Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN
NOVEMBER 2017
LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE
NASIENRIGLYNE
Tyd: 3 uur 200 punte
Hierdie nasienriglyne word voorberei vir gebruik deur eksaminatore en
hulpeksaminatore. Daar word van alle nasieners vereis om 'n standaardiserings-
vergadering by te woon om te verseker dat die nasienriglyne konsekwent vertolk
en toegepas word tydens die nasien van kandidate se skrifte.
Die IEB sal geen gesprek aanknoop of korrespondensie voer oor enige
nasienriglyne nie. Daar word toegegee dat verskillende menings rondom sake van
beklemtoning of detail in sodanige riglyne mag voorkom. Dit is ook voor die hand
liggend dat, sonder die voordeel van bywoning van 'n standaardiserings-
vergadering, daar verskillende vertolkings mag wees oor die toepassing van die
nasienriglyne.
IEB Copyright © 2017 BLAAI ASSEBLIEF OM
You're offline
Skip to contentQuestion paper 











View all





Agri Man Prac Afr hlayiso.com
Agricultural Management Practices · Grade 12 · 2017 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Management Practices
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2017
- Publisher
- IEB
- Pages
- 10
- File size
- 394.1 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 10
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE – NASIENRIGLYNE Bladsy 2 van 10
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 A B C D
1.1.2 A B C D
1.1.3 A B C D
1.1.4 A B C D
1.1.5 A B C D
1.1.6 A B C D
1.1.7 A B C D
1.1.8 A B C D
1.1.9 A B C D
1.1.10 A B C D
1.2 1.2.1 I 1.2.6 D
1.2.2 E 1.2.7 L
1.2.3 J 1.2.8 K
1.2.4 C 1.2.9 H
1.2.5 G 1.2.10 A
1.3 1.3.1 Gemengde veld
1.3.2 Monokultuur
1.3.3 Kleinskaals
1.3.4 Droëland/Natuurlike besproeiing
1.3.5 Seisoensarbeider
1.3.6 Begroting
1.3.7 Kwitansie
1.3.8 Beheerde bemarking
1.3.9 Vleisinspeksie
1.3.10 Sterilisasie
IEB Copyright © 2017 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE – NASIENRIGLYNE Bladsy 3 van 10
AFDELING B
VRAAG 2 PLAASBEPLANNING (FISIES EN FINANSIEEL)
2.1 2.1.1 Voordele en nadele van die gebruik van hoë vlakke van
tegnologie
Voordele:
• Meer presiese aanwending van insette
• Minder verkwisting
• Beter produksie
• Tydbesparing
• Beter bestuur
• Beter opbrengs
• Versameling en stoor van data
Nadele:
• Duur tegnologie
• Hoër vlakke van bestuur word vereis
• Risiko van meganiese faling
• Verminder indiensneming – toenemende werkloosheid
2.1.2 VIER faktore wat 'n boer moet oorweeg wanneer daar op die
vlak en tipe tegnologie besluit word
• Plaasgrootte
• Kapitaal beskikbaar
• Produksiedoelwitte
• Masjineriekoste
• Beskikbaarheid van rugsteundiens
• Arbeidskoste
• Toename in produksie en/of opbrengs
• Beskikbare kennis en vaardighede
• Werkskapasiteit van masjinerie
• Vaardighede van werkers
• Terrein
• Tipe onderneming
2.1.3 DRIE belangrike aspekte van personeelopleiding
• Instandhouding van die toerusting
• Veiligheidsvereistes
• Korrekte bedryfsprosedures
• Voorkoming en hantering van probleme
• Rekenaargeletterdheid
2.2 2.2.1 VIER hooftipes hulpbroninligting op 'n plaaskaart ingesluit
• Tipes grond
• Plantegroei
• Waterbronne
• Topografie
IEB Copyright © 2017 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE – NASIENRIGLYNE Bladsy 4 van 10
2.2.2 VIER faktore wat grondbewerkbaarheid bepaal, plus
belangrikheid daarvan
• Gronddiepte – vlak grond is nie bewerkbaar nie
• Grondtekstuur – beïnvloed waterhouvermoë van die grond
• Klipperigheid – min tot geen klippe is ideaal
• Helling – plat tot sagte helling is bewerkbaar
• Dreinering of waterdra-kapasiteit – deurdrenkte grond is
gewoonlik nie bewerkbaar nie
2.3 2.3.1 VIER voordele van 'n gemengde boerderystelsel
• Verwatering van risiko/diversifisering van risiko
• Deling van hulpbronne
• Produkte of neweprodukte van een onderneming kan 'n ander
een ondersteun
• Optimale gebruik van grond
• Groter geleenthede vir inkomstegenerering
• Groter verspreiding van inkomste deur die jaar
• Meer produkte om te verkoop
2.3.2 TWEE ondernemings vir 'n gemengde boerderystelsel, met
verduideliking
Voorbeelde: Vleis en mielies; vleis en weiding; melk en weiding
• Ondernemings moet by gegewe toestande pas (veld, bewerkbare
grond)
• Ondernemings moet mekaar komplementeer
2.4 2.4.1 Verhouding tussen temperatuur en plantegroei
• By baie lae temperature is plantegroei minder
• By baie hoë temperature is plantegroei minder
• Groei is die hoogste by die optimale temperatuur
• Elke tipe plant het sy eie optimale temperatuur vir groei
2.4.2 Optimale temperatuur vir kweek van broccoli en mielies
• Broccoli = 15 °C
• Mielies = 25 °C
2.4.3 Tyd van die jaar om broccoli en mielies te plant, met verduidelikings
• Broccoli – plant in koel seisoen, byvoorbeeld herfs, want dit
vereis koeler temperature
• Mielies – plant in warm seisoen, byvoorbeeld lente en somer,
want dit vereis warmer temperature
2.4.4 Impak van temperatuurstyging op produksie van broccoli en
mielies, met verduideliking
• Broccoli sal swaarder kry vanweë die voorkeur daarvan vir laer
temperature
• Mielies sal beter doen aangesien dit hoër temperature weerstaan,
alhoewel groei minder sal wees
• Verander plant datum
• Broccoli kan dalk nie in sekere areas groei nie
• Algemene afname in produksie a.g.v. hoër temperature
IEB Copyright © 2017 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE – NASIENRIGLYNE Bladsy 5 van 10
2.5 2.5.1 Heleplaas-begroting en 'n ondernemingsbegroting
Heleplaas-begroting Ondernemingsbegroting
• Bevat die verwagte inkomste, • Bevat die verwagte inkomste
uitgawes en wins van 'n en uitgawes wat verband hou
gegewe plaasplan met 'n bepaalde
• Word gebruik om die wins- onderneming (beide vaste en
gewendheid van 'n hele plaas veranderlike koste)
te beraam
2.5.2 Definisie vir 'n kontantvloeibegroting
• 'n Beraming van alle kontantontvangste en alle kontantuitgawes
wat na verwagting gedurende 'n sekere tydperk sal voorkom
• Beramings kan maandeliks, tweemaandeliks of kwartaalliks
gedoen word en kan nieplaasinkomste en -uitgawes sowel as
plaasitems insluit
2.5.3 Redes vir swak kontantvloei in 'n plaasonderneming
• Seisoenale bemarking en inkomste
• Onverwagte uitgawes
• Niebetaling vir goedere verkoop
• Swak finansiële beplanning
• Diefstal
• Swak oes opbrengs
IEB Copyright © 2017 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE – NASIENRIGLYNE Bladsy 6 van 10
VRAAG 3 ENTREPRENEURSKAP, OPTEKENING, BEMARKING,
BESIGHEIDSBEPLANNING EN GEORGANISEERDE
LANDBOU
3.1 3.1.1 Netto wins vir BOER A
• Totale inkomste = R124 000
• Totale uitgawes = R84 000
• Netto wins = R124 000 – R84 000
= R40 000
3.1.2 Netto wins vir BOER B
• Totale inkomste = R137 000
• Totale uitgawes = R81 000
• Netto wins = R137 000 – R81 000
= R56 000
3.1.3 Suksesvolste boer, met DRIE redes
• BOER B
• Hoër inkomste vanweë groter wol- en misverkope
• Laer uitgawes vanweë kleiner besteding aan voer
• Bestee meer geld aan instandhouding
• Bestee meer op veeartsenykunde en dieregesondheid
3.2 3.2.1 Definisie van waardevermindering
• Die vermindering in die waarde van 'n bate met tyd, gewoonlik
vanweë slytasie
3.2.2 Berekening van gemiddelde waardeverminderingswaarde per jaar
(Kosprys − Herwinningswaarde)
• Waardevermindering =
Lewensduur
(800 000 − 80 000)
=
10
= R72 000 per jaar
3.3 3.3.1 Balansstaat 12 September 2017
BATES WAARDE
Vaste bates
Plaas R1 300 000
Plaashuis en skure R870 000
Bedryfsbates
Kontant voorhande R60 000
Voorraad saad R100 000
Saldo in die bank R32 000
TOTALE BATES R2 362 000
LASTE WAARDE
Langtermynlaste
Uitstaande banklening R450 000
Bedryfslaste
Saad by bure geleen R50 000
Rekening by plaaslike koöperasie R28 000
TOTALE LASTE R528 000
NETTO WAARDE R1 834 000
IEB Copyright © 2017 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE – NASIENRIGLYNE Bladsy 7 van 10
3.3.2 Redes om skuld te betaal
• Skuld verminder netto waarde
• Beïnvloed vermoë om onderneming uit te brei en lenings te
verkry
• Skuld loop rente en kos meer
• Bates is veiliger
3.4 3.4.1 Beskrywing van verhouding tussen produkprys, produkvraag
en produkaanbod
• By lae produkpryse is vraag hoog, maar aanbod is laag.
Gevolglik 'n tekort aan produk wat pryse hoër sal druk
• By hoë produkpryse is vraag laag, maar aanbod is hoog.
Gevolglik 'n surplus van produk wat produkpryse laer druk
3.4.2 Vraag-en-aanbod-skedule
Aanbod
Prys (R/kg)
Vraag
Hoeveelheid
Puntetoekenning:
• Grafiektitel
• Etiket vir X-as
• Etiket vir Y-as
• Aanbodkromme
• Vraagkromme
3.4.3 Produkprys by die punt van markewewig
R20/kg
3.4.4 TWEE redes vir produktekort
• Droogte
• Plae en siektes
• Skade vanweë brand
• Diefstal
• Lae pryse – boere het nie geplant nie
• Seisoenale tekorte
3.4.5 Vryemarkstelsel of beheerde bemarking en verduideliking
Vryemark – pryse word deur markelemente beheer, d.w.s. vraag en
aanbod, nie deur regering vasgestel nie
IEB Copyright © 2017 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE – NASIENRIGLYNE Bladsy 8 van 10
3.5 3.5.1 SES hoofafdelings of -komponente van 'n sakeplan
• Uitvoerende opsomming
• Maatskappybeskrywing
• Beskrywing van produkte/dienste
• Markontleding en bemarkingsplan
• Produksie- en implementeringsplan
• Organisasie en bestuurspan
• Finansiële plan en projeksies
3.5.2 Noodsaaklikheid daarvan om sakeplan op te stel wanneer jy vir
'n lening aansoek doen
• Help om befondsingsvereistes te bepaal
• Toon die entrepreneur se kennis van die onderneming
• Toon die finansiële uitvoerbaarheid van die onderneming
• Klaar die wetlike vertakkings van die onderneming uit
VRAAG 4 OES, VERWERKING, BESTUUR EN AGRITOERISME
4.1 4.1.1 SES kenmerke van 'n entrepreneur
• Loop risiko's
• Sakegeoriënteerd/profytgedrewe
• Sien geleenthede raak
• Gemotiveerd
• Entoesiasties
• Beslis/besluitnemer
• Ontvanklik
• Buigsaam
• Hardwerkend
4.1.2 Vergelyking van informele bemarking en formele bemarking
(a) Volume van produk wat bemark word
Formele bemarking kan groter volumes van produk hanteer
vanweë breër verspreidingskanale
(b) Waarde van produk wat bemark word
Gewoonlik kan formele markte hoër pryse vra as informele
markte
(c) Winsgewendheid
Formele markte neig om winsgewender te wees vanweë
groter markaandeel en verspreidingsgeleenthede
4.1.3 VYF bestuursrolle as pakhuisbestuurder
• Beheer van pakhuisvoorraad
• Koördinering van daaglikse en toevallige aktiwiteite
• Motivering van personeel
• Organisasie van pakhuisfunksies
• Beplanning van huidige en toekomstige aktiwiteite
IEB Copyright © 2017 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE – NASIENRIGLYNE Bladsy 9 van 10
4.1.4 VYF stukke toerusting of infrastruktuur wat in die
agroverwerkingsonderneming gebruik word
• Afleweringsvoertuig
• Koelkamer
• Groentesnyer
• Droër
• Skiller
• Wasmasjien
4.1.5 Produketikettering
(a) Belangrikheid van die etikettering van verwerkte goedere
• Wetlike vereiste
• Geleentheid om handelsmerk te vestig
• Verseker klanttevredenheid
(b) VIER tipes inligting op 'n produketiket
• Bestanddele
• Allergene
• Vervaldatum
• Naam van produsent
4.1.6 (a) TWEE redes vir handhawing van 'n gehalteversekering-
stelsel
• Behou kontrakte en klante
• Verseker produkveiligheid
(b) VIER tipes gehalteversekeringsmaatreëls in die artikel
• HACCP
• Beskermende klere
• Gereelde ouditering
• Goeie landboupraktyke
4.1.7 Geklassifiseer as 'n AgriBEE-onderneming? Verduidelik.
Ja
• Ontvang ondersteuning van DAFF
• Swart eienaar
• Ontvang tenders vir staatskontrakte – voorkeurpunte
4.2 4.2.1 Berekening van die grondprys (rand per ha) vir PLAAS A en
PLAAS B
R21 000 000
Farm A =
Plaas = R18 181,82 / ha
1155 ha
R2 960 000
Farm B =
Plaas = R2 114,29 / ha
1 400
4.2.2 Redes vir die verskillende grondwaardes vir die twee plase
• Ligging
• Vaste verbeterings
• Watervoorraad
• Waarde van lewende hawe en produksie-eenhede
• Insluiting van agritoerisme
• Elektrisiteitsvoorsiening
• Weidingspotensiaal
IEB Copyright © 2017 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE – NASIENRIGLYNE Bladsy 10 van 10
4.2.3 Plaas is ontwikkel vir agritoerisme, met DRIE redes
Plaas A
• Gevestigde gastehuis
• Wildbesigtigingsvoertuig
• Konferensiefasiliteite
• Verskeidenheid wild
Totaal: 200 punte
IEB Copyright © 2017
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Question paper
Agricultural Management Practices Nov 2025 Afr

Question paper
Agricultural Management Practices Nov 2025 Eng

Question paper
AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Xhosa

Question paper
Agricultural Management Practices Nov 2024 Afr

Question paper
Agricultural Management Practices Nov 2024 Eng

Question paper
Agricultural Management Practices Nov 2024 MG Afr
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Question paper
Agricultural Afr hlayiso.com

Document
Agricultural Management Practices PAT GR 12 2017 Afr hlayiso.com

Question paper
Agricultural Management Practices May June 2024 Afr

Question paper
Agri Management 2019 Afr hlayiso.com

Question paper
Agri Management Afr hlayiso.com

Question paper
Agri Management Afr hlayiso.com
More from Grade 12 Agricultural Management Practices
Explore more published documents in this catalogue.

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Man Prac ATP 2023 24

Memorandum
Agricultural Management Practices Nov 2025 MG Eng

Memorandum
Agricultural Management Practices Nov 2025 MG Afr

Memorandum
AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Xhosa Memo

Question paper
Agricultural Management Practices Nov 2024 MG Afr.docx

Memorandum