsepte
Begroting
Begroting
Beheer van kostes
VRAAG 4: 55 punte; 45 minute
Onderwerp van die vraag: Hierdie vraag integreer:
Rekonsiliasie; Algemene Bestuur van hulpbronne
grootboek Beheer van debiteure en handelsvoorraad
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Please turn over
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) REKENINGKUNDE V2 3
VRAAG 1: INTERNE BEHEER EN BTW (25 punte; 20 minute)
1.1 INTERNE BEHEER
Lees die onderstaande scenario en beantwoord die vrae wat volg.
Die graad 10-leerders van Lennox Hoër bedryf ’n klein snoepwinkel by die skool
tydens pouses. Die groep van vyf help mekaar by die winkel. Hulle teken alles
wat hulle doen aan. Die voorraad word in ’n kas, sonder ’n slot, in die
Rekeningkunde onderwyser se klas gehou. Die kontant is in ’n skoeneboks in
dieselfde kas gebêre. Twee weke na die begin van die projek was hulle baie
ontsteld toe hulle ontdek dat die voorraad en kontant verdwyn het. Hulle het ’n
graad 12 Rekeningkunde leerder gevra om na hul boeke te kyk en te bepaal
hoeveel hulle verlies is.
1.1.1 Die graad 12-leerder tree op as hul (interne / eksterne) ouditeur. (2)
1.1.2 Maak ’n aanbeveling van DRIE beheermaatreëls of -prosedures wat
geïmplementeer kan word om die voorraad en kontant teen diefstal te
beskerm. (12)
1.2 BTW STELLINGS
Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is.
1.2.1 BTW is betaalbaar aan SAID.
1.2.2 BTW inset is toegevoegde waarde belasting betaalbaar deur kliënte.
1.2.3 Enige onderneming met verkope meer as R200 000 moet as ʼn BTW-
handelaar registreer.
1.2.4 Om die armes te help, word sekere basiese voedsel en ander
noodsaaklike items met ’n nul-koers belas.
1.2.5 Meeste besighede merk hul handelsvoorraad teen ’n verkoopprys wat
BTW insluit.
1.2.6 BTW is betaalbaar wanneer BTW-uitset die BTW-inset oorskry. (6)
1.3 BTW ONTLEDING
Ontleed die volgende items deur ’n kruis (x) in die toepaslike kolom te maak.
GOEDERE / DIENSTE 15% BTW 0% BTW BTW
VRYGESTEL
1.3.1 Petrol
1.3.2 Nuwe kasregister
1.3.3 Bruinbrood
1.3.4 Skoolfonds van staatskool
1.3.5 Salaris van hotelbestuurder (5)
25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2018)
VRAAG 2: KOSTEBEREKENING EN INTERNE BEHEER (45 punte; 35 minute)
Win-Wood Vervaardigers maak houttafels vir buitelug gebruik. Die teiken van die fabriek
is 250 tafels per maand.
GEVRA:
2.1 Bereken die totale produksiekoste vir die maand volgens die volgende stappe:
2.1.1 Direkte materiaalkoste vir 250 tafels (20)
2.1.2 Direkte arbeidskoste vir 250 tafels (4)
2.1.3 Primêre koste (2)
2.1.4 Bereken die bokoste (7)
2.1.5 Bereken die totale produksiekoste vir 250 tafels (2)
2.2 Bereken die eenheidskoste per tafel. (3)
2.3 Bereken die verkoopprys per eenheid as die winsopslag 30% is. (3)
2.4 Win-Wood Vervaardigers ervaar groot verliese as gevolg van foute tydens die
produksieproses. Voorsien TWEE oplossings om hierdie probleem op te los. (4)
INLIGTING:
Die volgende word benodig om een tafel te maak.
R10 per m 12 planke x 2,8 m
Hout
R12 per m 8 vierkantige stukke x 4 m
Koper skroewe R3 per pakkie van 50 2 pakkies
Skuurpapier R6 per vel 6 velle
Vernis R20 per liter 1 liter
Arbeid R20 per uur 5 ure per tafel
Fabriek versekering R3 000 per maand
Fabriek: R3 000
Huur R6 000 per maand
Adminblok: R3 000
Verbruiksgoedere R200 Handskoene, maskers
Handreiniger, vernis-
Skoonmaakmiddels R150
verwyderaar
Bestuurder: R12 000
Ontvangsdame: R4 500
Salarisse Fabriekbestuurder:
R8 000
Fabriekskoonmaker:
R2 800
45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Please turn over
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) REKENINGKUNDE V2 5
VRAAG 3: BEGROTING (25 punte; 20 minute)
3.1 Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is.
3.1.1 ’n Langtermynbegroting word opgestel vir ’n tydperk van vyf jaar.
3.1.2 ’n Kapitaalbegroting is dieselfde as ’n kontantbegroting.
3.1.3 ’n Tekort is wanneer daar meer geld ontvang word as wat bestee word.
3.1.4 ’n Kontantbegroting toon slegs die verwagte ontvangste van geld.
3.1.5 ’n Nul-begroting word jaarliks opgestel. (5)
3.2 Graad 11-leerders is gewoonlik verantwoordelik daarvoor om die matriekafskeid
te organiseer. Aangesien die graad 10-leerders kundig moet wees, is dit belangrik
om kennis te neem van wat die 2018 graad 11’s gedoen het.
GEVRA:
3.2.1 Gebruik die inligting voorsien om ’n begroting vir die 2019 matriekafskeid
op te stel. (10)
3.2.2 Maak ’n voorstel om die kostes van dekor en kos vir die 2019
matriekafskeid te besnoei. (4)
3.2.3 Noem EEN ander moontlike fondsinsamelingspoging. (2)
3.2.4 Noem TWEE bronne van inkomste en TWEE uitgawes wat op ’n
huishoudelike begroting sal verskyn. (4)
INLIGTING:
Dekor 5 000
Spyseniering 24 000
Huur van saal 6 000
Koekverkoping 2 000
Donasies 6 000
Sokker toernooi 17 600
Lootjies 4 500
Verkoop van ‘bunny chows’ 3 900
25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2018)
VRAAG 4: REKONSILIASIE EN ALGEMENE GROOTBOEK (55 punte; 45 minute)
4.1 REKONSILIASIE
GEVRA:
4.1.1 Stel die verbeterde Debiteurekontrolerekening op 30 September 2018 op. (16)
4.1.2 Maak die nodige aansuiwerings aan die debiteurelys. Toon alle
berekeninge. (7)
4.1.3 Voorsien TWEE strategieë wat geïmplementeer kan word om debiteure
aan te moedig om hul rekeninge betyds te betaal. (4)
INLIGTING:
Die onervare boekhouer van Spaza Handelaars het die onderstaande
Debiteurekontrolerekening op 30 September 2018 opgestel.
ALGEMENE GROOTBOEK VAN SPAZA HANDELAARS
DEBITEUREKONTROLE
Sep 1 Saldo a/b 41 550 Sep 30 Bank KBJ 95
30 Verkope DJ 95 350 Debiteure-afslag DAJ 574
Bank KOJ 90 936 Joernaalkrediete AJ 292
Joernaaldebiete AJ 508 Saldo o/b 227 383
228 344 228 344
Oct 1 Saldo a/b 227 383
Debiteurelys
C Rode 0
D Mahoman 130
RE Truter 35 641
Master & Seuns 7 000
Foute en weglatings
C Rode se tjek vir R95 was deur die bank teruggestuur en ‘onvoldoende fondse’
gemerk. C Rode het voorheen sy skuld van R105 vereffen.
D Mahoman, ’n debiteur, is insolvent en die saldo van R130 op sy rekening
moet as oninbaar afgeskryf word. Geen inskrywing was gemaak nie.
Die debiteurejoernaal is met R3 000 te veel opgetel.
’n Debietnota vir 180 in verband met goedere teruggestuur aan RE Handelaars
(’n krediteur), is per ongeluk in die Debiteureafslagjoernaal aangeteken en na
die rekening van RE Truter in die debiteuregrootboek oorgeboek.
Master & Seuns, ’n krediteur, met ’n debietsaldo van R7 000, verskyn in die
debiteurelys.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Please turn over
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) REKENINGKUNDE V2 7
4.2 ALGEMENE GROOTBOEK
GEVRA:
4.2.1 Voltooi die Handelsvoorraadrekening deur die ontbrekende inligting by
(A–J) te voorsien. (11)
4.2.2 Gee EEN moontlike verklaring vir die inskrywing van R2 220. (2)
4.2.3 Gee TWEE moontlike verklarings vir die inskrywing van R60. (4)
ALGEMENE GROOTBOEK VAN NT HANDELAARS
Handelsvoorraad
Sep 1 Saldo a/b A Sep 30 Krediteurekontrole F 950
30 B KBJ 6 880 G KOJ 9 200
Krediteurekontrole C 7 430 Koste van verkope H 8 500
D DAJ 2 220 I AJ 60
Kleinkas E 90 Saldo o/b 2 410
Oct 1 Saldo a/b J
4.3 INTERNE BEHEER
M Snook is ’n werknemer van NT Handelaars. Dit is haar verantwoordelikheid om
voorraad te bestel, al die transaksies wat met hierdie bestelling verband hou aan
te teken en verskaffers te betaal. Sy koop dikwels voorraad, vir die persoonlike
gebruik van die eienaar en ander werknemers, by die gereelde verskaffers aan.
Sy is te besig met ander take om gereelde voorraadopnames, wat van haar
verwag word, te doen.
4.3.1 Noem en verduidelik die AARP-beginsel wat in bogenoemde scenario
toegepas behoort te word. (3)
4.3.2 NT Handelaars oefen nie behoorlike beheer oor handelsvoorraad uit nie.
Identifiseer DRIE probleemareas en gee ’n oplossing vir elk. (6)
4.3.3 Daar is opgemerk dat die kwaliteit van die handelsvoorraad voorsien deur
een van die gereelde verskaffers, verswak het. Gee EEN voorstel hoe NT
Handelaars hierdie probleem kan oorkom. (2)
55
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Accounting Grade 10 P2 Eastern Cape November 2018 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 10 P1 Eastern Cape November 2018 QP (Afr)
%20November%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f14911e9-01d5-4d01-a046-64f1da8f6087/v1-2b7e1d5ee9d7c8a0ccc0/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 10 P2 Gauteng November 2018 QP (Afr)
%20November%202018%20Answer%20Book_hlayiso.com_--8d8cb60e-3f2f-4118-ad72-a1ff618c16bf/v1-1298a5e644c6bf8f1e75/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 10 P2 Gauteng November 2018 Addendum (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 10 P2 Eastern Cape November 2020 Memo (Afr)
%20%20November%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4b8d0bc6-19b5-452f-b16a-e5ed591af939/v1-69c5814af643a16ec3d9/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 10 P1 Gauteng November 2018 QP (Afr)
More from Grade 10 Accounting

Question paper and memo
Accounting Grade 10 Limpopo March Test 2026 Paper & Memo

Question paper and memo
Accounting Grade 10 Limpopo June 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Accounting Grade 10 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a/v1-72e5752a6c7b41803304/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 10 Gauteng June 2024 Addendum (Afrikaans)

Question paper and memo
Accounting Grade 10 KZN March Test 2024 Paper & Memo
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--51dbb645-1089-4ac1-a5ca-1eacf8d53a3c/v1-358734154f155825fae9/card.webp)
Memorandum