Skip to content

Accounting Grade 10 P2 Eastern Cape November 2020 Memo (Afr)

MemorandumAccountingGrade 1020208 pages

Grade 10 Accounting Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2020 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NOVEMBER 2020 REKENINGKUNDE V2 NASIENRIGLYN (EKSEMPLAAR) PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 8 bladsye.
2 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2020) ALGEMENE REËLS 1. Ken volpunte toe vir die korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is. As ʼn bewerkingsbedrag as finale antwoord getoon word, pas die gepaste bewerkingspunt toe. 2. “Metode” punte word as aangedui • In berekening van die finale totale, moet een deel van die bewerking korrek wees, om die punt te verdien. • In gevalle waar die antwoorde van vorige vrae gebruik moet word, kontroleer die oordrag. • Ignoreer hakies op state, maar kontroleer bewerking voordat punte toegeken word. 3. Waar strafpunte toegeken word, kan die punte vir hierdie afdeling nie negatiewe waarde hê nie (vreemde items). 4. Vir vrae waar verduidelikings en kommentaar vereis word, ken deelpunte toe. ʼn Goeie verduideliking sal gewoonlik ʼn punt vermeld en dit dan verduidelik. Waak teen alternatiewe bewoording wat dieselfde punte uitspel. Hierdie nasienriglyn voorsien enkele verduidelikings – en is nie finaal nie. Lees die kandidate se antwoorde en gee krediet vir hulle vertolkings. 5. Waar toepaslik/geldig, aanvaar erkende afkortings. 6. Van opvoeders word verwag om deur die vraestel te werk en redelike aanpassings, binne die raamwerk vir puntetoekenning, waar nodig, op die nasienriglyn te maak. Kopiereg Voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) REKENINGKUNE V2 3 VRAAG 1: KOSTE-BEREKENINGE EN ETIEK 1.1 Vervaardigingskonsepte: 1.1.1 Vastekoste  1 1.1.2 Defineer Direkte Arbeid en Indirekte Arbeid met voorbeelde. Direkte Arbeid: Hierdie werkers is direk betrokke met die vervaardiging van die produk (dikwels verwys na as kontakarbeid),  b.v. fabrieklone.  Indirekte Arbeid: Hierdie persone werk in die fabriek maar is nie betrokke met die vervaardiging van die produkte.  Produksie sal voortgaan ongeag of hulle teenwoordig of afwesig is, bv. Die skoonmaker, toesighouer, fabrieksvoorman  (enige EEN voorbeeld) 4 1.1.3 Primêrekoste bestaan uit … en … Direkte materiaal  Direkte arbeid  LW : Kan enige een eerste noem 2 1.2 1.2.1 Bereken die volgende: • Direkte Materiaalkoste 280 000  + 42 500  = 322 500  3 • Direkte Arbeidskoste 215 500  2 • Fabriek / Vervaardigingsbokoste 28 700 + (28 200 x 40%) + ( 12 600 x3/5) + 8 200       = 55 740  Een deel korrek OF 28 700 (1 punt) + 11 280 (2 punte) + 7 560 (2 punte) + 8 200 (1punt) 8 • Totale Koste van Produksie 322 500  + 215 500  + 55 740  = 593 740  Een deel korrek 5 Kopiereg Voorbehou Blaai om asseblief
4 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2020) • Eenheidskoste per trui Sien koste van Produksie hierbo 593 740  / 10 460  = R55,80  Een deel korrek 4 1.3 Watter raad / advies kan jy aan UHT gee? DRIE geldige response antwoorde    • Die onderneming sal klante en welwillenheid verloor, en die onderneming se reputasie sal skade ly. • Dit sal ʼn negatiewe indruk van die onderneming skep sou dit ontdek word. • Dit is oneties. 6 1.4 As die verkope van verlede jaar R400 000 was en die winsopslag 50%: • Bereken die Verkope vir die huidige jaar 75% x 400 000 = 300 000    Een deel korrek 5 • Bereken die Koste van Verkope vir die huidige jaar. 100/150 x 300 000 = 200 000     Een deel korrek 5 TOTALE PUNTE 45 Kopiereg Voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) REKENINGKUNE V2 5 VRAAG 2: BTW EN KREDITEUREVERSOENING 2.1 2.1.1 Onwaar  2.1.2 Onwaar  2.1.3 Waar  2.1.4 Waar  2.1.5 Waar  5 2.2 Voltooi die volgende tabel: No Totaal wat Inset Kleinhandelaars % Winsopslag Kleinhandelaar Uitset Kleinhandelaar Kleinhandelaar BTW se werklike verkoopprys BTW ontvang van betaal aan kosprys Kliente verskaffer 1. 1 375,40  179,40 1 196 50% 1 794  269,10 2 063,10 2. 3 648  475,83  3 172,17 25%  3 965,21  594,78  4 559,99 3.  3 450  450  3 000 20% 3 600  540  4 140 4.  400  52,17  347,83 10%  382,61  57,39 440,00 17 2.3 Versoenings 2.3.1 Krediteurekontrole 2020 2020 Okt 31 Bank KBJ  40 000 Okt 1 Saldo a/b  54 750 Korting ontvang KBJ  750 31 Diverse KJ  49 800 rekeninge Diverse rekeninge KAJ  1 200 Bank KOJ  1 100 (290 + 200 ) (670 + 3 400 ) Joernaal AJ  490 Joernaal AJ  4 070 debiete krediete Saldo o/d  67 280 109 720 109 720 Nov 1 Saldo a/b  67 280 12 2.3.2 Krediteurelys R Teejay Beperk (31 700 – 800  + 3 400 )  34 300 Mahogany Handelaars (13 550 + 750 )  14 300 Priti Verspreiders (7 800 – 210  – 210 )  7 380 Riso Handelaars (11 500 – 200 )  11 300  67 280 11 TOTALE PUNTE 45 Kopiereg Voorbehou Blaai om asseblief
6 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2020) VRAAG 3: BEGROTINGS 3.1 Bereken die volgende: 3.1.1 Verduidelik waarom dit belangrik is om ʼn begroting voor te berei. Verskaf TWEE punte.   Enige TWEE punte • Vooruitskatting van surplusse of tekorte in toekomstige projeksies • Vooruitskatting van toekomstige kontantontvangste en kontantbetalings • Beplannings doeleiendes • Toekomstige kontantvloei vooruitskattings 4 3.2 Totale koste vir lede vir vervoer 2(8,50 x 725 km’s) – 3150 = 9 175      Een deel korrek 5 3.3 Bereken die volgende: 3.3.1 Totale subsidie vir verblyf 20 persone x 120 = 2 400  Een deel korrek Totale subsidie vir maaltye 20 persone x 180 = 3 600  Een deel korrek 4 3.3.2 Koste vir verblyf vir drie dae     Een deel korrek 4 x 2 350 x 3 = 28 200 4 3.4 Bereken die totale koste vir lede vir maaltye en verversings.     Een deel korrek (20 x 450) – 3 600 = 5 400 Een deel korrek 4 3.5 Bereken die totale koste vir lede vir die toer. Vervoer + Verblyf + Maaltye = Totale koste 9 175 + (28 200 - 2 400) + 5 400 = 40 375     Een deel korrek 4 3.6 Bereken die bydrae benodig per lid. 40 375 / 20 = 2 018,75    Een deel korrek 3 3.7 Wat kan die klub doen om die bedrag wat elke lede moet bydra verminder? • Kry borge  • Fondsinsameling 2 TOTALE PUNTE 30 Kopiereg Voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) REKENINGKUNE V2 7 VRAAG 4: VASTE BATE, VERHOUDINGS EN VERTOLKINGS 4.1 VASTE BATE TWINKLE HANDELAARS BATE REGISTER Bladsy 7 Item: Voertuig Kosprys: R550 000 Datum aangekoop: 1 September 2017 Koers vir waardevermindering : 15% p.j. Aangekoop vanaf: Teddy Motors op kosprys Huidige Opgehoopte Boekwaarde/ Datum waardevermindering waardevermindering Drawaarde 28 Februarie 2018  41 250  41 250  508 750 28 Februarie 2019  82 500  123 750  426 250 29 Februarie 2020  82 500  206 250  343 750 9 TWINKLE HANDELAARS BATE REGISTER Bladsy 8 Item: Toerusting Kosprys: R600 000 Datum aangekoop: 1 Maart 2018 Koers vir waardevermindering: 20% p.j. Aangekoop vanaf: Ludz Handelaars op verminderde saldo Huidige Opgehoopte Boekwaarde/ Datum waardevermindering waardevermindering Drawaarde 28 Februarie 2019  120 000  120 000  480 000 29 Februarie 2020 * 96 000  216 000  384 000 7 *20% van die verminderde waarde op 28 Februarie 2019 4.2 Die Bate Register is ʼn waardevolle instrument met die bestuur van bate. Waarom? Gee EEN rede. Enige geldige rede  • Om tred te hou met die boekwaarde van bates en waardevermindering oor ʼn sekere periode. • Om boek te hou van individuele bates vir verwysings doeleindes. • Om met gemak items binne die onderneming te identifiseer. 2 Kopiereg Voorbehou Blaai om asseblief
8 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2020) 4.3 Verhouding-ontledings Bereken die volgende: Antwoord (a) Bruto wins 25%  x 450 500   112 625 (b) Koste van Verkope 450 500  - 112 625   337 875 (c) Persentasie Bruto wins op Koste van Verkope 112 625 / 337 875 x 100  33,33 % (d) Persentasie Netto wins op Verkope 67 575 / 450 500 x 100  15% (e) Adviseer hoe die persentasie netto wins op verkope tot ten minste 20% vermeerder kan word Enige aanvaarbare antwoord  • Vermeerder verkope met 5% • Verminder bedryfsuitgawes met 5% 12 TOTALE PUNTE 30 TOTAAL: 150 Kopiereg Voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 10 Accounting

View all