Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
NASIONALE SENIOR
SENIOR SERTIFIKAAT
SERTIFIKAAT
GRAAD 12
LANDBOUWETENSKAPPE V2
NOVEMBER 2021
NASIENRIGLYNE
TOTAAL: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentQuestion paper 




%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--be6afec1-b2d7-4adf-9e9d-0e6c71b3a813/v1-aa1f2d266c0e77929a1f/card.webp)






View all




%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5353c8e3-1139-4cf7-86d0-63682cc7012e/v1-b11ff282ad65746dcb8d/card.webp)
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2021 QP
Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2021, 10 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2021. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2021
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 471.6 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 10
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 2 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1:
1.1 1.1.1 D
1.1.2 A
1.1.3 C
1.1.4 B
1.1.5 D
1.1.6 B
1.1.7 A
1.1.8 C
1.1.9 C
1.1.10 C (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 E
1.2.2 H
1.2.3 D
1.2.4 A
1.2.5 J (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Groenbemarking
1.3.2 Kapitaal
1.3.3 Stamboek
1.3.4 Spesiekruising
1.3.5 Teelwaarde (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Plaashek
1.4.2 Korttermyn
1.4.3 Lipofeksie
1.4.4 Kodominansie
1.4.5 Poligene (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 3 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING
2.1 Bemarkingsfunksies
2.1.1 Identifikasie van bemarkingsfunksies
A - Vervoer (1)
D - Prosessering/waardetoevoeging (1)
2.1.2 TWEE riglyne vir verpakking
Produk identifikasie
Herwinbaarheid/biodegradeerbaarheid
Insluitbaarheid
Beskerming
Gesondheidsrisiko’s
Maklik om te hanteer/gemak
Verbeter die rakleeftyd van die produk
Moet markte toepaslik teiken (Enige 2) (2)
2.1.3 DRIE faktore wat die bemarking van landbouprodukte belemmer
Swak infrastruktuur
Gebrek aan kapitaal
Bederfbaarheid van landbouprodukte
Risiko’s/ongelukke/diefstal/bederf
Ondoeltreffende beheer van produksie
Seisoenale fluktuasies in produksie
Wye verspreiding van produkte en die afstand na die mark
Lae waarde tot volume verhouding
Standaardisasie van produkte
Wetgewing/streng bemarkingswetgewing/uitvoer regulasies
Hoë bemarkings/middelman/vervoerkostes (Enige 3) (3)
2.2 Tipe bemarking
2.2.1 Identifikasie van die tipe bemarking
Koöperatiewe bemarking (1)
2.2.2 TWEE beginsels van koöperatiewe bemarking
Vrywillige en oop lidmaatskap
Demokratiese beheer deur lede
Samewerking tussen lede
Voorsien lede met onderrig, opleiding en informasie
Outonoom en onafhanklik
Elke lid het net een stem
Lede dra finansieel gelyk by
Produkte word gestandaardiseer
Sien om/besorg oor die gemeenskap
Dividende word aan lede uitbetaal
Risiko word deur lede gedeel
Slegs lede mag produkte lewer (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 4 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
2.2.3 Verduideliking van die voordele van koöperatiewe bemarking
(a)
Lede van die koöperasie spaar baie geld deur as ‘n groep
volgens die poelstelsel te bemark
Lede koop produkte op grootmaat aan teen laer pryse
(Enige 1) (2)
(b) Koöperasie onderhandel vir beter pryse vir hul lede (2)
2.3 Weeklikse vraag en aanbod van lemoene teen verskillende pryse
2.3.1 Lyngrafiek
Vraag en aanbod van lemoene teen verskillende pryse
20
18 Ha
16
14
12
Prys (R)
10
8
6
Hv
4
2
0
0 500 1000 1500
Hoeveelheid aangebied en gevra (kg)
KRITERIA/RUBRIEK/NASIENRIGLYNE
Korrekte opskrif
X-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Hoeveelheid)
Y-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Prys)
Korrekte eenhede (R en kg)
Lyngrafiek
Akkuraatheid (6)
2.3.2 Identifikasie van die prys
(a) Grootste tekort - R6 (1)
(b) Kleinste oorskot - R14 (1)
2.3.3 Bepaling van die ewewigsprys
R12 (1)
2.4 Elastisiteit van vraag en aanbod
2.4.1 Identifikasie van
(a) Pryselastisiteit van aanbod - Grafiek B (1)
(b) Prysonelastisiteit van vraag - Grafiek A (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 5 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
2.4.2 Rede vir die antwoord in
(a) ‘n Klein verandering in prys gee aanleiding tot ‘n groot verandering
in die hoeveelheid aangebied (1)
(b) ‘n Groot verandering in prys gee aanleiding tot ‘n baie klein
verandering in die hoeveelheid gevra (1)
2.4.3 TWEE faktore wat die vraag affekteer
Beskikbaarheid van plaasvervanger produkte
Prys van komplimentêre en mededingende produkte
Navorsing
Modes
Kwaliteit van produkte
Verbruiker voorkeure/smake
Feestyd/seisoen
Bruikbaarheid van die produk
Aantal verbruikers
Wetgewing
Advertering van die produk
Prys van die produk/prys verwagtinge
Inkomste van verbruikers/koopkrag/sosio-ekonomiese
omstandighede van verbruikers (Enige 2) (2)
2.5 Scenario
2.5.1 Regverdiging van die stelling
Die jong boer het met die geskenk wat ontvang is, inisiatief geneem om
‘n boerderyonderneming te organiseer en met risiko’s, ‘n wins te maak (1)
2.5.2 TWEE suksesfaktore van ʼn entrepreneur
Inisiatief/kreatiwiteit/innovasie
Selfvertroue
Deursettingsvermoë
Mark gedrewe
Kommunikas/interpersoonlike vaardighede/verhoudinge
Visie
Harde werk/toewyding
Moet/motivering/positiewe gesindheid
Die neem van risiko’s
Prestasie
Kennis/vaardighede (Enige 2) (2)
2.5.3 Identifikasie van
(a) TWEE sterk punte van die boerderyonderneming
Beskik oor baie van die suksesfaktore
Besit 1 790 hektaar grond
Bereik ‘n kalfpersentasie van 98%
Permanente werkers
Die boer is jonk en energiek (Enige 2)
(2)
(b) EEN bedreiging vir die onderneming
Boer in ‘n droë streek (1)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 6 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE
3.1 Grond
3.1.1 Afleiding van die
(a) Ekonomiese eienskap van grond
Die beskikbaarheid van grond is beperk (1)
(b) Funksie van grond as produksiefaktor
Grond verskaf ruimte
Grond verskaf voedsel (Enige 1) (1)
3.1.2 Rede
(a) In 1970 was daar 70 hektaar bewerkbare grond, deur die jare het
dit verminder na slegs 10 hektaar beskikbaar in 2020 (1)
3.1.3 TWEE ander funksies van grond
Grond is ‘n bron van grondstowwe
Grond is ‘n bron van minerale
Grond is ‘n bate/word gebruik as sekuriteit (Enige 2) (2)
3.1.4 TWEE metodes om die produktiwiteit van grond te verbeter
Verbeter grondvrugbaarheid
Verbeter die bestuur van water
Herstel grondpotensiaal
Verander bewerkingspraktyke en boerderystelsels
Konsolidasie van kleiner onekonomiese boerderyeenhede
Boer meer doeltreffend/presisieboerdery (Enige 2) (2)
3.2 Arbeid
3.2.1 TWEE tipes plaasarbeiders
Permanent/voltyds (1)
Tydelik/deeltyds (1)
3.2.2 Identifikasie van die take
(a) Los werker - Draadspan (1)
(b) Seisoenswerker - Oes (1)
3.2.3 Identifikasie van die arbeidsprobleem
Gebrek aan vaardighede/opleiding
Skaarsheid van arbeid
Covid-19 (Enige 1) (1)
3.2.4 Metode om die gebrek aan vaardighede aan te spreek
Verskaf opleiding aan werkers
Indiensneming van vaardige werkers
Indiensneming van addisionele werkers/verbeterde
werksomstandighede
Inenting/afdwing van alle Covid-19 protokolle (Enige 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 7 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
3.3 Werksomstandighede op PLAAS A en PLAAS B
3.3.1 Identifikasie van onregverdige arbeidspraktyke
PLAAS A werker (1)
3.3.2 TWEE redes om die antwoord te ondersteun
Lae tarief per dag
Langer werksure
Minder dae verlof/jaar
Lae oortydtarief in vergelyking met werker B (Enige 2) (2)
3.3.3 Arbeidswetgewing deur die boer oortree
Wet op Basiese Diensvoorwaardes/WBDV (Wet No.75 van 1997) (1)
3.4 Waarde van die kapitaalitems
3.4.1 Identifikasie van die kapitaalitem
(a) Vaste kapitaal - Kapitaalitem B (1)
(b) Roerende kapitaal - Kapitaalitem A (1)
3.4.2 Voorbeeld van elke tipe kapitaal
(a) Vaste kapitaal - Grond/plaas/geboue/boorgate/heinings (1)
(b) Roerende kapitaal - Trekker/vragmotor/masjinerie/lewendehawe
(1)
3.4.3 Die probleem met kapitaal soos weerspieël in kapitaalitem A
Depresiasie (1)
3.5 Finansiële rekords
3.5.1 Identifikasie van die finansiële rekord
Kontantvloeistaat (1)
3.5.2 Rede
Dit weerspieël:
‘n Aanvangsbalans
‘n Eindbalans
Ontvangste/inkomste
Uitbetalings/uigawes (Enige 1) (1)
3.5.3 Die totale bedrag beskikbaar om die onderneming aan die begin
van die tweede kwartaal te bedryf
R37 972 (1)
3.5.4 Berekening van die totale koste vir die eerste kwartaal
Totale koste = Koste vir Jan, Feb en Maart
= R9 450 + R8 400 + R4 300
= R22 150 (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 8 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
3.6 Bestuursvaardighede
(a) Probleemoplossing/interpersoonlike vaardighede (1)
(b) Finansiële bestuursvaardighede (1)
(c) Organisasie- en koördinasievaardighede (1)
3.7 Risikofaktore
3.7.1 Indikasie van die risikobestuurstrategie
(a) Die verdeling van risiko (1)
(b) Diversifikasie (1)
3.7.2 DRIE kragte buite die direkte beheer van die boer
Ekonomiese kragte
Politieke kragte
Etiese kragte
Wetlike kragte
Sosio-kulturele kragte
Mededingingskragte
Tegnologiese kragte
Omgewings kragte (Enige 3) (3)
[35]
VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA
4.1 Die studie van Mendel
4.1.1 Die term
Genetika (1)
4.1.2 TWEE van Mendel se wette
Die wet van dominansie
Die wet van segregasie
Die wet van onafhanklike sortering/herkombinasie (Enige 2) (2)
4.2 Verekleur by hoenders
4.2.1 - Wit (1)
4.2.2 - Swart (1)
4.2.3 - Wit (1)
4.3. Ouers en nageslag waar (Bb) horings verteenwoordig en (bb) geen
horings
4.3.1 Identifikasie van die fenotipe sigbaar in die nageslag
Horings/poenskop (geen horings) (1)
4.3.2 Berekening (in %) van die homosigotiese resessiewe fenotipe
1 x 100
4
= 25% (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 9 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
4.4 Punnetvierkant-metode
4.4.1 Punnet-vierkant om die verhouding van die genotipe in die eerste
kruising aan te toon
♀
♂ R r
R RR Rr
R RR Rr
NASIENRIGLYNE
Korrekte manlike gamete
Korekte vroulike gamete
Korrekte nageslag
Punnetvierkant met gamete en nageslag aangedui
Genotipiese verhouding 2 RR : 2 Rr OF 1 RR : 1 Rr (5)
4.4.2 Die genotipe van die onbekende varkbeer in die F2 generasie
rr (1)
4.5 Teelprogram met groenrissiekultivars
4.5.1 Die genetiese term vir die volgende
(a) Heterose/basterkrag (1)
(b) Nageslagseleksie (1)
(c) Biometrie (1)
4.5.2 Verduideliking waarom die twee kultivars gebruik is
Meerderwaardige ouers met die verlangde eienskappe kan
nageslag met die nodige/verlangde/meerderwaardige eienskappe
produseer (2)
4.6 Die oorerflikheidswaarde in skape
4.6.1 Identifikasie van die eienskap met die minste vordering
Maer vleis (1)
4.6.2 Indikasie van die eienskap met die mees doeltreffendste
verbetering
(a) Naspeengroei (1)
(b) Geboortemassa (1)
(c) Vagmassa (1)
4.6.3 EEN ander faktor wat naspeengroei sal verbeter
Omgewingsfaktor (1)
4.7 Teelstelsels en tegnologie
4.7.1 Identifikasie van die teelstelsel in
A Opgradering (1)
B Inteling (1)
C Kruisteling (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2 10 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
4.7.2 TWEE nadele van inteling
Verlies aan genetiese variasie/diversiteit
Inteelagteruitgang/verlaagde produksie/vrugbaarheid
Verhoogde uitkoms van letale gene
Duur stelsel
Verlaagde lewenskragtigheid
Verhoogde homosigositeit lei tot ongewensde gene/
abnormaliteite (Enige 2) (2)
4.8 Tegnieke gebruik vir die genetiese modifikasie van organismes
4.8.1 Identifikasie van die tegniek
Mikro-inspuiting (1)
4.8.2 Onderskeiding tussen ‘n
Konvensionele baster
DNA word nie verander nie/kruising van twee lyne/kultivars (1)
GGO
DNA word verander/gene van ‘n ander organisme word tot die sel
toegevoeg (1)
4.8.3 TWEE potensiële risiko’s wat met geneties gemodifiseerde
plante geassosieer word
Gesondheidsrisiko’s/allergieë
Omgewings risiko’s
Ekonomiese/finansiële risiko’s (Enige 2) (2)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 12 Agricultural Sciences notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Agricultural Sciences questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Agricultural Sciences quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Agricultural Sciences past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 past papers
More Agricultural Sciences and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 QP
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--be6afec1-b2d7-4adf-9e9d-0e6c71b3a813/v1-aa1f2d266c0e77929a1f/card.webp)
Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 Gauteng June 2024 QP (Eng)
Related documents

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2021 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC November 2021 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC November 2021 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC November 2021 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2021 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC June 2021 Question Paper
More from Grade 12 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Sci ATP 2023 24

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC June 2025 Memo (English)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 Memo (Eng)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5353c8e3-1139-4cf7-86d0-63682cc7012e/v1-b11ff282ad65746dcb8d/card.webp)
Memorandum