Skip to content

Accounting Grade 10 Gauteng November 2015 Memo (Afrikaans)

MemorandumAccountingGrade 10201514 pages

Grade 10 Accounting memorandum from the Gauteng November Exam 2015 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com testpapers.co.za GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN 2015 GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM 14 bladsye 1
Downloaded from hlayiso.com MEMORANDUM Rekeningkunde GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE MEMORANDUM VRAAG 1 Algemene Grootboek Hulp grootboek Rekeningkundige Bedrag vergelyking Rekening Dt Rekening Rekening Dt Rekening B E L Kt Kt vb. Skryfbehoeftes Kleinkas 300 - - 0 A Debiteure- Verkope  G. Nel 1 500 + + 0 kontrole  Koste van Handels- 1 000 - - 0 verkope voorraad B Toerusting Krediteure- New 7 550 + 0 + kontrole Concepts C Debiteure- Bank A Jacob  300 + 0 0 kontrole  - Debiteure- Korting A Jacob  30 + + 0 kontrole  toegestaan  D Krediteure- Bank JJ 3 430 - 0 - kontrole Handelaars Krediteure- Korting JJ 170 0 + - kontrole ontvang Handelaars E Handels- Bank 1 230 + 0 0 voorraad  - F Bank Vaste 20 000 + 0 0 deposito - Bank Rente op 5 000 + + 0 vaste deposito G Onttrekkings Handels- 1 050 - - 0 voorraad 50 2
Downloaded from hlayiso.com MEMORANDUM Rekeningkunde VRAAG 2 2.1 ALGEMENE JOERNAAL Debiteurekontrole Krediteurekontrole Dok D Besonderhede F Dt Kt Dt Kt Dt Kt no 30 Voorlopige totale 960 180 150 870 JB1 a Krediteure vir lone  10 720 Lone  10 720 JB2 b Handelsvoorraad  1 200 Skryfbehoeftes  1 200 JB3 c Toerusting  5 270 Oninbare skulde  5 270 ingevorder JB4 d Sabatini Handelaars  300 #300 Selini Handelaars  300 #300  JB5 e Debiteureafslag  530 Debiteurekontrole  530 530 JB6 f Pop Handelaars  1 050 1 050 Pop Handelaars  1 050 1 050 Totale 2 010 710 450 2220 Besonderhede en bedrag is 1 punt Allokeer metode punte vir totale Totale moet groter wees as die voorlopige totale # 1 punt vir beide bedrae 20 3
Downloaded from hlayiso.com MEMORANDUM Rekeningkunde 2.2 Algemene grootboek van Snap Handelaars Debiteurekontrolerekening Sep 1 Saldo a/b 35 270 Sep 30 Bank en korting KOJ 21 710 30 Verkope DJ 35 980 Debiteureafslag DAJ 1 710 Bank KBJ 4 520 Joernaal AJ 710 krediete Sien 2.1 Joernaal AJ 2 010 Saldo o/b 53 650 debiete Sien 2.1 77 780 77 780 Oct 1 Saldo a/b 53 650 Krediteurekontrolerekening Sep 30 Totale KAJ 7 120 Sep 1 Saldo a/b 30 650 afslag Bank en KBJ 25 670 30 Totale KJ 83 720 korting aankope Joernaal AJ 450 Joernaal AJ 2 220 debiete Sien 2.1 krediete Sien 2.1 Saldo o/b 83 350 116 590 116 590 Okt 1 Saldo a/b 83 350 Handelsvoorraadrekening Sep 1 Saldo a/b 95 700 Sep 30 Koste van KOJ 37 800 verkope  30 Bank KBJ 31 950 Koste van DJ 25 700 verkope Krediteure- KJ 67 380 Krediteure- KAJ 6 950 kontrole kontrole Koste van DAJ 1 000 Saldo o/b 125 580 verkope 196 030 196 030 Okt 1 Saldo a/b 125 580 4
Downloaded from hlayiso.com MEMORANDUM Rekeningkunde VRAAG 3 3.1 Verduidelik volledig waarom die saldo van die krediteurekontrole rekening ooreen moet stem met die totaal van die krediteurelys aan die einde van die maand.  Die individuele krediteurerekeninge word gedebiteeer en gekrediteer met hul onderskeie bedrae van die joernale op ʼn daaglikse basis.   Die kontrolerekening word gedebiteer en gekrediteer met die totale van die joernale aan die einde van die maand. 4  Die kontrolerekening is ʼn opsomming van die krediteuregrootboek. 3.2 Met verwysing na die transaksie gedateer 25 September 2015, gee ʼn rede vir die laat betaling alhoewel daar voldoende fondse in die bank is. Voorsien TWEE voorstelle om die probleem te voorkom. Rede  Swak interne kontrole van krediteurerekeninge. Voorstelle Enige twee    Laat een persoon die werk van die krediteureklerk kontroleer om te verseker dat alle betalings tydig gemaak word.  Reik vooruitgedateerde tjeks uit aan krediteure om laat betalings en risiko om korting te verloor, te voorkom. 5  Behoorlike beplanning. 3.3 Krediteuregrootboek van Galaxy Handelaars Venus Bpk Datum Besonderhede Fol Dt Kt Saldo Mei 1 Saldo a/b 7 800 3 D/N 567  AJ 78 7 878 5 Tjek no. 107  KBJ 7 000 878 Korting ontvang  KOJ 140 738 10 Faktuur no. 483  KJ 1 105 1 843 13 D/N 220  KAJ 173 1 670 25 Joernaalbewys AJ 140 1810 (Kansellering van korting)  16 25 5
Downloaded from hlayiso.com MEMORANDUM Rekeningkunde VRAAG 4 4.1.1 Historiese koste beginsel  4.1.2 Paring  4.1.3 Wesentlikheid  4.1.4 Besigheidsentiteit  4 6
Downloaded from hlayiso.com MEMORANDUM Rekeningkunde 4.2.1 Inkomstestaat van Russell handelaars vir die jaar geëindig 28 Februarie 2015 Verkope (519 000 – 1 875– 300) 516 825 Koste van verkope (346 350 – 200) (346 150)  Bruto wins 170 675 Ander bedryfsinkomstes 50 885 Oninbare skuld verhaal (315 + 1 500) 1 815 Korting ontvang 270 Huurinkomste (40 000 – 3 200) 36 800 Kommissie-inkomste 12 000 Bruto bedryfsinkomste 221 560 Bedryfsuitgawes (129 933) Salarisse en lone (54 000 + 18 000) 72 000 Pensioenfondsbydrae 720 Werkloosheidsversekeringsfondsbydrae 180 Korting toegestaan 675 Versekering (10 128 – 3 675) 6 453 Oninbare skulde (975+1 350) 2 325 Water en elektrisiteit (4 395 + 465) 4 860 Skryfbehoeftes (8 400 – 270) 8 130 Handelsvoorraadtekort ( 34 650 – 33 600) 1 050 Waardevermindering ( 13 200 +14 460 +5 340) 33 000 Bankkoste 540 Bedryfswins 91 627 Rente inkomste 2 250 Wins voor rente uitgawe 93 877 Rente uitgawe (12 300 + 2 750 + 21 840) (36 890) Netto wins vir die jaar 56 987 46 7
Downloaded from hlayiso.com MEMORANDUM Rekeningkunde 4.2.2 Vastebate-nota Grond en Voertuie Toerusting geboue Drawaarde aan die begin van die jaar 456 862 144 600 33 340 Kosprys 456 862 207 000 88 000 Opgelope waardevermindering 0 (62 400) (54 660)  Bewegings Toevoegings teen kosprys 0 160 200 0 Bateverkope teen drawaarde 0 0 0 Waardevermindering vir die jaar 0 (19 800) (13 200) Drawaarde aan die einde van die jaar 456 862 222 600 20 140 Kosprys 456 862 304 800 88 000 Opgelope waardevermindering 0 (82 200) (67 860)  15 Handels- en ander betaalbares Handelskrediteure 21 435 Krediteure vir salarisse (18 000 -1 800-720-1 200-180) 14 100 Mediesefonds 1 200 Vooruitontvange inkomste 3 200 Opgelope uitgawes 465 SAID: LBS 1 800 Pensioenfonds (720+720) 1 440 Werkloosheidsversekeringsfonds (180+180) 360 Totaal 44 000 15 8
Downloaded from hlayiso.com MEMORANDUM Rekeningkunde 4.3.1 Balansstaat van Top Dog Handelaars soos op 28 Februarie 2015 Bates Nie-bedryfsbates 1 425 200 Vaste bates 1 408 000 Finansiële bates Vaste deposito (37 200-20 000) 17 200 Bedryfsbates 181 730 Voorraad (67 200 + 540) 67 740 Handels en ander ontvangbares (53 820+7350+3120) 64 290 Kontant en kontantekwivalente (1 500+28 200 49 700 + 20 000) TOTALE BATES 1 606 930 Ekwiteit en laste 1 126 920 Eienaarsekwiteit (belang) sien 4.3.2 1 126 920 Nie-bedryfslaste 222 250 Verbandlening (274 200-51 750) 222 450 Bedryfslaste 257 560 Handels- en ander betaalbares (88 000+4 530+6 400) 98 930 Oortrokke bank 106 880 Korttermyndeel van die lening sien verband lening 51 750 TOTALE EKWITEIT EN LASTE 1 606 930 25 9
Downloaded from hlayiso.com MEMORANDUM Rekeningkunde 4.3.2 Eienaarsekwiteit Kapitaalsaldo aan die begin van die jaar 800 000 Addisionele kapitaalbydrae 150 000 Netto wins 412 290 Onttrekkings (235 370)  Kapitaalsaldo aan die einde van die jaar 1 126 920 5 10
Downloaded from hlayiso.com MEMORANDUM Rekeningkunde VRAAG 5 5.1.1 Winsopslag % bereik 1168 750 / 281 250 x 100 = 60%  Bewerking indien een deel korrek 4 5.1.2 Persentasie opbrengs op eienaarsekwiteit / -belang 50 000 x 100 / 255 000  19.61%  Bewerking indien een deel korrek is 4 5.1.3 Bedryfsverhouding Bedryfsbates : Bedryfslaste 26 040 + 18 530 + 1 000 : 17 500 + 4 200 45 570 : 21 700 2.1 : 1 Bewerking indien een deel korrek is 6 5.1.4 Vuurproefverhouding 26 040 + 1 000 : 21700 27 040 : 21 700 sien 5.1.4 1.24 : 1 Bewerking indien een deel korrek is 4 11
Downloaded from hlayiso.com MEMORANDUM Rekeningkunde 5.2 Die begrote/doelwit winsopslag is 78%. Het die besigheid die winsopslag persentasie bereik? Verduidelik deur syfers te gebruik. Verskaf DRIE redes. Nee. Slegs 60% is bereik. Redes Enige Drie     Goedere is verkoop teen afslagpryse aan grootmaatkopers.  Diefstal van goedere.  Gereelde seisoenverkope is gehou om verkope aan te moedig.  Winsopslag berekeninge kan verkeerd gedoen wees. 7 5.3 Behoort Phiri Handelaars tevrede te wees met hul likiditeitsposisie? Verduidelik deur TWEE finansiële aanwysers of syfers aan te haal om jou antwoord te ondersteun. Nee. Verduideliking Enige Twee    Die bedryfsverhouding verlaag van 3,3 : 1 na 2,1 : 1  Die vuurproefverhouding verlaag  van 2,4 : 1 na 1,24 : 1 OF Ja. Verduideliking Enige Twee    Die bedryfsverhouding verlaag van 3,3 : 1 na 2,1 : 1  Die vuurproefverhouding verlaag  van 2,4 : 1 na 1,24 : 1 Besigheid is steeds instaat om kort termynskuld te betaal alhoewel die verhoudings gedaal het. 5 30 12
Downloaded from hlayiso.com MEMORANDUM Rekeningkunde VRAAG 6 6.1.1 Waarvoor staan BTW? Belasting op toegevoegde waarde 1 6.1.2 Wat is die huidige BTW-koers? 14% 1 6.1.3 Voltooi die table t.o.v. BTW. A LBS B Salarisse / lone C Verbruikers D Indirek 4 6.1.4 Lewer kommentaar oor sy werkswyse en noem die gevolge wat hy in die gesig staar indien hy aan die SAID rapporteer word. Enige een punt  Tipe werkswyse  Oneties  Bedrog  Diefstal Enige een punt  Gevolge  Betaal ʼn boete aan SAID  Tronkstraf 4 13
Downloaded from hlayiso.com MEMORANDUM Rekeningkunde 6.2 Kies die woord/frase uit die lys op vraestel wat die beste by die definisie pas. 6.2.1 Veranderlike koste  6.2.2 Direkte material-koste  6.2.3 Vaste koste  6.2.4 Indirekte materiaalkoste  .2.5 Indirekte arbeidskoste  10 6.3.1 Wat is ʼn kontantbegroting? ʼn Kontantbegroting is ʼn finansiële plan wat die toekomstige verwagte ontvangstes en betalings toon. 2 6.3.2 Noem TWEE gebruikers van ʼn kontantbegroting. Enige twee    Families/Huishoudings  Besighede  Regering 2 6.3.3 Gee DRIE redes ter verduideliking waarom ʼn kontantbegroting opgestel word. Enige drie     Dit voorkom oorspandering.  Dit voorkom dat individue of besighede meer spandeer as wat hulle verwagte inkomste is.  Dit help om oortrokke bank te voorkom en nie rente op oortrokke bank te betaal nie.  Dit help om uitgawes te prioritiseer.  Dit voorkom dat individue of besighede skuld aangaan. 6  Dit toon spandering gewoontes. 30 TOTAAL: 300 14

Study this subject

More from Grade 10 Accounting

View all