Downloaded from hlayiso.com
PROVINSIALE EKSAMEN
NOVEMBER 2023
GRAAD 10
NASIENRIGLYNE
REKENINGKUNDE
(VRAESTEL 2)
NASIENBEGINSELS:
1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ʼn kandidaat nie punte op ʼn
ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir
misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering word toegepas nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien
die kandidaat punte vir daardie item verdien het.
3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat
voorsien is.
4. Indien ʼn vooraansuiweringsyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe
vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie).
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem
word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat
die syfer positief is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van van die kandidate se
antwoorde te differensieer.
7. Waar stafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ʼn
negatiewe syfer getoon word nie.
8. Bewerking beteken 'kontroleer bewerking'. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel
korrek. Nota: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ volgens die kandidaat se berekeninge
(indien geldig) of volgens memo.
9. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking moet die nasiener die redelikheid van die
antwoord kontroleer en ten minste een deel moet korrek wees alvorens ʼn punt toegeken
word.
10. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item
wat gedeeltelik foutief is nie.
11. Wees bedag daarop dat kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum kan verskaf.
12. Kodes: F = vreemde item; P = plasing/aanbieding.
8 bladsye
1
Skip to contentAll 2023 papers %20November%202015%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--a9bb31f6-4f0a-4e43-a382-dab0498f048a/v1-8e3adba67224099ff6e2/card.webp)


%20November%202015%20Question%20Paper_hlayiso.com_--19fda69c-ec32-4b0f-96fa-3f4da03fbc92/v1-bb93eb66e189069f2a7f/card.webp)
%20November%202022%20Answer%20book%20(1)_hlayiso.com_--48ff2aec-0abc-4a3b-be22-f80e9c757fe4/v1-d6bacd6294291fbc7282/card.webp)
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--97fa7309-0e74-4aa6-8644-2bd11066f044/v1-b7ba770352a533fe9123/card.webp)
View all


%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a/v1-72e5752a6c7b41803304/card.webp)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8485d01d-96f0-4e55-91d1-eda3bf9fb4fe/v1-83b6ec572882ca0636bc/card.webp)

Accounting Grade 10 P2 Gauteng November 2023 Memo (Afr)
Grade 10 Accounting Paper 2 memorandum from the Gauteng November Exam 2023 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 10 · Gauteng November Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2023
- Exam period
- Gauteng November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 8
- File size
- 401.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 8
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 2)
GRAAD 10
VRAAG 1: KONSEPTE EN KREDITEUREREKONSILIASIES
1.1 KONSEPTE
1.1.1 Waar ✓
1.1.2 Onwaar ✓
1.1.3 Onwaar ✓
3
1.2 KREDITEUREREKONSILIASIE
1.2.1
ALGEMENE GROOTBOEK VAN METH WINKELS
KREDITEUREKONTROLE REKENING
2023 31 Bank en KBJ ✓25 550 2023 1 Saldo a/b ✓33 500
Aug korting Aug
ontvang✓
Totale KAJ 2 970 31 Totale AJ 26 400
terug- aankope ✓
sendings✓
(2 200✓+ 770✓) (26 100✓ + 300✓)
*Diverse ✓950 *Diverse ✓800
debiete✓ krediete✓
Saldo o/b 31 230
60 700 60 700
2023 1 Saldo a/b 31 230
Sept
*Aanvaar joernaaldebiete/krediete
17
1.2.2
KREDITEURELYS VAN METH WINKELS OP 31 AUGUSTUS 2023
Krediteur Bedrag
AB Verskaffers (14 350 ✓ + 1 200 ✓ – 330 ✓ – 330 ✓) 14 890
BB Handelaars (7 400 ✓ – 1 200 ✓ – 770 ✓) 5 430
Otto Meubileerders (9 300 ✓ – 90 ✓✓) 9 210
Crox Skryfbehoeftes (2 300 – 600) ✓ ✓1 700
31 230
Een deel korrek
16
2
Downloaded from hlayiso.com
1.2.3 Verskaf DRIE interne kontrole maatreëls wat geïmplementeer behoort
te word deur Meth Winkels.
Enige drie aanvaarbare antwoorde ✓✓ ✓✓ ✓✓
een punt vir gedeeltelik korrekte antwoorde
• Alle aankope van goedere moet gemagtig word deur senior personeel
• Goeder ontvang moet gekontroleer word teen die aankoopbestelling en
afleweringsnota.
• Plasing van bestellings, ontvangs van goedere vanaf verskaffers en
betaling aan verskaffers behoort nie deur een persoon hanteer te word
nie. (Ken een punt toe vir verdeling van punte)
• Volledige voorraadrekords behoort instand gehou te word vir enige
beweging van voorraad.
• Toegang tot voorraad behoort beperk te word en toesig oor gehou te
word.
• Gereelde fisiese voorraadopnames moet gedoen word.
6
TOTAAL
42
3
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 2: BEGROTING
2.1 2.1.1 Bereken die totale verwagte koste van die toer vir al die spelers.
(vir ʼn drie dag toer).
Ontvangstes
Borgskap ✓ 18 200
Donasies ✓ 7 700
Totale ontvangstes ✓ 25 900
Betalings/Koste
Item Berekening Antwoord
Uniform/Stel (23 x 800)✓ + (2 x 250)✓ 18 900
Akkomodasie 980✓ x 2✓ x 3✓ 5 880
Vervoer 18 000✓ + (3,50✓ x 2 164✓) 25 574
Etes (46✓ + 18✓) x 25✓ x 3✓ 4 800
Toegangsfooi 150✓ x 25✓ x 80/100✓ OF 3 000
120 x 25
2 punte 1 punt
Totale betalings/koste 58 154
Totale verwagte koste van die toer vir al die 32 254
spelers
27
58 154 – 25 900 (sien betalings en ontvangstes)
2.1.2 Bereken die koste van die toer per speler.
32 254 sien 2.1.1/23✓ = 1 402,35 een deel korrek 3
2.1.3 Hoe kan die verwagte bydraes van elke speler verminder word?
Verskaf TWEE metodes wat gebruik kan word om fondse in te samel
vir die span, uitgesluit die bronne van fondse wat reeds genoem is
in die gegewe inligting.
Enige twee geldige punte ✓✓ ✓✓
• Versoek ʼn donasie van die skool se beheerliggaam
• Verkoop verversings op die skoolgrond. 4
• Verkoop lootjiekaartjies
TOTAAL
34
VRAAG 3: VOORRAAD, PROBLEEMOPLOSSING EN ETIEK
4
Downloaded from hlayiso.com
3.1 VOORRAAD
3.1.1 Wat is die kontrarekening vir A?
Bank ✓ 1
3.1.2 Waar word die eindvoorraad van handelsvoorraad in die finansiële
state getoon?
In die staat van finansiële posisie of balansstaat ✓ onder bedryfsbates ✓
2
3.1.3 Watter transaksie het die inskrywing van B laat plaasvind?
Goedere gekoop op krediet (op rekening). ✓✓ 2
3.1.4 Wat is die kontrarekening wat aangedui word met C?
Koste van verkope ✓ 1
3.1.5 Gee ʼn rede vir die inskrywing by D.
Betaal uit die kleinkas vir die aflewering van goedere. ✓✓ 2
3.1.6 Bereken die bedrag uitgelaat by E.
102 000 – 54 780 – 7 008 – 36 192 – 2 370 = 1 650 ✓✓ 2
3.1.7 Wat is die kontrarekening wat aangedui word met F?
Krediteurekontrole ✓ 1
3.1.8 Bereken G. Goedere is op krediet verkoop vir R27 000. ʼn
Winsopslag van 25% is bygevoeg.
27 000 ✓ x 100/125 ✓ = 21 600 een deel korrek 3
3.1.9 Wat is die folio verwysing vir H?
KOJ ✓ 1
3.1.10 Gee DRIE moontlike redes vir item I.
Enige DRIE (Enige aanvaarbare antwoord) ✓✓✓✓✓✓
• Die eienaar neem goedere vir eie gebruik of onttrekkings.
• Goedere was geskenk.
• Regstelling van foute. 6
3.1.11 Bereken die bedrag uitgelaat by J.
102 000 – 5 700 – 21 600 – 22 800 – 900 = 51 000 ✓✓ TWEE dele
Sien 3.1.8 korrek 3
3.2 PROBLEEMOPLOSSING
5
Downloaded from hlayiso.com
3.2.1 Bereken die aantal koeke wat deur Diepkloof Square Bakkery
verkoop is.
280 - 8 = 272 ✓ Een deel korrek 2
3.2.2 Diepkloof Square bakkery het ʼn groot aantal koeke wat nie afgehaal
is nie. Stel TWEE strategieë voor wat deur die besigheid
geïmplementeer kan word om die afhaal van koeke deur klante, te
verbeter.
(Verwys na inligting A en B.)
Enige twee geldige strategieë ✓✓ ✓✓
• Styging in die deposito (aanvaar enige aanvaarbare % bo 10%.)
OF
• ʼn Deposito moet gehef word wat genoegsaam is om die bak koste te
dek.
• Bel klante en herinner hulle om hul bestellings te kom afhaal. 4
3.2.3 Stel TWEE metodes voor wat deur die besigheid gebruik kan word
om verkope te verbeter.
Enige twee geldige antwoorde ✓✓ ✓✓
• Gebruik pamflette of katalogusse om koeke te adverteer.
• Gebruik sosiale media soos Whatsapp, Facebook ens. om goedere te
adverteer
• Skep ʼn webwerf om goedere te adverteer. 4
3.2.4 Verwys na inligting A. Identifiseer ʼn probleem by Naledi Mall
bakkery en voorsien TWEE oplossings vir die probleem. Gebruik
syfers om die probleem wat identifiseer is te ondersteun.
Probleem ✓en syfer(s) ✓ enige twee geldige oplossings ✓✓ ✓✓
Probleem en syfers Oplossing
Diefstal/34 koeke is vermis Koeke wat nie afgehaal word nie
moet in ʼn glaskas gehou word wat
kan sluit.
Doen gereelde fisiese opname van
koeke. 6
6
Downloaded from hlayiso.com
3.3 ETIEK
3.3.1 Watter advies sal jy aan haar bied? Verskaf DRIE punte.
Enige drie geldige punte ✓✓ ✓✓ ✓✓
• Dit is onetiese gedrag.
• Die besigheid sal klante verloor en sy goeie reputasie.
• Dit sal ʼn negatiewe beeld van die besigheid skep as dit bekend word
aan klante. 6
TOTAAL
46
VRAAG 4: KOSTEBEREKENING
4.1 KONSEPTE
4.1.1 D ✓
4.1.2 E ✓
4.1.3 A ✓
4.1.4 B ✓
4.1.5 C ✓ 5
4.2 Bereken die volgende koste en toon alle berekeninge.
4.2.1 Bereken die direkte materiaalkoste.
Hoeveelheid Prys per Berekening Antwoord
item
Ritssluiters 2 R5 R10 x 100 R1 000✓
Materiaal 1,5 R25 R37,50 x 100 R3 750✓
Garing 10 R2 R20 x 100 R2 000✓
Krale 4 R9 per pak R36 x 100 R3 600✓
Een deel korrek R10 350 9
7
Downloaded from hlayiso.com
4.2.2 Bereken die direkte arbeidskoste.
(3 x R36)✓ x 100✓ = R10 800 een deel korrek 3
4.2.3 Bereken die totale direkte koste.
10 350 + 10 800 = R21 150 #
Sien 4.2.1 en 4.2.2 2
4.2.4 Bereken die fabrieksbokoste.
700 + 4 000 + 590 + 350 = 5 640✓ een deel korrek
2
4.2.5 Bereken die totale koste van produksie.
21 150 + 5 640 = R26 790 #
sien 4.2.3 en 4.2.4 2
4.2.6 Bereken die produksiekoste per handsak.
26 790 / 100 = R267,90 OF R268 een deel korrek
sien 4.2.5
2
4.2.7 Bereken die verkoopprys per handsak.
267.9 x 140/100✓ = R375 ,06 OF R375.20 een deel korrek 3
# Een metodepunt vir een korrekte oordrag van bedrag.
Twee metode punte vir twee korrekte oordrag van bedrae en optel van
bedrae
TOTAAL
28
TOTAAL: 150
8
Study this subject
Recommended for this subject
%20November%202015%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--a9bb31f6-4f0a-4e43-a382-dab0498f048a/v1-8e3adba67224099ff6e2/card.webp)
Memorandum
Accounting Grade 10 Gauteng November 2015 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Accounting Grade 10 P2 National November 2019 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 10 P2 Eastern Cape November 2018 Memo (Afr)
%20November%202015%20Question%20Paper_hlayiso.com_--19fda69c-ec32-4b0f-96fa-3f4da03fbc92/v1-bb93eb66e189069f2a7f/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 10 Gauteng November 2015 QP (Afr)
%20November%202022%20Answer%20book%20(1)_hlayiso.com_--48ff2aec-0abc-4a3b-be22-f80e9c757fe4/v1-d6bacd6294291fbc7282/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 10 P2 Gauteng November 2022 Addendum (Afr)
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--97fa7309-0e74-4aa6-8644-2bd11066f044/v1-b7ba770352a533fe9123/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 10 P2 Gauteng November 2022 QP (Afr)
More from Grade 10 Accounting

Question paper and memo
Accounting Grade 10 Limpopo March Test 2026 Paper & Memo

Question paper and memo
Accounting Grade 10 Limpopo June 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Accounting Grade 10 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a/v1-72e5752a6c7b41803304/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 10 Gauteng June 2024 Addendum (Afrikaans)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8485d01d-96f0-4e55-91d1-eda3bf9fb4fe/v1-83b6ec572882ca0636bc/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 10 Gauteng June 2024 Question Paper (Afr)

Question paper and memo