You're offline
Skip to content
Memorandum

AGRSC P2 GR10 MEMO NOV2020_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Subject: Agricultural SciencesGrade 1020208 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NOVEMBER 2020 LANDBOUWENTESKAPPE V2 NASIENRIGLYN (EKSEMPLAAR) PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 8 bladsye.
2 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020) AFDELING A 1.1 1.1.1 C √√ 1.1.2 C √√ 1.1.3 C √√ 1.1.4 A √√ 1.1.5 C √√ 1.1.6 A √√ 1.1.7 C √√ 1.1.8 A √√ 1.1.9 D √√ 1.1.10 B √√ (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 H √√ 1.2.2 D √√ 1.2.3 A √√ 1.2.4 H √√ 1.2.5 G √√ (5 x 2) (10) 1.3 1.3.1 Illuviasie √√ 1.3.2 Indringer √√ 1.3.3 Eutrofikasie √√ 1.3.4 Nukleus/selkern √√ 1.3.5 Meiose √√ (5 x 2) (10) 1.4 1.4.1 Bioturbasie √ 1.4.2 Druiwe √ 1.4.3 Fisies √ 1.4.4 Sitokinese √ 1.4.5 Geen/Gene √ (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) LANDBOUWETENSKAPPE V2 3 AFDELING B VRAAG 2: GRONDKUNDE 2.1 2.1.1 Beskrywing van hoe plante voordeel uit grond trek • Plantwortels hou grond bymekaar en voorkom gronderosie. √ • Plante voeg voedingstowwe tot die grond wanneer dit ontbind.√ • Plante verminder waterverlies deur skadu en dekking te bied. √ (Enige 2 x 1) (2) 2.1.2 Funksies van grond vir plante • Medium van spasie waarin plante groei √ • Grond anker en bied ondersteuning vir plante √ • Voorsien plante van voedingstowwe en water √ (Enige 2 x 1) (2) 2.1.3 Maniere hoe diere deur grond bevoordeel word • Diere eet plante wat in grond groei √ • Grond voorsien huisvesting/habitat vir klein lewende organismes √ (2) 2.1.4 Organiese materie √ 5% √ (2) 2.2 2.2.1 Klas van minerale • Groep A – Primêre minerale √ (1) • Groep B – Sekondêre minerale √ (1) 2.2.2 Vorming van sekondêre minerale • Sekondêre minerale word gevorm wanneer primêre minerale chemiese veranderinge ondergaan √ soos oksidasie en temperatuur variasie waar hul oorspronklike eienskappe verloor. (1) 2.2.3 Eienskappe van grond deur minerale veroorsaak • Kleur √ • pH √ • Vrugbaarheid √ (Enige 2 x 1) (2) 2.2.4 Voorbeelde van die volgende minerale (a) Edelgesteentes – Diamand/Silver/Goud/Platinum √ (1) (b) Mineral ertse – Ystererts/Koper erts √ (1) 2.2.5 Eienskappe deur geoloë gebruik om minerale te identifiseer • Kleur √ • Glans √ • Spesifieke gravitasie √ • Kristalvorm √ • Splyting √ • Fraktuur √ • Hardheid √ • Deursigtigheid √ (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020) 2.3 2.3.1 Tipe rotse (a) Sedimentêre rots √ (1) (b) Stollingsgesteentes √ (1) (c) Stollingsgesteentes √ (1) (d) Metamorfiese gesteentes √ (1) 2.4 2.4.1 Belangrikheid van die verwering van rots • Grondvorming √ • Vrystel van plantvoedingstowwe √ • Vervanging van verlore grond √ (Enige 2 x 1) (2) 2.4.2 • Hidroliese – Minder oplosbare minerale reaggeer met water om ʼn nuwe mineral wat sagter is en makliker verweer, te vorm √ (1) • Karbonisaie – water reaggeer met koolstofdioksied en vorm koolsuur wat rots minerale verswak √ (1) 2.5 2.5.1 Noordelike helling √ (1) 2.5.2 Dit ontvang direkte sonlig √ (1) 2.5.3 Aspek/ Oriëntasie √ (1) 2.5.4 Die noordelike helling ontvang meer sonlig en verhoog temperature √ wat afbreek van rots bewerkstellig √ (2) 2.5.5 Klimaats faktore • Reënval √ • Temperatuur √ • Sonlig √ • Wind √ (Enige 2 x 1) (2) 2.6 2.6.1 (a) Horison A √ (b) Horison B √ (2) 2.6.2 Effek van loging op landbouproduksie • Loging was die plantvoedingstowwe weg wat swak gewas produksie veroorsaak √ (1) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) LANDBOUWETENSKAPPE V2 5 VRAAG 3: PLANTSTUDIES 3.1 3.1.1 Identifiseer die volgende veldgewasse (a) Koring √ (b) Mielies √ (2) 3.1.2 Totale produksie vir alle tuinbougewasse in die grafiek • 7 300 + 6 200 + 3 600 = 17 100 x 1 000 ton √ = 17 100 000 ton √ (2) 3.1.3 Grondvereistes vir verbouing van aartappels • Groei die beste in ligte, los grond • Goed gedreineerde leemgrond • Effens suur grond (Enige 2 x 1) (2) 3.1.4 Die tabel wat die produksie volumes van veldgewasse in 2008 geproduseer toon. VELDGEWASSE PRODUKSIE (1000 TON) Mielies 21 000 Koring 7 300 Sonneblom 3800 Merkersriglyne vir die tabel • Korrekte opskrif √ • Waardes vir y-asse korrek gemerk en eenhede aangedui (Produksie in 1000t) √ • Waarde vir x-asse korrek gemerk (Veldgewasse) √ • Alle veldgewasse en hul waardes aangedui in die tabel √ • Tabel geteken √ (5) 3.1.5 Maniere hoe gewasse bydra tot die ekonomie • Die verkope van gewasse bring inkomste vir boere √ • Uitvoer van gewasse bring buitelandse valuta √ • Skep werksgeleenthede √ • Laat inset industrië en verwerkings industrië toe om te ontwikkel √ (Enige 3 x 1) (3) 3.2 3.2.1 Voorbeelde van industriële gewasse • Suikerriet √ • Katoen √ (2) 3.2.2 Eindprodukte van industriële gewasse • Suikerriet – geraffineerde suiker, stroop √ • Katoen – tekstiele/klere √ (2) 3.2.3 Gebruik van voergewasse • Voer van vee √ • Biobrandstof √ • Voorbeeld – Lusern en rooi klawer √ (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020) 3.2.4 Redes vir die bevordering van die groei van beskermde bome • Bome is skaars of bedreig a.g.v. swaar benutting √ • Speel rol in die funksionering van die omgewing √ • Bome het kulturele or spirituele belangrikheid √ (Enige 2 x 1) (2) 3.3 3.3.1 Klassifikasie van groente • A – Stingel √ • B – Blaar √ • C – Vrug √ • D – Wortel √ (4) 3.3.2 Grondvereiste vir wortelgewasse • Diep en goed gedreineer, los, leem tot sandgrond √ (1) 3.3.3 Klassifiksaie van appels en piesangs • Appel – Bladwisselende vrugtegewasse √ • Piesangs –Tropies √ (2) 3.3.4 Appels word gekweek in die Weskaap en Langkloof in die Ooskaap √ (1) 3.3.5 Gebruike van druiwe • Druiwesap √ • Konfyt √ • Roesyntjies √ • Wyn √ (Enige 2 x 1) (2) 3.3.6 Klimaatsfaktore vir die produksie van druiwe • Warm droë somers om druiwe te laat ryp word √ • Nat en koel winters √ (Enige 1 x 1) (1) 3.3.7 Belangrikheid van protea blomme • Uitvoere √ • Versierings en geskenke vir spesiale geleenthede √ (2) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) LANDBOUWETENSKAPPE V2 7 VRAAG 4: VOLHOUBARE NATUURLIKE HULPBRONBENUTTING EN BIOLOGIESE KONSEPTE 4.1 4.1.1 Verskille tussen primêre en sekondêre hulpbronne • Primêre hulpbronne is natuurlike hulpbronne √ • Sluit dinge soos land, grond en water in √ • Sekondêre hulpbronne word deur mense gemaak vanaf primêre hulpbronne √ • Byvoorbeeld alle insette, masjienery, elektrisiteit, teel vee √ (4) 4.1.2 Waarom grond as nie-hernubare hulpbron geklassifiseer word • Dit neem ʼn lang tyd om te ontwikkel √ (1) 4.1.3 Metodes om water volhoubaar te gebruik • Gebruik water sonder om dit te mors/ gebruik konserwatiewe besproeiïngstelsels √ • Deklaag of gebruik dekgewasse om verdamping te verminder √ • Verminder die aanwending van chemiese stowwe wat water kan besoedel √ (3) 4.2 4.2.1 Voorbeelde van gronddegredasie A – Gronderosie / Korsvorming/Kompaktering √ B – Versuring / Voedingstof wanbalanse / verliese √ C – verminder mikro-organismes √ (3) 4.2.2 Landboupraktyke wat gronderosie veroorsaak • Gebruik van masjienerie √ • Gebruik van bemestingstowwe, gifstowwe en vergassing verminder grondorganismes √ • Oorbeweiding √ • Monokultuur √ (Enige 2 x 1) (2) 4.2.3 Maatreëls om oppervlak afloop in verweerbare land te verminder • Deklaag bewerking√ • Dekgewasse √ • Kontoer ploeg √ • Terrasvorming √ • Plant van bome √ • Geen bewerking √ (Enige 2 x 1) (2) 4.2.4 Nasionale Waterwet • Effektiwiteit – Boere moet water gebruik sonder om dit te mors √ • Gelykheid – Boere moet water regverdig verdeel √ • Volhoubaarheid – Boere moet water volhoubaar gebruik √ (Enige 2 x 1) (2) 4.3 4.3.1 Diersel organelle • A – Sitoplasma √ • B – Selmembrane √ • C – Nukleus √ (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020) 4.3.2 • Mitochondria√ • Selmembrane √ (2) 4.3 4.3.3 Tabuleer die verskille Diersel Plantsel Omsluit met selmembraan √ Omsluit met selwand √ Het klein vakuole √ Het ʼn permanente vakuool √ Het geen plastiedes √ Besit plastiedes √ (Enige 2 x 2) (4) 4.3.4 Gespesialiseerde dierselle • Hierdie selle het ʼn struktuur wat dit in staat stel om ʼn spesifieke funksie te verrig √ bv. Neurone, spierselle en velselle√ (2) 4.4 4.4.1 Seldeling • Meiose √ • Mitose √ (2) 4.4.2 Belangrikheid van mitose • Fasiliteer groei √ • Vervang verslete selle en weefsel √ • Vorm die basis van ongeslagtelike voortplanting by plante √ (Enige 2 x 1) (2) 4.4.3 Metafase I • Chromosome rangskik weerskante van die ewenaar√ • Heg by die sentromeer aan die spoelvesels √ (2) 4.4.4 • Gene √ (1) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Verified matching documents

The question paper, memo or addendum that belongs with this document.

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 10 Agricultural Sciences

Explore more published documents in this catalogue.

View all
Grade 10 · Agricultural Sciences · 2020 · National Exemplar Exam · Memorandum · Paper 2 · Afrikaans | Hlayiso | Hlayiso