Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 10
NOVEMBER 2018
REKENINGKUNDE V1
NASIENRIGLYN
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.
Skip to contentAll 2018 papers 


%20%20November%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4b8d0bc6-19b5-452f-b16a-e5ed591af939/v1-69c5814af643a16ec3d9/card.webp)

%20Answer%20Book_hlayiso.com_--5b3cc26c-76bc-4e0c-bc98-ae7f360baf18/v1-b623d496596f982bd0c6/card.webp)
View all


%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a/v1-72e5752a6c7b41803304/card.webp)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8485d01d-96f0-4e55-91d1-eda3bf9fb4fe/v1-83b6ec572882ca0636bc/card.webp)

Accounting Grade 10 P1 Eastern Cape November 2018 Memo (Afr)
Grade 10 Accounting Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2018 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 10 · Eastern Cape November · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 259.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
Eastern Cape November 2018
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 REKENINGKUNDE V1 (Nasienriglyn) (EC/NOVEMBER 2018)
ALGEMENE REËLS:
1. Ken volpunte toe vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk
die bewerkings wat voorsien is. As ʼn bewerking bedrag as finale antwoord
gegee is, ken bewerking punt toe.
2. “Metode” punte word aangedui as
• In berekening van die finale antwoord, moet een deel van die bewerking
korrek wees, om die punt te verdien.
• Wanneer antwoorde van vorige gedeeltes gebruik moet word, kontroleer
die oordrag.
• Ignoreer hakies op state, maar kontroleer bewerking voordat punte
toegeken word.
3. Waar strafpunte toegeken word, kan die totale punt vir die afdeling nie ʼn
negatiewe waarde hê nie.
4. Vir vrae wat verduidelikings en kommentaar vereis, ken deelpunte toe. ʼn
Goeie verduideliking noem en verduidelik ʼn stelling. Pasop vir alternatiewe
bewoording wat dieselfde punte beskryf. Hierdie nasienriglyn bevat
sommige alternatiewe. Wees bedag op kandidate se verduideliking en ken
punte toe vir geldige verduidelikings.
5. Waar van toepassing/geldig, aanvaar erkende afkortings.
6. Van opvoeders word verwag om deur die vraestel te werk en redelike
aanpassing, binne die raamwerk vir punte toekenning, waar nodig op die
nasienriglyn te maak.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE V1(Nasienriglyn) 3
VRAAG 1: REKENINGKUNDIGE KONSEPTE EN REKENINGKUNDIGE VERGELYKING
1.1 REKENINGKUNDIGE KONSEPTE
1.1.1 C
1.1.2 A
1.1.3 B
1.1.4 A
1.1.5 A 5
1.2 REKENINGKUNDIGE VERGELYKING
INTERNE ALGEMENE GROOTBOEK INVLOED OP
Nr
BRONDOKUMENT REKENING DT REKENING KT BATES EKWITEIT LASTE
1.2.1 Bankstaat Bank Kapitaal +180 000 +180 000
1.2.2 Tjekteenblad Toerusting Bank ± 3 800
1.2.3 Duplikaat faktuur Debiteure kontrole Verkope + 2 800 + 560
Koste van verkope Handelsvoorraad - 2 240
1.2.4 Oorspronklike Handelsvoorraad Krediteure kontrole +5 100 + 5 100
faktuur
1.2.5 Duplikaat Bank Debiteure kontrole -2 660 - 2 660
kwitansie
Korting toegestaan Debiteure kontrole - 140 - 140 30
VRAAG 1 35
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 2: ETIEK, INTERNE BEHEER EN LOONJOERNAAL
(35 punte; 30 minute)
2. ETIEK
2.1 2.1.1 C
2.1.2 G
2.1.3 D
2.1.4 A
2.1.5 F 5
2.2.1 Waarom stel die regering minimum lone vas?
Enige aanvaarbare antwoord
• Om die belange van die armes te beskerm
• Om armoede te verlig
2
2.2.2 Beskou jy die optrede van hierdie besighede as eties? Motiveer jou antwoord.
Nee,
Dit is teen arbeidswetgewing
3
Downloaded from hlayiso.com
2.3 INTERNE BEHEER EN LOONJOERNAAL
2.3.1 B Mills is gereeld laat vir werk en loop vroeg op ’n Vrydag. Watter stappe kan die eienaar van Super Skoon Skoonmaak
Dienste neem om te verhoed dat dit ’n gewoonte van sy personeel word?
Enige aanvaarbare antwoord Uitstekend Goed Aanvaarbaar
• Voorsien aan elke werknemer ’n etiese kode
• Ondersoek die rede
• Reik ʼn skriftelike waarskuwing aan Mills uit
3
2.3.2 Noem TWEE interne beheermaatreëls wat die eienaar van Super Skoon Skoonmaak Dienste kan implementeer in reaksie
op die klagtes ontvang oor rook in publieke areas en die swak produktiwiteit van sy personeel.
Enige aanvaarbare antwoord
• Stel ’n toesighouer aan
• Vergader met die werknemers om die klagtes te bespreek
• Doen gereeld ongeskeduleerde inspeksies by kliënte se perseel
4
2.3.3 LOONJOERNAAL VAN SUPER SKOON SKOONMAAK DIENSTE VIR DIE WEEK TOT 26 OKTOBER 2018
BASIESE OORTYD BRUTO AFTREKKINGS NETTO BYDRAES
WERKNEMER
LOON URE R/h R/c LOON LBS WVF PENSIOEN TOTAAL LOON WVF PENSIOEN
Kunene 800 5 30 150 950 171 95 64 330 620 95 128
Xaxa 800 800 144 80 64 288 512 80 128
Mills 700 700 126 70 56 252 448 70 112
18
VRAAG 2 35
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 3: NOTAS TOT DIE FINANSIËLE STATE EN BALANSSTAAT
(40 punte; 30 minute)
3.1 NOTAS TOT DIE FINANSIËLE STATE
Vaste bates
GROND EN
VOERTUIE TOERUSTING
GEBOUE
Kosprys 130 000 45 000 50 000
Opgehoopte waardevermindering (25 260) (20 200)
Drawaarde (01/03/17) 130 000 19 740 29 800
Bewegings
Aankope 20 000 40 000
Waardevermindering (7 948) (7 500)
Drawaarde (28/02/18) 150 000 51 792 22 300
Kosprys 150 000 85 000 50 000
Opgehoopte waardevermindering (33 208) (27 700) 10
Voorraad
Handelsvoorraad 31 918
Skryfbehoeftes 315
32 233 3
Handels- en ander ontvangbares
Debiteurekontrole 26 882
Opgelope inkomste 611
27 493 4
Handels- en ander betaalbares
Krediteurekontrole 32 860
Opgelope uitgawes 4 060
Vooruitontvange inkomste 7 600
44 520 6
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) REKENINGKUNDE V1(Nasienriglyn)
3
3.2 BALANSSTAAT VAN WÊRELDWYE HANDELAARS OP 28 FEBRUARIE 2018
BATES
Nie-bedryfsbates 249 092
Vaste bates 224 092
Finansiële bates
Vaste deposito 25 000
Bedryfsbates 75 626
Voorraad 32 233
Handels- en ander ontvangbares 27 493
Kontant en kontantekwivalente 15000+600+300 15 900
TOTALE BATES 324 718
EKWITEIT EN LASTE
Eienaarsbelang 160 198
Nie-bedryfslaste 100 000
Lening 120 000 – 20 000 100 000
Bedryfslaste 64 520
Handels- en ander betaalbares 44 520
Korttermyn lening 20 000
TOTALE EKWITEIT EN LASTE 324 718 17
VRAAG 3 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) REKENINGKUNDE (Nasienriglyn) 7
VRAAG 4: REKENINGKUNDIGE KONSEPTE EN ONTLEDING EN VERTOLKING VAN
FINANSIËLE STATE
(40 punte; 30 minute)
4.1 REKENINGKUNDIGE KONSEPTE
4.1.1 Winsgewendheid
4.1.2 Opbrengs op belegging
4.1.3 Solvabiliteit
4.1.4 Likiditeit 4
4.2 SWIFT HANDELAARS
Alle bewerkings moet tot EEN DESIMALE PLEK getoon word.
4.2.1 Bedryfsverhouding
46 500 + 33 000 + 2 500 : 26 000 + 24 000
82 000 : 50 000
1,6 : 1 (een deel korrek en moet x : 1 wees)
6
4.2.2 Vuurproefverhouding
82 000 – 46 500 : 50 000
35 500 : 50 000
0,7 : 1 ) (een deel korrek en moet x : 1 wees)
3
4.2.3 Vergelyk hierdie resultate met dié van 2017 en lewer kommentaar oor die
likiditeit van die onderneming.
Bedryfsverhouding verminder van 2 : 1 na 1,6 : 1
Vuurproefverhouding verminder van 1,5 : 1 na 0,7 : 1
Die likiditeit van die onderneming het verswak en dit kan veroorsaak dat
probleme ontstaan om die korttermyn verpligtinge na te kom.
4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) REKENINGKUNDE V1(Nasienriglyn)
3
4.2.4 Bereken die opbrengs op gemiddelde eienaarsbelang.
90 000
X 100
½ (400 000 + (400 000 + 90 000 – 70 000) )
90 000
X 100
410 000
= 22%
6
4.2.5 Behoort die eienaar met hierdie opbrengs tevrede te wees? Motiveer jou
antwoord.
Ja
Die opbrengs deur die eienaar verdien is beter as ander veilige beleggings
3
4.3 LS REKENAARS
4.3.1 Bereken die winsopslag persentasie vir 2018.
210 000
X 100
600 000
35%
3
4.3.2 Gee TWEE redes vir die afwyking van die winsopslag teiken van 40%.
Enige geldige antwoord
Foutiewe berekening van verkoopprys
Uitverkoping van verouderde voorraad
Beskadigde goedere
4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) REKENINGKUNDE (Nasienriglyn) 9
4.3.3 Die winsopslag vir 2017 was 50%. Watter invloed het die verandering in
winsopslag op die besigheid gehad? Haal syfers aan om jou antwoord te
ondersteun.
Enige geldige antwoord met syfers
• Toename in verkope van 645 000 na 810 000
• Toename in netto wins van 136 000 na 150 000
2
4.3.4 LS Rekenaars spandeer minder op nasionale advertensies en fokus nou op
plaaslike advertensies. Was hierdie besluit tot hul voordeel? Haal syfers aan
om jou antwoord te ondersteun.
Ja , verduideliking syfers
Plaaslike advertensies is baie goedkoper (55 000 na 30 000) en verkope het
toegeneem (645 000 na 810 000)
3
4.3.5 Watter persentasie van verkope word aan salarisse en lone spandeer?
64 800
X 100
810 000
8%
2
VRAAG 4 40
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Accounting Grade 10 P2 Eastern Cape November 2018 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 10 P1 Eastern Cape November 2019 Memo (Afr)

Question paper
Accounting Grade 10 P2 Eastern Cape November 2018 QP (Afr)
%20%20November%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4b8d0bc6-19b5-452f-b16a-e5ed591af939/v1-69c5814af643a16ec3d9/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 10 P1 Gauteng November 2018 QP (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 10 Eastern Cape November 2017 Memo (Afr)
%20Answer%20Book_hlayiso.com_--5b3cc26c-76bc-4e0c-bc98-ae7f360baf18/v1-b623d496596f982bd0c6/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 10 Gauteng June 2018 Addendum (Afrikaans)
More from Grade 10 Accounting

Question paper and memo
Accounting Grade 10 Limpopo March Test 2026 Paper & Memo

Question paper and memo
Accounting Grade 10 Limpopo June 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Accounting Grade 10 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a/v1-72e5752a6c7b41803304/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 10 Gauteng June 2024 Addendum (Afrikaans)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8485d01d-96f0-4e55-91d1-eda3bf9fb4fe/v1-83b6ec572882ca0636bc/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 10 Gauteng June 2024 Question Paper (Afr)

Question paper and memo