Skip to content

Accounting Grade 10 Gauteng June 2019 Addendum (Afrikaans)

AddendumAccountingGrade 10201913 pages

Grade 10 Accounting addendum from the Gauteng June 2019 (Afrikaans), 13 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2019 GRAAD 10 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK NAAM: ______________________________________________________ GRAAD 10: __________ TOTALE PUNT GEMODEREERDE MODEREERDER VRAAG PUNTE BEHAAL PUNT PARAAF 1 45 2 22 3 22 4 46 5 44 6 21 TOTAAL 200 13 bladsye b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 2 ANTWOORDBOEK GRAAD 10 GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK PUNTE: 200 TYD: 2 UUR VRAAG 1: BEGRIPPE EN KONTANTJOERNALE 1.1 BEGRIPPE Pas die inligting in KOLOM A by die begrip in KOLOM B. Skryf slegs die letter (A – G) neer. KOLOM A KOLOM B 1.1.1 1.1.2 1.1.3 1.1.4 1.1.5 5 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 3 ANTWOORDBOEK GRAAD 10 1.2 KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL VAN WATERKLOOF HANDELAARS VIR SEPTEMBER 2018 Ontleding Dok Dag Besonderhede Fol van Bank Verkope Koste Debiteure Korting Diverse Rekeninge ontvangste van kontrole toegestaan Bedrag Fol Besonderhede verkope 20 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 4 ANTWOORDBOEK GRAAD 10 KONTANTBETALINGSJOERNAAL VAN WATERKLOOF HANDELAARS VIR SEPTEMBER 2018 Dok Dag Begunstigde Fol Bank Debiteure Handels- Krediteure Korting Lone Diverse Rekeninge kontrole voorraad kontrole ontvang Bedrag Fol Besonderhede 20 Totale Punte 45 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 5 ANTWOORDBOEK GRAAD 10 VRAAG 2: ALGEMENE JOERNAAL 2.1 ALGEMENE JOERNAAL VAN DEVAAN WINKELS (Omskrywings word nie verlang nie) Debiteurekontrole Krediteurekontrole Datum Besonderhede F Dt Kt Dt Kt Dt Kt 31 Totale a/b 624 316 702 454 Totale Punte 22 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 6 ANTWOORDBOEK GRAAD 10 VRAAG 3: ALGEMENE GROOTBOEK EN INTERNE KONTROLE (22 punte; 13 minute) 3.1 Voltooi die ontbrekende inligting A B C D E F G H I J K L M N 15 3.2.1 Die eienaar het goedere vir eie gebruik geneem. Wat is die verkoopsprys van die goedere geneem? 2 3.2.2 Wat sal die brondokument wees vir die bedrag L, geboekstaaf in DAJ? 1 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 7 ANTWOORDBOEK GRAAD 10 3.3 Lys TWEE interne kontroles om voorraad te beveilig. 4 Totale Punte 22 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 8 ANTWOORDBOEK GRAAD 10 VRAAG 4: DEBITEURE BEGRIPPE, REKONSILIASIE EN INTERNE KONTROLE 4.1 DEBITEUREKONTROLEREKENING ALGEMENE GROOTBOEK VAN SCHUMANN GROOTHANDELAARS BALANSSTAAT-REKENINGE AFDELING Dt DEBITEUREKONTROLE Kt Debiteure afslag [1 200 17 4.2 LYS VAN DEBITEURE OP 31 MAART 2019 NAAM Debiet Cooper (17 900 Baloyi Hope (14 400 Smith Williams 16 4.3 Voorsien EEN rede hoekom jy dink die saldo van die Debiteurekontrolerekening moet ooreenstem met die Debiteurelys. 2 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 9 ANTWOORDBOEK GRAAD 10 4.4 Die eienaar Paul Schumann is bekommerd dat debiteure nie betyds sal betaal nie. Lys DRIE maatreëls wat in plek gestel kan word om te verseker dat debiteure betyds sal betaal. . 6 4.5.1 Indien die korting toegestaan R35 720 is, hoeveel is vanaf debiteure ontvang gedurende Maart? 2 4.5.2 Behalwe vir rente gehef, wat anders kan voorkom as joernaaldebiete? Voorsien EEN item of antwoord. 2 4.5.3 Voorsien TWEE moontlike redes vir die debiet van R300 in die Debiteurekontrolerekening. 4 Totale Punte 46 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 10 ANTWOORDBOEK GRAAD 10 VRAAG 5: TRANSAKSIE-ONTLEDING 5.1 REKENINGKUNDIGE VERGELYKING ALGEMENE GROOTBOEK BEDRAG VERGELYKING Rekening Rekening R B E L gedebiteer gekrediteer + Bv. Donasies Skryfbehoeftes 540 0 0 – 1 7 1 400 Debiteurekontrole 16 130 19 1 260 Debiteurekontrole 25 480 31 38 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 11 ANTWOORDBOEK GRAAD 10 5.2.1 Verduidelik die betekenis van V/T? (Verwys na transaksie op die 19 de) 2 5.2.2 Voorsien TWEE redes waarom die bank ʼn tjek kan dishonoreer. 4 Totale Punte 44 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 12 ANTWOORDBOEK GRAAD 10 VRAAG 6: BEGRIPPE EN SALARISSE EN LONE 6.1 Dui aan of die volgende bewerings WAAR of ONWAAR is. 6.1.1 6.1.2 6.1.3 6.1.4 05 6.1.5 6.2 Bereken die ontbrekende bedrae in die Salaris- en Loonjoernale vir Mei 2018. 6.2.1 6.2.2 6.2.3 6.2.4 6.2.5 6.2.6 10 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 13 ANTWOORDBOEK GRAAD 10 6.3.1 Voorsien die dubbelinskrywing vir die Pensioenfondsbydrae in die Loonjoernaal. DEBIET: KREDIET: 2 6.3.2 Die netto salaris bereken in 6.2.5 in die Salarisjoernaal sal oorgeboek word na die Salarisrekening en watter ander rekening? 1 6.4 Die eienaar Mr Thomas Ndebele het besluit om nie hierdie maand die LBS bedrag oor te betaal nie omdat hy kontant nodig het, hy sal volgende maand ʼn dubbele oorbetaling maak. Hoekom is jy teen hierdie besluit gekant wat hy gemaak het. Voorsien EEN konsekwensie (gevolg) vir hierdie aksie. 3 Totale Punte 21 EINDE

Study this subject

More from Grade 10 Accounting

View all