NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 10
NOVEMBER 2020
REKENINGKUNDE V2
(EKSEMPLAAR)
PUNTE: 150
TYD: 2 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en ʼn 7-bladsye antwoordeboek.
Skip to contentAll 2020 papers %202020%20Exemplars%20Question%20%20Paper_hlayiso.com_--43c6b624-adc2-4135-a4ab-144be323c754/v1-c743ae789a295a79dae8/card.webp)

%202020%20Exemplars%20Answer%20Book_hlayiso.com_--c7540050-925b-4917-b3fa-2dbf55983458/v1-146840a214ce7003aab9/card.webp)

%202020%20Exemplars%20Question%20Paper_hlayiso.com_--c1d2e056-7097-4c64-86d4-2be619f15f6a/v1-b6fcd0b556190c393474/card.webp)

View all


%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a/v1-72e5752a6c7b41803304/card.webp)

%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--51dbb645-1089-4ac1-a5ca-1eacf8d53a3c/v1-358734154f155825fae9/card.webp)
Accounting Grade 10 P2 Eastern Cape November 2020 QP (Afr)
Grade 10 Accounting Paper 2 question paper from the Eastern Cape November 2020 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 10 · Eastern Cape November · 2020 · Afrikaans. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2020
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 8
- File size
- 386.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 8
This exam
Eastern Cape November 2020
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2020)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies noukeurig deur en volg dit noukeurig.
1. ʼn Spesiale ANTWOORDEBOEK word voorsien waarin jy AL die vrae moet
beantwoord.
2. Toon ALLE bewerkings om deelpunte te verdien.
3. Jy mag ʼn nie-geprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
4. Jy mag ʼn donker potlood of blou/swart ink gebruik om die vrae te beantwoord.
5. Alle bewerkings moet tot EEN desimale plek getoon word, waar van toepassing.
6. ʼn Uiteensetting van die vrae word voorsien. Probeer om by die voorgestelde tyd vir
beantwoording ter vraag te hou.
VRAAG 1: 45 punte; 36 minute
Onderwerp van die vraag: Hierdie vraag integreer:
Bestuursrekeningkunde
• Vervaardigingskonsepte en
Kosteberekeninge en Etiek basiese koste berekeninge
Bestuur van Hulpbronne
• Etiek
VRAAG 2: 45 punte; 36 minute
Onderwerp van die vraag: Hierdie vraag integreer:
Bestuur van Hulpbronne
BTW en Krediteureversoening • BTW konsepte en berekeninge
• Krediteurekontrole en Krediteure-
lys
VRAAG 3: 30 punte; 24 minute
Onderwerp van die vraag: Hierdie vraag integreer:
Begrotings Bestuursrekeningkunde
• Berekeninge
Bestuur van Hulpbronne
• Interne Beheer
VRAAG 4: 30 punte; 24 minute
Onderwerp van die vraag: Hierdie vraag integreer:
Bestuur van Hulpbronne
Vaste bates, Verhoudings en • Vastebate
vertolkings • Ontleding en vertolking van
Finansiele state
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Please turn over
(EC/NOVEMBER 2020) REKENINGKUNDE V2 3
VRAAG 1: KOSTE-BEREKENINGE EN ETIEK
(45 punte; 36 minute)
UTH Sportdrag is ʼn klein onderneming wat rugbytruie vervaardig en dit aan die plaaslike
skole verskaf. Gedurende Maart 2020 het die onderneming 10 460 truie vervaardig.
1.1 VERVAARDIGINGSKONSEPTE
1.1.1 … bly onveranderd ongeag die aantal eenhede vervaardig. (1)
1.1.2 Defineer die volgende en gee voorbeelde:
• Direkte arbeid
• Indirekte arbeid (4)
1.1.3 Primêrekoste bestaan uit … en … (2)
1.2 KOSTE-BEREKENINGE
Bereken die volgende:
• Direkte materiaalkoste (3)
• Direkte arbeidskoste (2)
• Fabrieks/ Vervaardigingsbokoste (8)
• Totale Koste van Produksie (5)
• Eenheidskoste per trui (4)
1.3 UHT kry hul materiaal uit China. Weens die hoë vervoer- en invoerkoste, het
hy besluit om ʼn goedkoper plaaslik vervaardigde materiaal te gebruik. Hy voel
dat sy kliënte dit nie sal oplet en dat hy nie sy verkoopprys sal hoof te
verminder nie. Watter raad/advies sal jy aan UHT gee? Gee DRIE punte. (6)
1.4 Die rekenmeester is besorg dat die verkope vir die jaar met 25% gedaal het
en die koste van verkope is hoër as die vorige jaar. Dit was weens die
verhoging in die wolprys en die vervoerkoste. As die verkope van verlede jaar
R400 000 was en die winsgrens 50%, bereken:
• Die verkope vir die huidige jaar (5)
• Die koste van verkope vir die huidige jaar (5)
INLIGTING:
Koste vir Junie 2020
Fabriek (materiaal) wat gebruik word in vervaardiging van R280 000
truie
Wapens, nommers en logos 42 500
Salarisse en lone:
Fabriekbestuurder 28 700
Boekhouer 25 600
Masjien-operateur 215 500
Huuruitgawe totaal (40% toegewys aan die fabriek) 28 200
Water en Elektrisiteit (3/5 toegewys aan die fabriek) 12 600
Fabriekuitgawes 8 200
45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2020)
VRAAG 2: BTW EN KREDITEUREVERSOENING (45 punte; 36 minute)
2.1 Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf net ‘Waar’ of ‘Onwaar’
langs die vraagnommers (2.1.1–2.1.5) in die ANTWOORDEBOEK.
2.1.1 Die twee kategorieë registrasies deur ondernemings vir BTW doeleindes
staan as Uitset-BTW en Inset-BTW bekend.
2.1.2 Belastingvermyding is onwettig en strafbaar deur die wet.
2.1.3 Uitset-BTW is BTW wat van klante verkry word.
2.1.4 Inset-BTW is BTW wat betaal word wanneer goedere en dienste deur die
onderneming aangekoop word.
2.1.5 Fooie betaalbaar vir opvoeding is ʼn voorbeeld van BTW vrygestel van
goedere en dienste. (5)
2.2 Voltooi die volgende tabel:
Nr. Totaal wat Inset- Kleinhandelaar % Kleinhandelaars Uitset- Kleinhandelaar
Kleinhandelaar BTW se werklike Wins- Verkoopprys BTW ontvang vanaf
aan verskaffer kosprys Opslag Klant
betaal
1. 1 375,40 1 196 50% 1 794 2 063,10
2. 3 648 25%
3. 20% 3 600
4. 10% 440,00 (17)
2.3 Jy word voorsien met inligting ten opsigte van AB Handelaars:
GEVRA:
2.3.1 Stel die korrekte KREDITEUREKONTROL-rekening op
31 Oktober 2020. Neem aan dat alle Joernale behoorlik afgesluit is,
gevolglik moet alle foute en weglatings deur die Algemene Joernaal
gedoen word. Saldeer hierdie rekening. (12)
2.3.2 Stel ʼn opgedateerde KREDITEURELYS op 31 Oktober 2020 saam. (11)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Please turn over
(EC/NOVEMBER 2020) REKENINGKUNDE V2 5
Inligting:
Die volgende Krediteurekontrole- rekening en Krediteurelys was deur ʼn onervare
boekhouer in die boeke van AB Handelaars voorberei.
Krediteurekontrole
2020 2020
Okt 1 Saldo a/b 54 750 Okt 31 Bank KBJ 40 000
31 Diverse Korting
Rekeninge KJ 49 800 ontvang KBJ 750
Bank KBJ 1 100 Diverse
rekeninge KAJ 1 200
Joernaal Joernaal
debiete AJ 290 krediete AJ 670
Saldo o/d 63 320
105 940 105 940
Nov 1 Saldo a/b 63 320
Die Krediteurelys toon die volgende saldo’s voor die regstellings:
Debiete Krediete
Teejay Beperk 31 700
Mahogany Handelaars 13 550
Priti Verspreiders 7 800
Riso Handelaars 11 500
64 550
Addisionele Inligting:
Die volgende inligting was nie in ag geneem met die voltooiing van die
hulpjoernale:
(a) ʼn Faktuur vir voorraad op krediet aangekoop op 26 Oktober 2020 van
Teejay Beperk was nie aangeteken nie. Die faktuur toon ʼn kosprys van
R3 400 aan.
(b) Daar is ʼn optel fout in die hulp grootboekrekening van Mahogany
Handelaars. Hulle saldo is onderbereken met R750.
(c) Riso Handelaars het ʼn kontantkorting van R450 toegestaan. Hierdie was
verkeerdelik in die KBJ as R250 aangeteken.
(d) ʼn Bedrag van R210 in die Krediteureafslagjoernaal vir Oktober 2020 was
per ongeluk oorgeboek na die verkeerde kant van die krediteur Priti
Verspreiders se rekening.
(e) Voorraad ter waarde van R800 was teruggestuur na Teejay Beperk. Die
inskrywing was korrek in die Krediteureafslagjoernaal aangeteken. Die
inskrywing was nie in die krediteur se rekening aangeteken nie.
45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2020)
VRAAG 3: BEGROTINGS (30 punte; 24 minute)
Jy is die tesourier van die skool Enviro-klub wat in Nelson Mandela-Baai gelee is. Die
klub wil ʼn besoek aan die Upington Wetenskaplike Sentrum gedurende die Junie
skoolvakansie doen.
GEVRA:
3.1 Verduidelik waarom dit belangrik is om ʼn begroting op te stel. Gee TWEE punte. (4)
3.2 Bereken die totale koste vir lede vir vervoer. (5)
3.3 Bereken die volgende:
3.3.1 Totale subsidie vir lede vir verblyf en totale subsidie vir maaltye (4)
3.3.2 Die koste vir verblyf vir drie dae (4)
3.4 Bereken die koste vir lede vir maaltye en verversings. (4)
3.5 Bereken die totale koste vir lede vir die toer. (4)
3.6 Bereken die bydrae benodig per lid. (3)
3.7 Wat kan die klub doen om die lede se bydrae te verminder? Gee EEN punt. (2)
INLIGTING:
(a) Die klub het 20 lede.
(b) Die koste van die toer sal die volgende insluit:
• Vir vervoer is dit die huur van twee minibusse. Elke bus vra R8,50 per
kilometer. Upington is 725 kilometer van Nelson Mandela Baai af.
• Vier vakansie-huisies sal benodig word om die lede vir drie aande te
huisves. Die totale koste sal R2 350 per huisie per aand wees.
• Maaltye en verversings sal R450 per lid vir die duur van die toer wees.
• Toegangsfooie by die Wetenskaplike Sentrum is R80 per persoon.
(Oos-Kaap Science Expo borg die klub).
(c) Die skool is bereid om vir elke lid met R300 te subsidieer vir hul verblyf en
maaltye.
LET WEL: R180 vir maaltye en R120 vir verblyf wees.
Die SBR dra R3 150 by tot die vervoerkoste.
30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Please turn over
(EC/NOVEMBER 2020) REKENINGKUNDE V2 7
VRAAG 4: VASTE BATES VERHOUDINGS EN VERTOLKINGS
(30 punte; 24 minute)
4.1 Vaste Bate
Gebruik die gegewe inligting om die Vaste Bate Register van Twinkle
Handelaars te voltooi. Die finansiele jaar eindig op 28 Februarie elke jaar: (16)
• ʼn Voertuig was aangekoop op 1 September 2017 vir R550 000 van Teddy
Motors. Waardevermindering word teen 15% p.j. op kosprys bereken.
• Toerusting was op 1 March 2018 aangekoop vir R600 000 van Ludz
Handelaars. Waardevermindering word bereken teen 20% p.j. op die
verminderde saldo-metode.
4.2 Die Bate Register is ʼn waardevolle instrument in die bestuur van bates.
Waarom? Gee EEN rede. (2)
4.3 Verhouding Ontledings
Die volgende inligting is ʼn uitreksel uit die boeke van TK Handelaars vir die
finansiele jaar wat geëindig 28 Februarie 2020:
Verkope R450 500
Koste van Verkope R ?
Brutowins 25 % van Verkope
Bedryfsuitgawes R67 500
Nettowins R67 575
Gevra:
Bereken die volgende:
(a) Brutowins (3)
(b) Koste van Verkope (3)
(c) Persentasie Brutowins op Koste van Verkope (2)
(d) Persentasie nettowins op Verkope (2)
(e) Die eienaar vra vir raad/advies hoe die persentasie nettowins op verkope
tot ten minste 20% vermeerder kan word. (2)
30
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2020)
BYLAE A
FORMULEBLAD GRAAD 10
Bruto wins x 100 Bruto wins x 100 Netto wins x 100
Verkope 1 Koste van Verkope 1 Eienaarsbelang 1
Netto wins x 100 Bedryfsbate: Bedryfslaste
Verkope 1
Bedryfsuitgawes x 100 (Bedryfsbate – Voorraad): Bedryfslaste
Verkope 1
Bedryfswins x 100 Totale Bate: Totale Laste
Verkope 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Please turn over
Study this subject
Recommended for this subject
%202020%20Exemplars%20Question%20%20Paper_hlayiso.com_--43c6b624-adc2-4135-a4ab-144be323c754/v1-c743ae789a295a79dae8/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 10 P2 Gauteng November 2020 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 10 P2 Eastern Cape November 2018 QP (Afr)
%202020%20Exemplars%20Answer%20Book_hlayiso.com_--c7540050-925b-4917-b3fa-2dbf55983458/v1-146840a214ce7003aab9/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 10 P2 Gauteng November 2020 Addendum (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 10 P2 Eastern Cape November 2018 Memo (Afr)
%202020%20Exemplars%20Question%20Paper_hlayiso.com_--c1d2e056-7097-4c64-86d4-2be619f15f6a/v1-b6fcd0b556190c393474/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 10 P1 Gauteng November 2020 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 10 P1 Eastern Cape November 2018 QP (Afr)
More from Grade 10 Accounting

Question paper and memo
Accounting Grade 10 Limpopo March Test 2026 Paper & Memo

Question paper and memo
Accounting Grade 10 Limpopo June 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Accounting Grade 10 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a/v1-72e5752a6c7b41803304/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 10 Gauteng June 2024 Addendum (Afrikaans)

Question paper and memo
Accounting Grade 10 KZN March Test 2024 Paper & Memo
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--51dbb645-1089-4ac1-a5ca-1eacf8d53a3c/v1-358734154f155825fae9/card.webp)
Memorandum