Skip to content

Accounting Grade 10 P2 Gauteng November 2023 Addendum (Afr)

AddendumAccountingGrade 1020239 pages

Grade 10 Accounting Paper 2 addendum from the Gauteng November Exam 2023 (Afrikaans), 9 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2023 GRAAD 10 REKENINGKUNDE (VRAESTEL 2) ANTWOORDBOEK NAAM VAN SKOOL: NAAM VAN LEERDER: GEMODEREERDE VRAAG TOTALE PUNTE PUNTE BEHAAL PUNTE 1 42 2 34 3 46 4 28 TOTALE 150 9 bladsye b.o.
Downloaded from hlayiso.com VRAAG 1: KONSEPTE EN KREDITEUREREKONSILIASIE 1.1 KONSEPTE 1.1.1 1.1.2 1.1.3 3 1.2 KREDITEUREREKONSILIASIE 1.2.1 ALGEMENE GROOTBOEK VAN METH WINKELS KREDITEUREKONTROLEREKENING 2023 31 2023 1 Saldo a/b Aug Aug 17 1.2.2 KREDITEURELYS VAN METH WINKELS OP 31 AUGUSTUS 2023 Krediteur Bedrag AB Verskaffers BB Handelaars Otto Meubileerders Crox Skryfbehoeftes 16 b.o.
Downloaded from hlayiso.com 1.2.3 Verskaf DRIE interne kontrolemaatreëls wat deur Meth Winkels geïmplementeer behoort te word. 6 TOTAAL 42 b.o.
Downloaded from hlayiso.com VRAAG 2: BEGROTING 2.1 2.1.1 Bereken die totale verwagte koste van die toer vir al die spelers. (vir ʼn drie-dag toer). Ontvangstes Totale ontvangstes Betalings/Koste Item Berekening Antwoord Uniform/Toebehore Akkommodasie Vervoer Etes Toegangsfooi Totale betalings/koste Totale verwagte koste van die toer vir al die spelers 27 2.1.2 Bereken die koste van die toer per speler. 3 2.1.3 Hoe kan die verwagte bydraes van elke speler verminder word? Verskaf TWEE metodes wat gebruik kan word om fondse in te samel vir die span, uitgesluit die bronne van fondse wat reeds genoem is in die gegewe inligting. 4 TOTAAL 34 VRAAG 3: VOORRAAD, PROBLEEMOPLOSSING EN ETIEK b.o.
Downloaded from hlayiso.com 3.1 VOORRAAD 3.1.1 Wat is die kontrarekening vir A? 1 3.1.2 Waar word die eindvoorraad van handelsvoorraad in die finansiële state getoon? 2 3.1.3 Watter transaksie het die inskrywing van B laat plaasvind? 2 3.1.4 Wat is die kontrarekening wat aangedui word met C? 1 3.1.5 Gee ʼn rede vir die inskrywing by D. 2 3.1.6 Bereken die bedrag uitgelaat by E. 2 b.o.
Downloaded from hlayiso.com 3.1.7 Wat is die kontrarekening wat aangedui word met F? 1 3.1.8 Bereken G, goedere is op krediet verkoop vir R27 000. ʼn Winsopslag van 25% is bygevoeg. 3 3.1.9 Wat is die folio verwysing vir H? 1 3.1.10 Gee DRIE moontlike redes vir item I. 6 3.1.11 Bereken die bedrag uitgelaat by J. 3 3.2 PROBLEEMOPLOSSING 3.2.1 Bereken die aantal koeke wat deur Diepkloof Square Bakkery verkoop is. 2 b.o.
Downloaded from hlayiso.com 3.2.2 Diepkloof Square Bakkery het ʼn groot aantal koeke wat nie afgehaal is nie. Stel TWEE strategieë voor wat deur die besigheid geïmplementeer kan word om die afhaal van koeke deur klante, te verbeter. (Verwys na inligting A en B.) 4 3.2.3 Stel TWEE metodes voor wat deur die besigheid gebruik kan word om verkope te verbeter. 4 3.2.4 Verwys na inligting A. Identifiseer ʼn probleem by Naledi Mall Bakkery en voorsien TWEE oplossings vir die probleem. Gebruik syfers om die probleem wat geïdentifiseer is, te ondersteun. Probleem en syfers Oplossings 6 3.3 ETIEK 3.3.1 Watter advies sal jy aan haar bied? Verskaf DRIE punte. 6 TOTAAL 46 b.o.
Downloaded from hlayiso.com VRAAG 4: KOSTEBEREKENINGE 4.1 KONSEPTE 4.1.1 4.1.2 4.1.3 4.1.4 4.1.5 5 4.2 Bereken die volgende koste en toon alle berekeninge. 4.2.1 Bereken die direkte materiaalkoste. Hoeveelheid Prys per Berekening Antwoord item Ritssluiters 2 Materiaal R25 Garing Krale 9 4.2.2 Bereken die direkte arbeidskoste. 3 4.2.3 Bereken die totale direkte koste. 2 b.o.
Downloaded from hlayiso.com 4.2.4 Bereken die fabrieksbokoste. 2 4.2.5 Bereken die totale koste van produksie. 2 4.2.6 Bereken die produksiekoste per handsak. 2 4.2.7 Bereken die verkoopprys per handsak. 3 TOTAAL 28 TOTAAL: 150 b.o.

Study this subject

More from Grade 10 Accounting

View all