NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 10
NOVEMBER 2020
REKENINGKUNDE V1
NASIENRIGLYN
(EKSEMPLAAR)
PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1. Tensy anders in die nasienriglyn aangedui, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing
indien ʼn kandidaat nie punte op ʼn ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen
strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4. Indien ʼn vooraansuiweringsyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die deelpunt toe vir daardie syfer
(nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in nasienriglyn vir komponente
of bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief
is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde te differensieer.
7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ʼn negatiewe
syfer getoon word nie.
8. Waar metodepunte vir bewerking toegeken word, moet die nasiener die redelikheid van die
bewerking ondersoek.
9. ‘Bewerking’ beteken ‘kontroleer bewerking’. ‘Een deel korrek' beteken bewerking en een deel
korrek. Let wel: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees, of per nasienriglyn.
10. In bewerkings, moenie punte toeken nie vir bewerkings as teller en noemer omgeruil is – dit is ook
op verhoudings van toepassing.
11. By die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
ten minste gedeeltelik foutief is nie. Dui deur middel van .
12. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die nasienriglyn verskaf. Neem
kennis dat een opmerking verskillende aspekte kan bevat.
13. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 6 bladsye.
Skip to contentAll 2020 papers 

%202020%20Exemplars%20Question%20Paper_hlayiso.com_--c1d2e056-7097-4c64-86d4-2be619f15f6a/v1-b6fcd0b556190c393474/card.webp)



View all


%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a/v1-72e5752a6c7b41803304/card.webp)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8485d01d-96f0-4e55-91d1-eda3bf9fb4fe/v1-83b6ec572882ca0636bc/card.webp)

Accounting Grade 10 P1 Eastern Cape November 2020 Memo (Afr)
Grade 10 Accounting Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2020 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 10 · Eastern Cape November · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 6 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 6
- File size
- 304.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 6
This exam
Eastern Cape November 2020
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2020)
VRAAG 1: REKENINGKUNDIGE BEGRIPPE EN REKENINGKUNDIGE
VERGELYKING
1.1 BEGRIPPE
1.1.1 C
1.1.2 E
1.1.3 B
1.1.4 A 4
1.2 REKENINGKUNDIGE VERGELYKING
NR. BATES EIENAARSBELANG LASTE
REDE EFFEK REDE EFFEK REDE EFFEK
1.2.1 Bank +1 000 Rente op vaste +1 000
deposito
1.2.2 Toerusting +/-
Bank 24 000
1.2.3 Rente betaal -288 Krediteure- +288
kontrole
1.2.4 (a) Bank +2 700 Verkope +2 700
(b) Handels- -1 800 Koste van -1 800
voorraad verkope
20
TOTALE PUNTE
24
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) REKENINGKUNDE V1 3
VRAAG 2: BEGRIPPE EN INKOMSTESTAAT
2.1 2.1.1 D
2.1.2 C
2.1.3 B
2.1.4 A
4
2.2.1 INKOMSTESTAAT VAN KINGSTON HANDELAARS VIR DIE JAAR GEËINDIG
29 FEBRUARIE 2020
Verkope (950 000 + 18 200 – 14 000 ) 954 200
Koste van verkope (400 000 + 13 000) (413 000)
Bruto wins 541 200
Ander bedryfsinkomste 123 830
Korting ontvang 830
Huur inkomste (39 000 – 3 000) 36 000
Fooie-inkomste (82 600 + 2 400 ) 85 000
Handelsvoorraadsurplus (231 000 – 13 000 – 220 000) 2 000
Bruto bedryfsinkomste 665 030
Bedryfsuitgawes (258 560)
Korting toegestaan 1 260
Skryfbehoeftes 8 800
Salarisse en lone (168 000 + 10 000) of
(168 000 + 7 300 + 2 700) 178 000
Versekering (16 800 – 2 400) 14 400
Oninbare skulde (1 300 + 700) 2000
Verbruiksgoedere (5 500 – 500) 5 000
Waardevermindering (32 000 + 17 100) 49 100
Bedryfswins 406 470
Rente-inkomste (900+ 1 870) 1 2 770
Wins voor rente-uitgawe 409 240
Rente uitgawe 2 (30 800)
Netto wins vir die jaar 378 440 45
bewerking, een deel korrek; Vreemde items -1 (maks.2), aanvaar alternatiewe formaat (twee kolomme)
TOTALE PUNTE
49
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2020)
VRAAG 3: BEGRIPPE, VASTE BATES, BALANSSTAAT, VERTOLKING EN
INTERNE BEHEER
3.1 BEGRIPPE
3.1.1 Opbrengs op belegging
3.1.2 Likiditeit
3.1.3 Winsgewendheid
3.1.4 Solvensie (4)
3.2 (a) R1 200 000 – R600 000 = R600 000 (2)
(b) R700 000 – R280 000 = R420 000 (2)
(c) R420 000 x 20/100 = R84 000 (oud)
R145 000 x 20/100 x 9/12 = 21 750 (nuut)
R105 750 (6)
(d) R420 000 + R145 000 – R105 750 = R459 250 (4) 14
3.2.2 BALANSTAAT VAN OBBIE HANDELAARS OP 30 APRIL 2020
BATES
NIE-BEDRYFSBATES 2 049 200
Vaste/Tasbare bates 1 931 250
Finansiële bates: Vaste deposito balanserende syfer 117 950
BEDRYFSBATES bewerking, een deel korrek 550 800
Voorrade 270 200
Handels-en ander ontvangbare bedrae (162 000+ 3 200+ 1 200)
bewerking, een deel korrek 166 400
Kontant en kontantekwivalente (112 000 + 2 200)
bewerking, een deel korrek 114 200
TOTALE BATES 2 600 000
EKWITEIT EN LASTE
EIENAARSBELANG 2 186 400
NIE-BEDRYFSLASTE 280 000
Lening (423 200 – 103 200 – 40 000) bewerking, een deel korrek 280 000
BEDRYFSLASTE 133 600
Handels-en ander betaalbare bedrae (86 000 + 5 800 + 1 800)
bewerking, een deel korrek 93 600
Kortermyngedeelte van lening 40 000
TOTALE EKWITEIT EN LASTE 2 600 000
22
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) REKENINGKUNDE V1 5
3.3 Finansiële aanwysers
(a) 550 800
Bedryfskapitaalverhouding =
133 600
= 4,1 : 1 3
(b) 550 800 – 270 200
Vuurproefverhouding =
133 600
= 2,1 : 1 4
(c) Nee
- Die bedryfskapitaalverhouding het van 0,9 : 1 in 2019 tot 4,1 : 1 in 2020
verbeter.
- Die vuurproefverhouding het ook van 1,3 : 1 in 2019 tot 2,1 : 1 in 2020
verbeter.
- Albei verhoudings dui ʼn verbetering aan.
- Die verhoudings dui aan dat die onderneming in staat is om sy korttermyn
verpligtinge na te kom. Die onderneming moet aanhou probeer om die
verhoudings te verbeter. 4
3.4 Dit is nie noodsaaklik nie, aangesien die opbrengs wat die onderneming verdien,
die rentekoers op die lening oorskry. ✓✓ Dit is egter nie sinvol om surplus kontant
teen ʼn laer koers as die 15% te laat belê nie (byvoorbeeld die vaste deposito). Dit
sal sinvol wees om die lening terug te betaal mits daar geen ander dringende
gebruik vir die geld is nie. 4
TOTALE PUNTE
55
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2020)
VRAAG 4: LOONJOERNAAL EN INTERNE BEHEER
4.1 BEGRIPPE
4.1.1 E
4.1.2 D
4.1.3 A
4.1.4 B
4
4.2.1 R110 000 – R25 000 = R85 000
2
4.2.2 Aftrekkings is die betalings wat deur die werkgewer namens die
werknemer gemaak word, terwyl bydraes gemaak word deur die
werkgewer namens die werknemer en betaal word bykomend tot die
aftrekkings, en hierdie werkgewerbydraes is addisionele uitgawes vir die
onderneming. 4
4.2.3 R25 000 × R25
R35 000
R110 000 – R75 000 =
R35
= 1 000 ure 5
4.2.4 R7 000 + R14 000 = R21 000
3
4.2.5 - Akkuraatheid in die werkplek
- Verhoogde produktiwiteit
- Volg afwesigheid op
- Gaan werknemers se werksure na
- Verhoogde werknemertevredenheid (Enige relevante 2) 4
TOTALE PUNTE
22
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Accounting Grade 10 P1 Eastern Cape November 2019 Memo (Afr)

Question paper
Accounting Grade 10 P2 Eastern Cape November 2020 QP (Afr)
%202020%20Exemplars%20Question%20Paper_hlayiso.com_--c1d2e056-7097-4c64-86d4-2be619f15f6a/v1-b6fcd0b556190c393474/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 10 P1 Gauteng November 2020 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 10 P1 Eastern Cape November 2018 QP (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 10 P2 Eastern Cape November 2018 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 10 Eastern Cape November 2017 Memo (Afr)
More from Grade 10 Accounting

Question paper and memo
Accounting Grade 10 Limpopo March Test 2026 Paper & Memo

Question paper and memo
Accounting Grade 10 Limpopo June 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Accounting Grade 10 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a/v1-72e5752a6c7b41803304/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 10 Gauteng June 2024 Addendum (Afrikaans)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8485d01d-96f0-4e55-91d1-eda3bf9fb4fe/v1-83b6ec572882ca0636bc/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 10 Gauteng June 2024 Question Paper (Afr)

Question paper and memo