Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
NOVEMBER 2019
GRAAD 10
REKENINGKUNDE
VRAESTEL 1
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ʼn kandidaat nie punte op ʼn ander plek in
die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie).
Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4. Indien ʼn vooraansuiweringsyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in memo vir komponente
of bewerkings, dra hierdie nie die metode punt van die finale antwoord ook nie.
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te
differensieer.
7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ʼn negatiewe
syfer getoon word nie. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die
redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word.
8. 'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en een deel korrek.
Let wel: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees of per memo.
9. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek. Waar metodepunte toegeken word vir een
deel korrek, moet die nasiener die redelikheid van die antwoord ondersoek en ten minste een deel
korrek, voor die punt toegeken word. As ʼn syfer ʼn metodepunt verdien het word dit beskou ‘een deel
korrek’.
10. In bewerkings, moet nie punte toeken vir bewerking as teller en noemer omgeruil is nie – hierdie is
ook van toepassing op verhoudings.
11. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met ʼn .
12. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf.
13. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
6 bladsye
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2019 papers 
%20November%202019%20Answer%20Book_hlayiso.com_--8f29f086-0e89-4fd1-965b-69eb790e84a6/v1-4e2096337ad05b8817fc/card.webp)
%20November%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--78f8df66-5bf9-4073-b3cb-c76eb99c7d79/v1-8752df336d2a428850e8/card.webp)
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7cbab7d4-9e95-4be4-a588-c44de8a5bc79/v1-a4d2c350ffa503477b58/card.webp)
%202020%20Exemplars%20Question%20Paper_hlayiso.com_--c1d2e056-7097-4c64-86d4-2be619f15f6a/v1-b6fcd0b556190c393474/card.webp)
%20%20November%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4b8d0bc6-19b5-452f-b16a-e5ed591af939/v1-69c5814af643a16ec3d9/card.webp)
View all


%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a/v1-72e5752a6c7b41803304/card.webp)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8485d01d-96f0-4e55-91d1-eda3bf9fb4fe/v1-83b6ec572882ca0636bc/card.webp)

Accounting Grade 10 P1 Gauteng November 2019 Memo (Afr)
Grade 10 Accounting Paper 1 memorandum from the Gauteng November 2019 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 10 · Gauteng November · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 6 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- Gauteng November
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 6
- File size
- 253.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 6
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1 2 GP/November 2019
Graad 10 – Nasienriglyne
VRAAG 1
1.1 AARP BEGINSELS
1.1.1 F
1.1.2 E
1.1.3 D
1.1.4 A
1.1.5 C
5
1.2 REKENINGKUNDIGE VERGELYKING
ALGEMENE GROOTBOEK BEDRAG VERGELYKING
Rekening Rekening R B E L
Gedebiteer Gekrediteer
Vb. Onttrekkings Handelsvoorraad 500 – – 0
Krediteurekontrole
1.2.1 Bank 3 000 -✓ 0 -✓
Debiteure-
1.2.2 Debiteure-afslag 1 050✓ –✓ –✓ 0
kontrole
Koste van
Handelsvorraad ✓ 700 +✓ +✓ 0
verkope
1.2.3 Handels- 19 995 +
Bank 0 0
voorraad -✓
1.2.4 Rente op
agterstallige
Krediteure-
rekening 25 0 –✓ +✓
kontrole
of Rente uitgawe
of Rente betaal
25
TOTALE PUNTE
30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1 3 GP/November 2019
Graad 10 – Nasienriglyne
VRAAG 2
RAV VERSPREIDERS
INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG OP 28 FEBRUARIE 2019
Verkope (875 000 – 13 000) een deel korrek 862 000*
Koste van verkope (400 000)
Bruto wins berekening
462 000*
5
Ander inkomste berekening 49 280
Kommissie-inkomste (8 400 + 4 000) 12 400*
Huurinkomste (37 100 – 3 100) 34 000*
Korting ontvang 880
Oninbare skulde verhaal / ingevorder 2 000
Bruto bedryfsinkomste berekening
14 511 280
Bedryfsuitgawes berekening (183 223)
Lone 20 300
Salarisse 95 250
Water en elektrisiteit 11 700
Diverse uitgawes 3 570
Korting toegestaan (800– 40) 760*
Versekering (9 800 – 720) 9 080*
Bankkoste (1 210 + 183) 1 393*
Oninbare skulde (2 300 + 720) 3 020*
Telefoon (12 560+ 1 450) 14 010*
Skryfbehoeftes (10 800– 460) 10 340*
Donasies 800
Handelsvoorraadtekort (16 500– 800–15 500)
Sien donasies 200*
Waardevermindering (11 600 + 1 200) of
(5 800 + 7 000) 12 800*
Bedryfswins berekening
29 328 057
Rente-inkomste 480
Wins voor rente uitgawe berekening 328 537
Rente-uitgawe (235 000 + 85 000 - 270 000) (50 000)*
Netto wins vir die jaar berekening
7 278 537
* bewerking een deel korrek
TOTALE PUNTE
55
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1 4 GP/November 2019
Graad 10 – Nasienriglyne
VRAAG 3
3.1 BEGRIPPE: Dui aan WAAR of ONWAAR
3.1.1 3.1.2 3.1.3
Waar✓ Onwaar✓ Onwaar ✓
3
3.2 NOTAS TOT DIE BALANSSTAAT:
3.2.1 VOORRAAD
Handelsvoorraad (105 000✓ – 2 000✓) 103 000✓
Verbruiksgoedere voorhande 900✓
103 900 4
3.2.2 HANDELS EN ANDER ONTVANGBARES
Debiteurekontrole ( 80 500 ✓+ 500✓) 81 000✓
Vooruitbetaalde Uitgawes 950✓
Opgelope Inkomste 8 700✓
90 650 5
3.2.3 EIENAARSBELANG
Saldo begin van die jaar 1 036 470
Netto wins vir die jaar 774 300✓
Byvoegings gedurende die jaar 100 000✓
Onttrekkings (33 870✓ + 2 000✓) (35 870) ✓
1 874 900✓ 7
3.2.4 HANDELS- EN ANDER BETAALBARES
Krediteurekontrole 55 000✓
Vooruitontvange Inkomste 20 400✓
Opgelope Uitgawes 5 500✓
SAID (LBS) 4 600✓
85 500 5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1 5 GP/November 2019
Graad 10 – Nasienriglyne
3.2.5 BALANSSTAAT OP 30 SEPTEMBER 2019
BATES Nota R
NIE-BEDRYFSBATES 2 582 350
Vaste bates 1 933 000
Vaste Deposito 649 350
BEDRYFSBATES 208 050
Handels en ander ontvangbares 90 650
Voorraad 103 900
Kontant en kontant ekwiwalente ( 8 500✓ + 5 000✓) 13 500
TOTALE BATES 2 790 400
EKWITEIT EN LASTE
EIENAARSBELANG 1 874 900
Kapitaal 1 874 900
Nie-bedryfslaste 100 000
Lening (120 000✓ - 20 000✓) 100 000
BEDRYFSLASTE 815 500
Handels en ander betaalbares 85 500
Huidige deel van lening 20 000✓
Oortrokke bank 710 000✓
TOTALE EKWITEIT EN LASTE 2 790 400
16
TOTALE PUNTE
40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1 6 GP/November 2019
Graad 10 – Nasienriglyne
VRAAG 4
4.1 Bereken verkope as die onderneming ʼn winsopslag van 50% op kosprys
gebruik.
100
600 000 X 150 = 900 000✓✓ 2
4.2 Bereken die opbrengs op gemiddelde eienaarsbelang.
_______130 000_✓_______ 100
½ ✓ (271 430✓ + 180 000✓) X 1
=57.6%✓
Behoort die eienaar tevrede te wees met die opbrengs? Gee ʼn rede vir jou
antwoord.
6
Ja, dit is baie meer as ander beleggings soos die Vaste Deposito 10% ✓
4.3 Bereken die bedryfskapitaalverhouding vir 2019.
54 070✓ + 34 700✓ + 1650✓ : 26 654✓
90 420 : 26 654
3.4 : 1
5
4.4 Bereken die vuurproefverhouding vir 2019.
(90 420 – 54 070)
34 700✓ + 1 650 ✓ : 26 654✓
36 350 : 26 654
1.4 : 1
4
4.5 Bereken die solvensieverhouding op 30 Junie 2019.
222 664✓ + 45 000✓ + 54 070 ✓+ 34 700 ✓+ 1 650✓ : 60 000 ✓ + 26 654✓
358 084 : 86 654
4.1 : 1
8
Een deel korrek
TOTALE PUNTE
25
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Accounting Grade 10 P1 Eastern Cape November 2019 Memo (Afr)
%20November%202019%20Answer%20Book_hlayiso.com_--8f29f086-0e89-4fd1-965b-69eb790e84a6/v1-4e2096337ad05b8817fc/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 10 P2 Gauteng November 2019 Addendum (Afr)
%20November%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--78f8df66-5bf9-4073-b3cb-c76eb99c7d79/v1-8752df336d2a428850e8/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 10 P2 Gauteng November 2019 QP (Afr)
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7cbab7d4-9e95-4be4-a588-c44de8a5bc79/v1-a4d2c350ffa503477b58/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 10 P1 Gauteng November 2022 QP (Afr)
%202020%20Exemplars%20Question%20Paper_hlayiso.com_--c1d2e056-7097-4c64-86d4-2be619f15f6a/v1-b6fcd0b556190c393474/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 10 P1 Gauteng November 2020 QP (Afr)
%20%20November%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4b8d0bc6-19b5-452f-b16a-e5ed591af939/v1-69c5814af643a16ec3d9/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 10 P1 Gauteng November 2018 QP (Afr)
More from Grade 10 Accounting

Question paper and memo
Accounting Grade 10 Limpopo March Test 2026 Paper & Memo

Question paper and memo
Accounting Grade 10 Limpopo June 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Accounting Grade 10 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a/v1-72e5752a6c7b41803304/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 10 Gauteng June 2024 Addendum (Afrikaans)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8485d01d-96f0-4e55-91d1-eda3bf9fb4fe/v1-83b6ec572882ca0636bc/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 10 Gauteng June 2024 Question Paper (Afr)

Question paper and memo