Skip to content
Question paper

Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC November 2022 QP

Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 question paper from the NSC November Exam 2022, 11 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Subject: Agricultural SciencesGrade 12202211 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAP PE V1 NOVEMBER 2022 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 C  1.1.2 B  1.1.3 A  1.1.4 D  1.1.5 C  1.1.6 B  1.1.7 D  1.1.8 A  1.1.9 B  1.1.10 C  (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Slegs B  1.2.2 Slegs A  1.2.3 Geeneen  1.2.4 Geeneen  1.2.5 Beide A en B  (5 x 2) (10) 1.3 1.3.1 Passiewe absorpsie/diffusie  1.3.2 Kwarantyn/isolasie  1.3.3 Adrenalien  1.3.4 Semen  1.3.5 Vagina  (5 x 2) (10) 1.4 1.4.1 Ideale/volledige/eier  1.4.2 Mes/skalpel  1.4.3 Ektoderm  1.4.4 Paring/kopulasie  1.4.5 Mitose  (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 3 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne AFDELING B VRAAG 2: DIEREVOEDING 2.1 Maag kompartemente in 'n plaasdier 2.1.1 Naam van die plaasdier Bees/skaap/bok  (1) 2.1.2 Identifikasie van die letter (a) C  (1) (b) B  (1) 2.1.3 Regverdiging van die dier wat oorleef op voer laag in vitamiene Die maag bevat rumen mikro-organismes  wat vitamines kan sintetiseer/vervaardig  (2) 2.1.4 Letters wat die volgorde van die voervloei aandui B C A (3) 2.2 Voedingstof tekorte in plaasdiere 2.2.1 Identifikasie van die mineraal tekorte in C - Sink/Zn  (1) D - Yster/Fe  (1) 2.2.2 Naam van die tekort simptoom B - Osteomalasie/poreuse bene  (1) E - Goiter/vergrote skildklier/kropgeswel  (1) 2.2.3 Klassifikasie van vitamien A Vetoplosbare vitamien  (1) 2.2.4 TWEE metodes van aanvulling van die tekort in A  Inspuiting   Dosering/water oplosbare vitamien A word met drinkwater gemeng   Aanvulling tot die rantsoen  (Enige 2) (2) 2.3 Verteerbaarheidskoëffisiënt proef 2.3.1 Tipe plaasdier Dier A - Nie-herkouer/monogastriese plaasdier  (1) 2.3.2 Rede Voer is minder verteerbaar/lae verteerbaarheidskoëffisiënt/maag van die dier nie aangepas om vesel te verteer nie/enkelvoudige maag/ 3%/2 kg van die voer was verteer en 87%/13 kg is uitgeskei  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 4 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne 2.3.3 TWEE faktore wat 'n invloed op die verteerbaarheid van voer het  Tipe/samestelling van die voer   Tipe dier   Indiwidualiteit   Voorbereiding van die voer   Ouderdom van die dier   Ouderdom van die plant   Hoeveelheid voer benut  (Enige 2) (2) 2.3.4 TWEE metodes om die verteerbaarheid van koringstrooi te verbeter  Verpil   Aanvulling/vermeng met bymiddels/molasse/ureum/ ammonifikasie   Maal  (Enige 2) (2) 2.4 Samestelling van 'n voer 2.4.1 Berekening van die voedingsverhouding TVV = 55%+15%+5% = 75%  VV = 1: %TVV – %VP  %VP VV = 1: 75% – 15%  15% VV = 1:4  OF VNSV = 75% – 15% = 60%  VV = 1: %VNSV  %VP VV = 1: 60%  15% VV = 1:4  (4) 2.4.2 Geskiktheid van die voer Geskik vir groei/produksie/reproduksie  (1) 2.4.3 Rede Hoog in proteïen/het 'n nou voedingsverhouding/laer as 1:6  (1) 2.5 Energievloei 2.5.1 Naam van die energie Netto energie/NE  (1) 2.5.2 Funksies van energie voorgestel by D Produksie/groei/reproduksie/werk  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 5 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne 2.5.3 Berekening van die verteerbare energie en energie verlies deur hitte (a) Berekening van die verteerbare energie Bruto energie – energie verlore in die mis = 1 000 kJ – 150 kJ  = 850 kJ  (2) (b) Berekening van die energie verlies deur hitte Metaboliese energie – netto energie = 800 kJ – 550 kJ  = 250 kJ  (2) 2.5.4 TWEE doelwitte vir die berekening van energie waarde van voer  Om die dieet van diere te bepaal   Om die voedingstandaarde te bepaal   Om die formulering van die rantsoen te bepaal  (Enige 2) (2) [35] VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER 3.1 Die verwagte groeitempo's met verandering in temperatuur 3.1.1 Identifikasie van die diere in 'n omgewing met behuisings fasiliteite - Varke  (1) 3.1.2 Rede  Groeitempo toon 'n aansienlike afname  met 'n geringe afname in temperatuur   Groeitempo toon 'n aansienlike toename  met 'n geringe toename in temperatuur  (Enige 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 6 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne 3.1.3 Lyngrafiek KRITERIA/RUBRIEK/NASIENRIGLYNE  Korrekte opskrif   X-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Temperatuur)   Y-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Groeitempo)   Lyngrafiek   Korrekte eenhede (kg en °C)   Akkuraatheid (80%+ korrek geplot)  (6) 3.2 Toerusting in 'n braaikuiken-eenheid 3.2.1 Indikasie van die toerusting (a) Insulasie materiaal op die dak  (1) (b) Elektriese verwarmers  (1) (c) Waaiers op die dak en mure/opvoubare gordyne  (1) 3.3 Tipes intensiewe pluimvee produksiestelsels 3.3.1 Identifikasie van die tipe intensiewe pluimvee produksiestelsel PRENT A - Vrylopend/free range  (1) PRENT B - Agterplaas  (1) 3.3.2 TWEE faktore, naas voeding, om produksie te verhoog  Omgewing   Reproduksie/teling   Algemene bestuur van die onderneming  (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 7 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne 3.4 Tipe dierehantering 3.4.1 Pluimvee/hoender  (1) 3.4.2 Skape/bokke  (1) 3.4.3 Varke  (1) 3.5 Seisoenale neigings van parasietbesmetting 3.5.1 Identifikasie van die seisoen Somer  (1) 3.5.2 EEN moontlike rede vir die hoër parasietbesmetting  Omgewing geskik vir die uitbroei van parasiete   Swak kudde bestuur  (Enige 1) (1) 3.5.3 TWEE ekonomiese gevolge van parasiete  Vee verliese   Verliese aan produksie/reproduksie   Afgradering van karkasse   Verhoogde produksie kostes  Verlies aan inkomste/winsgewendheid  (Enige 2) (2) 3.5.4 TWEE goeie kudde bestuurspraktyke  Voldoende voeding   Goed beplande gesondheidsprogramme/chemiese/biologiese beheer maatreëls   Vermy die broeiplekke van parasiete/nat areas   Pas wisselweiding toe   Vermy die aanhou van diere in besmette hokke/kampe   Pas goeie higiëniese en skoon praktyke toe   Skep 'n omgewing vir natuurlike vyande   Gebruik/selekteer meer bestande diere   Die brand van veld en weidings  (Enige 2) (2) 3.6 Die lewenssiklus van twee verskillende parasiete 3.6.1 Klassifikasie van die parasiet in DIAGRAM B Inwendige/endo parasiet  (1) 3.6.2 Naam van die parasiet verteenwoordig deur DIAGRAM A - Lintwurm  (1) DIAGRAM B - Lewerslak/slakwurm  (1) 3.6.3 TWEE biologiese beheermaatreëls vir die beheer van lewerslak  Skep 'n omgewing vir natuurlike vyande   Bekendstelling van miskruiers/mikro-fungi   Die teel van parasiet bestande diere  (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 8 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne 3.7 Verskillende simptome van dieresiektes wat plaasdiere affekteer 3.7.1 Indikasie van die siekte  DIER 1 - Antraks/miltsiekte  (1)  DIER 2 - Rooiwater  (1) 3.7.2 Identifikasie van die dier Dier 1  (1) 3.7.3 Indikasie van die diere met 'n nie-aansteeklike siekte Dier 2  (1) 3.7.4 Naam van die vektor Bloubosluis  (1) [35] VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE 4.1 Die bygeslagskliere 4.1.1 Prostaat  (1) 4.1.2 Cowper se kliere  (1) 4.1.3 Vesikulêre kliere/seminale vesikels/semensakkies  (1) 4.2 Dele van die reproduksiestelsel 4.2.1 Identifikasie van die volgende (a) Deel I - Middelstuk  (1) (b) Deel H - Stert  (1) (c) Proses wat in 1 plaasvind - Ovulasie  (1) (d) Proses wat in 2 plaasvind - Bevrugting  (1) 4.2.2 Die hormoon verantwoordelik vir die proses in 1 Luteïniserende hormoon/LH  (1) 4.2.3 EEN funksie van struktuur D  Produseer vroulike gamete/eiselle/ova/oögenese/ovigenese   Produseer vroulike geslagshormone  (Enige 1) (1) 4.2.4 EEN funksie van die vloeistof in B  Beskerm die embrio teen beserings/absorbeer skokke   Hidrasie voorkom dehidrasie/uitdroog van die fetus   Smeer die geboortekanaal tydens geboorte   Termo-regulering   Voorkom dat die embrio aan ander weefsel heg  (Enige 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 9 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne 4.2.5 Bespreking hoe die akrosoom sperm penetrasie bewerkstellig Deel F - Skei 'n ensiem af  wat die wand van die ovum afbreek sodat die spermsel kan binnedring  (2) 4.2.6 Die proses wat aanleiding gee tot die vorming van die spermsel Spermatogenese  (1) 4.3 Kunsmatige Inseminasie (KI) 4.3.1 Die fase van estrus waartydens KI toegepas kan word Estrus/met-estrus  (1) 4.3.2 TWEE metodes om hitte by koeie waar te neem  Ken en bal merker   Stertmerkers   Hitte/uitkyk monitors   Hitte observasie   Pedometer   Goeie rekordhouding   Die gebruik van koggeldiere  (Enige 2) (2) 4.3.3 TWEE eienskappe van goeie kwaliteit semen  Ondeurskynend/melkerig van kleur   Taai   Minder as 15% dooie spermselle   Geen misvormde sperme/misvormd   Geen bloed in sperme   Gesonde spermselle   Lewenskragtige/beweeglike spermselle   Hoë konsentrasie spermselle  (Enige 2) (2) 4.3.4 TWEE nadele van KI  Verspreiding van siektes indien semen nie getoets is nie   Insemineerder met 'n gebrek aan vaardighede en ondervinding kan koeie beskadig/beseer   Verlaagde genetiese variasie   Sommige verse is moeilik om suksesvol te insemineer   Mag nie die verwagte resultate lewer nie   Vereis hoë vlakke van bestuur   Ongewensde eienskappe/aangebore defekte mag na die nageslag oorgedra word   Arbeidsintensief   Tydrowend   Duur proses   Moeilik onder ekstensiewe produksiestelsels  (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 10 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne 4.4 Verskillende reproduktiewe prosesse wat in melkkoeie voorkom 4.4.1 Identifikasie van kurwe A Laktasie kurwe  (1) 4.4.2 Indikasie van die reproduktiewe proses en dragtigheidstadium (a) Maand 3 tot 12 - Dragtigheid  (1) (b) Stadium van die proses - Fetale stadium  (1) 4.4.3 Identifikasie van die maand Maand 12  (1) 4.4.4 TWEE oorsake van aborsie  Wanvoeding   Beserings   Hormonale versteurings/spanningstoestande   Toksiene/giftige bestanddele/lakseer middels/allergieë/ klawers hoog in estrogeen/immunisasie van dragtige diere   Siektes/infeksies/hoë koors   Meerling geboortes   Genetiese faktore   Vervoer/aanjaag van dragtige diere   Embrio abnormaliteite  (Enige 2) (2) 4.4.5 Redes vir die opdroog van koeie voor die volgende laktasie  Vir die weefsel in die uier om te herstel   Om liggaamsreserwes te stoor/om vir die volgende laktasie gereed te maak   Voorsien die fetus van voedingstowwe  (Enige 1) (1) 4.5 Verskillende tegnieke wat in dierereproduksie gebruik word 4.5.1 Reproduktiewe tegniek 1 - Sinchronisasie van estrus  (1) 2 - Embrio oorplanting/oordrag/EO  (1) 3 - Kloning/kernoordrag  (1) 4.5.2 TWEE hormone gebruik in tegniek 1  Prostaglandien   Gonadotropien vrystellings hormoon (GnRH)   Progestien (sintetiese progesteroon)   Estradiol   MGA/melengestrolasetaat  (Enige 2) (2) 4.5.3 Naam van die twee vroulike diere in tegniek 2  Skenker/meerderwaardige koei   Ontvanger/minderwaardige/surrogaat koei  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 11 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne 4.5.4 Die doelwit van kloning  Om bedreigde spesies te bewaar/laat herleef   Vinnige toename in diere met meerderwaardige genetiese eienskappe   Mediese redes   Om meerderwaardige gene te bewaar en uit te brei   Om ‘n replika/geneties identiese organismes te skep  (Enige 1) (1) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 12 Agricultural Sciences

View all