Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2014
LANDBOUWETENSKAPPE V2
PUNTE: 150
TYD: 2½ uur
*AGRSA2*
Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye.
Skip to contentQuestion paper 




%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--be6afec1-b2d7-4adf-9e9d-0e6c71b3a813/v1-aa1f2d266c0e77929a1f/card.webp)






View all




%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5353c8e3-1139-4cf7-86d0-63682cc7012e/v1-b11ff282ad65746dcb8d/card.webp)
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2014 QP
Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2014, 15 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Agricultural Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2014. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2014
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 444.4 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 15
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER 2014)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK.
2. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy.
3. Lees AL die vrae aandagtig deur en beantwoord slegs dit wat gevra
word.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in
hierdie vraestel gebruik is.
5. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word.
6. Toon AL jou berekeninge, insluitend formules waar van toepassing.
7. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) LANDBOUWETENSKAPPE V2 3
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee.
Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer
(1.1.1–1.1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.11 D.
1.1.1 Een van die volgende is nie ʼn risikobestuur-strategie op ʼn vee-
onderneming nie:
A Spesialisasie
B Diversifikasie
C Versekering teen risiko
D Massa-slagting van vee (2)
1.1.2 ʼn Voorbeeld van inteling in plantstudies is ...
A lynteling.
B terugkruising.
C selfbestuiwing.
D kruisbestuiwing. (2)
1.1.3 ... is die proses van die verdeling van die mark in kleiner groepe
kopers met soortgelyke eienskappe en behoeftes.
A ʼn Bemarkingsmengsel
B Marksegmentering
C Massa-bemarking
D Bemarkingsketting (2)
1.1.4 ʼn Instrument of apparaat wat gewenste gene in ʼn stukkie van die
plantweefsel in die proses van genetiese modifikasie inskiet, is ʼn ...
A geengeweer.
B balgeweer.
C pistolette
D spuitgeweer. (2)
1.1.5 Agri-produksiefaktore sluit nie die volgende in nie:
A Bestuursbeginsels
B Arbeid
C Kapitaal
D Grond (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER 2014)
1.1.6 Hierdie wet beheer die uitvoer van bederfbare produkte uit Suid-
Afrika:
A Bederfbare Verbruikersbeskermingwet (Wet Nr. 68 van 2008)
B Uitvoer van Bederfbare Produkte Kontrolewet (Wet Nr. 9 van
1983)
C Bederfbare Wet op Veiligheid van Vleis (Wet Nr. 40 van 2000)
D Wet op Landbouprodukte Agente (Wet Nr. 12 van 1992) (2)
1.1.7 Die figuur hieronder is ʼn voorbeeld van ...
A vaste kapitaal.
B roerende kapitaal.
C bedryfskapitaal.
D Geeneen van die bogenoemde (2)
1.1.8 Die arbeidswetgewing wat die boer verantwoordelik maak om te
verseker dat die werksomgewing veilig is, is die ...
A Vaardigheidsontwikkelingwet van 1998.
B Arbeidsverhoudingswet van 1995.
C Beroepsgesondheid en -veiligheidswet van 1993.
D Basiese Diensvoorwaardeswet van 1997. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) LANDBOUWETENSKAPPE V2 5
1.1.9 Die fenotipiese-verhouding in die kruising hieronder:
A 9:4:3:1
B 9:4:4:2
C 9:3:3:1
D 9:3:3:3 (2)
1.1.10 ʼn Meganisme van die oorerwing waar die uitdrukking van een geen
beheer word deur ʼn ander geen is ...
A epistastis.
B ko-dominansie.
C atavisme.
D sekskoppeling. (2)
(10 x 2) (20)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER 2014)
1.2 In die tabel hieronder word ʼn stelling gegee. Pas die stelling in KOLOM B
by die term in KOLOM A. Kies die antwoord en skryf slegs die letter langs
die vraagnommer in die ANTWOORDEBOEK byvoorbeeld 1.2.6 G.
KOLOM A KOLOM B
1.2.1 oorkapitalisasie A die manier waarop die prys
veranderinge in vraag of aanbod maak
1.2.2 bonusse te betaal B verbastering
1.2.3 elastisiteit C mutasie
1.2.4 uitvoerende D belê meer as wat nodig is in ʼn
opsomming besigheid
1.2.5 oorkruising E moedig produktiwiteit van arbeid aan
F sakeplan
(5 x 2) (10)
1.3 Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die
woord/term langs die vraagnommer (1.3.1–1.3.5) in die ANTWOORDEBOEK.
1.3.1 Die sorteringsproses van landbouprodukte volgens vasgestelde
standaarde
1.3.2 Die effektiewe kombinasie en koördinering van alle hulpbronne om ʼn
spesifieke doel te bereik, gewoonlik maksimum wins
1.3.3 ʼn Persoon, wat ʼn geleentheid identifiseer, hulpbronne versamel en ʼn
besigheid begin, die risiko wat betrokke is aanvaar in die hoop om ʼn
wins te maak
1.3.4 ʼn Skielike herverskyning van ʼn kenmerk van ʼn voorouer wat vir ʼn
lang tyd nie teenwoordig was nie
1.3.5 Die bates en kontant-op hande, wat die eiendom van ʼn besigheid is
en kan gebruik word as die basis vir die produksiedoeleindes van
wins (5 x 2) (10)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) LANDBOUWETENSKAPPE V2 7
1.4 Verander die ONDERSTREEPTE WOORD/E in die volgende stellings om
hulle WAAR te maak. Skryf slegs die toepaslike woord(e) langs die
vraagnommer (1.4.1–1.4.5) in die ANTWOORDEBOEK.
1.4.1 Berging is ʼn proses wat ʼn rou-materiaal na ʼn vorm wat aan
verbruikers se behoeftes voldoen verander.
1.4.2 Enige proses wat ʼn identiese kopie van biologiese materiaal, vanaf
individuele gene of selle, na ʼn hele dier produseer, word verwys na
as sinchronisasie.
1.4.3 Een produksiefaktor wat beperk of onderbenut kan word as gevolg
van verstedeliking is kapitaal.
1.4.4 Een genetiese effek van inteling is dat meer van die gene-pare in die
bevolking heterosigoties word.
1.4.5 Veelvoudige allele is ʼn meganisme van oorerwing waar een paar
allele verantwoordelik is vir die produksie van twee verskillende
eienskappe. (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER 2014)
AFDELING B
VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING
Begin hierdie vraag op ʼn NUWE bladsy.
2.1 Die illustrasie hieronder toon ʼn bemarkingstelsel waar die lede ʼn bemarkings-
assosiasie gevorm het wat gesamentlik besit, beheer, organiseer en bedryf
word op beginsels.
[Bron: www.Google.co.za/ bemarkingsfoto’s]
FIGUUR 2.1
2.1.1 Identifiseer die toepaslike bemarkingstelsel geïllustreer in FIGUUR 2.1
hierbo. (1)
2.1.2 Stel DRIE beginsels voor vir die vorming van die bemarkingstelsel in
VRAAG 2.1.1 hierbo. (3)
2.1.3 Noem DRIE redes waarom jy die bemarkingstelsel in VRAAG 2.1.1 aan
opkomende boere sou aanbeveel. (3)
2.2 Die volgorde of stappe wat betrokke is in die oordrag van enige plaasprodukte
van die plaas na die finale verbruiker behels koste.
2.2.1 Dui DRIE kostes verbonde aan die vervoer binne die stadiums van die
bemarkingsketting. (3)
2.2.2 Noem DRIE maatreëls wat die landboubesigheidketting meer
vaartbelyn kan maak en verbeter. (3)
2.3 Twee belangrike elemente van die bemarking van ʼn produk is: die opstel van ʼn
goeie prys en die bevordering van die produk. Die bemarking van ʼn produk
beteken om die mense te vertel daarvan en om hulle te oortuig om dit te koop.
2.3.1 Noem TWEE metodes en gee ʼn voorbeeld van elke metode wat mense
gebruik om produkte te bemark. (4)
2.3.2 Stel DRIE faktore voor wat ʼn opkomende boer in ag moet neem in die
bepaling van die prys van produkte. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) LANDBOUWETENSKAPPE V2 9
2.4 Die data hieronder dui die vraag en aanbod van mango’s op ʼn plaas. Gebruik
die inligting om die vrae wat volg te beantwoord.
2.4.1 Interpreteer die wet van vraag soos aangedui met mango’s uit
VRAAG 2.4 hierbo. (2)
2.4.2 Noem die prys waarteen vraag gelyk is aan aanbod. (1)
2.4.3 Dui die hoeveelheid mango’s wat:
A teen R10 aangevra sou wees
B teen R10 angebied sou wees (2)
2.4.4 Noem DRIE faktore wat die vraag van die mango’s beïnvloed. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER 2014)
2.5 Vyf bemarkingskanale wat verband hou met ʼn vryemarkstelsel word in die
tabel hieronder aangedui.
Pas die bemarkingskanale met die prosesse wat betrokke is by VRAAG 2.5.1
tot 2.5.5.
Internetbemarking
Varsproduktemark
Voorraadverkope
Kontrakte-mark
Plaashekbemarking
2.5.1 Bokke, skape en beeste word op ʼn veiling verkoop aan die hoogste
bieër. (1)
2.5.2 Goedere word geadverteer en elektronies verkoop, meestal deur die
gebruik van rekenaars. (1)
2.5.3 ʼn Ooreenkoms of reëling deur die boer om direk aan die
groothandelaar te verkoop. (1)
2.5.4 ʼn Boer verkoop kool direk vanaf die plaas. (1)
2.5.5 Mango’s en appels word gegradeer, geweeg en die alles word
aangekoop en onmiddellik aan markte gelewer. (1)
2.6 Noem TWEE redes vir die opstel van ʼn sakeplan in die landbousektor. (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) LANDBOUWETENSKAPPE V2 11
VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE EN BESTUUR
Begin hierdie vraag op ʼn NUWE bladsy.
3.1 Een van die ekonomiese eienskappe van grond, is dat grond onderhewig is
aan die wet van afnemende opbrengs.
3.1.1 Verduidelik kortliks die implikasie van die onderstreepte stelling in
produksie. (2)
3.1.2 Noem TWEE ander ekonomiese eienskappe van grond afgesien van
die onderstreepte stelling in VRAAG 3.1. (2)
3.1.3 Beskryf DRIE tegnieke/metodes om die produktiwiteit van grond te
verhoog. (3)
3.2 Die illustrasie hieronder toon ʼn paar materiale op ʼn plaas wat geldwaarde het.
3.2.1 Identifiseer die TWEE tipes kapitaal uitgebeeld in VRAAG 3.2 met
voorbeelde. (4)
3.2.2 Motiveer jou antwoord in VRAAG 3.2.1. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER 2014)
3.3 ʼn Opkomende boer het ʼn beraamde inkomste- en uitgawesplan van sy/haar
plaasonderneming opgetrek. Die beraamde plan sluit die volgende inligting
in:
Verkope van skape R27 500,00
Lone van plaaswerkers R13 400,00
Betaling van oortrokke rekening R 3 700,00
Rente van spaargeld R 1 800,00
3.3.1 Trek ʼn inkomste- en uitgaweplan met behulp van die inligting in
VRAAG 3.3 hierbo op. (4)
3.3.2 Bereken die boer se verwagte wins of verlies in VRAAG 3.3 hierbo. (3)
3.3.3 Definieer die onderstreepte beskrywing in VRAAG 3.3 hierbo. (2)
3.4 ʼn Jong veeboer het verskeie tipes vee op ʼn veld aangehou, sonder behoorlike
versorging. Die meeste van die vee het siektes opgedoen en gesterf. Ander
diere wat oorleef het, was gesteel of hulle het verlore geraak. Die boer het
gehoor dat die voorsiening in die vraag na groente winsgewend was en het
besluit om intensiewe groenteproduksie aan te pak. Die boer het jou as ʼn
landbouwetenskappe-leerder genader om vir hom/haar raad te gee oor
strategieë wat kan hom/haar help om suksesvol te wees, te ontwikkel.
3.4.1 Noem DRIE strategiese bestuurkomponente wat die boer vir die nuwe
groenteproduksie moet aanneem. (3)
3.4.2 Noem TWEE risiko bestuurspraktyke om enige toekomstige verlies te
voorkom. (2)
3.4.3 Dui DRIE eksterne faktore wat die bestuur van ʼn besigheid beïnvloed,
aan. (3)
3.5 In die werkersdienskontrak, is die beëindiging van diens een van die
voorwaardes. Sommige werkers word deur boere ontslaan sonder enige
geldige rede. Plaaswerkers raadpleeg hul vakbonde en die KVBA (CCMA)
toepaslike arbeidswetgewing toe te pas om oplossings vir onwettige
afdankings te vind.
3.5.1 Verduidelik kortliks die onderstreepte toestand in die werkers se
kontrak. (2)
3.5.2 Noem TWEE arbeidswetgewings van toepassing wanneer ʼn werker
se diens beëindig word. (2)
3.6 Dui EEN rol van die vakbonde en KVBA aan. (1)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) LANDBOUWETENSKAPPE V2 13
VRAAG 4: GENETIKA
Begin hierdie vraag op ʼn NUWE bladsy.
4.1 Die foto hieronder is ʼn van Ancon-skaap met ʼn mutasie wat maak dat sy bene
baie kort is. Dit skaap lyk baie verskillend tussen die kudde van Ancon-
skape.
4.1.1 Definieer die term ‘mutasie’. (2)
4.1.2 Noem DRIE oorsake van mutasie in die dier. (3)
4.1.3 Gee TWEE voordele van variasie aan boere. (2)
4.2 Die twee grootste gebruike van genetiese modifikasie is om gewasse te skep
wat weerstand teen die onkruiddoder glifosaat (gebruik om onkruid te beheer)
en gewasse wat hul eie interne insekdoder genereer (Bt, wyd gebruik deur
beide organiese en konvensionele boere). Beide van die eienskappe is baie
gewild met boere, en die oorgrote meerderheid van die koring, soja en katoen
verbou in die Verenigde State van Amerika het een of albei van hulle.
[Bron: www.washingtonpost.com]
4.2.1 Dui die TWEE eienskappe uit die scenario wat met boere in die
Verenigde State gewild is. (2)
4.2.2 Noem DRIE potensiële omgewingsgevare van genetiese modifikasie
in Suid-Afrika. (3)
4.2.3 Gee TWEE redes hoekom diere geneties gemodifiseer word. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER 2014)
4.3 ʼn Melkboer het die melkproduksie van verskillende suiwelrasse koeie gemeet
en het die volgende opname op 32 Jersey rasse.
Melkproduksie in liters Aantal koeie
100 – 2 999 2
3 000 – 3 999 5
4 000 – 4 999 8
5 000 – 5 999 10
6 000 – 6 999 6
7 000 – 7 599 3
7 600 – 8 000 2
4.3.1 Gebruik die inligting in die tabel oor melkproduksie in ʼn lyngrafiek. (5)
4.3.2 Identifiseer die aantal koeie wat die maksimum in die tabel
geproduseer het. (1)
4.3.3 Gee TWEE redes waarom die koeie in VRAAG 4.3.2 vir
teeldoeleindes aanbeveel kan word. (2)
4.4 Twee plaasdiere is gepaar. ʼn Bul met ʼn geen vir bruin (B) dominant oor ʼn
koei met ʼn resessiewe geen (b) vir wit.
4.4.1 Teken ʼn Punnett-vierkant om die kruisings te toon. (4)
4.4.2 Dui die fenotipiese-verhouding as persentasies aan. (2)
4.5 ʼn Perdeboer wil die Beraamde Teelwaarde vir gewig van ʼn ras wat hy/sy by ʼn
landbouskou gekoop het bereken. Die boer se plaasrekords het die volgende
inligting weergee:
Speengewig van die perd = 350 kg
Gemiddelde speengewig van al die perde op die plaas = 310 kg
Oorerflikheid %: 60
Bereken ʼn eenvoudige beraamde teelwaarde (EBV) vir die perd deur die
gebruik van die volgende formule:
EBV = (WW-AWW) x oorerflikheid %
Waar EBV = Geskatte teelwaardes
WW = Speengewig van die perd
AWW= Gemiddelde speengewig van al die perde (4)
4.6 Gee EEN belangrike nadeel van spesieskruising. (1)
4.7 Noem TWEE voordele van opgradering in diere. (2)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 12 Agricultural Sciences notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Agricultural Sciences questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Agricultural Sciences quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Agricultural Sciences past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 past papers
More Agricultural Sciences and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 QP
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--be6afec1-b2d7-4adf-9e9d-0e6c71b3a813/v1-aa1f2d266c0e77929a1f/card.webp)
Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 Gauteng June 2024 QP (Eng)
Related documents

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2014 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2021 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 QP (Eng)
More from Grade 12 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Sci ATP 2023 24

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC June 2025 Memo (English)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 Memo (Eng)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5353c8e3-1139-4cf7-86d0-63682cc7012e/v1-b11ff282ad65746dcb8d/card.webp)
Memorandum