Skip to content

Agricultural Sciences Grade 10 P2 2019 Memo (Afr)

MemorandumAgricultural SciencesGrade 1020199 pages

Grade 10 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2019 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NOVEMBER 2019 LANDBOUWETENSKAPPE V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2019) AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 D √√ 1.1.2 B √√ 1.1.3 D √√ 1.1.4 B √√ 1.1.5 C √√ 1.1.6 B √√ 1.1.7 A √√ 1.1.8 A √√ 1.1.9 A √√ 1.1.10 B √√ (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 E √√ 1.2.2 F √√ 1.2.3 D √√ 1.2.4 H √√ 1.2.5 A √√ (5 x 2) (10) 1.3 1.3.1 Humifikasie √√ 1.3.2 Kultivar √√ 1.3.3 Besoedeling √√ 1.3.4 Metafase √√ 1.3.5 Meersellig √√ (5 x 2) (10) 1.4 1.4.1 Litosfeer √ 1.4.2 Bladwisselend √ 1.4.3 Korsvorming √ 1.4.4 Chloroplaste √ 1.4.5 Mitose √ (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) LANDBOUWETENSKAPPE V2 3 AFDELING B VRAAG 2: GRONDKUNDE 2.1 Beskrywing van grondkomponente 2.1.1 (a) 5% √ (1) (b) 45% √ (1) 2.1.2 Funksies van suurstof in die grond vir plantegroei  Respirasie by plantwortels √  Ontkieming van plantsade √ (2) 2.1.3 Berekening van die mineraalkomponent in ʼn 1 kg grondmonster 45 X 1 kg 45 X 1 000 g √ = 0,45 kg √ OF √√ = 450 g √ 100 100 0,45 x 1 000 = 450 g √ (3) 2.1.4 Verskil tussen gravitasiewater en higroskopiese water  Gravitasiewater is oortollige water, wat onder die invloed van gravitasie deur die grond syfer. √  Higroskopiese water is baie nou verbind aan die grondpartikels verbind √ (2) 2.1.5 Menslike aktiwiteite wat die grondorganismebevolking verminder  Oormatige bemesting √  Aanwending van plaagdoders √  Swak afvalbestuur √  Oorverbouing √ (Enige 2 x 1) (2) 2.2 2.2.1 Eienskappe van minerale (a) Splyting √ (1) (b) Hardheid √ (1) (c) Spesifieke gravitasie √ (1) (d) Deursigtigheid √ (1) (e) Taaiheid √ (1) 2.2.2 Formasie van sekondêre minerale en primêre minerale  Primêre minerale is minerale wat gevorm is tydens die oorspronklike solidifikasie van die rots onder hoë druk en temperatuur. √  Sekondêre minerale vorm wanneer primêre minerale chemiese veranderinge ondergaan. √ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2019) 2.2.3 Voorbeelde van sekondêre minerale  Kaoliniet √  Vermikuliet √  Illiet √  Hematiet √  Goetiet √ (Enige 2 x 1) (2) 2.3 2.3.1 Tipe rotse A – Sedimentêre gesteente/afsettingsgesteente √ B – Stollingsgesteente √ C – Metamorfiese gesteente √ (3) 2.3.2 Formasie van Rots A en B A – Sedimentêre gesteentes vorm wanneer sediment deur wind, water en organismes afgeset word wat daartoe lei dat dit oor duisende jare ophoop √ B – Stollingsgesteentes vorm wanneer vulkane uitbars en magma uitkom en op die aarde se oppervlak stol √ (2) 2.3.3 Geskiktheid van rots C vir die verbouing van diepwortelgewasse  Metamorfiese gesteentegrond is nie geskik vir diepwortel- gewasse nie √ (1) 2.3.4 Motivering  Die grond wat gevorm is, is nie diep nie. √  Die grond word maklik gekompakteer √  Die grond is swak gedreineer √ wat nie goed is vir diepgewortelde gewasse nie (Enige 2 x 1) (2) 2.4 2.4.1 Tipe verwering  Biologies √ (1) 2.4.2 Motivering  Plantwortels penetreer krake in rotse en veroorsaak dat dit kraak. √ (1) 2.4.3 Ander tipe verwering.  Chemies √  Fisies √ (Enige1 x 1) (1) 2.4.4 Rol van suurstof in chemiese verwering  Suurstof verhoog die chemiese verwering op rotse wat oksidasie genoem word √  Waar suurstof verbind met saamgestelde elemente in rotse wat oksiede en roes veroorsaak √ wat die rotsstruktuur verswak. (2) 2.5 Grondvormingsfaktore A – Klimaat √ (1) B – Topografie √ (1) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) LANDBOUWETENSKAPPE V2 5 VRAAG 3: PLANTSTUDIES 3.1 3.1.1 Belangrikheid van die verbouing van mielies en koring in Suid-Afrika  Vir die maak van suikers, alkoholiese drankies, suiker en stroop √  Mielie-olie van mieliesade word gebruik om margarien en slaai-olie te maak √  Bron van voedsel vir mense en vee √  Koring word gebruik om meel vir brood te maak √  As bio-brandstof gebruik √ (Enige 2 x 1) (2) 3.1.2 Klimaatstoestande vir winterkoring  Benodig koel omgewings met optimale temperature van 20 °C–25 °C (grade Celsius) √  Gemiddelde reënval van 600–850 mm in die winterseisoen √ (2) 3.1.3 Verduidelik hoekom goed gedreineerde grond goed is vir mielies  Diep grond bevorder wortelontwikkeling van mieliegewasse √  Goed gedreineerde grond is goed vir deurlugting √  Harde lae of gekompakteerde grond bevorder nie wortelontwikkeling nie √ (Enige 2 x 1) (2) 3.1.4 Klas van veldgewasse (a) Industriële gewasse √ (1) (b) Graangewasse √ (1) 3.1.5 Funksie van vesel  Om papier te maak √  Insolasie √  Houtrame √ (Enige 1 x 1) (1) 3.2 3.2.1 Tuinbou  Dit is die wetenskap en kuns van verbouing van vrugte, groente en blomme (1) 3.2.2 Voordele van genetiese ingenieurswese in tuinbou  Ontwikkel siekte-weerstandige kultivars √  Verhoog voedingstofinhoud √ (2) 3.2.3 Faktore wat in gedagte gehou moet word wanneer groente- kultivar gekies word  Aangepas vir omgewingskondisies/klimaat √  Plaag- en siektebestand √  Dae wat dit neem om volwasse te raak √  Opbrengspotensiaal √  Markaanbod √ (Enige 3 x 1) (3) 3.2.4 Ekonomiese en omgewingsvoordele van die gebruik van siekte- weerstandige gewasse  Die boere sal geld spaar deur die vermindering van plaagdoders √  Vermindering van plaagtoediening verminder besoedeling van die omgewing √ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2019) 3.2.5 Klassifikasie van groentegewasse  Wortels √  Stam √  Blare √  Vrugte √  Blomplante √ (Enige 2 x 1) (2) 3.3 3.3.1 Staafgrafiek toon hoeveelheid vrugtegewasse uitgevoer deur ʼn groep boere in 2015 en 2016 700 600 Hoeveelheid uitgevoer (ton) 500 400 Uitgevoer in 2015 300 Uitgevoer in 2016 200 100 0 Piesangs Appels Druiwe Lemoene Vrugte Nasienriglyne vir die staafgrafiek  Korrekte opskrif √  Veranderlike op 𝑦-as korrek aangedui (byskrif) en gekalibreer (Hoeveelheid uitgevoer) √  Veranderlike op 𝑥-as korrek aangedui (byskrif) en gekalibreer (Vrugte) √  Eenhede aangedui op 𝑦-as (ton) √  Staafgrafiek √ (5) 3.3.2 Vrugtegewasse wat grootste toename in uitvoere toon Appels √√ (2) 3.3.3 Uitdagings met die uitvoer van piesangs  Piesangs is bederfbaar en word vinnig vrot √  Piesangs is grootmaat √  Duur om te vervoer √ (Enige 2 x 1) (2) 3.3.4 Belangrikheid van die uitvoer van vrugtegewasse vir die ekonomie van Suid-Afrika  Uitvoer bring buitelandse valuta in wat die ekonomie bevorder √ (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) LANDBOUWETENSKAPPE V2 7 3.3.5 Persentasie toename in lemoene geproduseer 920 t – 700 t = 220 t √ 220 t x 100 √ 700 t = 31,4% √ (3) 3.4 3.4.1 Redes waarom Lantana camara as ʼn indringer verklaar is  Dit veroorsaak drastiese verliese van inheemse plante √  Dit veroorsaak afname van ondergrondse water √ (Enige 1 x 1) (1) 3.4.2 Uitheems/Eksoties √ (1) 3.4.3 Redes waarom Lantana camara se getalle meer toeneem as die van inheemse plante  Lantana camara het minder natuurlike peste en siektes as inheemse plante wat hul groei kan inhibeer (1) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2019) VRAAG 4: VOLHOUBARE NATUURLIKE HULPBRONBENUTTING EN BIOLOGIESE KONSEPTE 4.1 4.1.1 Bewerkingsstelsel  Boer A/Geen bewerking √ (1) 4.1.2 Motivering  Geenbewerking gebruik nie duur masjinerie nie √  Dit is volhoubaar want dit verminder gronderosie √  Dit bevorder die opbou van organiese afval √  Geen grondbewerking (Enige 2 x 1) (2) 4.1.3 Ongunstige gevolge van maksimum bewerking  Veroorsaak lugbesoedeling √  Veroorsaak grondkompaksie  Versteur aktiwiteite van mikro- en makro-organismes (Enige 2 x 1) (2) 4.1.4 Metodes om waterverlies te verminder  Deklaagbewerking √  Plant dekgewasse √  Verwyder onkruid √ (Enige 1 x 1) (1) 4.1.5 Metodes om gronderosie in die lande te verminder  Laat plantmateriaal in weiveld toe om te herstel √  Plant dekgewasse √  Praktiseer geenbewerking/geen ploeg √  Kontoerploeg saam met helling √  Ploeg minder voordat dit reën √ (Enige 1 x 1) (1) 4.1.6 Gevolge van gronddegredasie vir verbruikers  Voedseltekorte as gevolg van afname in produksie √  Hoër kospryse as gevolg van tekorte √  Grondbesoedeling bedreig voedselveiligheid √ (Enige 2 x 1) (2) 4.2 4.2.1 Belangrike aspekte van organismes wat in die grond woon  Mikro-organismes soos fungi en bakterieë breek organiese materiaal af tot voedingstowwe in die grond/Dit herwin grondvoedingstowwe. √  Makro-organismes meng en belug die grond deur te grawe en die grond om te dolwe √  Lewende grondorganismes verbeter grondstruktuur √ (Enige 2 x 1) (2) 4.2.2 Assessering van die stelling  Die stelling is nie waar nie √ (1) Ondersteunende redes  Want boerdery verminder biodiversiteit en bevolking van grondorganismes √  Gebruik van bemesting, plaagdoder en roking verminder grondorganismes √  Boerdery sit organiese materiaal in grond uit wat lei tot afname in grondorganismes √ (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) LANDBOUWETENSKAPPE V2 9 4.2.3 Afvalbestuurstegnieke  Maak kompos met plantreste √  Gebruik van biogas-verteerders √  Gebruik sommige gewasse om biobrandstof en alkoholiese drankies te maak √ (Enige 2 x 1) (2) 4.2.4 Nasionale Water Wet  Doeltreffendheid – Boere moet water gebruik sonder om dit te mors √  Billikheid – Boere moet water regverdig verdeel √ (2) 4.3 4.3.1 Plantsel  Plantsel √ (1) 4.3.2 Regverdiging  Die sel het ʼn selwand √  Groot vakuool √ (Enige 1 x 1) (1) 4.3.3 Byskrifte A – Nukleus/selkern √ B – Chloroplaste √ C – Vakuool √ (3) 4.3.4 Funksie van chloroplaste  Plek van fotosintese √  Bevat chlorofil wat energie van sonlig absorbeer √  Wat gebruik word om koolstofdioksied en water te verwerk na glukose en suurstof √ (Enige 2 x 1) (2) 4.3.5 Plantweefsels en plantorgane  Plantweefsels is ʼn groep soortgelyke selle wat dieselfde funksie verrig √  Voorbeelde – epidermale weefsel/kollenchiem weefsel/vaatweefsel √  Plantorgane is ʼn deel van die liggaam wat ʼn spesifieke funksie verrig √  Voorbeelde – wortel/stingel en blare √ (4) 4.4 4.4.1 Seldeling  Mitose √ (1) 4.4.2 Regverdiging  Want twee dogterselle is geproduseer √ (1) 4.4.3 Belangrikheid van mitose  Fasiliteer groei √  Vervang verslete selle en weefsel √  Vorm die basis van ongeslagtelike voortplanting in plante √ (Enige 2 x 1) (2) 4.4.4 Fases van mitose A – Anafase √ B – Telofase √ (2) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 10 Agricultural Sciences

View all