You're offline
Skip to content
Memorandum

Agri Management Afr memo hlayiso.com

Subject: Agricultural Management PracticesGrade 12201811 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2018 LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE NASIENRIGLYNE Tyd: 3 uur 200 punte Hierdie nasienriglyne word voorberei vir gebruik deur eksaminatore en hulpeksaminatore. Daar word van alle nasieners vereis om 'n standaardiserings- vergadering by te woon om te verseker dat die nasienriglyne konsekwent vertolk en toegepas word tydens die nasien van kandidate se skrifte. Die IEB sal geen gesprek aanknoop of korrespondensie voer oor enige nasienriglyne nie. Daar word toegegee dat verskillende menings rondom sake van beklemtoning of detail in sodanige riglyne mag voorkom. Dit is ook voor die hand liggend dat, sonder die voordeel van bywoning van 'n standaardiserings- vergadering, daar verskillende interpretasies mag wees oor die toepassing van die nasienriglyne. IEB Copyright © 2018 PLEASE TURN OVER
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE – NASIENRIGLYNE Bladsy 2 van 11 AFDELING A VRAAG 1 1.1 A B C D 1.2 A B C D 1.3 A B C D 1.4 A B C D 1.5 A B C D 1.6 A B C D 1.7 A B C D 1.8 A B C D 1.9 A B C D 1.10 A B C D VRAAG 2 2.1 G 2.6 M 2.2 F 2.7 A 2.3 E 2.8 B 2.4 I 2.9 H 2.5 L 2.10 K VRAAG 3 3.1 Marknavorsing 3.6 Proefbalans 3.2 Bemesting/ 3.7 Deklaag Kunsmis 3.3 Dravermoë 3.8 Inheemse kennis 3.4 Presisieboerdery 3.9 Gradering 3.5 Agritoerisme 3.10 Kleinkas IEB Copyright © 2018 PLEASE TURN OVER
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE – NASIENRIGLYNE Bladsy 3 van 11 AFDELING B VRAAG 4 PLAASBEPLANNING 4.1 Plaashulpbrondata en gewasvereistes 4.1.1 Gematigde of tropiese klimaat met verduideliking Gematigde klimaat – baie kouer temperature gedurende die wintermaande 4.1.2 TWEE gewasse wat geskik sal wees vir produksiegebied en wisselbou, met redes Droë bone Geskik – temperature en reënval + Stikstof Mielies Geskik – temperature en reënval Sojabone Geskik – temperature en reënval + Stikstof Koring Geskik vir winter – temperature en reënval Goed gedreinerde grond Geskikte Ph 4.1.3 TWEE lewendehawe-ondernemings vir hierdie plaas, met verduidelikings • Vleisbeeste • Skape of bokke • Melk beeste (Benut mielies en soja) • Weidiere – benut veld = Gemengde veld agv reenval • Kan gewasreste gebruik 4.1.4 Vergelyking van handearbeid en meganisasie Handearbeid Meganisasie Koste Goedkoper Duurder Doeltreffendheid Minder doeltreffend Meer doeltreffend Produkgehalte Swak gehalte Beter gehalte Moet omruil Tyd geneem Stadiger Vinniger Oppervlakte wat Kleiner oppervlakte Groter oppervlakte voltooi kan word Geskikste opsie vir Meer geskik – groot hierdie plaas (eie oppervlakte mening) 4.1.5 VIER faktore wat bepaal of grond bewerkbaar is • Gronddiepte • Klipperigheid • Helling • Tekstuur • Dreinering IEB Copyright © 2018 PLEASE TURN OVER
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE – NASIENRIGLYNE Bladsy 4 van 11 4.1.6 DRIE maniere om die dreinering van grond te verbeter, met verduideliking • Inkorporeer organiese materiaal – verbeter grondtekstuur • Kloof diep – breek ploegpan • Konstrueer dreine – dreineer teen 'n helling • Rif-en-trog-stelsel – deurweekte grond • Plant spesies wat grond help dreineer, bv. diep wortels 4.1.7 Die effek van grond-pH op gewasproduksie • Gewasse het spesifieke pH-vereistes • Verkeerde pH – swak ontkieming en groei/ produksie • Geskikte pH – beter ontkieming, groei & produksie 4.1.8 Hoe 'n boer die pH van grond kan verander, met verduideliking • Dien kalk toe • Kalk verhoog die pH van die grond • Kalk neutraliseer suurversadiging van die grond • Dien gips toe indien pH te hoog • Gips verlaag pH 4.1.9 VIER voordele van die gebruik van wisselbou • Verbeterde grondstruktuur • Verbeterde grondgesondheid • Minder loging van spesifieke voedingstowwe • Verbreek siektesiklus • Kan nuwe voedingstowwe in die grond inkorporeer, bv. stikstof deur peule 4.1.10 VIER faktore wat keuse van gewasse vir wisselbou beïnvloed • Moet albei geskik wees vir klimaat • Moet versoenbaar wees met mekaar • Moenie deur dieselfde siektes beïnvloed word nie • Moet die grond of omgewing op 'n positiewe manier beïnvloed • Peulgewasse wat stikstof terugplaas 4.2 Presisieboerderytegnieke 4.2.1 VIER voorbeelde van presisieboerderygebruik in 'n verbouings- onderneming • Grondvrugbaarheidskartering/Kunsmisbehoeftes • Grondtipes • Onkruidbeheer • Oesopbrengste • Insek- of siektemonitering • Besproeings skedulering • Bewerkingmetodes • Gewasbepalings IEB Copyright © 2018 PLEASE TURN OVER
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE – NASIENRIGLYNE Bladsy 5 van 11 4.2.2 DRIE voordele van die gebruik van presisieboerdery in 'n verbouingsonderneming • Doeltreffender gebruik van insette • Akkurater aanwending van insette/Finansiële voordele • Beter opbrengste • Doeltreffende gebruik van hulpbronne 4.2.3 DRIE tipes toerusting wat vir die gebruik van presisieboerdery- metodes nodig sal wees • GPS-stelsel • Satellietontvanger • Presisiegekalibreerde toerusting • Rekenaarstelsel/GIS Stelsel 4.3 Saaigrond met 'n helling van 1:8 4.3.1 Beskrywing van die helling van die grond EN verduideliking van die bruikbaarheid daarvan vir gewasproduksie Matige steil helling – beperkte gebruik vir verbouings-ondernemings 4.3.2 Verduideliking van hoe om die bruikbaarheid van hierdie grond vir gewasproduksie te verbeter • Kontoerbanke of terrasse/Kontoerwalle • Maak grond gelyk en skep versperrings vir erosie • Strookverbouing IEB Copyright © 2018 PLEASE TURN OVER
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE – NASIENRIGLYNE Bladsy 6 van 11 VRAAG 5 OES EN BEMARKING 5.1 Artikel oor voëlgriepuitbrekings 5.1.1 Effek van voëlgriepuitbrekings op aanbod van eiers in Suid- Afrika • Uitdunning van lêhenne om verspreiding van siekte te voorkom • Verlaagde eieraanbod 5.1.2 Verduideliking van effek van verlaagde aanbod van eiers op eierprys in Suid-Afrika deur vraag-en-aanbod-kromme te gebruik Verlaagde eieraanbod veroorsaak prysstyging Aanbod 2 Aanbod 1 Prys 2 Prys (R/kg) Prys 1 Vraag Hoeveelheid 5.1.3 DRIE funksies van bedryfsverenigings of -organisasies • Navorsing • Bevorder kommoditeitsprodukte • Beding namens produsente • Gee aandag aan kwessies waarmee die bedryf te doen het • Opleiding en oordrag van kennis 5.1.4 Klein produsente maak toe as gevolg van die siekte-uitbreking (a) TWEE redes waarom klein produsente meer kwesbaar in hierdie situasie is • Skaalbesparings – vaste produksiekoste is relatief hoër • Minder buigsaam • Minder verkoopbare produkte om inkomste te genereer wanneer nodig IEB Copyright © 2018 PLEASE TURN OVER
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE – NASIENRIGLYNE Bladsy 7 van 11 (b) Hoe klein produsente hul ondernemings kan beskerm en meer volhoubaar kan word • Diversifiseer – versprei die risiko • Alternatiewe bronne van inkomste • Fokus op doeltreffendheid • Versekering • Koöperatiewe bemarking 5.1.5 Gebruik van die vyf bestuursrolle om voëlgriep te beheer en te voorkom dat dit jou plaas beïnvloed • Beheer – beheer toegang van diere, mense en voertuie • Beplanning – beplanning vir 'n uitbreking, kry personeel gereed • Koördinering – koördineer aktiwiteite om behoorlike skoonmaak en bedryf te verseker • Motivering – verduidelik belangrikheid van biosekuriteit en siektevoorkoming • Organisasie – organiseer plan van aksie ingeval daar uitbreking is 5.2 Plaasdata vir Boer Mokoena – aartappelprodusent 5.2.1 Balansstaat Balansstaat van Mokoena Plaas soos op 28 Februarie 2018 Vaste bates Waarde Langtermynlaste Waarde Plaasgrond R1 200 000 Landbanklening R800 000 Aartappelverpakking- R80 000 skuur Mediumtermynbates Waarde Mediumtermynlaste Waarde Trekker R80 000 Bankoortrekking R40 000 Bedryfsbates Waarde Bedryfslaste Waarde Brandstof voorhande R10 000 Rekening by koöperasie R90 000 Kunsmis voorhande R12 000 Geoeste aartappels R60 000 Totaal 1 442 000 Totaal 930 000 Netto waarde 512 000 5.2.2 Evaluering van plaaslikiditeit van hierdie plaas, met verduidelikings • Plaas het 'n positiewe stand van likiditeit • Waarde van bates oorskry waarde van laste • Plaas het bates wat verkoop kan word om fondse te genereer en skuld te vereffen indien nodig IEB Copyright © 2018 PLEASE TURN OVER
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE – NASIENRIGLYNE Bladsy 8 van 11 5.2.3 DRIE bemarkingskanale vir aartappels, plus EEN voordeel en EEN nadeel van elk Bemarkingskanaal Voordeel Nadeel Lae vervoerkoste Laer verkoopspryse Plaashek Afsetpunt vir voorraad van laer Beperkte markaandeel gehalte Biosekuriteitskwessies Gewaarborgde verkoop van Pryse kan laer wees as vrye Kontrak voorraad mark Veilige mark Kan verkoop wanneer pryse Pryse kan laag wees wanneer Vrye mark hoog is voorraad verkoop word 5.3 Braaikuikenonderneming 5.3.1 Gedeeltelike begroting vir 'n enkele lot braaikuikens om die bruto marge te bepaal INKOMSTE Item Bedrag Eenheidsprys Totaal Braaikuikens 480 60 28 800 Totale inkomste 28 800 UITGAWES Item Bedrag Eenheidsprys Totaal Dagoudkuikens 500 6,5 3 250 Voer 50 180 9 000 Gas 40 22 880 Houtskaafsels 1 200 200 Vervoer 100 5 500 Totale uitgawes 13 830 BRUTO MARGE 14 970 5.3.2 TWEE redes waarom die werklike bruto marge kan verskil van verwagte syfers • Verhoogde sterftesyfer • Laer verkoopsprys • Verhoogde insetkoste IEB Copyright © 2018 PLEASE TURN OVER
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE – NASIENRIGLYNE Bladsy 9 van 11 VRAAG 6 BESIGHEIDSBEPLANNING EN -BESTUUR 6.1 Artikel oor agritoerisme op volstruisplaas 6.1.1 VYF eienskappe van mnr. Keller wat van hom 'n entrepreneur maak • Loop risiko's/Inoverend • Sakegeoriënteerd/Winsgedrewe • Sien geleenthede raak • Gemotiveerd • Entoesiasties • Beslissend/Besluitnemer • Onbevooroordeeld • Buigsaam • Hardwerkend 6.1.2 VYF hoofafdelings van 'n sakeplan EN wat in elke afdeling ingesluit word • Beskrywing van onderneming – tipe regsentiteit, missie en visie • Bemarkingsplan – markontleding, bemarkingskanale, reklame • Bedryfsplan – wat geproduseer sal word en hoe • Finansiële plan – kontantvloei-vooruitskatting, inkomste- en kosteprojeksies • Risiko-ontleding – sterk punte en swakhede, voorgestelde oplossings • Bestuur van die onderneming (direkteure) • Infrastruktuur – Fisiese perseel & verbeterings benodig 6.1.3 Evaluering van besluit om melkbeeste, vleisbeeste en agritoerisme in te sluit in terme van fisiese en finansiële versoenbaarheid met die bestaande plaas • Breër bron van inkomste • Versprei die risiko • Benut plaasfasiliteite meer effektief • Toeriste geniet dit om melkbeeste en volstruise te sien • Lusern kan gebruik word vir dierevoer 6.1.4 Bespreking van hoe agritoerisme-onderneming tot die algehele waarde van plaas sal bydra • Verbeterings van fasiliteite en infrastruktuur • Verhoogde inkomste • Diversifisering verminder risiko • Bemarkingswaarde van grond verhoog IEB Copyright © 2018 PLEASE TURN OVER
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE – NASIENRIGLYNE Bladsy 10 van 11 6.1.5 DRIE moontlike probleme wat geassosieer word met groot getalle toeriste wat die plaas besoek • Kan inmeng met boerderyaktiwiteite • Biosekuriteit • Besoekers kan tydrowend raak • Kan ekostelsel benadeel • Wetlike aspekte • Druk op bestaande infrastuktuur • Vereis intensiewe bestuursvaardighede 6.1.6 Evaluering van die geskiktheid van die gebruik van webwerf om die onderneming te adverteer • Relevant vir huidige gebruik van Internet • Kan buitelandse toeriste bereik • Kan gereeld bygewerk word • Maak tweerigtingkommunikasie moontlik • Aanlynbesprekings 6.1.7 TWEE ander relevante maniere om sy agritoerisme- onderneming te bemark • Adverteer in tydskrifte of koerant • Nader plaaslike en buitelandse reisagente • Facebook-bladsy • Radio advertensies • Pamflette/ promosies 6.2 Listeria-uitbreking in Suid-Afrika 6.2.1 DRIE redes vir verwerking van vleis in verskeie produkte • Verbeter raklewe • Benut vleissnitte van laer gehalte • Gee aandag aan vraag na verskeie verwerkte vleise • Vervoer makliker/hanteer beter 6.2.2 DRIE maniere waarop die besmetting van vleisprodukte voorkom kon word • Koop by betroubare verskaffer • Toets grondstowwe • Toets verwerkte produkte • Higieniese toestande 6.2.3 VIER brokkies inligting wat op die etiket van verwerkte landbouprodukte vertoon moet word • Bestanddele • Naam van produsent • Vervaldatum • Allergene • Datum van produksie IEB Copyright © 2018 PLEASE TURN OVER
Downloaded from hlayiso.com 6.2.4 Plakkaat vir vleisverwerkingsfasiliteit om personeel oor voedselveiligheidsprosedures in te lig Enige vier van die volgende: • Was hande • Geen vleisprodukte van die huis af nie • Skoon toerusting • Beskermende klere • Geen siek werkers nie • Moenie verskillende produkte meng nie Plakkaatuitleg en aanbieding 6.2.5 Listeriose-uitbrekings het verbruikersvertroue in varkprodukte aansienlik verminder (a) Bespreking van die impak op Suid-Afrikaanse vark- produsente • Laer varkprys • Verlaagde vraag na varkprodukte • Verlaagde winsgewendheid van varkprodusente • Sluiting van fabrieke wat vleis verwerk (b) TWEE maniere waarop varkprodusente hul status in die vleisbedryf kan herwin • Bemarking van vark as 'n gesonde vleis • Verseker dat produksie- en verwerkingsmetodes siektevry is • Bewys van toetsing op produkte Totaal: 200 punte IEB Copyright © 2018 PLEASE TURN OVER

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Agricultural Management Practices

Explore more published documents in this catalogue.

View all