Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 10
NOVEMBER 2019
LANDBOUWETENSKAPPE V1
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.
Skip to contentAll 2019 papers 





View all
Agricultural Sciences Grade 10 P1 2019 Memo (Afr)
Grade 10 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2019 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Sciences · Grade 10 · Eastern Cape November · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 341.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Eastern Cape November 2019
Questions in this paper
- Question 1.1Animal studies: Poultry, horses and game20 marks
- Question 1.2Agro-ecology and ecosystems10 marks
- Question 1.3Agricultural economics and industry10 marks
- Question 1.4Animal studies: Poultry, horses and game5 marks
- Question 2.1Agro-ecology and ecosystems10 marks
- Question 2.2Agro-ecology and ecosystems5 marks
Show all 19 questions
- Question 2.3Pasture and veld management2 marks
- Question 2.4Biomes of South Africa6 marks
- Question 2.5Biomes of South Africa3 marks
- Question 3.1Agricultural economics and industry12 marks
- Question 3.2Indigenous knowledge and agricultural organisations6 marks
- Question 3.3Agricultural economics and industry6 marks
- Question 3.4Agricultural economics and industry4 marks
- Question 3.5Agricultural economics and industry7 marks
- Question 4.1Animal studies: Cattle10 marks
- Question 4.2Animal studies: Small stock and pigs9 marks
- Question 4.3Animal studies: Small stock and pigs7 marks
- Question 4.4Animal studies: Small stock and pigs7 marks
- Question 4.5Animal studies: Poultry, horses and game2 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2019)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 D √√
1.1.2 B √√
1.1.3 B √√
1.1.4 C √√
1.1.5 A √√
1.1.6 C √√
1.1.7 D √√
1.1.8 B √√
1.1.9 B √√
1.1.10 D √√ (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Slegs B √√
1.2.2 Slegs B √√
1.2.3 Geeneen √√
1.2.4 Beide A en B √√
1.2.5 Slegs A √√ (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Agro-ekologie √√
1.3.2 Verdamping/waterdamp √√
1.3.3 Voedselsekuriteit √√
1.3.4 Wysiging √√
1.3.5 Byproduk/neweproduk √√ (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Kunsmatige weiding √
1.4.2 Wet op Vleisveiligheid √
1.4.3 Dubbeldoelras √
1.4.4 Kouebloedperde √
1.4.5 Herbivore √ (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) LANDBOUWETENSKAPPE V1 3
AFDELING B
VRAAG 2: AGRO-EKOLOGIE
2.1 Tabel wat die verskillende organismes in ʼn ekosisteem toon
2.1.1 Die primêre verbruiker (1)
Springbok
2.1.2 ʼn Rede vir jou antwoord in VRAAG 2.1.1
Springbok kan net op die gras/plante voed (1)
2.1.3 Die tipe kompetisie wat tussen die leeu en die hiëna tydens ʼn jag
plaasvind
Interspesifieke kompetisie
Verduideliking van die antwoord
Organismes van verskillende spesies kompeteer vir voedsel (2)
2.1.4 Die rede hoekom leeus ʼn groter kans het op oorlewing in ʼn
ekosisteem
Leeu is ʼn tersiêre verbruiker
Baie klein kans dat leeus deur ander organismes doodgemaak gaan
word
Leeu is ʼn sterk predator/roofdier (Enige 2 x 1) (2)
2.1.5 Gebruik die lys van organismes op die tabel om ʼn voedselketting
te teken om vier trofiese vlakke van energievloei in ʼn ekosisteem
te toon
Kriteria vir die merk van die voedselketting
Voedselketting
Organismes uit die tabel
Korrekte volgorde van voedselketting
Korrekte hoeveelheid trofiese vlakke (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2019)
2.2 Die onderstaande diagram wys ʼn baie belangrike voedingstofsiklus wat
in ʼn ekosisteem plaasvind
2.2.1 Die voedingstofsiklus wat deur die diagram voorgestel word.
Watersiklus (1)
2.2.2 Proses A, B en C in die diagram
A – Verdamping (1)
B – Kondensasie (1)
C – Transpirasie (1)
2.2.3 Die komponent van die ekosisteem waartoe water behoort
Abioties (1)
2.3 Foto’s van weiding van verskillende plase wat deur graad 10-leerders
geneem is
2.3.1 Die weidingkondisie van plaas A en B
A – Goeie kondisie
B – Sleg/swak kondisie (2)
2.3.2 Plaasaktiwiteite wat tot die weidingkondisie van PLAAS B lei
Oorbevolking/oorbeweiding
Selektiewe weiding
Aanhoudende beweiding in dieselfde seisoen
Deurlopende weiding
Brand veld herhaaldelik (Enige 2 x 1) (2)
2.3.3 Die veldbestuurspraktyke toegedien deur PLAAS A in die
volgende situasies
(a) WeidingsisteemWisselweiding (1)
(b) Voorraadkoers (1)
(c) Dierelading (1)
2.3.4 TWEE voordele van gemeenskapsboerdery
Verskillende diere wei saam en dit veroorsaak kruisteling
Daar is ʼn gesamentlike suippunt vir vee
Dit is goedkoper as gevolg van die getal kampe wat gebruik
word
Minder veldbestuurtyd word benodig (Enige 2 x 1) (2)
2.3.5 Redes waarom weidingbestuur belangrik is
Goedkoop, voedsame kos vir vee op deurlopende basis
Verhoogde vee-gesondheid en produktiwiteit
Verminderde behoefte aan aanvullende voeding
Verminder die risiko van peste en siektes by vee
Verminder gronderosie
Verhoog inkomste vir die boere en die ekonomie van die land
(Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) LANDBOUWETENSKAPPE V1 5
2.4 2.4.1 EEN voorbeeld van fauna wat in Suid-Afrika se biome gevind
word.
Olifant
Wildsbokke (Enige 1 x 1) (1)
2.4.2 Suid-Afrikaanse bioomeienskappe uitgelig deur onderstreepte
frases
Woudbiome (hoë bome)
Grasveld biome (verskillende tipes gras) (2)
2.4.3 TWEE Suid-Afrikaanse biome wat nie in die scenario genoem
word nie
Fynbosbioom
Ruigtebioom
Nama-karoo bioom
Sukkulente karoobioom
Savanna-bioom (Enige 2 x 1) (2)
2.4.4 Funksie van Savanna-bioom vir landbou
Produksie van sitrusvrugte en subtropiese vrugte
Weiding van vleisbees, wildediere en bokke (Enige 1 x 1) (1)
2.5 2.5.1 EEN oorsaak van klimaatsverandering
Veranderinge in die hoeveelheid energie wat deur die
son vrygestel word
Vulkaniese uitbarstings
Veranderinge in seestrome
Veranderinge in die vlak van kweekhuisgasse in die
landbou (Enige 1 x 1) (1)
2.5.2 Impak van klimaatsverandering op die landbou
Verminder gewasopbrengs
Verminder veeproduksie
Verminder die gebiede wat is vir landbou geskik
Verminder grondvrugbaarheid
Peste word meer gelok
Verminder arbeidskrag (Enige 1 x 1) (1)
2.5.3 EEN manier hoe boere by klimaatsverandering kan aanpas
Gebruik water spaarsamig
Pas die grond mooi op
Kies geskikte boerderypraktyk (Enige 1 x 1) (1)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2019)
VRAAG 3: AGRI-INDUSTRIE
3.1 3.1.1 Die voedsel wat die meeste gebruik word in landelike gebiede
Mielies (1)
3.1.2 Die rede vir die antwoord in VRAAG 3.1.1
Mielies is ʼn stapelvoedsel
Maklik bekombaar/goedkoop
Mielies is 82% (Enige 1 x 1) (1)
3.1.3 Die klas waartoe ingemaakte soutvleis (‘Bully-Beef’) en vrugte
behoort
Ingemaakte soutvleis (‘Bully-Beef’) – verwerkte voedsel
Vrugte – vars voedsel (2)
3.1.4 Bereken die verskil in die gebruik van mielies tussen landelike
en stedelike gebiede
Mielies wat in landelike areas gebruik word – mielies wat in stedelike
gebiede gebruik word
= 82 – 24
= 58% (verskil) (3)
3.1.5 Die tabel wat die informasie oor voedselgebruikpatrone toon
Voedsel gebruik en hoe gereeld Landelik (%) Stedelik(%)
Mielies 82 24
Hoender 16 83
Ingemaakte soutvleis (“Bully-Beef”) 2 52
Vrugte 6 80
Kriteria/rubriek/nasienriglyne
Korrekte opskrif
Korrekte etikettering van voedselgebruik
Korrekte eenheid (%)
Korrekte landelike gebruik
Korrekte stedelike gebruik (5)
3.2 3.2.1 Die kennis van die foto is inheems of wetenskaplik
Inheemse kennis (1)
3.2.2 Die rede om jou antwoord in VRAAG 3.2.1 te regverdig
Want dit is tradisionele vaardighede
Die metode wat gebruik word, is tradisioneel
Mense gebruik beeste om die grond te bewerk (Enige 1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) LANDBOUWETENSKAPPE V1 7
3.2.3 Hoe inheemse kennis in landbou gebruik word in die volgende
situasies
(a) Tussenverbouing (1)
(b) Wisselbou (1)
3.2.4 TWEE beperkings van die gebruik van inheemse kennis in die
landbou
Baie nuwe siektes en peste het onlangs na vore gekom waarvoor
inheemse kennis geen behandeling kan voorskryf nie
Daar is geen plaasrekords nie
Dit word geassosieer met onkunde, ongeletterdheid en armoede
Lae insette is gelyk aan lae uitset
Arbeidsintensief
Die metodes is tydrowend (Enige 2 x 1) (2)
3.3 3.3.1 Die hulpbron van die foto (A–D) wat deur die volgende wette
beskerm word
(a) Beeste (1)
(b) Veld/Rivier (1)
(c) Rivier (1)
(d) Woud/Veld (1)
3.3.2 TWEE doelwitte van landbouwetgewing
Bewaar landbouhulpbronne
Beskerm die omgewing
Verseker verbruikersveiligheid
Beskerm die regte van plaaswerkers (Enige 2 x 1) (2)
3.4 3.4.1 Definisie van die term verstedeliking
Verstedeliking is die beweging van mense vanaf landelike gebiede
na stedelike gebiede (2)
3.4.2 DRIE negatiewe gevolge van bevolkinggroei vir die
landbousektor
Vraag na voedsel verhoog
Meganisasie verhoog en minder arbeid benodig
Verstedeliking neem toe
Landbougrond word gebruik
Verhoogde ontbossing (Enige 2 x 1) (2)
3.5 3.5.1 Verbind die tipe grond eienaarskap of tipe grondbesit met die
volgende stellings:
(a) Huur (1)
(b) Buitelandse grond (1)
(c) Staatsgrond (1)
(d) Arbeidsgebruikgrond (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2019)
3.5.2 Die verskil tussen grondherverdeling en grondverblyfs-
hervorming
Grondherverdeling is bedoel om arm en benadeelde mense
toegang tot grond te gee
Grondverblyfshervorming is bedoel om plaasarbeiders se
verblyfreg op land te verseker (2)
3.5.3 EEN rol van landbou-organisasies
Doen navorsing
Dien as mondstuk vir boere
Verskaf ondersteuning aan boere (Enige 1 x 1) (1)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) LANDBOUWETENSKAPPE V1 9
VRAAG 4: DIERESTUDIES
4.1 4.1.1 TWEE uitheemse beesvleisrasse in die diagram
Hereford
Brahmaan (2)
4.1.2 Die ras met die volgende kenmerke
(a) Jersey ras (1)
(b) Friesland/Holstein-ras (1)
(c) Simmentaler-ras (1)
4.1.3 Tipe beesvleisrasse wat nie in die diagram getoon word nie
Sussex
Charolais
Aberdeen angus
Drakensberger
Bonsmara
Afrikaner (Enige 3 x 1) (3)
4.1.4 Onderskei tussen uitheemse rasse en inheemse rasse
Uitheemse ras is afkomstig van ʼn ander land
Inheemse ras is natuurlik afkomstig van ʼn spesifieke plek (2)
4.2 4.2.1 Die naam vir manlike en vroulike skape
Manlik skaap – ram
Vroulike skaap – ooi (2)
4.2.2 Tabuleer die sigbare verskille tussen skaap A en B onder die
volgende opskrifte
Skaap A / Ram Skaap B / Ooi
groot klein (2)
breed met horings nou sonder horings (2)
4.2.3 DRIE hoofskaaprasse gebaseer op hul benutting en produkte
afkomstig van elkeen
Wolras
Vleisras
Dubbeldoelras
Pelsras (Enige 3 x 1) (3)
4.3 4.3.1 ʼn Rede hoekom Oos-Kaapse boere moet voortgaan om met
Angorabokke te boer
Angorabok-boere kan bymekaar kom
Hulle netwerk gedurende keuringsdae en veilings
(Enige 1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2019)
4.3.2 Die naam van die hoofproduk wat deur Angorabokke
geproduseer word
Sybokhaar (1)
4.3.3 TWEE bokrasse wat ʼn boer kan gebruik om suiwelprodukte te
produseer
Saanen
Toggenburg (2)
4.3.4 Die rede hoekom Angorabokke in areas met gematigde
klimaat aangehou moet word
Angorabokke is baie sensitief vir koue
Koue weer is skadelik vir hulle as hul geskeer is
Angorabokke kan doodgaan van die koue (Enige 2 x 1) (2)
4.3.5 Die naam van die vleisbokras met ʼn rooi kleur en wat in Suid-
Afrika ontwikkel is
Kalahari-rooibok (1)
4.4 4.4.1 TWEE hoofprodukte van varke
Vleis
Spek (2)
4.4.2 Die doel van die slag van varke met massa 45 kg en 90 kg
(a) Varkvleis (1)
(b) Spek/Wors (1)
4.4.3 DRIE eienskappe van verbeterde varkrasse wat hul geskik vir
kommersiële boerdery maak
Lang liggame vir meer vleis
Swaar agterkwarte
Produseer vleis van hoë gehalte
Het ʼn hoë voeromskakeling verhouding
Geteel vir hoër vrugbaarheid en groter werpselgrootte
(Enige 3 x 1) (3)
4.5 TWEE fasiliteite wat ʼn boer kan gebruik om die temperatuur van ʼn
hoenderhok te reguleer
Ventileerders
Beddegoed
Isolators
Verwarming
Lugversorging
Waaiers (Enige 2 x 1) (2)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 10 P1 2018 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 10 P1 2017 Memo (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 10 P1 2020 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 10 P1 2018 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 10 P1 2017 QP (Afr)

Question paper



